|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 750
23/05/2019
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Pret met die plaaslyn |
Andre P. Brink en die spel van die liefde
André P. Brink en die spel van liefde is die heel eerste biografie van ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez, Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsin genoem is, en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is.
In Leon de Kock se langverwagte biografie word Brink se persoonlike dagboeke en joernale as die belangrikste bronmateriaal hanteer. Brink het meer as 50 jaar lank sy ervarings en gedagtes pligsgetrou opgeteken: hierdie notaboeke, waartoe De Kock eksklusief toegang verkry het, word nou vir die eerste maal bekend gemaak.
André P. Brink en die spel van liefde is ’n omvangryke biografie wat die leser ’n openhartige, onverbloemde blik gee op Brink se gedagtes en gevoelens – oor hom self én ander.
Leon de Kock
Uitgewer: Jonathan Ball |
 |
|
 |
Pret met die plaaslyn
Crito
Blog
Crito, LitNet se resensent van resensente, bespreek die ontvangs van André P. Brink en die spel van die liefde, die Brink-biografie deur Leon de Kock.
|
 |
André Brink: Impressions / Afterthoughts
Ludo Teeuwen
From LitNet's archives
After André Brink had received an honorary doctorate and delivered a speech at UCL he made one final public appearance. On Thursday, 5 February 2015 he was interviewed by Ludo Teeuwen at Bozar in Belgium. This interview (including photos) was the last time he appeared in front of an audience in his life. Brink died on the flight back to South Africa.
|
 |
Franschhoek Literary Festival 2019: personal reflections
Fiona Snyckers
Books and writers
"We all want our books to sell well and to reach the widest possible audience. Being invited to Franschhoek is an invaluable leg-up for any writer’s career. May the festival continue to go from strength to strength."
|
 |
Kanker Schmanker deur Madelein Rust: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Madelein span haar kennis van die sielkunde in om spanningsromans te skep, maar Kanker Schmanker, ’n outobiografie, is haar eie spanningsverhaal. Hierin laat sy die leser in haar binnekamer toe waar sy ’n intens persoonlike verhaal van lief en leed deel."
|
 |
Die Groot Jaco Jacobs-storieboek deur Jaco Jacobs: ’n resensie
Anke Theron
Resensies
"Dié boek is ideaal vir die beginnerleser, veral kinders tussen 7 en 12 jaar, en die verhale is geskik vir seuns én meisies. Daar is ’n goeie balans tussen die illustrasies en teks en dis ook verfrissend om te sien dat die illustrasies nie aangepas is om konsekwent te wees vir die omnibus nie."
|
 |
Wanneer bloekoms dans deur JM Gilfillan: ’n resensie
Nini Bennett
Resensies
"Gilfillan konstrueer verhale met eenvoudige intriges; biopsies oor die menslike toestand. Haar fokus is die broosheid (en wreedheid) van verhoudings en in bykans elke verhaal word die lot van vroue deur ’n Tsjechofiaanse bril bekyk."
|
 |
Medusa deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
Org Potgieter
Resensies
"In ’n besonder sterk ontknoping met verrassende wendings wen die speurders die stryd teen misdaad en geweld met hul volharding wanneer hulle die deurslaggewende ontdekkings maak en die ontbrekende dele van die legkaart op ’n knap wyse aanmekaar sit."
|
 |
Waarom nog veg vir Afrikaans?
Merlyn van der Rheede
SêNet-briewe
"Die mite dat Afrikaans aan ’n sekere 'ras' behoort, wat die rede is dat daar teen Afrikaans gediskrimineer word, moet ontmasker word. Die Suid-Afrikaanse sensussyfers dui op ’n toename in die aantal eerstetaalsprekers van Afrikaans in al nege provinsies. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge dui aan dat ’n groeiende meerderheid 'bruin' Afrikaanssprekendes is."
|
 |
Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?
Thomas Mollett
Essay
"Sonder om die meriete van die breër bewerings van pedofilie teen Malan te ondersoek, ontstaan die vraag: Wat is die kans dat ’n jong seun wat met ’n militêre wapen in die anus geskiet word, dit hoegenaamd sal oorleef, en indien wel, dat hy ná ’n week ontslaan kan word?"
|
 |
Van plat tot volrond en rondborstig in my taal
Romario Fabiano Cloete
Menings
"'Hou op so plat praat!' Elke keer wanneer ek net gemaklik geword het om my Namakwa-Afrikaans te praat, was dít wat ek moes aanhoor. Wat dit beteken het, het ek nie geweet nie. Ek het my manier van praat begin verander."
|
 |
Bekkie Tjank, lat Caster moet bedank!
Olivia M Coetzee
Menings
"As ’n internasionale institusie kan sê dat ’n vrou van kleur moet haa natuurlike liggaam anpas met dwelms soedat sy kan saam met anner vroumense haloep ... Maa hoekô dan nou net rêrig ’n vrou wat soe behandel wôd, en dit nog ’n vrou van kleur?"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
DA skarrel oor taal en twiets
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het Afrikaanssprekendes van uiteenlopende politieke oortuigings behoorlik die harnas in met sy onlangse uitspraak dat dit sy verstand te bowe gaan dat daar nog baklei word vir Afrikaans as taal van onderrig."
|
 |
Godzille, tuimeldroërs en kokosneute
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Een van die gebruikers van sosiale media wat haarself beslis nie as ’n slagoffer beskou nie – inteendeel – is Helen Zille; ook nie as ’n robot wat in vrees lewe vir die volgende openbare skande nie. Sy was óók verlede week in die nuus, maar weens ’n pos op Twitter waarin sy sê swart bevoorregting het tot staatskaping gelei."
|
 |
Voor de born frees heeft de oude politiek afgedaan. Maar wat nu?
Ingrid Glorie, Melinda Stuurman
Zuid-Afrikahuis
"Nelson Mandela noemde hen 'de leiders van de toekomst'. Maar bij de verkiezingen die op 8 mei in Zuid-Afrika werden gehouden, bleven de born frees massaal weg. Waarom? Wat kunnen we opmaken uit de verkiezingsuitslag? En wat moet president Ramaphosa doen om het vertrouwen van de jeugd terug te winnen? Over die vragen ging het donderdag 16 mei in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam."
|
 |
’n Skool van ’n voorstad van Kaapstad verken Nederland
Marli van Eeden, Hanmari Pretorius
Interviews
Die Hoërskool Bellville, in die noordelike voorstad van Kaapstad, Bellville, gaan vanjaar weer op ’n skooltoer Nederland toe met die doel om hul horisonne te verbreed. Marli van Eeden gesels met Hanmari Pretorius.
|
 |
Nothing about us without us (documentaire): interview met Geert Veuskens
Michaël Vandamme
Interviews
"Vijf jaar geleden ging Vlaamse reportagemaker Geert Veuskens in Zuid-Afrika wonen; hij zou er in totaal 2,5 jaar verblijven. Toen hij tijdens dit verblijf kwam in contact met de problematiek van precaire arbeidsomstandigheden, besloot hij er een documentaire over te maken."
|
 |
Gloria Bell: ’n resensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Gloria het haar werk en haar beste vriendin, maar sy is uiteraard soms eensaam. Sy is lief vir dans en gaan gereeld na ’n klub vir ouer mense, waar sy een aand ’n aantreklike vreemdeling ontmoet."
|
 |
SA Indie Film Fest back for its second year
Marli van Eeden, Ryan Kruger, Berneen Cereska
Film
"On 26 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, will take place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking and screening some exciting films."
|
|