| Can’t see this mail? Click here to view it online |
|
![]() | Nuusbrief 559 17.07.2015 |
LitNet: die Nagkoninkryk |
| Menings |
![]() |
Traak-my-nie-agtigheid: “the most insidious danger of all”
Bettina Wyngaard Rubriek "Is ons nie stadigaan besig om toe te laat dat ’n nuwe 'Kingdom of the Night', soos wat Elie Wiesel die totale oorname deur die bose (in sy geval Nazi-Duitsland) genoem het, in ons wêreld en in ons tyd verrys nie?" |
![]() |
Hoe vergewe mens iemand gesien die konteks waarbinne hy geleef het?
Chris van der Walt Seminaar "Hoe maak ek met die ou Suid-Afrikaanse Weermag en dan ook met Totius en Rhodes en Afrikaans en die Engelse wat nie ʼn gesig het met wie ek kan of kon praat nie, maar emosionele pyn kon veroorsaak?" |
![]() |
Vergifnis – die persoon en sy konteks
Donald Katts Seminaar "Dit bly ons, die generasie van vandag, se verantwoordelikheid om mense uit die verlede te vergewe, om hulle saam met hul kontekste te vergewe sodat ons vandag vir versoening, eenheid, kohesie en samehorigheid kan werk en leef." |
![]() |
Kerke dop die gaytoets
Jean Oosthuizen Geestelik "Skrywers, digters en sangers slaag baie beter as die kerk daarin om homofobiese vooroordele te ontmasker en mense anders te laat dink." |
|
Uit die Argief: Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan? Ernest van Eck, Ralph Barnard Godsdienswetenskappe "Hierdie artikel, in oorwegend toegepaste vorm, poog om die debat oor die sewe tekste in die Bybel wat met “homoseksualiteit” verbind word, so toeganklik moontlik aan nieteoloë bekend te stel. Sodoende kan ’n meer verantwoordelike omgang met die teks van die Bybel moontlik bevorder word." |
![]() |
My naam is Februarie
Diana Ferrus Essay Diana Ferrus skryf 'n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare." |
![]() |
Aangeklamde uiltjieknippende regter
Gustaf Pienaar Regsalmanak "Daar was heelparty klagtes teen regter FitzPatrick, onder meer dat hy sy plig sou versuim het deurdat hy die openingsdag van die rondgaande hof op Oudtshoorn, 24 Maart 1877, sou uitgestel het sodat hy 'n plesiertog na Knysna kon onderneem." |
![]() |
Decolon i sing Wits - an act of epistemic disobedience
Aryan Kaganof, Naomi Meyer Interview "It is hard to decolonise because it is quite difficult to understand what 'colonised' means, especially when you're colonised. For this reason I prefer to think of what happened in this country in terms of kidnapping." |
![]() |
Blogs Ontsier Crito Operasie Hardekool Uit Melkbos |
|
| Leefstyl |
![]() |
Sandra Prinsloo is nie bang vir Virginia Woolf nie
Sandra Prinsloo, Naomi Meyer Teater Omtrent die emosies binne die toneelstuk: "Ek dink daar is tog liefde, maar dis ‘n teleurgestelde, verwronge liefde wat in bloedige skermutseling oorgaan en in ‘n 'moord' eindig." |
![]() |
Charlenè Brouwer: "Ek is mal daaroor om ’n karakter te speel wat nie ek is nie"
Henry Cloete Musiek Aktrise oor die film Dis ek, Anna: "Ek en Niel het vir jare oor 'Anna' se storie gepraat en ek het die storie geken as 'buitestander' voor ek die teks gelees het." |
![]() |
Die See: "Dit is anders as die normale ding"
Henry Cloete Musiek "Jy vind die erkenning wat jou toekom in jou eie tevredenheid met die gehalte werk wat jy lewer. As ander daarvan hou, is dit ’n bonus." |
![]() |
Sondagskoolhelde: "Energie is alles"
Henry Cloete Musiek "Dinge gebeur so vinnig en wanneer dit gebeur dink mens nie daaraan as iets wat eendag net ’n herinnering gaan wees nie." |
![]() |
Vrystaat Kunstefees | Arts Festival | Tsa-Botjhaba
Ricardo Peach, Steyn du Toit Festival "As one pages through this year’s theatre and live performance programme options, what emerges is a diverse selection of debut works that point towards Peach’s more contemporary alternative, yet still accessible, vision for the festival's future." |
![]() |
Onderhoud: Musikant Schalk van der Merwe oor die Republiek van Zoid Afrika
Schalk D van der Merwe, Naomi Meyer kykNET-portaal "Republiek van Zoid Afrika was 'n absolute fees om deel van te wees. TV is maar 'n langdurige affêre, maar dit was ‘n voorreg gewees – die legendariese gaste (bly kyk, mense, daar is legendes op pad) saam met wie ek die geleentheid gekry het om te speel was ‘n hoogtepunt." |
|
| Boeke en skrywers |
![]() |
Resensie: Katerina se mojo deur Kristel Loots
Corlietha Swart Resensie "Loots se weldeurdagte en aweregse humor, wat soos 'n silwer randjie om elke donker binnewroegingswolk van Katerina huiwer, sorg vir heelwat binnepret by die leser." |
![]() |
Resensie: Boekstaaf deur Nini Bennett
Phil van Schalkwyk Resensie "Boekstaaf verdien ʼn gunstiger ontvangs, want hierdie werk getuig van noemenswaardige groei." |
![]() |
Resensie: Skadu oor die sonwyser deur Kobus Lombard
Susan Smith Resensie "Die digter maak, soos in sy vorige drie bundels, gebruik van ’n sober, gestroopte aanslag. Die gedigte in hierdie bundel is eweneens deurlopend kort (soms net vier reëls) en is gestruktureer deur ’n kort daarstelling van ’n bepaalde beeld, opgevolg deur ’n fokus op die slotreël of -reëls waarin ’n verdieping of insig aangebied word." |
![]() |
Boekresensie: Die jaar toe Emma begin kook het deur Ilse de Korte
Mila de Villiers Resensie "Die jaar toe Emma begin kook het pas gerieflik in sy eie kategorie in: Afrikaanse chicklit vir enige Merlot-drinkende kosfundi en boekliefhebber op soek na spitsvondige en lekker vakansieleesstof. Emma is annie brand!" |
![]() |
Video's en foto's: Dana Snyman se In die blou kamp word bekendgestel
Naomi Bruwer NB Uitgewersportaal Dana Snyman se boek In die blou kamp is Woensdag, 8 Julie by die Dros-restaurant in Willowbridge-Noord bekendgestel. |
![]() |
The SA Book Fair revisits Mandela’s Legacy
LitNet Festival "Together with the Nelson Mandela Foundation, we at the South African Book Fair 2015 are proud to present 'Revisiting Mandela’s Legacy'." |
![]() |
South African Book Fair 2015: Bernette Bergenthuin
Bernette Bergenthuin, Naomi Meyer Fees "Ek beskou dit as grensverskuiwend, want die suggestie is daar dat 'n vrou steeds haar basiese behoeftes as vrou mag hê terwyl sy ook ander behoeftes soos beroepsvervulling, wanderlust en dies meer najaag." |
![]() |
South African Book Fair 2015: Deborah Steinmair
Deborah Steinmair, Naomi Meyer Fees "As 'n mens so bedraad is, wil jy uitdaag, jy wil vensters in mense se koppe laat oopwaai, jy wil lesers se harte breek, hul lewens ruïneer en hul maandstondes twee weke te vroeg laat opdaag. Hoekom anders wil 'n mens skryf?" |
![]() |
Internasionale erkenning vir die jong Afrikaanse skrywer Carien Smith
LitNet PEN Afrikaans "Die 27-jarige Carien Smith het pas met haar kortverhaal “Likkewaan” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2015 gehaal." |
![]() |
Internationale literaire ontmoetingen op Kwaku Festival
LitNet "Op zondag 19 juli aanstaande, om 15.00 uur, vindt tijdens het Kwaku Festival in Amsterdam een literair programma plaats waarin Zuid-Afrikaanse, Surinaamse en Nederlandse schrijvers en artiesten elkaar ontmoeten." |
|
| Akademies |
![]() |
Dis net ’n film: Bernard Stiegler se tegnoteologiese, rolprentmatige geloof
Johann Rossouw Geesteswetenskappe "Dit is nie om dowe neute dat Stiegler sy aansprake op die transsubstansiërende en eskatologiese kragte van die rolprent baseer op ’n verwysing na ’n uitstaande voorbeeld van moderne, liturgiese ontwrigting nie, ’n 'vervelige Sondagmiddag' – die dag wat die hoogtepunt van die Christelike liturgiese week is." |
![]() |
Die aanwending van die gestruktureerde interdik in die Suid-Afrikaanse konstitusionele regsbedeling: 'n eiesoortige beregtingsproses.
Neels Swanepoel Regte "Hierdie artikel beklemtoon dat die gestruktureerde interdik, wat sy ontstaan in die VSA gehad het, ’n belangrike rol kan speel om toepaslike grondwetlike remedies te skep waar grondwetlike regte geskend word." |
|
| Skryfwerk |
![]() |
Afspraak
Marthé McLoud Poësie "Daardie oggend. Daardie Saterdagoggend het dit gereën." |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| Onderlangs |
![]() |
Ek smag na iets vreemds
Chuck Bieg "Maar dis nie eens so vreemd nie." |
![]() |
LêNet: Eerste herdenking
GSA Hyg "Ek vertel haar van die droom wat ek gehad het, en sy giggel skaam." |
|
KONTAK
litnet@litnet.co.za
021 886 5169
©2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved |