Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 565

27/08/2015

LitNet: Jou silwerskerm

Leefstyl

Onderhoud, program en inligting: kykNET Silwerskermfees 2015

Wim Steyn, Ilza Roggeband, Naomi Meyer
kykNET Portaal

"Wie kan nié opgewonde raak oor ‘n filmfees in Kampsbaai nie?"

kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Jaco Botha

Jaco Botha, Naomi Meyer
kykNET Portaal

"Die lewe bly maar die beste storieverteller."

kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Antoinette Louw

Antoinette Louw, Naomi Meyer
kykNET Portaal

"Want ons kan en ons het die talent. Ons hoef vir niks terug te staan nie."

kykNET Silwerskermfees 2015: Boers at the End of the World | Boere op die aardsdrempel

Naomi Meyer, Richard Gregory
kykNET Portaal

"Afrikaans is fossilised there. Their idea of what it means to be Afrikaans comes from an earlier time. Interestingly, as the linguist Andries Coetzee points out in the film, this also means that they predate apartheid."

kykNET Silwerskermfees 2015
Uit die LitNet-argief


Treurgrond
Darrell Roodt, Danie Marais

"I am, and always have been, a concerned South African."

kykNET Silwerskermfees 2015
Uit die LitNet-argief


Dis ek, Anna
Charlenè Brouwer, Henry Cloete

"Ek as Charlenè het 'genesing' in 'Anna' gevind. In die feit dat elke mens se 'journey' hulle eie is – en dat daar altyd hoop is."

kykNET Silwerskermfees 2015
Uit die LitNet-argief


Verskietende ster
Stefan Enslin, Naomi Meyer

"Die boek was heel eerste ’n draaiboek gewees."

kykNET Silwerskermfees 2015
Uit die LitNet-argief


Ballade vir 'n enkeling
Quentin Krog, Henry Cloete

"Ons het as ’n span baie moeite daarin gesit om daarvan ’n gehaltefilm te maak, en ek dink ’n mens kan dít sien."

kykNET Silwerskermfees 2015
Uit die LitNet-argief


ATKV-Filmverse
Nita Cronjé, Naomi Meyer

"Filmverse kan beskryf word as 'n 'visuele bloemlesing'."

Onderhoud: Afrikaanse musiek in Nederland, byvoorbeeld ...

Ingrid Glorie, Naomi Meyer
NeerlandiNet

Ingrid Glorie vertel van die CD byvoorbeeld wat op Sondag 30 Augustus tydens die Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse dagen-fees in Nederland bekendgestel word.

Zengeance: "Ons plek is om mense te inspireer"

Henry Cloete
Musiek

"Ek glo dat baie bands deesdae musiek so ernstig opvat en die emosionele deel daarvan verloor dat hulle soms vergeet dat hulle meestal vir hulself moet speel."

Coffee Snobs: "Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"

Henry Cloete
Musiek

"Ons het ’n volle nege maande lank aan hierdie album gewerk en daar was tye wat dit gevoel het of ons nooit gaan klaar kry nie!"

'n Gesprek oor kinderteater, Vryfees 2015 en Vlooi in Egipte

Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer, Johannes Meyer
Teater

"Mamma, begin ons vandag weer by die begin van die show of waar ons gister opgehou het?"

Tuin van digters 2015: Finale program

LitNet
Feeste

Die Breytenbach Sentrum se Tuin van Digters word vir die vyfde keer aangebied op 19 en 20 September in Wellington. Die program spog vanjaar met boeiende besprekings, voorlesings deur van die belangrikste Afrikaanse digters en opwindende nuwe stemme, ’n verskeidenheid musiek en visuele kunsuitstallings.

LitNet Akademies

’n Verskuiwing na ’n oper en meer “pragmatiese” lees van Romeine 13:1–7?

Bernard Lategan
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Romeine 13:1–7 is bekend – of berug – as een van die teksgedeeltes waarvan die uitleg nog altyd omstrede was. Die kernvrae waarom dit hier gaan, is goed bekend: Hoe kan Paulus so ongekwalifiseerd positief wees ten opsigte van gesag? Het hy die sekulêre Romeinse staat in gedagte? Kan ’n onderdrukkende en gewelddadige owerheid werklik as ’n “dienaar van God” beskryf word? Is opstand teen gesag onder alle omstandighede vir gelowiges verbode? Geld hierdie uitsprake van Paulus slegs vir sy tyd of het dit ’n universele strekking?"

