|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 748
7/05/2019
|
Krities Afrikaans
|
Pasverskyn
Al is die dood ’n feit soos ’n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.
In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van ’n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.
Samesteller: Tobie Wiese
Uitgewer: Jonathan Ball
ISBN: 9781868429431
|
 |
|
 |
25 jaar later: Bettina Wyngaard kyk terug
Bettina Wyngaard
Menings
Dit is 25 jaar na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse verkiesing. Met verkiesingsdag 2019 om die draai, deel Bettina Wyngaard haar herinneringe van 27 April 1994.
|
 |
25 years later: Karabo Kgoleng reflects
Karabo Kgoleng
Opinions
It has been 25 years since the first democratic elections in South Africa. With the 2019 elections around the corner, Karabo Kgoleng shares her memories from 27 April 1994.
|
 |
25 jaar later: Hein Willemse kyk terug
Hein Willemse
Menings
Dit is 25 jaar na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse verkiesing. Met verkiesingsdag 2019 om die draai, deel Hein Willemse sy herinneringe van 27 April 1994.
|
 |
25 years later: Christi van der Westhuizen reflects
Christi van der Westhuizen
Opinions
It has been 25 years since the first democratic elections in South Africa. With the 2019 elections around the corner, Christi van der Westhuizen shares her memories from 27 April 1994.
|
 |
25 jaar later: Michael le Cordeur kyk terug
Michael le Cordeur
Menings
Dit is 25 jaar na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse verkiesing. Met verkiesingsdag 2019 om die draai, deel Michael le Cordeur sy herinneringe van 27 April 1994.
|
 |
Verkiesing 2019: Hoekom 10 miljoen stemgeregtigdes nie registreer nie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Wees betrokke. Gaan stem. Gaan braai agterna, as dit jou ding is. Maar moenie wegbly en agterna steen en been kla oor hoe onregverdig die politiek is en hoe vrot die politici is nie. As jy jou stemreg abdikeer, dan abdikeer jy ook die reg om agterna te kla."
|
 |
Verkiesing 2019: Ideologiese debatte is besig om te kwyn
Jason Lloyd
Rubrieke
"Om indringend na die beleid van die politieke partye te kyk voordat ʼn keuse by die stembus uitgeoefen word, gee Suid-Afrikaners ʼn kans om verby ras of etnisiteit te beweeg. Suid-Afrikaners is alte geneig om volgens die ou raspatrone van die verlede te stem."
|
 |
Die orrel van die Notre Dame-katedraal: die einde van ’n era
Elize Zorgman
Menings
"Die hele wêreld was geskok toe daar op 15 April ’n verwoestende brand uitbreek in die Notre Dame-katedraal in Parys. Vir orrelliefhebbers was slegs een vraag belangrik: Sou die beroemde Cavaillé-Coll-orrel die vlamme oorleef?"
|
 |
Yolanda Wessels vertel meer oor haar boek Smag
Naomi Meyer, Yolanda Wessels
Onderhoude
"Smag gaan oor wie ’n mens is, wat jy wil hê, en bowenal wat jy verdien. Elke mens smag om iewers te hoort en behoort; elke mens smag na liefde en aanvaarding."
|
 |
Featherstream by Ian Sutherland: a review
Sara Pienaar
Reviews
"Featherstream is a successful first novel. It is written with great care and attention to detail, and has an unusual and credible plot. It is a compelling and readable thriller which convincingly brings to life the Cape of 80 years ago."
|
 |
Paula (1907–1996)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek is nie verbaas oor die volgehoue belangstelling in my liefdesverhale nie. ’n Mooi liefdesverhaal verouder nie." Lees oor die lewe en werk van Paula in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
|
 |
Plate by Marlene van der Westhuizen: a reader’s impression
Louise Viljoen
Reader’s impression
"Plate features a truly sublime collection of 86 appetising main courses with a continental influence. Divided into three chapters – on meat, poultry and seafood – the hand-picked recipes look every bit as scrumptious as they taste."
|
 |
International honour for graphic novel on Shaka
LAPA Uitgewers
Books and writers
Shaka rising: A legend of the warrior prince has been named a 2019 Honor Book by the Children’s Africana Book Awards. Luke Molver, the illustrator and co-author, will attend the award ceremony at the Smithsonian Museum of African Art in Washington, DC.
|
 |
Jaco Jacobs wen twee Akademiepryse
LAPA Uitgewers
Boeke en skrywers
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het bekendgemaak dat Jaco Jacobs vanjaar se Scheepersprys vir Jeugliteratuur wen vir sy jeugroman Dinge wat ek nie van skape geweet het nie en dat hy bekroon gaan word met die Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur vir die rympiesboek Moenie hierdie boek eet nie.
|
 |
Perspektief op /ɛ/-verlaging in Afrikaans
Daan Wissing
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die belangrikste gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom is, is dat /ɛ/-verlaging as fonologiese proses wel oor ’n wye front voorkom, maar veel meer gekompliseerd is as wat die gangbare beskrywings daarvan suggereer."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Filmresensie: Extremely wicked, shockingly evil and vile
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Hierdie is nié ’n riller met afskuwelike tonele van seksuele aanranding, verkragting en moord nie. Dis eerder ’n hofdrama en ’n ondersoek na Kendall se skuldgevoelens oor haar verbintenis met (Ted) Bundy."
|
 |
Monumentaal
Carma Shaw
Poësie
"En sonder hamer, sonder beitel
vind sy die krake tussen klip;
sy laat haar woorde en haar weelde
na nuwe wêrelde ontglip."
|
 |
Bloed
Ferdi Wheeler
Fiksie
"Suster Ana vind dit moeilik om met haar seer heup naby hom te kom. Sy word deur die groep uitgestoot tot sy uiteindelik aan die buitekring staan, met die biskop in die middel. Sy deel nie in die gejubel van die lidmate nie. Haar gesig is strak."
|
|