|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 566
03/09/2015
|
|
Nuwe Redakteur: Opvoedkunde |
 |
LitNet Akademies stel 'n Redakteur: Opvoeding aan om by die bestaande span redakteurs aan te sluit.
Lees meer oor Estelle Kruger.
LitNet se afdeling Opvoedkunde is oop vir voorleggings.
• Verdien R7 000 kontant per geakkrediteerde artikel
• Geen bladgelde
• Oop toegang
|
 |
Gebrokenheid en geweld: enkele voorbeelde van hedendaagse Suid-Afrikaanse kuns
Jeanne Joubert
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Die artikel ondersoek op maniere waarop voorstellings van ’n radikale menslike gebrokenheid verhoudings tussen kuns en godsdiens kan verdiep en verryk. Daar word gefokus op die werk van sommige Suid-Afrikaanse kunstenaars wat beduidend beïnvloed is deur die huidige gewelddadige klimaat in Suid-Afrika.
|
 |
Woorde wat woorde laat wip
Herman Lategan
Seminare en essays
"Iemand, ’n swaap, het my gevra hoekom ek nie net die adres gegoogle het nie. Huh? Hoe sou ek die mense wat in haar buurt gewoon het, leer ken het?"
|
 |
'n Gesprek oor God van Klank
Joan-Mari Barendse, Paula Fourie, Wilken Calitz
Seminare en essays
"Musiek het twee funksies. Die een is plesier en die ander een is alles behalwe plesier."
|
 |
Vrouemaand: net nog 'n betekenislose Hallmark-geleentheid?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hierdie week weer is ’n vrou en haar drie dogters deur ’n groep mans verkrag. Gaan die kerkgroepe nou weer vra dat die mans se borgaansoek tog net uitgestel moet word tot September, sodat hulle nie in Augustus vrygelaat word nie?"
|
 |
Wie het God geskep?
Jean Oosthuizen
Geestelik
"Vir Pienaar was dit vreemd dat ’n kreasionis soos Howe hom op die wetenskap beroep. Howe se argumente het soms vreemde draaie geloop. Hoewel hy hom telkens tot die wetenskap gewend het om God se bestaan te probeer bewys, is hy terselfdertyd ’n kreasionis wat glo die aarde is net 6 000 jaar oud."
|
 |
Wilna Adriaanse (1958–)
Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum
“Ek dink nooit karakters self uit nie: hulle kom verlei my en fluister in my oor dat hulle wil hê ek moet hul storie vertel.”
|
 |
Tien vrae: Juliana Coetzer oor Bloedvreemd
Juliana Coetzer, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Elke ouer het drome vir sy kind, maak nie saak of dit onrealisties is nie. Ek moes elkeen van daardie drome laat gaan."
|
 |
Blogs
Wilde geweld
Crito
"Nóg ’n resensie oor nóg ’n digbundel ..."
|
 |
Tuin: "Ek glo nog in rock ’n roll"
Henry Cloete
Musiek
"Kyk, ek is seker ander mense hou van kommersiële musiek, en hulle mag, want smaak verskil. Ek is net nie een van daai mense nie."
|
 |
Foto's: Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen
Ingrid Glorie, Elize Zorgman
NeerlandiNet
Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse Dagen het op 29 en 30 Augustus 2015 by Herman van Veen se landgoed in Soest plaasgevind. Suid-Afrikaanse en Nederlandse kunstenaars het opgetree en die bekendstelling van die CD byvoorbeeld het plaasgevind.
|
|