Paul Ricoeur se begrip van transendensie met betrekking tot tyd en narratief

Anné Hendrik Verhoef, Willie van der Merwe
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Paul Ricoeur se verstaan van die narratiewe struktuur van menslike 'tydlikheid' bevat ’n dialektiese begrip van die transendensie van tyd, ’n begrip wat meer inhou as die gebruiklike tweedeligheid van transendensie en immanensie."

Die nuwe bekostigbaarheidsassessering-regulasies ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 van naderby beskou

Stéfan Renke
LitNet Akademies (Regte)

"Regulasie 23A word afgesluit met maatreëls in verband met die kredietgewer se verpligting om die verbruiker se skuldterugbetalingsgeskiedenis ingevolge kredietooreenkomste in ag te neem, asook bepalings ter regulering van diverse aangeleenthede. Die doel van hierdie bespreking is om regulasie 23A en die definisies wat daarmee verband hou, onder die loep te neem en oor die moontlike gevolge daarvan te besin."

Boeke en skrywers

Boekresensie: Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok deur Pieter Verwey

Henry Cloete
Resensies

"Pieter Verwey se debuut het báie vleis aan die been."

Boekresensie: bladspieël deur Marlise Joubert

Philip John
Resensies

"bladspieël bevat uiters toeganklike, maar tog treffende poësie waarvan die trefkrag net toeneem met elke herlees."

Denise Ackermann en die Man op die geleende donkie

Jean Oosthuizen
Boeke en skrywers

Denise Ackermann en Elna Mouton het Saterdagoggend in Protea Boekwinkel gesels oor Ackermann se boek Surprised by the man on the borrowed donkey, uitgegee deur Lux Verbi.

Boekresensie: Woestynroos deur Vita du Preez

Nadia de Kock
Resensies

"Du Preez se ruimtebeskrywings is oor die algemeen geslaagd, veral dié van Namibië. Ek het tydens die een toneel nogal gewens ek was langs ‘n kampvuur op ‘n stil woestynnag."

Boekresensie: Adrenalien die waarheid deur Leon van Nierop

Jacques Myburgh
Resensies

"... die hare van die leser (sal) rys. En hy sal besef dat dié roman nie net nog ’n eenvoudige storielyn is oor ’n sukkelende skrywer wat ’n bestaan probeer maak nie."

Book review: The Tourism Coach by Shaun van Eck

Annareth Bolton
Reviews

"This book is a great practical guide for entrepreneurs and newcomers."

Blogs

Stof tot nadenke
Crito

"Joan Hambidge se bespreking van die sesde uitgawe van HAT (Boeke24) raak kant en wal, met 'n sin vir die leksikografiese omgewing en heelwat illustrasie van die genot wat in die voue van dié taalakkordion skuil."

Robert Conquest is dood

Johannes Comestor
SêNet-briewe

"Robert Conquest (15.07.1917–3.08.2015) is oorlede. Hy is veral vanweë sy boeke oor die Sowjetunie en by name Josef Stalin (1879–1953) bekend."

Menings

Ena Jansen se toespraak by Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Ena Jansen
Portale

"... laat ons Afrikaans bly skryf én lees, én daarin rock, amok maak én lawaai."

Tilly die bloedhond

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"'The paw of suspicion was pointed at (Shabalala),' soos 'n regter dit later treffend gestel het."

Blogs

Ons het begin saamdroom
Izak de Vries

"Ek het verlede week ’n besondere oggend in Atlantis deurgebring saam met ’n aantal baie sterk vroue."

Enkele hoogtepunte van astronomie die afgelope twee millennia

Panda
SêNet-briewe

Skole

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 5 | Diary of a teacher

Ms January
Skole

"Die skoolhoof het onlangs besluit dit is tyd dat elke klaskamer ʼn veiligheidshek moet kry."

Kuberklas Kreatief: 'n Ander wêreld

Simoné du Plessis
Kuberklas Kreatief

"Sy draai vir 'n laaste keer om na haar vriende en waai."

Skryfwerk

Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig

Lina Spies
Skryfkompetisies

Die wenner van LitNet se standbeeldgedigkompetisie is deur Lina Spies aangewys.

Voorspel tot 'n Somerkersfees

Humphries du Randt
SêNet-briewe

Onderlangs

Ek wil my drankprobleem oorkom en my man se vertroue wen

Vrou van Pretoria
Bieg

"Seker so 'n jaar gelede het ek 'n drankprobleem ontwikkel, skelm gedrink by die huis, en BAIE gedrink, nooit gedink my man sal dit agterkom nie; daar’s mos niks wat 'n kougom of peppermint nie kan wegtoor nie?"

Bieg: Die gang

Alter Mann
Bieg

"Die gang het geheimsinnig voorspel waar ons sou eindig."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved