|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 714
30/08/2018
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou amandelheining |
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is ’n opwindende en verweefde debuut uit ’n jong digter se pen. Met ’n eietydse en aktuele aanslag skryf Odendaal oor die politiek van verskil in ’n multikulturele samelewing, die natuur en ons ekologiese voetspoor, verganklikheid, menswees, die liefde, asook die onlangse studentepolitiek. Ten einde vra hy: Re mang? Wie is ons? En wie is hulle?
Skrywer: Pieter Odendaal
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624085614
Prys:
R200
|
 |
|
 |
Politieke versinsels rakende die amandelheining
Dan Sleigh
Menings
"Vanaf voorkoloniale tye het die Koina die vrugte geoes en die sade gekook of gebraai om te eet. Die bome groei redelik vinnig en die volwasse takke verstrengel – ’n egte kreupelhout – sodat dit as heining ondeurdringbaar word vir groter diere, maar nie vir mense nie."
|
 |
Kom ons dink “buite die boks”: Wat van ’n Afrikaanse Taalunie?
Wannie Carstens
Menings
"Moet ons nie ’n slag praat oor of ons nie verder met Afrikaans se bevordering en beskerming sal kom as ons ook ’n oorkoepelende Afrikaanse Taalunie het nie? Sal dit Afrikaans nie meer gesag gee nie? Sal dit Afrikaans nie meer doelgerigtheid en fokus gee nie?"
|
 |
Afrikaans se komvandaan
Mercy Kannemeyer
Menings
"Op watter maniere is Afrikaans besig om mense se lewens ekonomies, sosiaal en maatskaplik te verbeter, en hoe kan dit bydra tot kohesie in ons samelewing?"
|
 |
Malema sê: “Bring jou AK-47!”
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Wan Mr Malema, jou geskietery stuur ’n vekeere boodskap an jou volgelinge en oek dié wat tien jou party is."
|
 |
Die ontdekking van Sanskrit
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Sanskrit (oorspronklik: 'samskrita', met die betekenis van 'volkome', 'volmaak') was die antieke heilige taal wat die Hindoes van Noordwes-Indië in hul Vedas gebruik het."
|
 |
Afrikaans raak rof en onbeskof
Jan JP van der Merwe
Menings
"In Junie 1995 is die aartskonserwatiewe en baie vroom wit Afrikaner-gemeenskap tot in hulle fondamente toe geskud toe die eerste Afrikaanse pornografiese tydskrif, Loslyf, op die winkelrakke verskyn het. Dit was ’n tydskrif vir hardebaarde."
|
 |
PEN Afrikaans veroordeel dreigemente teen skrywers
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"Onder geen omstandighede behoort skrywers vergelding in die vorm van fisieke geweld te vrees nie. Sulke verwerpbare dreigemente het geen plek in ’n samelewing wat vryheid van uitdrukking as ’n grondwetlike reg verskans nie."
|
 |
Afrikaanse Taalraad vergader oor inklusiewe, diverse pad vorentoe
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Ná ’n dekade van harde werk en die bevordering van taal as ’n hulpbron, werk die ATR steeds aan versoening tussen die sprekers van Afrikaans. Baie is vermag deur erkenning te gee aan die uiteenlopende gesigte en klanke van Afrikaans en ’n sterk basis is gelê vir gesamentlike gesprekke oor taal en taalbeleid."
|
 |
Lerina Erasmus: 1946–2018
Mysi Louw
In memoriam
"Lerina Erasmus is 20 Augustus 1946 in Namibië gebore en sterf 20 Augustus 2018 in Johannesburg op die ouderdom van 72 jaar. Sy was bekend as aktrise en skrywer."
|
 |
ATR-huldeblyk ter ere van Christo van Rensburg
Conrad Steenkamp
In memoriam
"Die ATR betreur die heengaan van een van Afrikaans se grootste stryders. Op sy kalm manier het hy diep spore getrap in die stryd om die erkenning van Afrikaans met al sy variëteite."
|
 |
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: volledige program
LitNet
Feeste
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, die breinkind van en georganiseer deur Darryl David, word van 22 tot 24 September in Cradock en Somerset-Oos aangebied. Vanjaar sal 'n gratis slypskool vir ontwikkelende skrywers by die soirée aangebied word en dit begin reeds met openingslesings deur Etienne van Heerden op 20 September.
|
 |
kykNET Silwerskermfees 2018: Wenners aangekondig
LitNet
Film
"Die wenners van die agste kykNET Silwerskermfees is tydens ’n toekenningsgeleentheid in Kampsbaai aangewys. Die fees poog om elke jaar gevestigde rolspelers en jong opkomende filmmakers byeen te bring en ’n geleentheid te skep waar kennis gedeel en nuwe geleenthede geskep kan word."
|
 |
’n Fliekpleb se eendagervaring by die 2018 kykNET Silwerskermfees
Giselle Botha
Film
"Diegene wat sê dat die Suid-Afrikaanse en veral die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf net ’n druppel in die emmer van die wêreldwye vermaaklikheidsbedryf is, is net suur. Die ywer, liefde, sorg, deursettingsvermoë, waagmoed en skeppendheid waarmee gehalteprodukte met ’n klein begroting gemaak word, is nie iets wat as niks afgemaak kan word nie."
|
 |
André Schwartz oor die tweede kanse in die lewe
Yolanda Wessels, André Schwartz
Musiek
"Ek sing, want dis vir my lekker en dít is hoekom ek aanhou en hoekom daar altyd ’n nuwe liedjie is. Soms in ’n konsert is daar ’n oomblik of ’n noot in ’n lied waar ek totaal onwrikbaar voel en niks anders kan daarmee vergelyk word nie."
|
 |
Film review: Crazy rich Asians – probably good
Reney Warrington
Film
"Of course, it is an important film, because, as was the case with Wonder Woman and Black Panther, this film represents a section of society, (crazy rich) Asians, on screen in a blockbuster format."
|
 |
Persvrystelling: Kapenaars, kom gesels saam oor moedertaalonderrig
LitNet
ATKV-Portaal
"Tydens hierdie fees gaan daar nie net oor die belangrikheid van moedertaalonderrig gesels word nie, Afrikaansonderwysers kan ook uitsien na ’n Skitter-in-Afrikaans-werkswinkel. Hier sal hulle leiding in taalonderrig kry en met kreatiewe idees, nuwe vaardighede en praktiese oplossings vir uitdagings in die klaskamer toegerus word."
|
 |
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Wenners
Lina Spies
Skryfkompetisies
Altesaam 75 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die volgende 10 gedigte verskyn op die kortlys. Die bekroonde digter en letterkundige Lina Spies het die twee wengedigte aangewys en deel haar indrukke van die kortlys en wengedigte.
|
 |
waatlemoen
Susanne Pike
Poësie
"kinders kry nie kroon nie sê pa
dis vir mense wat van die wêreld weet"
|
 |
Katolieke diskant
Franco Colin
Poësie
"Hy predik dat die Kind se bloed ieder van hoek tot kant
biegskoon kan was. Uit dank oorspoel ’n koorknaap-
diskant die katedraal ..."
|
 |
Midlands Literary Festival 2018: Full programme
Darryl David
Books and writers
KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place at Fern Hill Hotel near Howick on 1 and 2 September 2018. Here is the full programme.
|
 |
Koos Human (1931–2018)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Wat saak maak, is dat uitgewers, en redakteurs van koerante en tydskrifte, met hul produksie die leserspubliek moet aantrek. En resensente behoort meer lesergerig te skryf, en nie vir mekaar nie." Lees oor Koos Human se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
Dankie, Generaal deur Nico Moolman: ’n resensie
Org Potgieter
Resensies
"Die boek se grootste waarde lê in die geweldig groot aantal foto's – sommige ingekleur – waarop die skrywer-speurder op sy reise in museums en ontmoetinge met nasate van ABO-soldate aan albei kante afgekom het."
|
 |
African Library: Small country by Gaël Faye
Annie Gagiano
Books and writers
"Nevertheless, the fact that certain authors manage, like Gaël Faye does with Small country, to create chronicles that do not seem to desecrate, cheapen or sensationalise the devastating dimensions of those events, remains admirable proof of the nuanced art and deep empathy of which some writers are capable."
|
 |
Van kant gemaak deur Kris van Steenberge: ’n FMR-resensie
Riette Rust
Resensies
"Indien jy nog nie ’n leser van Nederlandse letterkunde is nie, sal hierdie roman jou waarskynlik inspireer om meer hieroor uit te vind. Van kant gemaak is Van Steenberge se eerste roman. Wat ’n meesterstuk is dit nie!"
|
 |
Uitnodiging: NP Van Wyk Louw-gedenklesing 2018
LitNet
Akademies en skole
Jy word uitgenooi na die NP Van Wyk Louw-gedenklesing op 6 September in Johannesburg. Andries Bezuidenhout is vanjaar se spreker en sy lesing se titel is "Utopiese verbeelding en Afrikaans: ’n gesprek met T Dunbar Moodie en NP Van Wyk Louw".
|
 |
MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat
LitNet
Akademies en skole
"(Aspirant)-skrywer, -digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith."
|
 |
Suid-Afrikaanse letterkundes en transnasionale bande: in gesprek met Louise Viljoen
Willem de Vries, Louise Viljoen
Interviews
"Die globale bestaan nooit sonder die lokale nie; dit is ’n tergende, moeilike en ook produktiewe verhouding waarin die twee mekaar behoort te bevraagteken en te erken, sê die Stellenbosse literator Louise Viljoen. Sy het met Willem de Vries gesels oor onder meer die Afrikaanse letterkunde se toenemende bydrae tot ’n transnasionale gesprek."
|
 |
Een moderne kijk op klederdracht
Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Reizen
"Goed nieuws voor toeristen die 'Europe in 10 days' willen 'doen' en Nederland in een dag. Voor de traditionele klederdracht van Volendam, Spakenburg en Hindeloopen hoeven ze voortaan Amsterdam niet meer uit! In het Klederdrachtmuseum vind je alle oudhollandse klederdrachten handig onder één dak."
|
 |
Magnus Malan en die ore van die seekoei
Hans Pienaar
Nuusvinke
"In ’n wêreld waarin slagoffer en misdadiger saam in die hospitaal beland, Mengele-tipes jou lewe op straat kan red, en almal saam vir die Springbokke skree, verloor onskuld, net soos skuld, sy krag."
|
 |
Een zelfmoordcijfer dat blijft verontrusten
Michaël Vandamme
In het nieuws
"Al jaren scoort Vlaanderen op het vlak van zelfmoordcijfers gevoelig slechter dan haar buurlanden. Het onderwerp is een beleidsprioriteit wat stilaan resultaten lijkt op te leveren, toch is nog veel werk aan de winkel om de kloof te dichten."
|
 |
Nelson Mandela-plein, Sandton
Paul Murray
Culinair
"Nelson Mandela-plein is ’n plek van matelose aksie en energie. Duisende mense lê besoek af by die standbeeld van Nelson Rolihlahla Mandela, wenner van die Nobelprys vir Vrede en Suid-Afrika se eerste demokraties-verkose president."
|
|