Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 696

26/04/2018


Krities Afrikaans

LitNet: Jou privaat skool

Pasverskyn

Die dao van Daan van der Walt

Toe Daan van der Walt, ’n eertydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai tji doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het.

Skrywer: Lodewyk G du Plessis
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624082521
Prys:
R300

Menings

’n Taalplan vir Afrikaanse skole: ’n reaksie

Danie van Wyk
SA Skoleseminaar

"Die argument wat altyd teen Afrikaans gebruik word, is dat dit kulturele en etniese verdeling in die hand werk. Afrikaanse private skole sal daardie realiteit in ag moet neem. Die skool sal dit moontlik moet maak vir bruin en swart Afrikaanssprekende kinders om toegang tot gehalte-onderrig te verkry sonder inagneming van hul sosio-ekonomiese omstandighede."

Jan Rabie & Marjorie Wallace-lesing: Soos ’n koeipaal op die plaas

Ronelda Kamfer
Seminare en essays

"Ek dink aan al hierdie stories wat grootouers oorvertel het en hoe dit verlore gaan en al wat oorbly is Afrikaanse volksliedjies wat, soos die taal, herskryf word sonder die ware geskiedenis. Ons geskiedenis is afgekap, fragmented. Hele gemeenskappe is geskuif na die sykant in hul eie verhaal, hele lewens reduced na footnotes."

Vryheidsdag 2018: Hoe vry is ons regtig?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Vier-en-twintig jaar na demokrasie, en die oorgrote meerderheid mense wag steeds vir Projek Vryheid om te lanseer."

Werkersdag, 1 Mei 2018

Frans Rautenbach
Seminare en essays

"Arbeidswetgewing in Suid-Afrika is die arbeidsmarkekwivalent van suikerbelasting. Dit maak arbeid duurder, net soos suikerbelasting koeldrank duurder maak."

Video: Launch of The land is ours by Tembeka Ngcukaitobi

Naomi Bruwer
Interviews

Tembeka Ngcukaitobi's historical book The land is ours: South Africa's first black lawyers and the birth of constitutionalism was launched at Protea Bookshop Stellenbosch on 19 April 2018. Ngcukaitobi was interviewed by Hermann Giliomee and Albert Grundlingh. Watch the video of the conversation.

Onteiening van grond sonder vergoeding: implikasies vir die definiëring van politiek in Suid-Afrika

Chris Nelson
Seminare en essays

"Sou daar in die toekoms in Suid-Afrika van ’n onderhandelings- en konsensusgebaseerde na ’n magsgebaseerde definisie van politiek beweeg word, bestaan daar drie wesenlike gevare."

AfriForum: EFF lede-werwers par excellence

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"As hulle gedink het Malema gaan bewend ineenstort, sit hulle die pot ver mis. Inteendeel, hulle het waarskynlik die enkele grootste ding gedoen wat hulle kon om Malema se verkiesingsveldtog op ’n hoë noot af te skop."

Is daar nog mediaruimte in Suid-Afrika vir opbouende kunskritiek?

Melvyn Minnaar
Seminare en essays

"Wanneer laas was daar ’n resensie van ’n kunstentoonstelling in die koerant? Wanneer laas ’n diepsinnige bespreking van ’n toneelstuk?"

Considering Kaatje

Robert Greig
Opinion

"For sixty years, Andrew Geddes Bain’s Kaatje Kekkelbek group of works of 1838 – poem, script and performances – has been obscured."

PEN Afrikaans objects to the labelling of prominent journalists as “Stratcom agents”

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

"PEN Afrikaans supports press freedom and acknowledges the watchdog role of the media as a vital part of a healthy democracy."

Persvrystelling: Opleiding vir nuutverkose SBL-lede deur Fedsas aangebied

LitNet
Skole

"Die doel van hierdie opleiding is om te verseker dat alle SBL-lede oor die nodige kennis en hulpmiddels beskik om hul skool tot nuwe hoogtes te lei."

Boeke en skrywers

Antjie Krog, het kloppend hart van Zuid-Afrika, ontvangt de Gouden Ganzenveer

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"19 april 2018 is een gedenkwaardige dag geworden voor iedereen die houdt van Zuid-Afrika. Aan Antjie Krog werd de Gouden Ganzenveer feestelijk uitgereikt."

Die lang man sonder skaduwee deur Antoinette Pienaar: ’n resensie

Dawie van Velden
Resensies

"In haar gesprekke met oom Johannes lig sy die sluier oor die Griekwas se geloof om die mens te help om die fisieke en die emosionele in die liggaam te balanseer sodat die genesing van die gees en liggaam hand aan hand kan gebeur."

Willie Adams (1951–2012)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"In Riemvasmaak handel Willie se gedigte hoofsaaklik oor sosiaal-politieke kwessies en die titelgedig het as tema die destydse apartheidsregering se gedwonge verhuising in die 1970's van die mense van Riemvasmaak in die Noord-Kaapland." Lees oor Willie Adams se lewe en werk.

Bet-El deur Helena Hugo: ’n resensie

Maryke Roberts
Resensies

"Sy skryf die afgelope vyf jaar Christelike fiksie en in Bet-El is dit asof sy regtig die balans tussen storievertel en Christenskap vind. Die boek is aandoenlik en goeie leesstof, ongeag jou geloofsoortuiging."

The book club cookbook by Louise Gelderblom: reader impression

Louise Viljoen
Books and writers

"If you love books and are hosting a book club evening where you also want to treat your guests to a culinary feast, look no further than this delightful cookbook by Louise Gelderblom."

Die Groenkloof-Rabies – Vyf reise deur Johan Krige: ’n lesersindruk

Irene van Staden
Lesersindrukke

"Dit is ’n pragtige versameling wat bydra tot die bewaring van beide geskiedkundige gebeurtenisse en kultuurelemente. Dit laat ’n mens wonder oor jou eie erfenis en die bewaring daarvan."

Kroniek van turf deur Dolf van Niekerk: ’n FMR-resensie

Jaco Barnard-Naudé
Resensies

"In Kroniek van turf is die tersaaklike begrip eienaarskap. Van Niekerk se uitbeelding van die twee groepe (of families) in die verhaal spreek van ’n omvattende begrip van die kolonialisme as ’n proses waarvolgens een groep mense grond toe-eien waarmee ’n ander groep mense reeds ’n bepaalde verbintenis het."

Die Babalela-storieboek deur Martie Preller: ’n lesersindruk

Louise Viljoen
Lesersindrukke

"Die storielyne van die vier verhale is bedrieglik eenvoudig, maar die hope aksie en skitterende dialoog sal enige kinderhart steel."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kringloop deur Bets Smith

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Kringloop deur Bets Smith, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Persvrystelling: Eseltjiesrus se grootste Boekefees help donkies in nood

LitNet
Feeste

"Winskoopjagters en boekwurms kan weer na hartelus kom snuffel by die 12de jaarlikse Boekefees in McGregor."

ATKV-Woordveertjies 2018: Nou oop vir inskrywings

ATKV
ATKV-Portaal

Die 2018 ATKV-Woordveertjies word op 31 Augustus in Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 1 Junie 2018.

Bidsnoer deur Pieter Fourie: bekendstelling

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Bidsnoer op 28 April in Stellenbosch. Pieter Fourie gaan met Amanda Lourens in gesprek wees.

My father died for this by Lukhanyo and Abigail Calata: book launch

LitNet
Books and writers

You are invited to the launch of My father died for this on 3 May in Cape Town where the authors, Lukhanyo and Abigail Calata, will be in conversation with Pippa Green.

Leefstyl

Entrepreneurskap en diversifisering in die nuwe musikale ekonomiese landskap: deel 2

Luna Paige
Musiek

"Om potensiële aanhangers, kliënte en werkverskaffers te oortuig van jou waarde as kunstenaar is nie altyd ’n maklike taak wanneer jy met mense werk wat sukkel om te verstaan dat kuns ook ’n besigheid is nie." Luna Paige gesels met Lukas de Beer, Jonathan G Shaw, Wynand Myburgh en Nataniël.

Suidoosterfees 2018: Rokkie, ’n onderhoud met Denver Breda

Christiaan J de Swardt, Denver Breda
Teater

"Rokkie is ’n transvrou, sy is Cape Flats, sy is Khoe, sy is Afrikaans, en sy’s ook ’n fighter; sy’s funny, maar sy soek nie jou pity. Al wat sy jou vra, is om na haar te luister."

Suidoosterfees 2018: NATi se bydrae tot Afrikaanse teater

Marli van Eeden, Cornelia Faasen
Suidoosterfees

"Afrikaans se heil lê in die kreatiewe omgewings, en teater is ’n sleutelvennoot."

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud met Frans Swart oor Fiela se kind

Christiaan J de Swardt, Frans Swart
Teater

"En so het ek die regte van Fiela se kind by Dalene self gekry: amptelike toestemming om Fiela weer verhoog toe te neem!"

