Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 731

11/01/2019


Krities Afrikaans

LitNet: Vuur

Fresh off the press

63 Days to Optimum Health

Are you always tired, constantly sick, sleeping poorly and eating badly? 63 Days to Optimum Health has a plan for improved health. Only change the way you think about food, listen to your body and change your lifestyle. Sally-Ann shows you how to get rid of those old, destructive eating habits, replace them with new ones in 21 days and establish them after a further 42 days, the effect your lifestyle has on your liver, thyroid, cortisol levels and cells and how to make lasting lifestyle changes for optimum health. A practical guide with shopping lists and meal planners by an acknowledged nutritional therapist.

Author: Sally-Ann Creed
Publisher: Human & Rousseau
ISBN: 9780798177122
Price: R300

Menings

Wupperthal in puin ná verwoestende brand

Danie van Wyk
Seminare en essays

"Dit bly my hoop dat die gemeenskap van Wupperthal gouer sal herstel as die geboue."

Agter die brand

Lien Botha
Menings

“’n Woedende magteloosheid oorval my wanneer ’n eensame witkruisarend in treurroep oor die veld voor ons huis verbyvlieg. Hulle vlieg gewoonlik in pare, maar hierdie een vlieg alleen en hulle vlieg ook nooit sό laat nie.”

Open letter to President Ramaphosa: Support the true arts in this country

Darryl David
Opinion

"To use arts and culture money to record the favourite struggle songs of Jacob Zuma is a slap in the face of every artist and writer in this country."

Die skaap op Clifton en die olifant in die vertrek

Elsabé Brits
Seminare en essays

"Die vurige debatte wat die onlangse slag van ’n skaap op Clifton se strand ontketen het, wys weer hoe verskillend mense ander spesies bejeën."

Crime pays? Bringie doodstraf trug, dan kyk ôs

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"As djy voel om jouself te gedra soes ʼn monster dan moet djy mos die gevolge dra van dit, of hoe?"

Die muur: Trump se obsessie, demokrasie die prys?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Trump met die magte wat ’n noodtoestand hom gee, sal Hitler soos ’n amateur laat lyk. Beheer oor die pers, beheer oor sosiale media, magte om bankrekenings te vries en besittings af te neem, magte om mense in hegtenis te neem sonder die normale beskermings. Klink bekend, nie waar nie?"

Hoe goed lyk die toekoms vir die Good-party?

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die politieke landskap kan na die verkiesing heel anders lyk indien Good goed by die stembus – veral in die Wes- en Noord-Kaap – vaar en so die koningmaker tussen al die groot partye, soos die ANC, EFF en DA, in die parlement en in provinsiale wetgewers van die Wes- en Noord-Kaap word."

Herinnering aan Naas Steenkamp

John Miles
In memoriam

"Ek eer sy nalatenskap, sy toewyding en werkvermoë, boweal sy sensitiwiteit vir die omgewing en sy keurige en presiese omgang met taal."

Stephen Johnson: ’n huldeblyk

Leonie van Rensburg
In memoriam

"As voorsitter van PASA het hy ongelooflike diep spore in die uitgewersbedryf getrap. Stephen se boekfunksies was altyd die heel beste, keurigste en grootste."

As die son dooierus vat ...

Hennie van Deventer
Blogs
"As dit dan ons laaste somervakansie hier was, was die voorreg om dit saam met die Claassens-span van Welgemoed deur te bring, vir ons van betekenis."

Boeke en skrywers

1 Recce, die nag behoort aan ons: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Izak de Vries
Resensies

"’n Leser wat deeglik ingegrawe is in die literêre verkenkuns, sal altyd weet dat enige kode in ’n teks soos 1 Recce, wat die meesternarratief skynbaar klakkeloos onderskryf, soos ’n Claymore-myn lê en wag om raakgetrap te word."

Prooi deur Deon Meyer: ’n resensie

Elzette Steenkamp
Resensies

"Prooi is klassieke Meyer op sy heel beste – deels Murder on the Orient Express, deels “buddy cop”-verhaal, met genoeg aksie, kwinkslae en intriges om te verseker dat jy die boek in een sitting sal wil verslind."

Retoer, Pretoria–Provence deur Marita van der Vyver: die begeerde lewe

Elkarien Fourie
Resensies

"Vir gewone mense is dit al klaar ’n ongelooflike avontuur om jou gunstelingaktiwiteit op ’n geïdealiseerde plek te kan beoefen en dan nog die pot daarmee aan die kook te hou. Van der Vyver kultiveer dus doelbewus ’n publieke persona met die sesde sintuig van ’n goeie selfpromotor, en dit dra baie by tot haar gewildheid as skrywer."

Losprys deur Martin Steyn: ’n resensie

Samantha Buitendach
Resensies

"Steyn se boeke getuig van deeglike navorsing en bevat interessante karakters."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Dana Snyman (1963– )

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Stories is soos brood vir die hart. ’n Mens het stories nodig soos jy water nodig het – as jy ’n betekenisvolle lewe wil lei. Stories is groter as mense.” Dana Snyman se skrywersprofiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Die wêreld van die storie deur Willie Burger

Dewald Koen
Resensies

"In die inleiding skryf Burger dat sy boek ontstaan het 'uit die verwondering daaroor dat mens heeltemal meegevoer kan raak deur ’n storie'. Hy plaas veral klem op die ervaring wat die leser van ’n storie het en op watter wyse daar ’n beleefbare wêreld in die leser se verbeelding tot stand kom."

Die generaal deur Hans Pienaar: ’n onderhoud met die skrywer

Naomi Meyer, Hans Pienaar
Skrywersonderhoude

"Maar Johan huiwer nie, weens die tweespalt wat in hom heers: Aan die een kant geniet hy sy diensplig, die avontuur daarvan, die opwinding van grootskaalse militêre projekte. Aan die ander kant besef hy alles is nie pluis nie ..."

Deur vuur en water deur Karin Combrinck: ’n resensie

Helene de Kock
Resensies

"Karin Combrinck se taalgebruik is verfrissend en soos genoem, gee sy baie aandag aan besonderhede. Sy het ook ’n wye verwysingsraamwerk en het deeglik navorsing gedoen."

50 blertse blou deur Blouwillem: ’n FMR-resensie

Danie Botha
Resensies

"In 127 bladsye is 50 koerantrubrieke van Blouwillem versamel. Op elkeen is daar iets waaroor jy spontaan glimlag, grinnik of hardop lag. Gewoonlik vir meer as een situasie of sêding op een bladsy."

Leefstyl

The old man & the gun

Reney Warrington
Film

"The old man & the gun does not demand too much; it does not aim to unsettle or shock. It tells a marvellous tale of a bank robber who simply loved robbing banks, got caught, broke out 17 times and returned to what he loved – robbing banks."

ATKV-Mediaveertjies 2019: skryf nou in!

LitNet
ATKV-Portaal

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2019 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag 1 Februarie 2019. Hier is nog inligting.

Skryfwerk

Skryfkompetisie – Tyd: Hier is die wenners!

Lina Spies
Skryfkompetisies

Meer as 300 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die 15 gedigte het op die kortlys verskyn. Die bekroonde digter en letterkundige Lina Spies het die drie wengedigte aangewys en deel haar indrukke van die kortlys en wengedigte.

LitNet Akademies

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet
Akademies en skole

LitNet Akademies het in 2018 drie uitgawes met altesaam 2 358 bladsye akademiese navorsing in Afrikaans gepubliseer.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Nou op Voertaal

Misdaadjournalist werkt door ondanks bedreigingen

Ingrid Glorie
Actueel

"Van den Heuvel wordt zo ernstig bedreigd dat de Amsterdamse 'driehoek' in november heeft bepaald dat de journalist tijdens de dagelijkse live-uitzending voorlopig niet meer naar de studio aan het Leidseplein mag komen."

Onderwyser geskors na rasseherrie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Nuwe rasseherrie het in Suid-Afrika uitgebreek nadat ’n foto op sosiale media versprei is waarin wit en swart skoolkinders in dieselfde klaskamer op die oog af apart van mekaar moes sit."

Taalergernissen in kaart gebracht

Ingrid Glorie
Taaldiscussie

"De Weg met dat woord!-verkiezing was vijf jaar lang een groot succes. Nu de wedstrijd niet meer bestaat, nemen organisatoren Vivien Waszink en Laura van Eerten bestek op. Wat waren de grootste taalergernissen? En waar komt onze drang om altijd maar iets te vinden van het taalgebruik van anderen, eigenlijk vandaan?"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved