|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 711
8/08/2018
|
Krities Afrikaans
|
Dowe gode
Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir altyd, want twee geslagte word in ’n oogwink koelbloedig op hulle plaas deur gesiglose aanvallers uitgewis. Aella O’Malley, die ondersoekbeampte, sukkel om sin te maak uit ’n reeks leidrade wat deur politiek, afguns, vrees, geloof en bygeloof tot ’n verwarrende mengelmoes van inligting deurmekaar geroer word.
Skrywer: Dibi Breytenbach
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799389814
Prys:
R265
|
 |
|
 |
I wish I'd said: ’n onderhoud met Johann de Lange
Naomi Meyer, Johann de Lange
Skrywersonderhoude
"Daar word alreeds geruime tyd en deur ’n groot verskeidenheid organisasies en persone werk rondom meertaligheid gedoen. ... Dit is ... belangrik dat verskille gevier word, en dat daar nie probeer word om van alles ’n eenselwige grys brei te wil maak nie."
|
 |
I wish I'd said: an interview with Mantoa Motinyane
Naomi Meyer, Mantoa Motinyane
Interviews
"What was striking about the different poets was that each one had, at some point in their life, experienced some form of grief, love, birth and hope. These themes came through in all the languages."
|
 |
Magnus en die seuns
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hoekom dit meer skokkend moet wees as die bewese feite dat hulle menseregte-aktiviste gemartel en vermoor het, is vir my duister. Hoekom dit meer skokkend moet wees as die gebeure van 16 Junie 1976, weet ek ook nie. Dis tog dieselfde groep, en dieselfde mentaliteit, wat vir albei verantwoordelik was."
|
 |
Vrouemaand – net nog ’n gimmick, soos Valentynschocolates en Paaseiers
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Elke Augustus is dieselfde: ’n string uitnodigings om praatjies te lewer oor die rol van die vrou, die nasionale Departement vir Vroue en Kinders skrik wakker en onthou dat hulle eintlik ook ’n rol te speel het, en politici stof hulle 'vroue is wonderlik' speech van die vorige jaar af en paradeer dit. Maar wat het regtig verander vir vroue?"
|
 |
Ja, dit maak sin om dramas te lees, maar …
Temple Hauptfleisch
Leeskringkamer
"’n Drama of verhoogteks ís moeilik om bloot te léés, soos ons gesien het – want dit vertel nie ’n storie of bespreek ’n saak in verstaanbare besonderhede soos ’n roman nie, of ontroer jou nie slegs deur die ritme en prag van die woorde (alleen) nie. Dit gee jou bloot ’n aantal rigtinggewende buitelyne daarvan, die geraamte van die storie."
|
 |
Die eenpersoondrama: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
Marli van Eeden, Nicola Hanekom
Menings
"Die meeste drama is op konflik gebaseer. Omdat daar net een karakter is, moet die konflik binne die karakter afspeel. Hoe dan anders? Die gehoor sien die worsteling omdat die karakter die moed het om die masker te laat glip en nie op te sit nie."
|
 |
Taal en migrasie: ’n onderhoud met Andries Coetzee
Naomi Meyer, Andries Coetzee
Onderhoude
"Migrasie is deel van die geskiedenis van die mensdom vanaf die vroegste tye en tot vandag toe. Sover as ek kan sien, is daar niks nuuts in die migrasie van boere na Patagoniё toe nie, en ook nie vir boere wat sou kies om Rusland toe te gaan nie. Hierdie migrasies vind al vir millennia plaas en om baie van dieselfde redes: ideologies, finansieel, avontuur, oorlog ..."
|
 |
Die Oudgriekse argitektuur (deel 2)
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Die antieke Griekse drama, oftewel teaterkultuur, het reeds teen 700 vC op die voorgrond begin tree, met Athene wat mettertyd die middelpunt daarvan geword het, eers vir die tragedie (teen 500 vC) en kort daarna ook vir die komedie."
|
 |
Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!
LitNet
Jong lesers
Hier is die wenners van hierdie resensiekompetisie vir skoolkinders. Alhoewel die kompetisie verby is, kan kinders steeds resensies skryf en vir LitNet stuur vir moontlike publikasie.
|
 |
Jong lesers: Dink hieraan as jy ’n boek resenseer
Henriëtte Loubser
Jong lesers
"Onthou, alhoewel ’n resensie ’n ernstige saak is, moet dit steeds lekker leesstof wees wat belangstelling in ’n boek sal prikkel. Dit behoort ’n potensiële leser te laat besluit of hy/sy die moeite wil doen om die boek te lees of nie. Geniet dit!"
|
 |
Jong lesers: The Twits deur Roald Dahl
Erin Balie
Jong lesers
"Baie snaakse dinge gebeur met meneer en mevrou Twit. Dit is ’n baie interessante boek. Toe ek die boek begin lees het, wou ek dit glad nie neersit nie."
|
 |
Leeskringnuusbrief: Augustus 2018
LitNet
Leeskringkamer
Welkom by LitNet se leeskringnetwerk! Lees die eerste maandelikse nuusbrief en laat weet indien jy ook die nuusbrief wil ontvang.
|
 |
Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die boek is nie ’n geskiedenisboek oor die gebeure rondom die Reitz-video nie. Dit is eerder ’n boek wat probeer om die breë beginsels daar te stel van gemeenskappe wat verander. En verandering is iets wat nooit voltooi word nie. Dat daar konflik sal wees, is gegewe."
|
 |
Uit die argief: Wilma Stockenström (1933–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Wilma Stockenström het op 7 Augustus haar 85ste verjaarsdag gevier. Lees oor haar lewe en skryfwerk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum. |
 |
Be engaged, entertained and inspired – bookings now open for eighth Open Book Festival
LitNet
Books and writers
"The Open Book Festival is committed to creating a platform to celebrate South African writers, as well as hosting top international authors. The festival strives to instil a love of reading among young attendees, with the programme designed to create conversations among festivalgoers long after the event." The eighth Open Book Festival will take place from 5 to 9 September 2018.
|
 |
Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag: Kry hier afslag en lees jou kind slim
LitNet
ATKV-Portaal
"Op 14 Augustus vier ons weer Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag, ’n inisiatief van die Vriende van Afrikaans (VVA), ’n divisie van die ATKV. Lesers kan dan by verskeie boekwinkels afslag op Afrikaanse boeke kry, wat vir jou as ouer die ideale geleentheid bied om solank jou kind aan die lees te kry."
|
 |
Twee misdaadboeke
Crito
Blogs
"Interessant hoe die berigte oor Die seuns van Bird Island alle ander boekenuus op die oomblik oorskadu." |
 |
Ukuthwala – gebruik of misbruik?
Caroline Müller-Van der Westhuizen, Rochelle Streso
LitNet Akademies (Regte)
"Ukuthwala behels die 'steel' of ontvoering van ’n jong meisie deur ’n man en sy vriende om die vrou se familie as’t ware in huweliksonderhandelinge in te dwing. In die moderne era van menseregte bring ukuthwala ons egter voor ’n netelige paradoks te staan, met die universele individuele regte in die Handves van Regte aan die een kant, en lank-gekoesterde tradisionele gebruike aan die ander kant."
|
 |
Opedag by UCT
Japtha Makwena
Poësie
"Rhodes se statue is nou toe,
maar wie benefit en hoe?"
|
 |
Antie Bella
Anton Döckel
Poësie
"Antie Bella ratel al jare in die kombuis
klinkende metale en luidende simbale
haar skottelgoedorkes"
|
 |
Laurika Rauch: Vakvrouw met een onsterfelijk oeuvre
Ingrid Glorie
Interviews
"Laurika Rauch staat al jaren aan de top van het Afrikaanse muziekbedrijf. Haar naam is onlosmakelijk verbonden met hits als 'Op Blouberg se strand', 'Lisa se klavier', 'Stille waters', 'Blou' en 'Stuur groete aan Mannetjies Roux'. Haar fans komen uit alle lagen van de Afrikaanstalige gemeenschap: arm en rijk, wit en bruin, jong en oud."
|
 |
Commotie rond Vlaams Fonds voor de Letteren
Michaël Vandamme
Meningen
"Waar de Voorzitterswissel normaliter een formaliteit had moeten zijn, ontaarde de kwestie in een fikse rel. Journaliste Mia Doornaert, voorgedragen door de Vlaamse Regering, voldoet volgens sommige schrijvers niet aan de vereisten van de functie. Jammer genoeg waren in het gevoerde dispuut de decibels prominenter aanwezig dan de argumenten ..."
|
 |
Historische taalkunde voor de 21e eeuw
Ingrid Glorie
Over taal
"Nicoline van der Sijs is een van de meest productieve Nederlandse taalkundigen van dit moment. Met onvermoeibaar enthousiasme vertelt ze over de projecten van het Meertens Instituut waar ze bij betrokken is. Opmerkelijk is haar creatieve en innovatieve manier om data te verzamelen. Moderne technologie speelt daarbij een even grote rol als de hulp van vrijwilligers of 'burgerwetenschappers'."
|
|