Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 851

27/05/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou immuunrespons

Fresh off the press

For my country


Author:
Themba Maseko
Publisher: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781776190539

In 2010, government spokesperson Themba Maseko was called to the Gupta family’s Saxonwold compound and asked by Ajay Gupta to divert the government’s entire advertising budget to the family’s media company. When Maseko refused to do so, he was removed from his position and forced to leave the public service. The life of this once-proud civil servant would never be the same again.

Menings

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Izak de Vries
Menings

"Die mens se immuunstelsel is wonderlik. Die goed wat gebeur wanneer ’n virus ons selle probeer kaap, klink soos iets uit ’n Hollywood-film; daar is tot geheime agente wat soos 007 opgelei word. Moet ook nie die rol van die bibliotekaris vergeet nie!" Jonk en oud kan hierdie artikel geniet, by die huis of in die klaskamer.

Reguit met Robinson: A Zoom interview with Michelle Groome

Freek Robinson, Michelle Groome
Interviews

The Free State and North West are already into their third wave. Freek Robinson interviews Michelle Groome, head of the Division of Public Health Surveillance and Response at the National Institute for Communicable Diseases.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hoekom onderdruk groepe wat self onderdrukking ervaar het, ander? Jode onderdruk Palestyne. Gaygroepe verwerp biseksuele en transgenderpersone. Afrikaners, wat self onderdrukking deur die Britte ervaar het, draai om en doen presies dieselfde met bruin en swart mense."

Unieke lewens en aktuele biografie: ’n onderhoud met Hans Renders

Heinrich Matthee, Hans Renders
Onderhoude

"Nou, punt een zou ik willen opmerken, low biography en high biography heeft niets met ethiek te maken. Ik bedoel daarmee; high biography kan over iedereen gaan, ook over iemand uit low culture, maar is high research. Dus dat gaat om de werkwijze. Bronnenonderzoek, serieus onderzoek naar de context. En low biography kan best over een hermetisch dichter gaan, maar kan slecht onderzocht zijn. Dus dat levert slechte biografieën op."

Gesprek: Hoe gaan ’n Bybelvertaler om met die brontekste van die Ou en Nuwe Testament?

Herrie van Rooy, Jorrie Jordaan
Seminare en essays

In die derde bydrae tot LitNet se miniseminaar oor die 2020-Bybelvertaling bespreek Herrie van Rooy en Jorrie Jordaan kernvrae oor die wyse waarop vertalers met die brontekste van die Bybel omgaan.

Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling

LitNet
Seminare en essays

In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.

US-bestuur, hou tog op grawe

Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar

"Ek het ’n paar medetaalstryders Sondagoggend al gevra wat hulle dink die naam van die terugvegkommissariaat sal wees. Iemand stel so ewe Oos-Duitslands voor dat dit Stasi moet heet (vir Stellenbosse Teen-Afrikaansstryders-Inkwisisie), of dalk BSB (Bruinagentskaploosheidsbrigade). Ek hou nogal van Gestapo (Gemeente vir Engelstaligheid teen Afrikaanse Protesorganisasies)."

Does SU have a communication problem or a problem policy?

Conrad Steenkamp
Universiteitseminaar | University Seminar

"However, this attempt reflects a culture of siege as SU deems critics 'fundamentalists' and demonises and marginalises them as sinister forces. The references to malice and the existence of dark powers behind their opponents smell like the paranoia of a totalitarian system and appear in the narratives of stubborn dictators around the world."

Tyd dat Willie Jonker se boodskap opnuut gehoor word

Gert Duursema, Danie Veldsman
Onderhoude

"Die Rustenburg-skuldbelydenis is onteenseglik een van die belangrikste momente in die kerkgeskiedenis van die vorige eeu – nie net vir die NG Kerk nie, maar vir al die Afrikaanse kerke." – Gert Duursema, LitNet Akademies-navorser.

Nou op Voertaal

Artfluence-menseregtefees: Die verlede vierkant in die oë

Milton Webber
Festivals

Die Sentrum vir Skeppende Kuns (Universiteit van KwaZulu-Natal) het onlangs ’n gesprekreeks gehou as deel van die aanlyn Artfluence-menseregtefees. Die bekende radiopersoonlikhede Joanne Joseph en Eusebius McKaiser het die gesprek (South African literature: Processing the past, writing the future) gelei. Die deelnemers was, onder andere, die bekroonde skrywer Alfred Schaffer en Patric Mellet (The lie of 1652).

De arrogantie van de macht

Ingrid Glorie
Meningen

"Als je als burger een bonnetje kwijt bent, heb je een groot probleem. Overheidsorganisaties kunnen in zo’n geval genadeloos zijn. Maar als de overheid zelf een keer een bonnetje kwijt is – of dik 5 miljard aan bonnetjes – wordt de kritiek weggewuifd en gaat men over tot de orde van de dag."

Geweld in Amsterdam

Milton Webber
In het nieuws

"Nederland het die afgelope week te make gehad met twee gewelddadige voorvalle in Amsterdam. In België is die voortvlugtige soldaat Jürgen Conings ná ’n week steeds op vrye voet."

Inequality and culture: The two key fault lines in our world

Mike van Graan
Nuusvinke

"The statement goes on to call on artists to use their capacity to raise awareness to bring what is happening in Palestine to the attention of the world. They have also re-emphasised the call for a cultural boycott of Israel, in the same way as apartheid South Africa was subjected to a cultural and sports boycott. Israel, though, has the massive economic, political and military support of the USA and of Europe, unlike apartheid South Africa, so that the call for action against Israel by the Palestinian artists will have, at best, symbolic value."

Press release: 2021 Commonwealth Short Story Prize regional winners announced

Voertaal
Literatuur

Five short-story writers from Namibia, Sri Lanka, Jamaica, Scotland and Australia, ranging in age from 26 to 48 years, have been recognised for "captivating" stories that tackle themes of exploitation, social justice, exclusion and belonging ‒ as well as family, myth-making, and the ongoing legacy of two powerful matriarchs. The Commonwealth Short Story Prize is awarded annually for the best piece of unpublished short fiction from any of the Commonwealth’s 54 member states.

Woede omdat regering burgers wil ontwapen

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Hierdie konsep, in sy huidige formaat, sal tot gevolg hê dat burgers weerloos gelaat word in ’n land waar die Suid-Afrikaanse Polisiediens reeds ruiterlik erken het dat hulle nie oor die vermoë beskik om die burgers van die land teen ’n misdaadvlaag te verskans nie."

Voortreflike Suid-Afrikaanse wyne vir 2021

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Wynliefhebbers van regoor die wêreld kan vanjaar uitsien na voortreflike Suid-Afrikaanse wyne van ’n heelwat koeler en later 2021-wyndruifseisoen in Suid-Afrika."

Tussenverkiesings: DA verloor meeste wyke

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Hierdie uitslag, wat as ’n barometer beskou word van wat later vanjaar verwag kan word wanneer die hele land na die stembus gaan om nuwe stadsraadslede te kies, word verskillend deur die land se twee grootste politieke partye vertolk."

Boeke en skrywers

Skoon wasgoed: Dot Serfontein se rang in die ry van skrywers

Frederik de Jager
Rubrieke

"Maar dis om al wéér die sonde van letterkundige klassestratifikasie te pleeg. Dot Serfontein se grootste prestasie, waarin sy skaars haar gelyke het, was in hoe goed sy konkrete ervaring en vlieënde verbeelding in taal kon uitdruk en op papier kon neersit sodat die leser soos in ’n panorama kon deel in die skouspel van die groot drama wat so oud soos die mensdom is."

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

Elsabé Brits, Lien Botha
Skrywersonderhoude

"Ek dink met goeie kuns, wat kom van daardie plek wat amper primal is, jy weet, is dit nie goed wat jy doen vir geld nie, of wat ook al nie. Dit is daardie gevoel om aan die olifant te vat. Die vel en die tekstuur te voel. Die oog."

’n Hart is so groot soos 'n vuis deur PP Fourie: ’n resensie

Willie Burger
Resensies

"Die rede waarom hierdie spesifieke vertelling oor ’n dronk pa en mishandelde ma en opgemorste seun uitstaan, is dat Fourie musiek maak met die taal en met die verhaal (en sekerlik is sy vertaler, Marius Swart se bydrae hier baie belangrik!). Daarin lê die boeiende van hierdie boek."

The madhouse deur TJ Benson: ’n resensie

Erla Diedericks
Resensies

"The madhouse is ’n ervaring. ’n Greep uit die geskiedenis. ’n Sprokie met skop."

Die vyfde slag deur Johann Grobbelaar: ’n resensie

Erla Diedericks
Resensies

"Vyf motiewe weerklink in Johann Grobbelaar se Die vyfde slag: seksualiteit en seksisme, verraad en verkragting, en ten laaste liefde. Dit sluit natuurlik aan by die unieke vyfnootmotief van Beethoven se vioolkonsert in D opus 61, vandaar die titel van die boek."

At the edge of the desert by Basil Lawrence: a review

Michael Hardaker
Books and writers

"In structural terms, the novel is fairly complex, with all these story strands travelling at different paces – even different directions – through the book, interleaved with each other. Juggling so many different elements can be tricky, but generally speaking Lawrence manages to keep all his balls in the air, which is impressive."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jayne Bauling

Naomi Meyer, Jayne Bauling
Books and writers

"It’s rewarding and challenging to write for readers who are no longer children but who feel things intensely."

The boy who never gave up: A refugee’s epic journey to triumph by Emmanuel Taban – reader impression

Barend van der Merwe
Books and writers

"The boy who never gave up is a book that I could not put down. Apart from being the story of a teenager’s epic journey through Africa, it is also an inspiring book, a book of hope. I would not at all be surprised to see the story of this famous doctor one day being turned into a film."

Banting: 7 day meal plans: reader impression

Louise Viljoen (JBay)
Books and writers

"The meal plans include dairy-free, basic, budget and seven-day options. They also include inspirational testimonials from people of all walks of life and income brackets who successfully follow the Banting lifestyle, and the book serves as an easy-to-follow guide."

Akademies en Skole

Wat is (nie) ’n woordeboek (nie)? Die Woordelys van die Afrikaanse woordelys en spelreëls as gevallestudie

Herman L Beyer
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Aan die hand van die voorgestelde terme, waardeur die TLK uitgebou word, is bewys dat die Woordelys in die AWS as ’n woordeboek geld, ondanks hoe dit deur generasies Taalkommissielede beskou en bewerk is, of deur die gewone taalgebruiker benader word."

Hip-hop, onreg en agentskap: Isaac Mutant van Dookoom as Bolandse badman-figuur

Annie Klopper
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Terwyl hip-hop nie ’n kitsoplossing vir sosioëkonomiese en politieke ongelykheid en ander sosiale euwels is, was of ooit sal wees nie […], het die ontstaan daarvan in die 1970’s onder die swart Amerikaanse jeug ’n platform daargestel vir die artikulasie van identiteit en werklikhede in ’n omgewing wat andersins vir hulle ontegemoetkomend was [...]"

LitNet-blokraai: Dramatiese kunste

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Dramatiese kunste is ’n studie van hoe menslike belewenis in dramatiese vorm aan ’n gehoor voorgestel word. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

As ek tyd kon terugdraai

Wilhelm Stols
Kuberklas Kreatief

"Voorheen was alles blou
nou sit ek vasgevang
in Corona se tragiese
klou!"

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Leefstyl

Die KKNK pronk op die silwerdoek

Izak de Vries
KKNK

"’n Boer maak ’n plan en ’n kunstefees maak films – onder andere."

Persverklaring: KKNK 2021 – ’n fees van vermaak #ORALOOR

LitNet
KKNK

Die COVID-19-pandemie het Suid-Afrika dalk nog beet, maar die KKNK vier onverpoosd fees in 2021, met ’n ryk spyskaart van vermaak en projekte #oraloor!

Press release: A once-off, live online reading of Neil Coppen’s work in development

LitNet
KKNK

DGC in partnership with VRTheatrical and the KKNK, in association with the Tsikanya-Chaka Centre and the Centre for Creative Arts-UKZN, present a professional, rehearsed reading of a new version of Shakespeare's epic tragedy, adapted and directed by Coppen, an internationally acclaimed writer, designer and director. The reading forms part of the further development of the piece.

LitNet-blokraai: Suid-Afrikaanse sepies

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl

"TV-sepies het ’n ontstaan gehad in radiodramas wat geborg en vervaardig is deur seepmaatskappye soos Colgate-Palmolive en Lever Brothers – vandaar die benaming 'soap opera'."

Vinkel en koljander: Kop in die son, voete in die water

Helena Opperman
Reis

"'Plant vir jou vroue elk ’n dadelboom. ’n Boom om dankie te sê, ’n boom sodat hulle onthou kan word. Daoud Al Maari, jy en net jy kán ’n nuwe tradisie vir ’n nuwe Oman begin,' sê sy."

Taalmonument | Virtuele program vir Jeugdag | Virtual programme for Youth Day

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die Jeugdagprogram sal vanaf 09:00 op Woensdag, 16 Junie 2021, gratis op die ATM se Facebookblad en YouTube-kanaal beskikbaar wees. | The Youth Day programme will be available for free from 09:00 on Wednesday, 16 June 2021, on the ATM's Facebook page and YouTube channel.

Persverklaring: SAFTA-toekennings 2021

LitNet
TV

MultiChoice stap weg met 47 SAFTA-toekennings by die 15de Suid-Afrikaanse Film- en Televisie-toekennings (SAFTAs) – ’n bevestiging van dié veelsydige inhoudvervaardiger as Afrika se mees geliefde storieverteller wat van die beste plaaslike inhoud skep.

Press Release: Cape Town's College of Magic conjures Daniel Galloway as new Interim CEO

LitNet
Lifestyle and entertainment

Cape Town's only magical arts non-profit organisation, the College of Magic, is proud to announce the appointment of the esteemed Daniel Galloway as its new interim CEO.

Press release: Ingoma | Les Sylphides and Cape Town City Ballet – back on stage

LitNet
Lifestyle and entertainment

Cape Town City Ballet proudly presents the South African premiere of Mthuthuzeli November's Olivier Award-winning Ingoma as part of its Autumn Season at Artscape.

Press release: World premiere of The unlikely secret agent

LitNet
Lifestyle and entertainment

The world premiere of a new play by Paul du Toit, based on Ronnie Kasrils's The unlikely secret agent, will be staged in Somerset West in June.

Skryfkompetisies

Wenners van LitNet se vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

LitNet
Skryfkompetisies

Hier is die wenners van LitNet se vonkfiksie-skryfkompetisie, Vuur in die argief.

Persverklaring: Wen R10 000 in Storiewerf se skryfkompetisie!

LitNet
Skryfkompetisies

Storiewerf, die webtuiste vir kinder- en jeugboeke en jong skryftalent, is vanjaar 21 jaar oud. As deel van die feesvierings word ’n Storiewerfskryfkompetisie aangebied. Hier is al die inligting. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Junie 2021.

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

LitNet
Skole

Wil jy nog inskryf vir die skryfkompetisie vir hoërskoolleerders? Jy het nog tyd tot 16 Julie! Hier is inligting oor hoe om deel te neem en groot pryse te wen.

Nuwe skryfwerk

Vêrlangs

Edward Jeneke
Poësie

"dat ek jou lief het,
ek wil onder jou vlerke skuif
om van my seer te vergeet,
ek wil my siel aan jou toevertrou"

hulpeloos en magteloos

Christo Meyer
Poësie

"die waarheid is naak
soos ’n angsbevange vrou
vasgekeer tussen die mure
van haar eie huis"

Die tuinier

Carla Botha
Poësie

"Son en boom debatteer –
wie gaan vir wie ’n kans gee
bietjie koelte, bietjie lig
net voor nag ons kom verwurg"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved