|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
Nuusbrief 881
23/12/2021
|
Krities Afrikaans
|
Rekonstruksie
Skrywer: Karel Schoeman
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485311966
Die tweede deel van die reeks Imperiale somer beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee “nuwe kolonies”, Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is. Dié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede. |
 |
|
Terugblik en toekomsvisie |
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Doris Viljoen
Freek Robinson, Doris Viljoen
Onderhoude
Watter rol kan toekomsnavorsing speel om nuwe tegnologieë, byvoorbeeld internetgebruikersdata, kunsmatige-intelligensie-sisteme en genetiese manipulasie, uit te rol? Freek Robinson gesels met Doris Viljoen, senior futuris van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsstudies.
|
 |
Afrikaans: ’n Tydlyn vir skole
Menán van Heerden
Menings
Wat was die eerste Afrikaanse group chat-komedie? Wanneer was die eerste Afrikaanse radiosepie uitgesaai? Watter Afrikaanse rockgroep se album het eerste die beste verkoop op iTunes in Suid-Afrika? Wat was die eerste Afrikaanse hip-hop lied? Wanneer was terminologiese woordeboeke oor rugby, skoenlappers en kragontwikkeling publiseer? Menán van Heerden is deur Hoërskool Stellenbosch gevra om ’n geskiedkundige tydlyn oor Afrikaans saam te stel.
|
 |
Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande
Danie van Wyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"DAK Netwerk sal graag wil weet hoe die Minister en sy raadgewers tot die besluit gekom het dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie. Watter formule is gebruik? Iemand kan nie op ’n oggend wakker word en bevind dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie."
|
 |
Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang
Jana Luther
Menings
"Jaarliks in Desember maak woordeboeke, taalgenootskappe, webblaaie, noem maar op, een ná die ander hul ‘woord van die jaar’ bekend. Soms val die eer ’n nuutskepping te beurt; soms ’n ouer woord. Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang wat op die jaar hul stempel afgedruk het."
|
 |
Hulde aan Herman Binge
Kerneels Breytenbach
In memoriam
"Ek skryf hierdie dinge omdat ek self sukkel om sy heengaan te verwerk. Maar die woorde wil nie opstaan nie; hulle kry hom nie gemeet nie."
|
 |
Krismistyd op Graaffernet
Elise Bishop
Elders gesien
"Op sulke alleen krismisdae wat ek nie meer familie had nie, en so stoksiel alleen was in ander dorpe, het ek die rooi en die geel rose ge-embroider wat in my bedroom hang. Net krismisdae allenig. En elke steek was ’n traan."
|
 |
Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo
Elise Bishop
Elders gesien
"Ja nee, kyk, groot droogte in die somerstyd was maar hel op aarde, especially op onse Graaffernet. Sulke jare was daar net witvleis van hoenders op die Krismistafels."
|
 |
“Waar is weg, Mamma?”
Estelle Kruger
Elders gesien
"Vandag het ek die molshoop-masurka gedans. Gewapen met tuinhandskoene en plastieksakke was my weeklikse pilates-oefeninge om op-en-af te buk, gemors te pluk."
|
 |
Verengelsing van hoër onderwys kom wêreldwyd voor
Elkarien Fourie
Academisch
"Die internasionale verskynsel van die verengelsing van hoër onderwys was onlangs die onderwerp van ’n virtuele konferensie gereël deur die afdeling ICLHE (Integrating Content and Language in Higher Education) van die Universiteit van Maastricht (UM) in Nederland. Die doel van ICLHE is die uitruil van standpunte, ondervinding, inisiatiewe en navorsing oor die raakvlakke tussen inhoud en taal van kursusse in hoër onderwys. Akademici uit lande so uiteenlopend as Hongkong, België, Mexiko, Korea en Suid-Afrika het deelgeneem."
|
 |
Boeken uit het Huis: Joubert en McLeod gesels oor geskiedenis en verhale
Willem de Vries
Literatuur
Twee gewilde skrywers van historiese romans, die Suid-Afrikaanse skrywer Irma Joubert en die Surinaamse skrywer Cynthia McLeod, het onlangs oor hul boeke gesels met die joernalis en vertaler Ingrid Glorie, wat nou betrokke is by die groter bekendstelling van Afrikaanse boeke en skrywers in die Lae Lande. Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam het die gesprek aangebied as deel van sy skrywersreeks Boeken uit het Huis.
|
 |
Suid-Afrika pleit by EU om reisverbod op te hef
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Tshivhengwa het in die brief aan Kionka verduidelik dat die nasionale inkomste uit toerisme in Suid-Afrika in ’n tipiese jaar sowat R285 miljard of €16 miljard is, wat 726 000 direkte werksgeleenthede en altesaam 1,5 miljoen poste direk en indirek ondersteun."
|
 |
Covid steel Kersfees en daar is ’n wolf by die deur
Milton Webber
In het nieuws
"Streng inperking het baie Nederlanders onkant betrap, Belge kan verwag om weer, soos vroeër, sogenaamde contactbubbels van twee tot drie huishoudings te vorm, prikspijt en knaldrang maak opslae en ’n moeë wolf laat boere rooi sien."
|
 |
Covid-kwarantyn se dae is dalk getel
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die advieskomitee sê die definisie van ’n hoërisikokontak is verouderd omdat wetenskaplikes die verspreiding van die virus nou beter verstaan. Die komitee is verder bekommerd oor die langtermyngevolge van kwarantyn en die invloed daarvan op mense se lewensbestaan soos inkomste, werksverliese en onderrig wat onderbreek word."
|
 |
Mr Fix wil spoorweë regruk, maar niemand glo hom nie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Beloftes deur die minister van vervoer, Fikile Mbalula, dat sy departement die haglike toestand waarin die land se spoorvervoerstelsel verkeer, binne enkele maande gaan regruk, is met sinisme en skeptisisme deur Suid-Afrikaners begroet."
|
 |
Persbericht ‒ Jaarverslag 2021: Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika
Voertaal
Academisch
Martina Vitackova en Yves T’Sjoen coördineren een inventarisatieproject "Afrikaans Internationaal" in samenwerking met Wannie Carstens, Afrikaanse Taalraad (Conrad Steenkamp), Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (Annemarie Beukes), SASNEV (Eureka Barnard) en VECTIS (Marc le Clercq en Joris Cornelissen). De voorbereidingen voor het project zijn gestart in het najaar van 2021.
|
 |
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Vanjaar is daar heelwat inhoud vir skoolkinders op LitNet gepubliseer. Dit kan ook volgende jaar met voorbereiding help! Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Kuberklas Kreatief: Medisyne vir die siel
Marochel Barnard
Kuberklas Kreatief
"Vincent van Gogh het geel verf geëet. Hy het vas geglo dat geel ’n gelukkige kleur is en dat as hy dit gaan eet, hy van binne af gelukkig gaan wees. Ek het nooit gedink dat iemand so ongelukkig kan wees dat selfs die idee om die mure van jou organe geel te verf sodat alles beter sal voel deur jou kop sal gaan nie."
|
 |
25 trappe na benede, ’n onderhoud met Madelein Rust
Madelein Rust, Izak de Vries
Skrywersonderhoude
"Sonder dat sy bewus is daarvan, span sy in wat sy desnoods deur die jare moes aanleer om haar emosionele en fisieke welstand te verseker – ’n vermoë om mense se liggaamstaal sowel as mikro- en makrogesigsuitdrukkings te interpreteer. Mense wat vir lank aan fisieke en emosionele geweld onderwerp word, word dikwels meesters van interpretasie."
|
 |
The African Library: Aya Dane by Mhani Alaoui
Annie Gagiano
Books and writers
"Reading this novel and its record of great suffering and the profound emotional dislocations brought about by exile and migration, is arduous, often harrowing and disturbing; but as a narrative, Aya Dane is an immense and lasting achievement."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Vir die voëls – tydens die feesseisoen
Karen Hart
Kos en wyn
"Die voerdery bly ook nie net by die voëls nie. Ek is op my gelukkigste wanneer ek ’n tafel vol mense kan kos gee. Iewers in ’n ander lewe was ek seker ’n Italiaanse mama wat al haar kinders en familie om ’n tafel laat aansit en borde vol pasta gevoer het."
|
 |
An interview with Greig Cameron, writer and director of Seal Team
Greig Cameron, Izak de Vries
Interviews
"Overall, the entire process was a joy. I always try to make a fun environment where the actors can enjoy themselves. I think that genuine joy translates into the film. Also, it’s easy to forget, sometimes, but we’re making cartoons for a living. If you’re not having fun, you’re doing it wrong."
|
 |
A Christmas present to all LitNet readers ...
Pieter-Dirk Uys, Evita Bezuidenhout
Lifestyle and entertainment
... with compliments of Evita Bezuidenhout and Pieter-Dirk Uys. One Man Shows: the result of months of lockdown. Free to download.
|
 |
Skryfkompetisie: Eet my woorde
LitNet
Skryfkompetisies
LitNet nooi jou uit om ’n gedig oor kos, of die tekort daaraan, te skryf en daardeur vir drie groot kontantpryse in aanmerking te kom. Sluitingsdatum: 21 Januarie 2022.
|
 |
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021: wenner aangekondig
LitNet
Wen
’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël. Hier is die aankondiging van die wenwoord!
|
 |
Karamel
Megan Adendorff
Poësie
"Tien sekondes later
en ek proe dit steeds.
Tien blokkies later,
ek’s steeds nie versadig."
|
 |
Wag gou
Megan Adendorff
Poësie
"en djy vetel vi’ ammil van hoe honge ek plek-plek gely het,
but
djy sien
djy’t nooit vimy ’n dite gegie toe my maag lieg wassie
djy’t nooit my vision support toe ek gedroem ittie"
|
 |
Ek gaan skryf sonder ophou ...
Magrietha Marx
Poësie
"Die grootste oorlog waarteen ek baklei
is die een binne my
soms voel dit of ek moed wil verloor
wanneer woorde en sinne my hart deurboor."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|