|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 918
23/09/2022
|
Krities Afrikaans
|
Elf dae in Amsterdam
Skrywer: Elizabeth Wasserman
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624093329
Millie is die middelste van vyf kinders, en wanneer sy die kans kry om vir ’n "week of wat" na Amsterdam te gaan om na haar oeroue tante te gaan kyk terwyl dié aansterk na ’n knie-operasie, gryp sy die kans aan. |
 |
|
 |
Moerstaāl: ’n gesprek met Loit Sōls
Naomi Meyer, Loit Sōls
Skrywersonderhoude
"Moerstaāl is innie heēl eēste plek ’n journey van explorations across baie genres, including krye cultivation, om trig hys toe te kom na my Komvandaan, en my sigsèlwis: lgn issie ynlik my eie gibryk-ie." Loit Sōls praat oor sy nuwe bundel. Hy is ook op die 10de Oktober by die Toyota US Woordfees.
|
 |
Die verkeerde vrou: ’n onderhoud met Irma Venter
Naomi Meyer, Irma Venter
Skrywersonderhoude
"Ek beplan my karakters deeglik, met gedetailleerde agtergrondstories en sterk voorkeure en afkere. Hulle hou my geselskap vir die 18 tot 24 maande wat ek die boek skryf en hulle mag my nie verveel nie. As hulle my gaan verveel, gaan ek die leser verveel, en om die leser te verveel is eenvoudig ontoelaatbaar."
|
 |
Ongeskonde deur Alwyn Uys: ’n boekresensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Hierdie is beslis ’n verhaal waar ’n mens onomwonde kan sê Alwyn is ’n ongelooflike inspirasie vir ieder en elk. Ongeskonde is ’n onvergeetlike verhaal van ’n merkwaardige persoon."
|
 |
Ellen Botha (1941–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As jy wil snaaks wees, kan dit nie net ’n 'grappie op rym' wees nie. Jy moet in jou rymelary speel met die taal. En daar moet altyd iewers ’n stekie, ’n stoutigheid, ’n stuitigheid of ’n skurwigheid wees. So nie beteken dit vir my niks."
|
 |
Persverklaring: ATKV-Woordveertjies 2022 – tekste wat "insuig" bekroon
ATKV
ATKV-Portaal
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die ATKV skrywers, digters en dramaturge se uitsonderlike pennevrug, toewyding en kreatiwiteit vier. Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Hier is die wenners in die kategorieë spanningsromans, niefiksie en prosa.
|
 |
Irritasies
Crito
Blogs
"Dan som hulle maar die storie op en kry ’n paar bokke daarvoor."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth
Robin K Crigler
Opinion
"Thus while Die gelofte is not the innocuous romance it claims to be, as a reactionary manifesto it also fails. The script is too reluctant to stare into the void of its ideological roots. It retains only the aesthetics of old-time nationalism and a vague but passionately asserted sense of victimhood."
|
 |
Reguit met Robinson: Dissipline in die klaskamer
Freek Robinson, Faeed Amardien, Santie van der Merwe
Onderhoude
Te oordeel aan nuusberigte, word dissipline in die klaskamer ’n al hoe groter probleem. Daar is voorvalle van onderwysers wat geïntimideer, selfs aangerand word. Freek Robinson het gaan kers opsteek by twee mense wat daagliks hiermee te doen het. Santie van der Merwe is ’n kliniese sielkundige en Faeed Amardien is ’n onderwyser.
|
 |
Rassisme in die fantasie-genre
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Kuns behoort kuns te wees, los van en verhewe bo politiekery. Maar in omstandighede waar dit nou blykbaar politieke aktivisme geword het om ’n fliek oor ’n swart meermin of reeks oor ’n swart Harfoot in ’n fiktiewe wêreld te gaan kyk, sal ek my deel vir sosiale geregtigheid doen. Ek sal die fliek ondersteun, selfs al voel ek eintlik vere vir meerminne van enige kleur."
|
 |
"Transition starts at home" – Ena Jansen se toespraak by CAANS 2022
Ena Jansen
Seminare en essays
Kyk hier na Ena Jansen se hooftoespraak (keynote address), getitel "Transition starts at home", via Zoom gelewer en opgeneem tydens die 91ste internasionale kongres vir lettere en wysbegeerte en sosiale wetenskappe (International Congress for the Humanities and Social Sciences) in Kanada.
