Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 746

26/04/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou Suidoosterfees

Fresh off the press

Gangster State

In this explosive book, investigative journalist Pieter-Louis Myburgh ventures deeper than ever before into Magashule’s murky dealings, from his time as a struggle activist in the 1980s to his powerful rule as premier of the Free State province for nearly a decade, and his rise to one of the ANC’s most influential positions.

Author: Pieter-Louis Myburgh
Publisher: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781776093748

Leefstyl

Suidoosterfees 2019: ’n onderhoud met Irma Albers

Irma Albers, Menán van Heerden
Suidoosterfees

"Die Suidoosterfees, nou in sy sestiende jaar, bly streef om tydens die fees iets vir almal aan te bied, vandaar ons nuwe slagspreuk '’n fees vir almal'."

Eietydse MI(SA) ook te sien by Suidoosterfees

Marli van Eeden, Antjie Krog
Suidoosterfees

"My eerste reaksie toe ek die opdrag kry, was om dit van die hand te wys – ’n mis is ’n daad van geloof, en nie regtig iets waarmee ek grootgeword het in die NG Kerk nie."

Jerry, an unconventional hero and Dude, wa’s my bakkie? at the Suidoosterfees

Marli van Eeden, Jeremeo Le Cordeur
Suidoosterfees

"Juggling two productions at one festival is not an easy task, but it is an opportunity actor and director Jeremeo Le Cordeur grabs a hold of with both hands."

Die vrolike weduwee beloof om feesgangers by die Suidoosterfees te bekoor

Marli van Eeden, Johannes van Staden-Slabbert
Suidoosterfees

"By AGL Opera is ons leuse 'Creating memories' en die musiek van Die vrolike weduwee is van so ’n aard dat dit nog vir ure en dae later steeds in mens se gedagtes ronddwaal."

Coffee Snobs gereed om die teater aan te pak

Marli van Eeden, Coffee Snobs
Suidoosterfees

Marius en Vernette Wessels vorm die duo Coffee Snobs, bekend vir hulle albums Aroma en Lig, maar vanjaar pak hulle die teater aan met hulle eerste volwaardige teaterproduksie.

Filmresensie: The bookshop

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Die sterk punte van die film is die besonderse landskappe en die goeie toneelspel van veral Mortimer, Nighy en Clarkson."

Lanzerac Wine Estate: a treasured Cape Winelands experience

Paul Murray
Food and wine

"The big question stands: how did it get its name, the Lanzerac? How did she come upon the name?"

Persverklaring: Hermanus FynArts 2019, ’n kuns-kaleidoskoop

LitNet
Feeste

"Hermanus FynArts, ’n versmelting van kunstefees en winterskool, word vanjaar vanaf 7 tot 17 Junie aangebied en bied ’n stimulerende program van beeldende en uitvoerende kuns, musiek, kookkuns, die kuns van wynmaak en -proe, en interessante sprekers oor ’n wye reeks onderwerpe oor die kunste en aktuele aangeleenthede."

Press release: Six young stars shine in SA premiere of Tony award winning hit musical Kinky boots

LitNet
Lifestyle and entertainment

Six young stars will have the chance to shine in the South African premiere of hit Tony Award-winning musical Kinky boots. Presented by Eric Abraham and The Fugard Theatre, a brand new, original production of this huge-hearted musical will run at The Fugard Theatre from.

Menings

Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?

Ilza Roggeband
Seminare en essays

"Om MultiChoice, en daarmee saam die vier Afrikaanse kanale (kykNET, kykNET & Kie, kykNET NOU! en Via) te boikot, beteken jy boikot op stuk van sake Afrikaans. En is dit nie waaroor almal dan juis so bekommerd is nie?"

Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid

Harris Dousemetzis
Opinion

"The main question is Tsafendas’s motive, and the fact that, for more than 50 years, people believed that Tsafendas killed Verwoerd because of a tapeworm, and that he was an apolitical idiot."

Sosiale media: euwel of hulpmiddel?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Enigeen sal verstaan dat sekere inligting sensitief is en dat dit nie lukraak gedeel kan word nie. Om egter sosialemedia-stilte af te dwing, ook op ander wat dalk nie oor die bomontploffings wou kommunikeer nie, maak die deur oop vir despotisme."

Familietradisies: reg of weg?

Merlyn van der Rheede
Menings

"Tradisies of gebruike oor geslagte heen dra beslis by tot ’n gemeenskap se ryke geskiedenis en erfenis. Dis hartseer as die jonger geslagte wegbreek en hierdie gebruike nie meer by hulle byval vind nie, want dit verleen ’n gees van samehorigheid in die familie."

Aischulos die teoloog

Gerrit van Wyk Kruger
Menings

"Zeus in die Prometheus ... van Aischulos skep ’n probleem. Hy word daarin voorgestel as ’n hardvogtige, onbillike, ongenaakbare, onbuigbare en onbarmhartige tiran ..."

Nou op Voertaal

Migratie vanuit Afrika: een meervoudig perspectief

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Meningen

"Op zaterdag 13 april werd in het Koninklijk Instituut voor de Tropen in Amsterdam de jaarlijkse Afrikadag gehouden. De Afrikadag, die al ruim 25 jaar bestaat, is het grootste publieksevenement over Afrika en internationale samenwerking in Nederland. Thema van de Afrikadag 2019 was 'Migration: African Perspectives'."

Oranje, blanje, blouoog

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Maar ons weet mos waarvoor Steve staan. En ook dat hy nie ’n sissie is nie, en dat hy die blouoog wat hy gaan kry deur 98% van die bevolking die duiwel in te maak, met trots sal dra. Maar wie wil nou saam met Steve met ’n blouoog gesien word?"

Tulpenmanie

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Reizen

"Ieder voorjaar wordt het Frans Halsmuseum in Haarlem opgeluisterd met schitterende bloemstukken. Dit evenement, dat nu alweer voor de dertigste keer wordt gehouden, valt samen met het jaarlijkse bloemencorso. Het herinnert ook aan die korte periode in de zeventiende eeuw toen Haarlem het centrum was van de zogenaamde 'tulpengekte', de eerste uitvoerig beschreven economische 'bubbel' in de wereldgeschiedenis."

Boeke en skrywers

Bloedlelie deur Jeanette Ferreira: ’n resensie

Elkarien Fourie
Resensies

"Bloedlelie is ’n veelvlakkige, fynbesnaarde werk en Jeanette Ferreira se vyfde historiese roman. Hiermee steek sy weer eens haar kleim af as ’n belangrike en gesaghebbende skrywer op die gebied."

Green as the sky is blue by Eben Venter: a review

Karabo Kgoleng
Books and writers

"I would recommend reading it for your own understanding of how sexuality and sexual expression are not uniform across communities, and that it’s alright that we are not a homogeneous species."

Die dag toe die draak kom (vir seuns en vir meisies) deur Fanie Viljoen: ’n resensie van albei boeke

Anke Theron
Resensies

"Hierdie boeke is broodnodig binne die Suid-Afrikaanse konteks, omdat seksuele misdade teen kinders aan die toeneem is."

The African Library: The queue by Basma Abdel Aziz

Annie Gagiano
Books and writers

"It is a mature and impressive novel, and one which many readers are likely to revisit in their memories or by rereading the text."

Berigte uit die skemerland deur Dolf van Niekerk: ’n lesersindruk

JC Pauw
Lesersindrukke

"Hierdie baie voortreflike bundel stel die vraag: 'Sien ’n mens nie dalk beter in die skemer nie?'"

Foto's: Deel XV van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal word bekendgestel

Naomi Bruwer
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Deel XV van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is op 17 April by die Stellenbosch Universiteitsmuseum bekendgestel.

Malene Breytenbach (1948–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Die vreugde om gepubliseer te word, is net so lekker, indien nie lekkerder nie, as om graad te verwerf.” Malene Breytenbach se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

ATKV-Woordveertjies 2019 oop vir inskrywings

ATKV
ATKV-Portaal

Die 2019 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 6 September in Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag 5 Junie 2019.

intussen deur Johan Rabie Murray: ’n FMR-resensie

Danie Botha
Resensies

"Johan Rabie Murray se tweede digbundel het onlangs verskyn. Dit heet intussen."

Comrade Baron deur Jaap Scholten: ’n lesersindruk

Theuns du Buisson
Lesersindrukke

"Toe Scholten hierdie boek vir my gegee het, het hy voorin geskryf dat hy glo dat ek baie ooreenkomste met Suid-Afrika sal kan raaksien. Ongelukkig is hy reg. Daar is groeiende haat teenoor dié wat grond besit. Om nie eers te praat van die superrykes nie."

Skryfwerk

#politieklimeriek: hier is ons 10 finaliste!

LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek

#politieklimeriek – hier is die 10 weekwenners, waaruit ons limeriekpaneel nou ’n algehele wenner gaan aanwys. Daar is R10 000 op die spel!

#politieklimeriek – Video van André Louw se Week 10-wenlimeriek

LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 10, André Louw, se limeriek.

Ses verse in drie liriese Middeleeuse style

Julio Agrella
Poësie

"Verbintenis word ʼn tronk, geborgenheid word dwang.
Haar gebrokenheid was beautiful verby. Vir my."

Die groep

Dawid de Villiers
Fiksie

"Hulle het baie saam gebid en dan het hy sommer haar klere uitgetrek en haar laat verstaan dat dit God se wil is dat hulle seks het."

 

Introducing the third dimension in this modern era

Abigail George
New writing

"I remember now. I remember everything. I remember my brother’s defiance, my mother’s tears and heartache and defeatist attitude. The music school behind her eyes, and I would see the sea in his father’s knuckles."

Two poems by Carla du Preez

Carla du Preez
New writing

"She will hope against all hope
that her day will seem brighter
through concealer and dark glasses."

Levitikus 2: Die koringoffes

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Die Jirre het vi Moses gesê, 'wanner iemand vi My ʼn koringoffe wil gie, dan moet hy virrie Jirre vannie beste meel gie.'"

Die wolf ennie siewe kinners: ’n Kinnervehaal deurie Grimm Broes: Deel 2

Olivia M Coetzee
Skryfwerk

"Toe hulle by die weiveld kô, toe sien hulle die wolf wat onnerie boem lê en snork lattie boem se takke biewe. Sy’t tot by hom geloep en hom van alle kante af bekyk. Sy’t toe gesien dat daa iets kriewel en druk in sy dikgevriete mag."

Vyf vrae aan ons Groen Galery-digters

LitNet
Poësie

Vyf vinnige vrae aan ons nuwe digters, wie se werk nou te sien is by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Groen Galery.

LitNet Akademies

Antjie Krog, gemeenskaplikheid en die behoefte aan interverbondenheid in Mede-wete (2014)

Remona Voges
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"In hierdie artikel sal ek poog om die hantering van die begrip interverbondenheid in Krog se bundel Mede-wete te ondersoek en na te gaan hoe dit by die begrip ubuntu in die Afrika-filosofie aansluit."

Die gebruik van gedigte in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal

Elbie Adendorff
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Gedigte en die interpretasie daarvan bied geleenthede vir kommunikasie. Lesers vorm hul eie menings en ervarings aan die hand van die gedigte, en die taalverwerwingsklaskamer kan die ideale plek wees om dit te deel."




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Skole

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Luize Kroukamp
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved