|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 862
11/08/2021
|
Krities Afrikaans
|
Out of Quatro: From exile to exoneration
Author: Luthando Dyasop
Publisher: Kwela
ISBN: 9780795710421
Luthando Dyasop’s memoir starts with an account of his young life as a black artist in apartheid South Africa. He eventually joins uMkhonto we Sizwe, the then banned ANC’s military wing. |
 |
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jeremy Vearey
Freek Robinson, Jeremy Vearey
Onderhoude
Jeremy Vearey se polisiememoir, Into dark water (Tafelberg), het pas verskyn. Hy vertel vir Freek Robinson oor sy eerste, toevallige ontmoeting met oudpresident Mandela op Robbeneiland; ’n lewensles tydens ’n Bahamas-vakansie; die hedendaagse stand van intelligensiepraktyk in Suid-Afrika; en sy moedertaal, Kaaps.
|
 |
Jy kán gefire word as jy nie ingeënt is nie, maar …
Pieter Human, Izak de Vries
Onderhoude
"'Ignorance is not bliss' in hierdie geval. Alhoewel die werkgewer die werknemer se oortuiginge in sekere gevalle in ag moet neem, kan die werkgewer nog steeds besluit dat dit nie geregverdig is om die werknemer te akkommodeer nie."
|
 |
Waarom is moord sexy?
Deborah Steinmair
Rubrieke
"Is ’n gevangene juis so begeerlik omdat hy veilig agter slot en grendel sit? Orrels in die maan? Is dit soos om ’n briesende, gespierde tier in ’n hok aan te hou?"
|
 |
#opdielug met Gadija Kamalie
Robyn van de Rhede, Gadija Kamalie
Onderhoude
Robyn van de Rhede voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is Gadija Kamalie.
|
 |
Anna M Louw. Fassinerende, veelkantige skrywer: ’n resensie
Willie Burger
Resensies
"Die boek dwing mens in die eerste plek om weer na Louw te kyk – ’n skrywer wat inderdaad vinniger vergete raak as baie ander, en wie se werk oor die algemeen dalk nie al die aandag ontvang het wat dit verdien nie, want hierdie bydraes maak mens tog nuuskierig, prikkel belangstelling."
|
 |
Marié Heese (1942–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As jy die skrywersgeen het, is daar nie uitkomkans nie. Jy skryf jou lewe lank. Al publiseer jy nie noodwendig nie."
|
 |
Die "ja, maar"-tango
Crito
Blogs
"Mens hoef nou nie met haar saam te stem nie – maar lees moet jy lees."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
In gesprek met Jana Marx oor rekordslaner Devilsdorp
Jana Marx, Izak de Vries
TV
"Daar was ook beeldmateriaal wat vir my splinternuut was, soos daardie home videos van Zak en Mikeila Valentine, en Mikeila se prediking en persoonlike getuienis. Dit het my geruk!"
|
 |
LitNet-blokraai: Vrouedag
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Internasionale Vrouedag word sedert die vroeë 1900’s wêreldwyd gevier. Dit is ’n globale dat tendens dat vroue steeds onderverteenwoordig is. In Suid-Afrika word Augustus as nasionale vrouemaand gevier wanneer ons hulde bring aan die vroue wat aan die 1956-optog na die Uniegebou in Pretoria deelgeneem het.
|
 |
Die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad
Izak de Vries
Sasnev
"Hierdie boekery word tans in Pinelands, ’n voorstad van Kaapstad gehuisves, maar vir diegene wat ver woon, is daar ook goeie nuus. Die biblioteek nooi lesers of leeskringe om met hulle kontak te maak."
|
 |
Vakansie op die Veluwe
Milton Webber
Reizen
"Die Veluwe is ’n bosryke gebied in die provinsie Gelderland en beslaan sowat 1 000 vierkante kilometer. As ’n vakansie in die bos jou ding is, is dit die perfekte bestemming vir jou."
|
 |
Baviane van die Krugerwildtuin: Op reis na die familie?
Izak de Vries
Reizen
"Seks is ’n sosiale aktiwiteit onder bobbejane, net soos vir ons. Dit word nie bloot vir voortplanting gebruik nie. Tog, wanneer daar babas kom, word hulle opgepas en versorg. Nie iets waaroor ons altyd kan spog nie."
|
 |
Oor skuld en vryheid
Hercules Boshoff
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Binne die kontemporêre konteks vind die verwringing van vryheid neerslag in ’n veredeling van adolessensie, wat verwys na ’n toestand wat verantwoordelikheid binne die verband van instellings systap en instellings as sodanig verdag maak."
|
 |
Alles lê in die lengte van jou hare
Stephren Saayman
Drama
LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. In Alles lê in die lengte van jou hare lewer Liandé Valentyn ’n dramatiese voorlesing van Stephren Saayman se monoloog wat handel oor ’n vrou wat afreken met traumatiese gebeure uit haar kinderjare.
|
 |
Het jy al ooit?
Danielle Leonhardt
Poësie
"Het jy al ooit onder ’n seestraat van jakarandabome gesit
Met verkrummelde sonlig op jou wang,
En ’n montage van drawwers langs die pad?
Het jy al ooit die lewe net geniet?"
|
 |
’n Ope gedig aan Afrikaanses
Martin Labuschagne
Poësie
"by nog ’n taalberaad,
by nog ’n volkskongres:
was die woorde tussen ons
’n dowe doolhof"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|