Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 783

22/01/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Ontgroening

Pasverskyn

Kyk na my

Skrywer: Nataniël
Uitgewer:  Human & Rousseau
ISBN:
9780798179935

Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.

Menings

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Jaco Jacobs
Seminare en essays

"Te duiwel met tradisie."

Megha millionaires after Meghxit

Giséle Lavita
Opinion

"As Harry and Meghan embark on a new journey, I look forward to supporting their new ventures and commend them for their bravery as they take this bold and economically beneficial step."

Sensuur: Nog springlewendig en gesond, dankie!

Melt Myburgh
Menings

Conrad Botes en Anton Kannemeyer se muilband-ervarings met boeke en kunsuitstallings demonstreer dat die dae van sensuur nog lank nie getel is nie.

Hoop ten spyte van

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ons moet ophou kyk na die regering om enigiets te doen. Dis gewone mense wat die verskil maak."

Sleutels tot ’n suksesvolle, volhoubare fees

Melt Myburgh, Engelina du Plessis
Feeste

Die navorser Engelina du Plessis deel waardevolle insigte oor wat feeste in Suid-Afrika suksesvol maak.

Ôs vroulike geloofleiers is nie ’n new age dingie

Tasneem Daniels
Menings

"Ôs ma’s, oumas en allie vroumense in ôse lineage was ôse eerste imams."

Nou in die verlede: Teignmouth Melvill, Nevill Coghill en die koningin se vaandel

Jako Bezuidenhout
Seminare en essays

"Op 22 Januarie 1879 is die magtige Britse leër een van sy swaarste nederlae deur die Zoeloe-krygers by Isandlwana toegedien. ... Dit is terloops hierdie slagting wat die gewilde wyle Johnny Clegg geïnspireer het om 'Impi' te skep."

Nou op Voertaal

Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die "buiteland".

Voertaal
Academisch

Die Buitelandse Werksgemeenskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi u uit na sy eerste konferensie: "Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die 'buiteland'".

De nieuwe leerstoel in Zuid-Afrika gaat verder dan de traditionele neerlandistiek

Ingrid Glorie, Yves T'Sjoen
Interviews

"Nederlands in de eenentwintigste eeuw, in een compleet andere sociale en culturele context dan pakweg twee decennia terug in de tijd, is een linguïstisch amalgaam waar verschillende culturen en talen in participeren."

Wat lê vanjaar voor vir Ramaphosa?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"[A]s hy dit nie doen nie, is die asblik van die geskiedenis heel moontlik sy voorland."

Bestaan Suid-Afrika nog?

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Waar is die land met die naam Republiek van Suid-Afrika in hierdie opset?"

Voorzitter Japie Gouws: "De Afrikaanse Taalraad zoekt altijd de dialoog"

Ingrid Glorie
Interviews

"'Ik vind het fijn om te merken dat ik hier moeiteloos met Afrikaans rond kan lopen', zegt Japie Gouws. 'Ik krijg de indruk dat de Nederlanders wel meer over het Afrikaans zouden willen weten, en er is beslist geen sprake van een negatieve houding'."

Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans daarop gerig om meerstemmigheid te bestendig

Willem de Vries, Marni Bonthuys
Academisch

Vir Marni Bonthuys, redakteur van Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans (T.N&A), is akademiese meerstemmigheid ’n vereiste vir gesonde wetenskap en bied die tydskrif bydraes wat strek van grammatika tot literêre tendense, teoretiese benaderings, kultuurhistoriese verskynsels en literatuur-sosiologiese ontwikkelinge. Sy het Willem de Vries se vrae oor T.N&A se ontwikkelinge en komende uitgawes beantwoord.

Oproep: Afrikaans-Nederlandse kinders in Suid-Afrika gesoek vir deelname aan Meestersstudie

Monique Rabé
Academisch

Ek is op soek na minstens agt tot tien voorskoolse kinders tussen die ouderdomme 3 en 6 wat in Suid-Afrika woonagtig is, en vanaf geboorte volledig tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak word.

Bilbao, Spanjes Stad van de Toekomst

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Reizen

"De stad, die nog niet door het massatoerisme ontdekt is, biedt heerlijk eten en duizelingwekkende kunst in een sportieve en relaxed sfeer."

ActionAid: "She leads. She decides"

Menán van Heerden, Bert van Pinxteren
Interviews

"In the Netherlands we are aware that too few women have leadership positions in politics, the corporate sector or in academia. Just recently it was in the news that the country has dropped 11 places in the Global Gender Gap Index, to 38th position (South Africa is 17th)." Menán van Heerden chats to Bert van Pinxteren about ActionAid Netherlands, an international women's rights organisation.

Afrikaanse skole is eilande van uitnemendheid

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Ten spyte van talle uitdagings vaar Afrikaanse skole in Suid-Afrika steeds uitstekend op alle terreine."

Boeke en skrywers

Skrywersonderhoud: Carel van der Merwe oor Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen

Remona Voges, Carel van der Merwe
Skrywersonderhoude

"Ben was ’n veelsydige figuur, ’n joernalis en skrywer, politikus en Boeregeneraal, kansvatter en pierewaaier, avonturier en showman, Vrymesselaar en vrybuiter, rebel en individualis."

Skrywersonderhoud: Derick van der Walt oor Toring van Jasmyn

Naomi Meyer, Derick van der Walt
Skrywersonderhoude

"Soos Murphy dit wou hê, het die staatsgreeppoging plaasgevind in Istanbul en Turkye se hoofstad, Ankara, die eerste nag toe ons in Istanbul oornag het."

Video: Book Lounge-bekendstelling van Sushi en shosholoza deur Erns Grundling

Erns Grundling, Le Roux Schoeman
Skrywersonderhoude

Op Dinsdag 26 November 2019 is Erns Grundling se boek Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Le Roux Schoeman het met hom gesels.

Riana Scheepers (1957–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek wil in hierdie land bly sodat ek kan voortgaan met my werk, om te skryf in die taal van my hart en my niere."

Resensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter du Toit

Frederik Rudolph van Dyk
Resensies

"Ten slotte is Stellenbosch Mafia ’n lekker stukkie navorsing wat blitskennis en insig gee oor Suid-Afrika se rykste Afrikaners. Du Toit kan op die skouer geklop word dat hy probeer het om netelige Boeremafia-aantygings in hierdie era van dezinformatsiya uit te klaar. Het hy geslaag?"

Review: They called me queer, edited by Kim Windvogel and Kelly-Eve Koopman

Zian Blignaut
Books and writers

"In a still largely segregated and unequal South Africa, this book is a breath of fresh air to display difference and othering."

Resensie: Doodslied vir Duitsland deur Philip Kerr

Jo-Riëtte Jacobs
Resensies

"’n Donker intrige, binne ’n swartgallige 1947-milieu, wag op die leser binne hierdie historiese speurverhaal."

Resensie: Tronkhond deur China Mouton

Nini Bennett
Resensies

"Die dienshonde word karakters uit eie reg: heroïese en gevalle helde, wat inderwaarheid ook lede van die Mag was, maar nooit die erkenning wat hulle verdien het, gekry het nie."

Resensie: Suiker Britz – Dossier van 'n speurbaas deur Anemari Jansen en Stefaans Coetzee

Carla van der Spuy
Resensies

"Was hy dus werklik lojaal teenoor die apartheidsregering, of het hy maar onder dwang sekere sake onder die mat gevee? wil die skrywers weet."

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Danie Botha
Boeke en skrywers

"Toy as die ek-verteller vereenselwig hom so met sy jeugervarings dat dit jou absoluut oortuig, laat glimlag of ontroerd laat."

Om Afrika te verbeel: Brugfuncties van Breytenbach en Gorée Instituut

Alwyn Roux, Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Het VisionKeeper-project is gericht op de wijze waarop Breytenbach in zijn toespraken en essays, in 'prozas' en vooral gedichten beelden van Afrika construeert en reflecteert over Afrika en de betekenis van Afrikaans."

Leefstyl

Boekfees-organiseerder Darryl David se Daknatmaak: Hier is al die inskrywings

LitNet
Wen

Hier is al die inskrywings wat ons ontvang het vir feesorganiseerder Darryl David se huisie in Richmond in die Karoo. Kyk wie het almal gehelp om ’n naam te kies en lees hul voorstelle. Die kompetisie is nou gesluit.

Reisskets: Die hond van Afrika

Helena Opperman
Reis

"Die ou Lungu verklaar met jare se wysheid: 'Die hond was te honger en het land toe probeer swem. Die krokodille …'"

Hajime Chitose se klank van verwondering

Pieter van der Lugt
Musiek

“Daar is glo studies wat bewys dat sjima-uta , en veral Hajima se sangstyl, ’n mens laat ontspan. Dalk, of dalk nie, maar haar stem en musiek is iets uit ’n ander wêreld waar ’n mens se gedagtes heelwat ligter word.”

Fotogalery: KKNK 2020-programbekendstelling

Menán van Heerden, Cliffordene Norton
KKNK

Op Donderdagaand 16 Januarie 2020 is die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees-program tydens ’n glansgeleentheid by Zeitz MOCAA in Kaapstad bekendgestel.

Press release: The International Clarinet Extravaganza

LitNet
Lifestyle and entertainment

The second International Clarinet Extravaganza will take place from 28 January until 1 February 2020 at the UFS Odeion School of Music (OSM) in Bloemfontein.

Press release: The Mother City Comedy Festival is back – bigger and better than ever

LitNet
Lifestyle and entertainment

Comedy-lovers are spoilt for choice during this fabulous festival of funniness.

Portale

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2019

LitNet
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

Nuwe skryfwerk

Of sin and dreams

Ferdi Wheeler
New writing

“He would never enter the hellhole of a bookmaker’s betting room. So, he would never see how amicably people like old Jonathan were received in the betting room ...”

Uit die donkerkamer

Morné du Preez
Poësie

“sal ek by jou bly as die woes –
die woes in die woestyn roep.”

365+365+365 na jou uitvaart

Marius Coetzee
Poësie

“die vroegherfs is loom
die bloedmaan ten spyt”

Bloemis

Zebulon Kochk
Poësie

“Soos die son in blou lig
geel grimeer”

Fay se bekering (Deel 1)

Stanley Cierenberg
Fiksie

“Ons almal het al probeer om haar in die kerk te kry, maar sy skop vas ...”

Akademies en Skole

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved