|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 600
19/05/2016
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou seshonderdste |
Dr Philip's Empire – One Man's Struggle for Justice in Nineteenth-Century South Africa
If missionary leader John Philip had succeeded in his campaigns for racial equality and justice, South African history would have been very different.
Writer: Tim Keegan
Zebra Press
Price: R350
|
 |
|
 |
Bron van kennis in arm streke
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Die Hoërskool Sao Bras is ’n trotse fontein van kennis in ’n brandarm woonbuurt in Mosselbaai. Die skool verskaf onderrig wat gewoonlik net te kry is in duur privaatskole, tog kan talle leerders glad nie skoolgeld bekostig nie."
|
 |
Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?
Conrad Steenkamp
Universiteitseminaar
"Die eerste nodige stap is om die vertrouensbreuk wat tussen die Bestuur en verskeie belangegroepe binne en buite die universiteit ontstaan het, reg te stel."
|
 |
’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp
EJ Marais, BV Slade
Seminare en essays
"Die staatsvoogdyskapmodel beteken nie – soos soveel mense vrees – dat die staat sekere kategorieë eiendom op ’n indirekte manier mag verkry (of selfs nasionaliseer) sonder om vergoeding daarvoor te betaal nie."
|
 |
Regsalmanak: Protes en brandstigting
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Suid-Afrika is die afgelope paar maande opnuut geruk deur talle voorvalle van vernietigende brandstigting wat die land miljarde rand uit die sak jaag."
|
 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy
Hennie van Coller
Resensies
"Kyk jy dieper as die skedel, vind jy die mens; ondersoek jy verskynsels soos vigs, regstellende aksie of geweldsmisdade, is daar altyd 'n ondergrond waarteen jy dit as 't ware moet 'lees' en begryp, en kyk jy dieper as die oppervlak van hierdie roman, vind jy weggesteekte lae betenisse."
|
 |
Foto's: UJ-pryse 2016
LitNet
Boeke en skrywers
Hier is foto's van die prysoorhandigingsgeleentheid op 14 Mei 2016.
|
 |
UJ-pryse 2016: Commendatio oor Ena Jansen se Soos familie
Marius Crous
Boeke en skrywers
"Plaaslik het veral die toekenning van pryse in ons mineure Afrikaanse letterkunde ... voorspelbaar geword. Is dit omdat daar net ’n paar bekende gekanoniseerde digters of romanskrywers is van wie verwag word dat hulle werk van bekronenswaardige gehalte kan lewer?"
|
 |
UJ-pryse 2016: Commendatio oor Roela Hattingh se Kamee
Frederick Botha
Boeke en skrywers
"Roela Hattingh se Kamee is nie net ’n belangrike toevoeging tot die Afrikaanse kortverhaalskat nie, maar as welkome stem in die woestyn, ’n waardige ontvanger van die UJ-debuutprys."
|
 |
Totius (1877–1953)
LitNet
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Lees oor Totius in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
Anoeschka von Meck (1967–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"God se wiskunde dans deur die heelal." Lees oor Anoeschka von Meck in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
Kaapstadse Kamerkoor en die Missouri State University Chorale
LitNet
Musiek
Op Vrydag 20 Mei 2016 bied die Kaapstadse Kamerkoor ’n konsert aan saam met die Missouri State University Chorale, wat vir die eerste keer in Suid-Afrika toer. | On Friday 20 May 2016 the Cape Town Chamber Choir will present a concert in collaboration with the Missouri State University Chorale, who will be touring in South Africa for the first time.
|
Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies |
 |
Einstein-kompetisie: Nicolene van der Sandt
Nicolene van der Sandt
Einstein-kompetisie
Nicolene is tans 'n meestersstudent in kliniese aptekerswese by die Sefako Makgatho Gesondheidswetenskappe-universiteit. Navorsing is haar passie en sy glo dat sy nog 'n lang pad gaan stap in die navorsingsveld.
|
 |
Einstein-kompetisie: Ellré Jacobs
Ellré Jacobs
Einstein-kompetisie
Ellré het onlangs haar meestersgraad in musiekwetenskap voltooi. Sy gee musiek en bewegingsklasse by 'n privaatskool in Noordwes.
|
 |
Einstein-kompetisie: Andrea Fourie
Andrea Fourie
Einstein-kompetisie
Andrea is 'n plaasmeisie van Sutherland. Sy stel belang in operasionele navorsing, kunsmatige intelligensie, masjienleer en data-ontleding.
|
 |
Einstein-kompetisie: Manitza Kotze
Manitza Kotze
Einstein-kompetisie
Manitza het haar PhD in 2013 aan die Universiteit Stellenbosch verwerf in sistematiese teologie en bio-etiek.
|
 |
Einstein-kompetisie: Chris Joubert
Chris Joubert
Einstein-kompetisie
Chris is 'n jong elektriese ingenieur wat omgee oor die toekoms van energie in Suid-Afrika. Hy is tans betrokke by die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies in Stellenbosch.
|
 |
Einstein-kompetisie: Imke Kritzinger
Imke Kritzinger
Einstein-kompetisie
Imke is 'n doktorsgraadstudent in hortologie aan die Universiteit Stellenbosch. Sy doen navorsing oor vogverlies in Japannese pruime en het in 2016 'n meestersgraad in hortologie voltooi, waarin sy gefokus het op gebreekte pitte in Japannese pruime.
|
 |
Einstein-kompetisie: Melissa Meyer
Melissa Meyer
Einstein-kompetisie
Melissa se akademiese profiel is 'n mengelmoes van sielkunde, kriminologie, kommunikasiewetenskap en filosofie, alhoewel haar belangstellings meestal in seksualiteit, tegnologie, generasie Y en internet-katvideo’s is.
|
 |
Einstein-kompetisie: Karlien Barnard
Karlien Barnard
Einstein-kompetisie
Karlien is ’n gesondheidswetenskap-doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Waar ander mense gril vir vlermuise is sy glad nie bang nie; inteendeel, sy is versot op hulle.
|
 |
Einstein-kompetisie: Wynand Goosen
Wynand Goosen
Einstein-kompetisie
Wynand is in sy finale jaar van sy doktorsgraad. Gedurende sy studies het hy beduidende bydraes tot TB-navorsing in grootwild gelewer.
|
 |
Einstein-kompetisie: Anandi Bierman
Anandi Bierman
Einstein-kompetisie
Anandi Bierman is tans besig om die koringgenoom te deursoek vir die ontwykende weerstandsgene teen die koringluis.
|
 |
Einstein-kompetisie: Marius van Staden
Marius van Staden
Einstein-kompetisie
Marius is sedert 2010 'n dosent in die Regsfakulteit van die Universiteit van Johannesburg, waar hy regsfilosofie en die uitleg van wette doseer.
|
 |
Gedig: So lank
Roela Hattingh
Poësie
"Daar’s ’n nuwe strand daar anderkant ’n goeie uitkykplek met oorgenoeg dryfhout en stroke hardloopsand en vreemde skulpiesoekgoed."
|
 |
Die uitsig
Charl-Pierre Naudé
Poësie
"Die denker se droom was die enkel en doelgerigte wêreldstroom, iets soos die Ryn."
|
 |
Christuskind
J Martin Trotske Labuschagne
Poësie
"as ek maar net soos jy ..."
|
|