|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 899
13/05/2022
|
Krities Afrikaans
|
Die verleiding van Eva de Winter
Skrywer: Louis Krüger
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798182720
Wanneer Josua een middag vir Eva de Winter in ’n Rotterdamse koffiewinkel ontmoet, voel dit vir hom onwerklik dat ’n begaafde regsgeleerde soos sy in ’n verhouding sou belangstel. Maar sy getuienis vroeër in ’n hofsitting interesseer haar – dit lei tot verdere afsprake, en algaande word hulle vriende. Dis eers ná hul huwelik voltrek is dat Josua begin begryp daar is iets onpeilbaars aan Eva. Hoeveel raaisels het sy van hom weerhou, en wat hy slegs deur middel van obskure soekenjins oor haar kon naspeur? |
 |
|
 |
Elders gesien: Afrikaans as inheemse taal erken
Danie van Wyk
Elders gesien
"Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San- en Khoitale as inheemse tale erken moet word. Die rol van DAK Netwerk in hierdie stryd kan nie as gering gesien en onderskat word nie."
|
 |
US-intreerede: Johan Fourie kyk deur familielens na ekonomiese welvaart
Melt Myburgh, Johan Fourie
Onderhoude
"In Europa en Amerika is die mededinging fel – ons kan baie by hulle leer, maar die geleenthede hier aan die suidpunt bly enorm vir dié met die energie en durf om ’n kans te vat." – Johan Fourie gesels oor sy professorale intreerede op Dinsdag 17 Mei 2022 aan die US se Departement Ekonomie.
|
 |
RSG: Hoe die openbare debat ontspoor het
Frederik Rudolph van Dyk
Menings
"Miskien speel geskiedkundige trauma en interne klasseverskille ’n rol in Afrikaners se neiging om gou-gou in absolute hoekies in te trek, mekaar te etiketteer en op mekaar te skel, eerder as om deur geweegde en deurdringende openbare debat tot gevolgtrekkings te kom."
|
 |
’n Onderhoud met Annemarie Toebosch: akademikus, aktivis en mensch
Bettina Wyngaard, Annemarie Toebosch
Onderhoude
"En ik hoop dat ze de lijntjes doortrekken en (gaan) begrijpen dat de VS een voortduren is van een Europees systeem van raciale hierarchie dat, in de Nederlandse context, de Native American genocide, de Holocaust, de Trans-Atlantische slavernij, en Apartheid heeft voortgebracht of gefaciliteerd. Uiteindelijk hoop dat dit doortrekken van de lijntjes tot grotere of kleine actie in hun leven zal leiden."
|
 |
Maud: Moeder Moed
Deborah Steinmair
Rubrieke
"Formidabel kyk sy deur die dekades na my terug. Moedig, waardig, ’n imposante teenwoordigheid in ons sitkamer. My ma het dit nooit laat raam nie en dis plek-plek verniel, maar ek het haar in ’n goue raam gesit. Aan die voorsate moet ’n mens respek betoon."
|
 |
Marianne Strydom is oorlede
Izak de Vries
In memoriam
"LitNet het ’n stille medewerker verloor. Marianne Strydom het Estelle Kruger bygestaan in die skep van tientalle blokraaie."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
"Kan daar iets goeds uit Afrika kom?"
Christi van der Westhuizen
KKNK Oopgesprek (2006)
"Hier kry jy die vreemde geval van die Afrikaner wat in Afrika voorkom, weliswaar homself hier kom plant het van elders, maar teen hierdie tyd werklik inheems is. Die soort vraag herinner mens aan ons dubbelsinnige verhouding met Afrika, want hoe graag ons ook al sê ons wil hier wees, en aanspraak maak op hierdie vasteland as ons woning, net so maklik rol die Afropessimisme van ons lippe af." |
 |
Afrikaanssprekendes moet in vennootskap tree met die sprekers van ander inheemse tale
Jason Lloyd
OopBek is ReguitPraat
(2006)
"Afrikaanssprekendes (bruin en wit) moet in vennootskap tree met die sprekers van die ander inheemse tale. Nie dat Afrikaans self of sy sprekers daarvoor te swak is nie, maar omdat dit ’n etnies-gebaseerde (politieke) taalstryd kan vermy. Verdeeldheid sal dus so vermy word. Afrikaans kan dus so vir al sy sprekers en toekomstige geslagte bewaar word."
|
 |
Hoe gaan Afrikaans en ander minderheidstale in Suid-Afrika oorleef?
Arrie Rossouw
SeminaarKamer (2001)
"Wie wil ons wees: Afrikaners – meestal uit die meer etnosentriese dampkring – wat raas en baklei oor hul taal- en minderheidsregte? Of Afrikaanssprekendes wat deel is van die transformasie van Suid-Afrika van sy rassistiese apartheidsverlede na ’n veelrassige demokrasie waarin na almal se regte, ook almal se taalregte, omgesien word?"
|
 |
Afrikaans en ek
Diana Ferrus
KKNK Oopgesprek
(2006)
"Dit sal nog ’n lank tyd neem voordat wit, bruin en swart saam sal baklei vir hierdie taal. Ons kan gesamentlike projekte doen in die taal, maar dit sal lank neem voordat ons uit een mond sal praat."
|
 |
Lokalisering in een globaliserende wereld
Yves T'Sjoen
Academisch
"Globalisering is veel méér dan een (ver)taalslag, of de verengelsing. Het gaat strikt gesproken om méér dan alleen taal. We vergeten soms dat denkbeelden, perspectieven, zienswijzen en een genuanceerde manier van spreken ook deel uitmaken van een discours."
|
 |
The Commonwealth Short Story Prize 2022: an interview with Charlie Muhumuza
Naomi Meyer, Charlie Muhumuza
Literatuur
"I did not use my home language, Rukiga. For this story, given that I was writing from the point of view of a multinational corporation’s machine, English was the natural language to use. However, since I wanted to root it at home, Uganda, I used Luganda names for the different characters. I hoped to create a sense of intrusion and conflict through the AI’s use of the English language in a home with Luganda names."
|
 |
Abdelkader Benali neemt zijn moeder mee op reis
Ingrid Glorie
Literatuur
"Benali heeft de gelijkenis van de verloren zoon uit de christelijke sfeer gehaald en verplaatst naar de huiskamer van een islamitisch migrantengezin. En ook de genderrollen uit het oorspronkelijke verhaal zijn gedeeltelijk omgedraaid."
|
 |
Moderne verhoudings in Anne+
Izak de Vries
Film
"Anne se pa vra basies om verskoning dat hy nie die opvoeding gebied het wat sy dogter graag sou wou gehad het nie, maar hy wys haar dan ook daarop dat die verlede reeds geleef is: Sy wat Anne is, moet nou haar eie besluite neem in die lig wat sy om haar het."
|
 |
Diamante of as op 9 Mei?
Izak de Vries
Meningen
"Die datums 8 en 9 Mei was vir jare lank dae van verligting, maar in 2022 het 9 Mei skielik ’n skrikdag geword; iets wat dalk geëggo word in Wajda se film."
|
 |
Verliefd op de knobbelzwaan
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"We zien dus hoe de oude mythes nog altijd voortleven in onze hedendaagse verhalen. De zwaan is meer dan zomaar een vogel, maar het dier zorgt wel voor allerlei beeldvorming die niet klopt."
|
 |
Eskom is ’n ramp, sê energiekenners
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrika moet ’n yslike 50 000 MW – gelykstaande aan die vervanging van sy hele vloot – se bykomende opwekkingskapasiteit oor die volgende 13 jaar by die nasionale transmissienetwerk voeg om die gaping in energievoorsiening te dek en uitgediende steenkoolstasies te vervang."
|
 |
Petrolskok wag in Junie op SA motoriste
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaanse motoriste moet hulle voorberei op ’n massiewe styging in die prys van petrol wanneer die nuwe brandstofpryse die einde van die maand aangekondig word."
|
 |
Sterftes en bevryding gedenk, immigrante, en selfone
Milton Webber
In het nieuws
"Twee mense is dood en nog twee ernstig gewond ná ’n skietery in Nederland; ’n somber Dodeherdenking in Nederland en Bevrydingsdag tot in Duitsland herdenk; Vlaminge voel migrante moet assimileer; jou selfoon kos jou straks jou rybewys."
|
 |
Staatskapers kan binnekort aan die pen ry
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Shamila Batohi sê die NVG kon ’n behoorlike getuienisplan saamstel vir die vervolging van verskeie verdagtes en dit is nou die tyd om teen die skuldiges op te tree."
|
 |
Kaapstad doen dit weer – derde beste stad op die planeet
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Daar is aan elke stad op die kortlys ’n telling toegeken op grond van ’n verskeidenheid faktore, van die aantal museums en galerye, Unesco-erfenisterreine, Michelin-restaurante en vyfsterhotelle wat in elke stad getel word, tot natuurskoonheid en selfs hulle verdraagsaamheid teenoor en aanvaarding van lede van die LGBTQ+-gemeenskap."
|
 |
Vra die veearts: Babahondjies eet klippe
Marianne Lomberg
Mens en dier
Rozan skryf: "My twee babahondjies is nou drie maande oud. Ek het ’n week of so gelede agtergekom hulle eet klippe. Hoe kan ek maak om hul te stop?"
|
 |
Vra die veearts: Kiets is nie spelerig nie
Marianne Lomberg
Mens en dier
Magriet skryf: "My katjie is vyf maande oud. Pamír. Hy is baie maer en nie baie spelerig nie. Hy het ’n sussie en twee boeties. Is dit moontlik die kos wat nie voedsaam is nie?"
|
 |
Press release: Building in balance with nature
Voertaal
Kalender
This month, the Creative Exchange will look at the role of water-sensitive design within the built and the natural environments. It will pay particular attention to ensure that all relevant parties are invited to the proverbial table when designing green and blue cities.
|
 |
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 1 en is alles van Wiskunde nog vir jou splinternuut? Lee-Ann West se Wiskundevraestelle help dat jy die werk nie soos ’n papegaai uit jou kop hoef te leer nie. Jy kan dit oefen! Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede-kwartaal-Wiskundetoetse.
|
 |
Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 2 en wil jy vraestelle uitwerk om jou met jou hersiening te help? Lee-Ann West se Wiskundevraestelle maak jou voorbereiding vir Wiskunde so maklik soos om na foto’s van oulike hondjies te kyk. Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede-kwartaal-Wiskundetoetse.
|
 |
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 3 en wil jy vraestelle uitwerk om jou met jou hersiening te help? Met Lee-Ann West se Wiskundevraestelle is dit so maklik soos een, twee ... drie. Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede-kwartaal-Wiskundetoetse.
|
 |
Kennisgewing: Oproep om referate vir die SAAWK se jaarlikse algemene simposium vir 2022
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind virtueel op 15 September 2022 plaas. Alle belangstellendes, ook nielede van die Akademie, word daaraan herinner om ’n referaatvoorstel in te stuur. Die oorkoepelende tema is "Om op te staan uit die as: Reaksies op rampe en pandemies met ’n fokus op die Covid-19-pandemie".
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Moord verkoop: Freek Robinson stel ondersoek in
Freek Robinson, Marida Fitzpatrick, Julian Jansen, Charné Kemp
Menings
Freek Robinson gesels met Marida Fitzpatrick, Julian Jansen en Charné Kemp oor die skryf van ware misdaad. Hoekom verkoop hierdie boeke so goed? En hoe takel ’n mens so boek?
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2022
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Louis Esterhuizen (1955–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Poësie is nie gedrukte woorde op papier met ’n enkele of eksakte betekenis nie. Dit is die resonansie wat ontstaan tussen die woordsuggesties op papier en die ervaringswêreld van die leser." Lees oor Louis Esterhuizen se lewe en werk.
|
 |
A home on Vorster Street: A memoir by Razina Theba: a book review
Bill Nasson
Books and writers
"But it is to be commended for the scrupulous directness with which it recounts the idiosyncrasies of multigenerational living, and for what it reveals about the making of one contemporary South African memory and about how we create the stories we tell about ourselves."
|
 |
Paarl-boorling stel boek by Taalmonument bekend
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Die bekroonde skrywer en boorling van die Paarl, Kirby van der Merwe, stel op Vrydag, 27 Mei 2022 sy jongste roman, Eugene, tydens ’n gratis geleentheid, in samewerking met die Historium Trust en NB-Uitgewers by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, bekend.
|
 |
Dis die prentjie wat tel
Crito
Blogs
"Ek het vandeesweek gedink dis ’n saai koerant, ’n tipiese vreugdefest vir begrafnisondernemers. Totdat ek die Boekeblad oopslaan."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Suidoosterfees 2022: ’n oorsig
Maryke Roberts
Suidoosterfees
"Sommige mense ry van die platteland in vir ’n enkele uur se boekbespreking; ander taxi vir een dansvertoning; ander is gepêrel en gehaarsproei vir ’n vyfdagfees waar almal tuishoort, maar belangriker nog, tuis vóél."
|
 |
LitNet se blokraaisels nou op een plek
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Akademies en skole
Estelle Kruger, ondersteun deur wyle Marianne Strydom, het tientalle blokraaie vir LitNet geskep. Daardie blokraaie is nou georden en op een ruimte geplaas.
|
 |
Press release: Join a philosophy café on a Greek island
LitNet
Lifestyle and entertainment
You will explore different aspects of being human: thinking and knowing, being a self, being sick and being healthy, our relationship to art and language, the good life, and why any of this matters.
|
 |
Lank, lank gelede
Megan Adendorff
Poësie
"het daar ’n weergawe
van my gelewe
een wat
sorgeloos en vrylik
sonder pretensie
gelag het"
|
 |
Fallen
Chestlyn Draghoender
Poësie
"Jy’t gekrap by my insecurities,
ou wonde het jy oopgegrawe.
En toe jou hande vuil begin raak
hulle aan my klere afgevee."
|
 |
A nightmare
Akosile Lookman
New writing
"War is a nightmare, a nightmare we never wake up from.
A brutal shift in reality, a broken trust."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|