|
 |
Wanneer inperkings gawes word
Nini Bennett
Rubrieke
"Ongeag Paganini se presiese diagnose: Die verstommende buigsaamheid van sy vingers en polse het aan hom ’n besliste voorsprong gegee in die hantering van die strykstok."
|
 |
Persverklaring: StudentePlein oorweeg appèlopsies ná hofuitspraak in US-taalsaak
LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar
StudentePlein oorweeg verdere regstappe, insluitend appèl, na ’n uitspraak vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof waarin die hof bevind het dat die Universiteit Stellenbosch (US) nie onregmatig opgetree het toe daar in 2020 en 2021 met Afrikaanse leermateriaal weggedoen is nie.
|
 |
Gesondheidswaarskuwings en alkoholiese produkte
Handré Brand
Seminare en essays
"Een manier waarop die bewustheid van verbruikers bevorder word, is om gesondheidswaarskuwings op die etikette van alkoholiese produkte aan te bring. Grummon en Hall noem verder dat die verbruiker daarop geregtig is om ingelig te word rakende die moontlike skadelike effekte van die produkte wat hul koop, sodat ingeligte besluite in verband met die verbruik daarvan geneem kan word."
|
 |
Persverklaring: Universiteit Stellenbosch is verbind tot meertaligheid
LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar
Die Universiteit verwelkom die Hooggeregshof se uitspraak dat die Senaat (en sy komitees) nie die taalbeleid oortree het soos beweer is nie, en dat die verklarende versoek – wat ’n bevel aangevra het dat die Senaatsbesluit en veranderinge aan die fakulteite se Taalimplementeringsplanne as ongrondwetlik, onregmatig en ’n skending van die 2016-Taalbeleid verklaar word – van die hand gewys word.
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Die Voortrekkermonument: ’n onderhoud
Pieter GR de Villiers, Dolf Britz
Onderhoude (2018)
"’n Mens soek vergeefs na uitbeelding waarin die Voortrekkers met onreg en in ongeregtigheid gehandel het. Is dit kenmerkend van hierdie monumente-tradisie om aan eie onregmatigheid, eie skeefgroei voor die voet verby te gaan en nie in te werk op die gestaltegewing van die verlede nie?"
|
 |
Historical monuments: an interview with Lize van Robbroeck
Menán van Heerden, Lize van Robbroeck
Opinion (2017)
September is Heritage Month in South Africa. The country’s colonial heritage has been at the forefront of much debate and discourse in recent years. More specifically, the legacy of historical monuments is a contentious issue in many countries, including South Africa and America.
The following interview encourages further discussion and debate regarding this complex and sensitive subject.
|
 |
Die veranderende betekenis van die Voortrekkermonument: erfeniswins of erfenisverlies?
Anton van Vollenhoven
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) (2017)
"Regeringsinmenging tydens die oprig van die monument het ideologiese kwessies daargestel waarmee vandag steeds geworstel word. Dit is as apartheidsimbool gebrandmerk en het ander groepe vervreem. Om hierdie persepsies van die monument te verander het die klem verskuif na die kulturele waarde daarvan. Dit word nou as simbool van versoening en nasiebou bemark."
|
 |
Sat vir beurtkrag?
Christo Viljoen
Uit LitNet se argief (2015)
"Die Powerwall is ’n elegante alternatiewe oplossing vir ’n bystaankrageenheid wat ek onlangs by my eie huis geïnstalleer het. My installasie bestaan uit vier AGM’s ("Absorbent Glass Mats") 150 Ah-batterye (soos wat in telefoonsentrales gebruik word) en ’n GS-na-WS-omsetter. Dié batterye kos R3 000 elk, en het ’n verwagte lewensduur van 12 jaar of meer."
|
 |
Die energiekrisis na 11 jaar herbesoek
Koos Holtzhausen
Seminare en essays (Julie 2022)
Koos Holtzhausen is ’n professionele ingenieur en het ’n PhD in ingenieurswese. Hy is ’n voormalige werknemer van Eskom. Hy skyf oor die energiekrisis.
|
 |
Woede oor Eskom se voorgestelde verhoging van meer as 32 persent
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Terwyl die land meer as vier uur se kragonderbrekings op ’n slag in die gesig staar omdat die staatsbeheerde nutsmaatskappy nie genoeg elektrisiteit uit sy ou en swak onderhoude aanlegte kan produseer om in die vraag te voorsien nie, sê Eskom die huidige tariewe is nie hoog genoeg om die broodnodige instandhouding te doen nie."
|
 |
Elektrisiteitskrisis bedreig land se ekonomie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die erns van die elektrisiteitskrisis waarin die land hom tans bevind, hou groot ekonomiese implikasies in vir Suid-Afrika. Beide president Cyril Ramaphosa en die leier van die DA, John Steenhuisen, het Dinsdag op die huidige krisis reageer en die erns daarvan beklemtoon."
|
 |
Duisternis wag op Suid-Afrika as Koeberg vou
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Reeks noodsaaklike stappe sal volgens die DA gedoen moet word om Koeberg se lewensverlengingsprojek te red en ’n moontlike ineenstorting van die netwerk te voorkom."
|
 |
Afrikaans in die Martini Kerk met Antjie Krog
Obe Phillips
Meningen
"Ek preek gereeld in die historiese Martini Kerk van Doesburg waar Antjie Krog haar 'Brose aarde' voorgedra het, met begeleiding van koor en simfonie-orkes. Ek glo wie nie waag nie wen nie, so ek het ses maande na my aankoms alhier al in Nederlands gepreek in die Protestante Kerk Schaarsbergen en nou, twee jaar later in Nederland, kla die kerkmense nie oor die korrektheid van my Nederlands nie, maar oor my artikulasie, want die woorde is so na aan my Afrikaanse taal dat ek dit ook so artikuleer. Daarom was dit heerlik om Antjie Krog te hoor Afrikaans praat in die Martini Kerk waar ek gereeld moet let op my Nederlandse artikulasie."
|
 |
Vertalings ontsluit nuwe wêrelde tussen Suid-Afrika en die Lae Lande
Jean Oosthuizen
Meningen
Vertaling behoort eintlik Suid-Afrika se twaalfde taal wees, omdat die land se mense mekaar nie verstaan nie of mekaar dikwels verkeerd verstaan, aldus Antjie Krog. Die belangrike rol wat vertaling in die algemeen speel, is opnuut beklemtoon tydens ’n gesprek by Sasnev (die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere in Kaapstad). Die gespreksgenote was Antjie Krog en Yves T’Sjoen (Universiteit Gent en Universiteit Stellenbosch).
|
 |
Die "professionele klas" uitgedaag in ’n gesprek oor Songezo Zibi se Manifesto
Izak de Vries
In het nieuws
"As die nodige verskil gemaak kan word deur ’n professionele klas wat uiteindelik die werkersklas tot voordeel kan wees, is die geld wat spandeer is in die opleiding van die professionele klas, dus tot voordeel van almal. Indien die professionele klas egter hul opleiding slegs tot voordeel van hulself gaan gebruik, sal diegene met geen opleiding nie in opstand kom, want hulle sal nie ’n ander opsie hê nie."
|
 |
Persvrystelling – Kortfilmkompetisie vir studente: "Die skoonheid van die Nederlandse taal"
Voertaal
Film
Ons nooi alle huidige ingeskrewe voorgraadse en nagraadse studente wat Nederlands bestudeer uit om in te skryf vir die kortfilmkompetisie. Hierdie kompetisie vorm deel van die 8e editie van die Week van het Nederlands in Suid-Afrika, 1 tot 8 Oktober 2022. Deelnemers stuur ’n kortfilmpie oor die onderwerp "Die skoonheid van die Nederlandse taal". Individuele studente of klein groepies kan deelneem.
|
 |
Persvrystelling: Vrystaat Kunstefees 2022
Voertaal
Festivals
Die De Schrijverswerf-projek beoog om ’n gemeenskap van skrywers, digters en teatermakers te vestig wat deur hul taal verbonde is aan die Nederlandstalige gemeenskap. Hierdie taalgemeenskaplikheid sluit deelnemers in vanaf Nederland, Vlaandere, Suriname, en Suid-Afrika. Die Vlaamse regering in Suider-Afrika ondersteun die vertoning And still the rain kept falling softly ... ruimhartig. Die stuk vloei uit die pen van die Vlaamse skrywer, toneelspeler en teatermaker, Peter de Graef, terwyl Stef de Paepe, Vlaamse dramaturg en draaiboekskrywer, as die regisseur optree.
|
 |
Persbericht: Record aantal inzendingen Poëziefestival Gelselaar
Voertaal
Kalender
Het populaire Poëziefestival Gelselaar, dat op zaterdag 8 oktober wordt gehouden in de kerk van dit Achterhoekse dorp, blijft groeien. Het trok een record aantal inzendingen voor poëziewedstrijden met als thema "mijn taal". Deelnemers komen niet alleen uit allerlei plaatsen in Nederland, maar ook uit België, Duitsland en Zuid-Afrika. De categorie Nederlandstalige gedichten groeide van 63 gedichten vorig jaar tot 169 gedichten (van 90 dichters) nu. De categorie Nedersaksische gedichten kende een kleinere groei, tot 34 gedichten, van 19 inzenders. Met opnieuw een fraaie spreiding over dit taalgebied. Blij is de organiserende projectgroep ook met dertien streektaalgedichten van elders, waaronder vier uit België en vijf uit Brabant. Verder werden acht Afrikaanse en drie Friese gedichten ontvangen.
|
 |
European Film Festival: Programme announced for hybrid event 13–23 October 2022
Voertaal
Film
From the Netherlands, Shariff Korver’s slow-burning psychological thriller Do not hesitate depicts unprepared Dutch youths thrown into the crucible of war, a situation complicated by their naiveté when encountering other cultures. In Playground Belgian director Laura Wandel deploys cameras rigged at child level to effectively portray the emotions and experiences of school bullying from a child’s point of view.
|
 |
Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 8 en kan jy nie meer wag vir die blaaskans voor die vierde kwartaal nie? Hierdie Afrikaans Huistaal-vraestel deur Eugene van der Westhuizen kan jou deur die laaste voorbereiding van die derde kwartaal se toetsreeks laat skaats.
|
 |
Jong musici bekoor in die Baai
Izak de Vries
Musiek
"Katleho Mothae, Tiaan Uys en Matthew Perry het onlangs hulle eksamens afgelê en het met lof geslaag. [Bridget] Harrison het toe self ’n plan gemaak om haar studente blootstelling te gee. Sy het ’n minitoer vir hulle gereël met twee optredes in Knysna, een in Gqeberha en een in Makhanda."
|
 |
Hupstoot of remskoen: kykNET se Storiefilms
Schalk Schoombie
TV
"In te veel van die prente hoor jy ’n lakoniese klaviertjie agterlangs tokkel, ’n ekonomiese klankbaanopsie wat egter ’n eendersheid aan die flieks verleen." – Schalk Schoombie bekyk Storiefilms, kykNET se reeks Afrikaanse kortformaatrolprente, met ’n kritiese oog.
|
 |
Bloedlemoen, o bloedlemoen ...
Karen Hart
Kos en wyn
"Die ou lemoentjie lyk maar doodgewoon, nes sy boeties en sussies. Maar as jy hom oopsny, is dit ’n heel ander storie. Binne-in is die oranje segmente plek-plek met ’n byna persrooi gevlek en die sap is soos bloed. Die smaak is sitrus en tipies lemoen, maar effe soeter met ’n byna framboserige ondertoon."
|
 |
Press release: The Mandela Bay Arts Festival brings creativity home this September
LitNet
Lifestyle and entertainment
The inaugural Mandela Bay Arts Festival kicks off this month (23 September – 2 October) in a ten-day celebration of local and regional talent happening live in the Nelson Mandela Bay area. The Festival has released its programme and tickets are now on sale through the Festival’s online booking platform.
|
 |
Mkhuseli
Siphokazi Jonas
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Siphokazi Jonas’s Mkhuseli, a fallen star whose memory was wiped when it fell to earth, stands guard at a shoreline to save the spirits of the drowned. Peggy Mongoato performs the monologue, directed by Qondiswa James. Watch the performance in isiXhosa with English subtitles here.
|
 |
Bossies berou
Loretta Szikra
Poësie
"Saans, tot skuins voor laat
vind ons die blommesmous
op die hoek van die straat"
|
 |
Rooi plundertog
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"om weer vir oulaas
rooi malvas
in vrede te plant
voor die hartbeeshuis"
|
 |
Maak my jou woning
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"en jy jou woning
(hier neffens my)
jou eindbestemming
kan maak"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|