|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 745
18/04/2019
|
Krities Afrikaans
|
Pasverskyn
Liora word groot op ’n volstruisplaas in Algerië. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, ’n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerië, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Ná jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer, nes in haar jeug, lê daar ’n grens voor haar wat sy moet oor.
Skrywer: Jan van Tonder
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798170505
Prys: R295.00
|
 |
|
 |
Jan Blohm: Om dankbaar te wees is ’n doen-ding
Marli van Eeden
Kuns
"Elke kunswerk is ’n proses, en jy leer meer oor jouself met elke kunswerk wat jy aanpak. Dit bly maar tricky; dit het my baie lank gevat om te kan wegstap van ’n kunswerk en te besluit dis nou klaar."
|
 |
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
Naomi Meyer, Andries Coetzee, Nick Henriksen
Interviews
"Humans have participated in mass migrations since the earliest dawn of human society. ... Understanding how the Patagonian Afrikaans community has negotiated its identity and its relation to place is, therefore, a very current topic, and can be of value to the understanding of current migrant communities."
|
 |
Bring nasionale diensplig terug
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hoekom nie byvoorbeeld nasionale diensplig herinstel nie? Hierdie keer nie om burgers te leer hoe om ander burgers af te maai en te onderdruk nie, maar om te leer opbou."
|
 |
Fotografe Ilvy Njiokiktjien: "Ik probeer alle kanten van het verhaal te belichten"
Ingrid Glorie
Interviews
"Van 11 april t/m 16 juni is in Museum Hilversum de tentoonstelling BORN FREE – Nelson Mandela’s Generation of Hope te zien. Tien jaar lang fotografeerde Ilvy Njiokiktjien jonge Zuid-Afrikanen die ná de apartheid geboren zijn. Zij moeten de hooggespannen verwachtingen van hun ouders waarmaken. Maar zijn ze echt vrij?"
|
 |
Madiba se skets kan R1 miljoen haal
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die skets van sy tronkdeur wat volgende maand opgeveil word, is ’n vetkryt-werk en een van die min kunswerke wat hy in sy persoonlike versameling gehou het."
|
 |
Doodmenslik deur WL van der Merwe: ’n resensie
Nini Bennett
Resensies
"Doodmenslik is ’n bevredigende debuut wat heelwat bied vir die poësieliefhebber. Alledaagse, of doodgewone, verskynsels word digterlik verwerk tot ontroerende verse waarmee baie sal identifiseer."
|
 |
Eben Venter (1954–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Die regte woord op die regte plek is soos ’n kort, vinnige, wellustige soen.” Lees oor Eben Venter se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
|
 |
Sondag deur Irma Venter: ’n FMR-resensie
Riette Rust
Resensies
"Jy hoef nie voorheen ’n Venter-roman te gelees het nie; Sondag is ’n verhaal wat op sy eie sin maak. Dis trouens ’n boeiende blitsblaaier wat ek heelhartig aanbeveel."
|
 |
Skok en humor
Crito
Blogs
"Wanneer mens reeds ’n boek gelees het en dan eers na ’n resensie daarvan kyk, wonder jy dikwels of jy die resensie self anders sou aangepak het."
|
 |
Coffee Snobs gereed om die teater aan te pak
Marli van Eeden, Coffee Snobs
Suidoosterfees
Marius en Vernette Wessels vorm die duo Coffee Snobs, bekend vir hulle albums Aroma en Lig, maar vanjaar pak hulle die teater aan met hulle eerste volwaardige teaterproduksie.
|
 |
Migranteliteratuurtemas in Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden
Marietjie Lambrechts
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Hierdie artikel ondersoek hoe migranteliteratuurtemas in Die wêreld van Charlie Oeng (Van Heerden 2017) benut word om ’n ooreenkoms te tref tussen die ervaringswêreld van nie-Westerse migrante in Westerse gasheerlande en die inheemse swart bevolking in Suid-Afrika gedurende die apartheidsera."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Autumn
Heidi Henning
New writing
"The days are paler: plump, acidic,
Granny Smith apple days."
|
 |
Levitikus 1
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Die Jirre het vi Moses geroep en Hy’t met hom gepraat uitie tent waarie Jirre annie Israeliete veskynit."
|
|