Suidoosterfees SOF HIP POPS: ’n onderhoud met Janine Neethling

Christiaan J de Swardt, Janine Neethling
Musiek

"Daar is ’n opbloei in die Suid-Afrikaanse kuns-oeuvre: meer films, meer musiek, meer boeke, meer poësie en meer toneel – hoofsaaklik agv die platform wat die kunstefeeste bied."

KKNK 2018: ’n Fees van kontraste

Christiaan J de Swardt
KKNK

Christiaan J de Swardt besin oor die ideologiese tydgees van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn en besef: ons is almal freaks hier.

Tully: film review

Reney Warrington
Film

"Tully is an honest, often very funny look at parenthood, at the lies parents tell themselves to stay sane, and at the reasons why they should perhaps start telling the truth."

Besselsen: "Vir my is dit kabaret"

Henry Cloete
Musiek

"Mense sê ook vir my daar is nie op die oomblik iemand wat dieselfde tipe eerlike Afrikaanse rock ’n roll maak nie."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Mei 2018

LitNet
NeerlandiNet

Hier is die volledige program van die geleenthede wat in Mei by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.

Persvrystelling: Overbergkunsmusiek | Art Music – Cabaret Picnique

LitNet
Musiek

Overbergkunsmusiek stel bekend ’n kabaret deur Joan Wilken (sopraan), Anna Chadwick (klavier) en Alida Wood (perkussie). Dit vind plaas in die NGK-saal in Bredasdorp op Saterdag 12 Mei om 7 nm.

Press release: Anex Theatre Productions presents Like Hamlet

LitNet
Theatre

"Like Hamlet was bore out of a desire to see what the characters in Shakespeare’s Hamlet would do in other spaces, how they would operate divorced from their context, and what would happen if they were given an opportunity to speak for themselves, and speak truthfully to their feelings."

Press release: Information on the 8th Shakespeare School Festival South Africa

LitNet
Teater

"Exciting news is that the De La Bat School for the Deaf will make their stage debut with their version of Romeo and Juliet in South African sign language (SASL) and the outreach programme will extend into new communities in Mitchells Plain and Manenberg for the first time."

Wen

Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?

LitNet
Wen

Hoe moedig jy jou kinders aan om ’n boek te lees in ’n tyd waar hulle te veel tyd op hul selfone of rekenaars of voor die televisie deurbring? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees? Stuur vir ons jou raad of wenke per e-pos teen 4 Mei 2018 en staan ’n kans om ’n opwindende boekpakkie vir jou kind(ers) te wen.

Hoe maak jy jou kind lief vir lees? Ouers deel hul wenke

LitNet
Wen

Hoe moedig jy jou kinders aan om eerder ’n boek te lees? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees? Ouers deel hulle wenke met LitNet.

Akademies

Foto's en commendatio's: Drie ATKV|SA Akademie-pryse oorhandig

Naomi Bruwer
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Drie van die agt ATKV|SA Akademie-pryse van 2018 is Woensdagaand by ’n byeenkoms van die Werkgemeenskap Wes-Kaap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns oorhandig. Vier LitNet Akademies-artikels is vanjaar bekroon; die pryse vir twee van hulle is by dié funksie oorhandig.

Skryfwerk

Baaikaap

Wendy Anthonie
Fiksie

"Die woord bicarb (bicarbonate of soda) het met so ’n lekker Amerikaanse inslag uit my Kapenaar-pa se mond gerol."

Nou op Voertaal

Heeft de neerlandistiek nog een toekomst?

Ingrid Glorie
Academisch

"Het gaat niet goed met de universitaire neerlandistiek in Nederland. Er is een heroriëntatie nodig, waarbij er een antwoord moet worden gevonden op tendensen als globalisering, digitalisering en de roep om meer maatschappelijke relevantie. Ondertussen gaat de neerlandistiek buiten Nederland gelukkig van kracht tot kracht."

De Volkskombuis, Stellenbosch

Paul Murray
Culinair

"As we left, while we gave it all a huge thumbs up for food, friendliness and venue, I could not help but think back to my Latin classes in the Ou Hoofgebou: 'O Tempora O Mores' (O the Times, O the Customs) – how things can change."

Wannie Carstens: “Die wit geskiedenis is nie die geskiedenis van Afrikaans nie”

Ingrid Glorie
Over taal

"We moeten leren hoe we de geschiedenis beter kunnen verpakken. Meer inclusief kunnen maken. We moeten ophouden met denken in termen van een ‘witte’ en een ‘bruine’ geschiedenis. Als Afrikaanssprekenden hebben we één geschiedenis nodig: onze geschiedenis."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved