|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 754
21/06/2019
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Staatsrede 2019 – droomtrein of metro? |
Verslag
In hierdie digbundel besin Clinton V du Plessis oor die lewe, en lewer in drie afdelings, getiteld "Lewe", "Werk" en "Dood", kommentaar op 'n bestaan in hierdie land.
Clinton V du Plessis
Roepman Uitgewers
ISBN: 9780620835404
Bestel vanaf: amacolouredslowguns@gmail.com |
 |
 |
Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Sy toespraak was gerig op die middelklas. Dis immers hulle wat droom van ʼn sneltrein tussen Gauteng en Kaapstad. Die res van ons wil net asseblief graag hê Metrorail moet ons by ons fabriekswerk uitbring sonder dat die trein uitbrand, of ons beroof word, of die spoor gesteel word. Net van Eersterivier tot Kaapstasie of Soutrivier, asseblief."
|
 |
Die gevaar van die enkele narratief
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dink hoe anders sou geskiedenisboeke uit my skooljare daar uitgesien het as die Slag van Bloedrivier vertel was uit die oogpunt van die Zoeloe-stryders. Of die aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap uit die perspektief van die Khoikhoi. Dink hoe anders sou ons literêre geskiedenis lyk as die plaasroman deur die plaaswerker geskryf was."
|
 |
Private-sector involvement as a key driver of successful land reform
Martin Potgieter
Seminars and essays
"Ultimately, developing a new generation of farmer and successful models for facilitating land reform is not only a necessity in achieving a more equitable society, but also represents a commercial imperative to develop the successors to a fast dwindling and ageing population of white, commercial farmers."
|
 |
Leiden-studie-uitruil: ’n onderhoud met Carmi Britz
Marli van Eeden, Carmi Britz
Interviews
"Stellenbosch-universiteit was onlangs 100 jaar oud. Dit is ’n mylpaal om te vier in Suid-Afrika. Nederlandse universiteite is baie ouer, so 100 jaar is vir hulle nog taamlik jonk. Om deur hierdie ou geboue, kanale en strate te loop is ’n onbeskryflike gevoel."
|
 |
Malema en Mandela noem wittes rassiste en gronddiewe
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die EFF en hulle leier Julius Malema skaar hulle vierkantig agter die omstrede uitsprake van oudpresident Nelson Mandela se dogter waarin sy op Twitter uitgevaar het teen wit Suid-Afrikaners."
|
 |
Wacky Wine het sy 16de verjaardag in wynstyl gevier
Maryke Roberts
Reizen
"Wanneer die wingerdblare roesrooi, bruin en geel word en ’n herfslappieskombers in die valleie en teen die heuwels gooi, skud die Robertson Wynvallei in die Boland, sowat 160 km van Kaapstad, haar vere reg vir feestyd: die jaarlikse Wacky Wine Weekend is sinoniem met Junie en winter in die Kaap."
|
 |
Van A tot Z, Assange tot Zuma
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Julian Assange is nie die aangenaamste ou by die braai nie. Witmuis sou dalk sy bynaam gewees het hier te lande. Aanhangers van Hillary Clinton, dié wat nog oor is, sal hom nooit vergewe nie. Sweedse vroue gaan was liewer die skottelgoed. Of so word ons gemaak glo."
|
 |
Trekpleister Brugge
Michaël Vandamme
Reizen
"Brugge is erg in trek bij toeristen; iets te veel volgens het stadsbestuur. En dus willen ze net zoals in Amsterdam wat op de rem staan. Toerisme blijft essentieel voor de stad, alleen wil men eerder mikken op een 'kwaliteitstoerisme'. En net in dat segment bestaat vaak een grote belangstelling voor de Vlaamse Primitieven."
|
 |
Somerset West, Western Cape: Upper Main Road
Paul Murray
Reizen
"Its colonial history dates back to approximately 1672, when the Dutch administration in Cape Town established a cattle post there to supply passing ships with fresh meat. The Cape was a midway station between the European continent and India, with India being the attraction for trading in spices and cloth. It was where Somerset West is now that the Tweede Rivier was named, being the second river from the city of Cape Town."
|
 |
My Mother's Mother's Mother: Monument voor de vrouwenstem uit Zuid-Afrika
Guido van den Berg
Meningen
"Met de komst van mensen als Antjie Krog, Tom Lanoye en Marlene Dumas was er stevig uitgepakt om van de boekpresentatie (My Mother’s Mother’s Mother: South African Women’s Writing from 17th Century Dutch to Contemporary Afrikaans) een happening te maken. Ook Ronelda Kamfer en Diana Ferrus gaven door middel van een videoboodschap acte de présence. Die aandacht op woensdagmiddag 12 juni aan het Spui 25 in Amsterdam was terecht."
|
 |
Die siel van die akademie
Johann Rossouw
Universiteitseminaar | University Seminar
"So pas is opgemerk dat sowel in die verhoor van Sokrates as in die verhoor van Christus nóg die goeie argument, nóg die veelseggende stilswye van die verhoorde genoeg was om sy onskuld te handhaaf en sy lewe gespaar te kry, en wel omdat die verhoordes die teiken van ’n ander agenda was. Ook Mandela en Breytenbach was by nabetragting die slagoffers van ’n ander agenda." Lees Johann Rossouw se professorale intreerede aan die Universiteit van die Vrystaat.
|
 |
Die uitbeelding van Jesus in die Evangelie van Judas
Chris de Wet
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Daar word eers na die mitologiese identiteit van Jesus as die gestuurde van Barbelo gekyk. Dan word die konstruksie van Jesus as ’n laggende leraar-profeet ondersoek, met die klem op die literêre tegniek van ironie en tragedie, wat beide Jesus en Judas se identiteit inkleur. Laastens bied die studie ’n blik op die figuur van Jesus as ’n teenstander van die proto-Ortodokse kerk."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Smit Motors deur Réney Warrington: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Die boek is goed. Punt. Dit sal jou laat lag en huil. Die taalgebruik is pragtig. Die karakters is goed ontwikkel en die storielyn eenvoudig, dog baie treffend en meesleurend."
|
 |
Jaco Fouché (1967–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek dink as ek ’n boek sit en skryf, neem ek ook ’n rol aan. Ek wórd ’n karakter ..." Jaco Fouché se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
|
 |
Schrijversengagement in Vlaanderen en apartheid. Phil du Plessis en Breyten Breytenbach
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"De westerse wereld, zo zegt Breytenbach, is het vertrouwen in de eigen cultuur kwijtgespeeld. Het superioriteitsgevoel van de westerse linkse intellectueel is gebaseerd op niets anders dan illusies. De houding tegenover de apartheidspolitiek van Zuid-Afrika is hypocriet. Hoezeer verontwaardigd ook, het politiek beleid van westerse landen tegenover Zuid-Afrika heeft 'geen uitwerking', is een spelletje geworden."
|
 |
Donkerwerk: ’n onderhoud met Nini Bennett
Naomi Meyer, Nini Bennett
Skrywersonderhoude
"'Donkerwerk is konkelwerk,' lui die idioom. Die bundeltitel het niks met onderduimse aktiwiteit te doen nie, maar met die artistieke 'geknoei', die digterlike kunsgrepe tydens die skep van poësie."
|
 |
Sara deur Maretha Maartens: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die boek lees redelik maklik, maar het my by tye bietjie die draad laat verloor. Daar word baie gebruik gemaak van ou Semitiese woorde, waarvan ’n lys agterin die boek voorsien word, maar hierdie vreemde woorde belemmer vir my ietwat die leeservaring, terwyl ek besef dat die doel eintlik was om die teks meer outentiek te maak."
|
 |
Green as the sky is blue by Eben Venter: a reader's impression
Barend van der Merwe
Books and writers
"There is enough variation to keep the book interesting, and I have to conclude that Green as the sky is blue is a thoroughly enjoyable book. The book also had a nice feel of Zen Buddhism to it, in the way that Simon concludes that some things are just beyond expression, that it is what it is and that one must flow with life and not always resist by overtly abstract reasoning."
|
Wiskunde met LitNet-video |
 |
Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo
LitNet
Skole
Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gewens dat 'n wiskunde-onderwyser vir jou begrippe wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? Dis presies wat Lee-Ann West doen. LitNet laai van hierdie week af video's op wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Kyk die eerste video hier.
|
 |
Die Groot Garibaldi
Ferdi Wheeler
Fiksie
"Shortie los sy voet en spring op sy rug. Die lug ontplof uit sy longe en deur sy bibberende lippe en hy krul ineen. Die man is mal. Dit was al die tyd ’n lokval van ’n psigopaat, flits dit deur sy brein."
|
 |
Josua 1
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Hou die Boek mettie Wette vi altyd op jou lippe, en meditate oppit dag en nag, soerat djy alles sal onthou ennit net soe sal doen."
|
 |
Photo gallery: Schreiner Karoo Writers Festival 2019
Amy Coetzer
Festivals
The 9th Schreiner Karoo Writers Festival took place from 6 to 9 June this year in Cradock. Amy Coetzer documented the new display on Cradock writers in the Great Fish River Museum (part of the literary walking tour), book launches, talks, performance poetry and music performances and letters from Olive Schreiner.
|
 |
Jamie Oliver se eie pap tamaties
Elsibe Loubser McGuffog
Kos en wyn
"Maar wat mens nie meer kan doen nie, is om by Jamie se Italiaanse restaurante – Jamie’s Italian – aan tafel te sit. In Mei hierdie jaar het die hele lot – 25 van hulle – deure gesluit. Mens voel skoon jammer vir die man, om nie eers te praat van die 1 000 werksgeleenthede wat daarmee heen is nie."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2019
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
In hierdie maand se nuusbrief: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Hester Kruger; joernalis Karima Brown wen saak teen die EFF; NB-Uitgewers internasionaal vereer; leesstof uitTaalgenoot se Somer 2019-uitgawe; voorleggings ingewag vir kykNET en M-Net se draaiboekkompetisie; die wêreld van die skrywer: EKM Dido en Jolyn Phillips oor hul pad na debuteer; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei en oor nuwe Afrikaanse boeke in Junie.
|
 |
Persverklaring: Afrikaans as geloofstaal in die kollig
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Die algemene gevoel onder die deelnemers was dat Afrikaans as sulks nie ʼn probleem is nie, maar dat toenemende verengelsing van die gemeenskap en gemeentes wel tot spanning oor taal binne kerkverband kan lei."
|
 |
Afrikaanse Taalraad trek jeugdiges saam in Jeugmaand
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Die leerders is geïnspireer om Afrikaans te koester as deel van hul identiteit en erfenis, hulle daarin uit te leef en nie skaam te wees oor die soort Afrikaans wat hulle praat nie."
|
|