LitNet-blokraai: Dramatiese kunste

  • 0

Dramatiese kunste is ’n studie van hoe menslike belewenis in dramatiese vorm aan ’n gehoor voorgestel word.

Deur die dramatiese kunste verwerf leerders spesifieke vermoëns van uitdrukking en kommunikasie.

Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, loer hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top