Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 756

04/07/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Skryfterapie

Pasverskyn

Om tot verhaal te kom

Deur elke dag te skryf, kan jy verhalend tot verhaal kom. Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind.

Lizette Rabe
LAPA
ISBN: 9780799393248

Skryfterapie

Om tot verhaal te kom: ’n videogesprek met Lizette Rabe rondom skryfterapie

Izak de Vries, Lizette Rabe
Skrywersonderhoude

"Deur elke dag te skryf, kan jy verhalend tot verhaal kom. Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie." Kyk na ’n videogesprek met Lizette Rabe.

Doodsengel: ’n onderhoud met Madelein Rust

Jonathan Amid, Madelein Rust
Skrywersonderhoude

"’n Mens skryf met passie en oortuiging juis as jy geraak word deur pyn."

’n Ongedoofde lamp: Die dagboek van Anne Frank

Lina Spies
Seminare en essays

"Die aandag aan haar dagboek in die Afrikaanse media by die herdenking van wat haar 90ste verjaarsdag sou gewees het, bevestig vir my dat Anne Frank se dagboek ’n lamp is wat nie gedoof kan word nie, omdat die pit nie uitbrand nie. Dit gooi sy lig wyd en ver."

Video’s: Wiskunde met LitNet

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

LitNet
Skole

Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle in die derde kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad 4-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal — skryfwyse van getalle

LitNet
Skole

Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad 6-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

LitNet
Skole

Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gewens dat 'n wiskunde-onderwyser vir jou begrippe wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? Dis presies wat Lee-Ann West doen. LitNet laai nou video's op ons YouTube-kanaal wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Kyk die eerste video hier.

Nou op Voertaal

Die Belgiese boekemens Ludo Teeuwen se "waardering voor de literatuur in het Afrikaans blijft alleen maar groeien"

Willem de Vries, Ludo Teeuwen
Interviews

Die akademikus Ludo Teeuwen is nou betrokke by Vlaamse programme waar belangstellende gehore aan Afrikaanse boeke en Suid-Afrikaanse rolprente bekendgestel word. Hy het per e-pos met Willem de Vries gesels oor die letterkunde in Afrikaans en Suid-Afrika, die rol van die Vlaams Zuid-Afrikaanse Vereniging, en programme van die Week van de Afrikaanse Roman, en stel ’n Belgiese genootskap, Hartklop, bekend.

A gem of a Boland town: Franschhoek

Paul Murray
Reizen

"It is only relatively recently that the Huguenots settled in the Franschhoek Valley. The first to arrive at the Cape were Francois Villon and his family, which was in 1671, and by 1692 a total of 201 Huguenots had settled in what was then known as the Cape of Good Hope."

Amsterdam biedt excuses aan voor rol in slavernijverleden

Guido van den Berg
Actueel

"Wat was nu precies de economische bijdrage van de winsten uit de slavenhandel aan het welvaren van Amsterdam?"

Capetonian artist Jody Paulsen on his art and inspiration

Marli van Eeden, Jody Paulsen
Interviews

"My inspiration comes from pretty much everywhere. I try to stay open to anything when I'm searching for ideas." Jody Paulsen’s work forms part of various significant public and private collections, including collections at Zeitz MOCAA (Museum of Contemporary Art Africa) in Cape Town. Notable group exhibitions at Zeitz MOCAA include All Things Being Equal in 2017. Most recently, Paulsen’s work was exhibited with SMAC Gallery at The Armory Show in New York City, USA, in March 2019. His work is also currently up on exhibition as part of the group show Filling in the gaps at the Iziko South African National Gallery (Cape Town).

Spoegwolf: Danie du Toit (hoofsanger) besin oor die prys van sukses

Wilken Calitz
Interviews

"Al wat ek wil hê is ’n huisie en ’n boom om onder te sit. Die songs gaan daaroor. Ek het geen mandaat met die lirieke nie. Ons almal moet net cool wees met mekaar." Spoegwolf se nuutste album, Koma, het ongekende sukses bereik. Hulle het onlangs die eerste Afrikaanse groep geword wat die nommer 1-posisie beklee het op die Apple Music Album Chart.

Dwelms, drank en boelies volop in SA skole

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika se skole is van die gevaarlikste ter wêreld, met meer boelies, dwelms, drank en vandalisme as die meeste ander skole ter wêreld. ’n Internasionale ondersoek toon dat boeliegedrag, vandalisme en dwelmmisbruik aansienlik hoër is in Suid-Afrika as in ander lidlande van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling."

LitNet Akademies

Leierskapspraktyke van skoolhoofde en megaboere: ’n vergelyking en evaluering in twee verskillende kontekste

Leentjie van Jaarsveld
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"In ’n omgewing waar daar ’n gesonde verhouding tussen die leier en volgelinge is, sal vooruitgang aan die orde van die dag wees."

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet
LitNet Akademies

Laai hier LitNet Akademies se volledige joernaaluitgawes in PDF-formaat af.

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Menings oor die VSA, aktivisme en werkloosheid

Te veel Demokrate in die Amerikaanse verkiesingswedloop?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Trump kan rustig agteroor sit en kyk hoedat die Demokrate mekaar uitmekaarskeur."

Japie Helpmekaar-gedenklesing: opbouende aktivisme broodnodig

Christo van der Rheede
Seminare en essays

"Wie van ons jong mense is vandag bereid om, soos die vele leiers, denkers en aktiviste van ouds, die misbruik van mag in Suid-Afrika te troef?"

#DaaIssieWêkie!

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"As djy voel om ’n township tour te loep vat, doenit op ’n koue dag wannerit load shedding is, offie munisipaleteit is biesag om an een of anner kragstasie te wêk, net om te sien hoe êg die proebleem rêrig is."

Leeskringe

Stellenbosch Poësiekring met Lina Spies

LitNet
Leeskringe

Op 5 Augustus word 'n feesvergadering gehou waartydens Lina Spies die spreker sal wees met die tema "Vroue in die Afrikaanse poësie met klem op Kirsch en Rousseau".

Blou is nie ’n kleur nie : ’n leeskring se bespreking

Estelle Kruger
Leeskringe

Estelle Kruger het die jeugboek Blou is nie 'n kleur nie by haar leeskring bespreek.

Skryfwerk

Imbongi: die skeepsklok van die SS Mendi

Franco Colin
Poësie

"Jy moes die nag,
toe seshonderd karosse na die seebodem gly,
vir oulaas die wagskof lui"

Ramaphoria

Gideon Brückner
Poësie

"langs die pad staan honderd wit kruisies
geplant vir plase nou sonder base"

Die wit koppie

Renée du Toit
Fiksie

"Soos sy as kind met suikerklontjies gemaak het, haal sy handjie vol na handjie vol pille op ’n slag uit die kardoesie en sluk dit weg met water. Sit die koppie versigtig neer op die bedkassie. Klap haar hande: sy’t onthou! Die tafel is van rooshout."

Reisgesprekke

Philippolis: 'n onderhoud met Jens Friis

Naomi Meyer, Jens Friis
Skrywersonderhoude

"Mense word al hoe meer visueel. Hulle wil nie meer net lees nie. Daarom het ek ryklik gebruik gemaak van kleurvolle foto's op goeie papier – iets wat grootliks ontbreek in ander boeke oor Philippolis."

Hier gaat ons! Reise en rampe: ’n onderhoud met Gerard Scholtz

Naomi Meyer, Gerard Scholtz
Skrywersonderhoude

"Maar dít is die stories, daardie ironiese reisrampe, wat jy oorvertel. Bygesê, altyd met ons kavalkade van vrolike engele fladderend agterna."

Toekennings

Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2019

LitNet
Boeke en skrywers

"Die sukses van die bundel berus nie slegs op die hantering van hoogs aktuele tematiek nie, maar 'op ’n deurlopende toepassing van ontwikkelde verstegniek om dit lewend en skrynend te maak'."

BSV-wennners 2019 bekend

Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke

Lees hier wie die wenners van die nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging is.

Boekresensies en –indrukke / Book reviews and impressions

63 days to optimal health by Sally-Ann Creed: a book review

Izak de Vries
Books and writers

"I would definitely suggest that those who are too scared of going low-carb would do well with Creed’s book."

Bloed op die duine en ander verhale deur Doc Immelman: ’n resensie

Juliana Coetzer
Resensies

"In elke storie is daar ’n menslikheidsfaktor en meelewing met die naaste."

North Facing by Tony Peak: a review

David Willers
Books and writers

"North Facing is one of a recent stable of coming-of-age books set in South Africa where moral issues are revisited in later life."

An unwitting assassin deur Susie Cazenove: ’n lesersindruk

Handré Brand
Lesersindrukke

"Die boek is keurig versorg; dit is ’n nuttige verwysingsbron, en kan in ’n historiese sin as ’n versamelaarsitem beskou word. Daar is 51 foto’s wat die teks uitstekend illustreer, asook ’n reeks verbatim briewe en oorspronklike koerantberigte oor die sluipmoordaanval."

Resensie: Welkom Today

Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet

"Het verhaal van de jonge Lebohang Tlali. Hij komt uit de township Thabong bij het plaatsje Welkom. Naar dit mijnstadje trokken veel mensen na de ontdekking van goud vlak na de Tweede Wereldoorlog."

Uit die argief: ’n leser se herinnering aan die Fourth of July

’n Maaltyd in die VSA

Vega
Uit die argief

"In Amerika het ons by die Olive Garden-restaurant geëet waar mens 'n slaai bestel en dan soveel sop eet as wat jy wil. Die Soup-n-Salad met breadsticks was gewoonlik ons maal vir die dag."

In memoriam

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Leon van Nierop
In memoriam

"Daar is van 28 Junie af ’n reuseleemte in die vermaaklikheidsbedryf." Leon van Nierop onthou Paul Eilers, pas oorlede.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved