|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 873
29/10/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou fees van skrywers |
Prisoners of the past
Author: Steven Friedman
Publisher: Wits University Press
ISBN: 9781776146840
South Africa’s democracy is often seen as a story of bright beginnings gone astray, a pattern said to be common in Africa. The negotiated settlement of 1994, it is claimed, ended racial domination and created the foundation for a prosperous democracy – but then greedy politicians betrayed the promise of a new society. In Prisoners of the past Steven Friedman astutely argues that this misreads the nature of contemporary South Africa. |
 |
|
 |
Annemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart
Annemarié van Niekerk, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude
"Die boek is ’n aangrypende, ontstellende verkenning van die oorsake en omvang van die enorme geweld wat in Suid-Afrika aan die orde van die dag is, en Van Niekerk bou die narratief rondom plaasmoorde wat op Ida in die Oos-Kaap plaasgevind het." – Melt Myburgh in gesprek met Annemarié van Niekerk oor Om het hart terug te brengen.
|
 |
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
Danie Marais
Boeke en skrywers
"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."
|
 |
Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig
Izak de Vries
Feeste
"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum gevier."
|
 |
PJ Philander-huldiging, Tuin van Digters 2021: ’n Oorsig
Naomi Meyer, Steward van Wyk
Boeke en skrywers
’n Gesprek rondom PJ Philander se lewe en skryfwerk het op Saterdagmiddag 23 Oktober 2021 by die Tuin van Digters plaasgevind. Hier is ’n oorsig van die geleentheid. Kyk ook na ’n video oor Philander wat daartydens vertoon is.
|
 |
Afterlives by Abdulrazak Gurnah: book discussion
Annie Gagiano
Books and writers
"It is a pleasure and a lucky chance to have chosen Gurnah’s latest novel as the topic of this entry’s profile days before his selection as a winner of the Nobel Prize for Literature was announced. ... As an aesthetic achievement, it roundly confirms Gurnah’s worthiness as the world’s – and our continent’s – latest recipient of literature’s highest accolade."
|
 |
Die uitsonderings
Crito
Blogs
"Kan ons die wetenskap vertrou in die tyd van die gloeiende resensie? Ek is nogal au fait met somme en het die afgelope weke, toe daar weinig wetenswaardig gebeur het op die koerante se boekeblaaie, probeer vasstel hoeveel negatiewe resensies daar die afgelope twee jaar oor Afrikaanse boeke gepubliseer is."
|
 |
Obituary: Peter Wilhelm
Mike Nicol
Books and writers
"He was a sardonic man, his expression one of wry amusement. He was exceptionally kind and gentle."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
In vertaling verlore? In vertaling gevind?
Izak de Vries
Literatuur
"Verskeie gesprekke by die tiende Tuin van Digters het gehandel oor die wisselwerking tussen tale wat meer behels as ’n vertaling van woorde – dit behels dikwels ook die oordrag van kulturele kennis na ’n ander groep. In ’n gedig is dit soms ekstra moeilik."
|
 |
Vertaling en dinamiek tussen ’n Afrikaanse en Engelse debuutroman
Willem de Vries
Literatuur
Peter Bergsma (vertaler van vele werke van JM Coetzee in Nederlands) het vir die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis met skrywer PP Fourie (’n Hart is so groot soos ’n vuis) en die vertaler Marius Swart gesels. Die onderhoud, een van verskeie in die reeks waarin Afrikaanse skrywers se werk aan ’n groter publiek bekend stel word, is op die Zuid-Afrikahuis se YouTube-kanaal beskikbaar.
|
 |
Stem verantwoordelik, vra Ramaphosa
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners gaan komende Maandag, op 1 November, na die stembus om hul plaaslike verteenwoordigers te kies. Ramaphosa sê uiteindelik gaan elke verkiesing oor vertroue."
|
 |
Bernard Haitink is oorlede – en nog nuus uit die Lae Lande
Milton Webber
In het nieuws
"Die Nederlandse dirigent Bernard Haitink is oorlede. In ander nuus: ’n navorsingsprojek oor gravitasiekolke, ’n man met ’n kapmes was aggressief teenoor medereisigers op ’n trein, nuwe inperkings spesifiek vir mense wat nie ingeënt is nie, plastiek word uit die see verwyder en die polisie in Rotterdam het verlede Donderdag 75 sokkerondersteuners in hegtenis geneem."
|
 |
Vra die veearts | My yorkies is vreeslik vol fiemies
Marianne Lomberg
Mens en dier
Joan skryf: "My yorkies is vreeslik vol fiemies. Sal graag wil weet of dit nie beter is om na ’n rou dieet oor te skakel nie? Sal rou vleis nie wurms veroorsaak nie?" Lees Marianne se antwoord.
|
 |
John Steenhuisen, stemwerwer teen die DA
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Val ’n shock jock ’n swart vrou aan wanneer sy oor haar geleefde ervaring van rassisme praat? Pleks van leierskap toon, kom ons por hom aan met nog meer skietgoed."
|
 |
In memoriam: Arnold S de Beer
Herman Wasserman
In memoriam
"Arrie de Beer se nalatenskap op die vakgebied sowel as sy invloed op die lewens en loopbane van vele mense regoor die wêreld sal nog lank na sy dood bly voortbestaan."
|
 |
Wiskunde met LitNet-video: Graad 5, woordsomme
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy ’n graad 5-leerder wat binnekort eksamen skryf en wonder hoe om woordsomme aan te pak? Lee-Ann West verduidelik in hierdie video hoe mens mooi moet lees wat die vraag is, hoe om te bepaal wat jou getalsin is en hoe om dit dan op te los. Daar sal nog agterna tyd wees om in te kleur! Kyk hierdie video om jou lewe makliker te maak.
|
 |
Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geografievraestel van die jaar? Hierdie gratis vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou met jou voorbereiding kan help!
|
 |
Persverklaring: Volume by die fort
LitNet
Musiek
Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekkermonument.
|
 |
Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA
LitNet
KKNK
Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die COVID-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. COVID-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.
|
 |
As die wind net draai
Johannes van der Merwe
Poësie
"As die wind net draai
sal die vis begin byt –
sal die kwaad hier uit
sal alles weer ’n plesier wees"
|
 |
famous vuiste
Neo Mehlomakulu
Poësie
"ek kan amper ’n song maak
met al die houe wat hy naweke
soos candyfloss uitdeel"
|
 |
Die proefleser
Christo Meyer
Fiksie
"Hoe durf hy? Ken hy my agtergrond? Ek was vir baie jare ’n taalonderwyser. Dis op aandrang van ’n goeie vriend in die uitgewersbedryf dat ek my op proeflees begin toespits het. Sommige mense is nou maar eenmaal net ondankbaar en klaar. Hy is natuurlik ontevrede oor ek sy werk so skerp gekritiseer het."
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|