Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 562

6/08/2015

LitNet: Jou kunstenaar

Menings

Keelvol kunstenaars kap korrupsie

Jean Oosthuizen, Mike van Graan
Onderhoude

"Ons moedig kunstenaars aan om by die veldtog teen korrupsie betrokke raak, omdat dit in belang van alle landsburgers en kunstenaars is dat korrupsie in die kiem gesmoor word."

Is die pen waarlik magtiger as die swaard?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Is die reg op vryheid van uitdrukking nie betekenisloos as dit nie gepaard gaan met ’n reg om gehoor te word nie? Nie ’n reg om mee saamgestem te word nie, maar om waarlik gehoor te word."

By die dood van Cecil die leeu

Dee Krüger
Seminare en essays

"Is trofeejag nie net 'n verskoning vir 'n vinnige geld in jou sak onder die vaandel van 'natuurbewaring' nie?"

1915–2015: 'n Eeu ná Albert Einstein se relatiwiteitsteorie

Christo Viljoen
Seminare en essays

As dit nie vir Einstein was nie, het jou GPS-toestel en TV nie gewerk nie. Hoe dan so?

US-huldigingsgeleentheid van Johan Degenaar: Indrukke en foto's

Jean Oosthuizen
Menings

"Ons kan weer baat by sy onverskrokke verbintenis tot die oop gesprek."

Johan Degenaar: Filosoof in opdrag van die vreugde, die woord en die Woord

Lina Spies
Menings

"Die meerderheid van die verse waaroor ek die blyste is dat ek hulle kon skryf, is deur Johan Degenaar geïnspireer."

Hulde aan Johan Degenaar

Etienne Britz
Menings

"Was Degenaar 'n ondermyner van die Afrikanersaak?"

Johan Degenaar – ter herinnering

André du Toit
Menings

"Johan Degenaar se nalatenskap is kompleks en ambivalent. Wat is die rol van ‘n Sokratiese 'steekvlieg' by ‘n volksuniversiteit?"

Kinders kan daaronder ly

Jan-Hendrik Meyer
Seminare en essays

Wanneer die romantiese sprokie verby is, is dit nie net die volwassenes wat seer het nie, skryf Jan-Hendrik Meyer.

Oliver Deneys Schreiner: appèlregter met ’n voorliefde vir Packards

Gustaf Pienaar
Regsalmanak

"'Mr Rosenberg,' het hy gesê, 'I thought that the business of this company was boiling soap, not cooking the books!'"

Gustav Klimt, Edvard Munch en Alma Mahler

Johannes Comestor
SêNet-briewe

"Hoeveel beter sou Mahler nie as komponis gevaar het as hy nie met die egosentiese, histeries-neigende, alkoholistiese Alma getroud was nie?"
Oor Nkandla – en Watergate

Gustaf Pienaar
SêNet-briewe

"Mag ook die Nkandla-joernaliste daardie geldspoor verbete volg, want aan die einde van die spreekwoordelike reënboog wag daar straks ’n pot goud: die waarheid, tien teen een vergestalt in dokumente."
Blogs

Stadigaan
Crito

"Deon Maas se jongste (resensie), oor Hans Pienaar se roman My China (Boeke24), is weer vol vreemde formulerings en struikelende styl, maar die kern van sy skryfwerk kom baie sterk tot mens deur. Dít is sy eerlikheid en die manier waarop hy dinge gesê kry."

LitNet Akademies

Die "sluipmoordenaar" en die "patriot": Hendrik van den Bergh, John Vorster, John Harris en die Johannesburgse stasiebom, 24 Julie 1964

Kobus du Pisani
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die artikel demonstreer dat historici ’n verantwoordelikheid en plig het om die mynveld van historiese onwaarhede wat deur propagandiste vir en teen apartheid agtergelaat is, op te ruim."

Vermaak

Teaterresensie: West Side Story by die Kunstekaap

Naomi Meyer
Teater

"West Side Story is skouspelagtig. Gaan kyk dit om te ontvlug én om na te dink."

Quentin Krog, Ballade vir 'n enkeling-regisseur: "Die filmbedryf is ’n heel ander soort dier"

Henry Cloete
Film

"Terugskouend sou ek waarskynlik gehou het van dit waarvan elke regisseur in die wêreld sou hou met hul afgehandelde produkte (behalwe miskien Stanley Kubrick), en dis meer tyd."

Women's Day 2015: Hannelie Coetzee at The Awesome Women's Exhibition

Hannelie Coetzee, Naomi Meyer
Kuns

Why did Hannelie Coetzee burn a 5 ha artwork into the grassland?

Deon Meiring: "Ek het gefokus op eenvoud en lirieke"

Henry Cloete
Musiek

"In die middel van een van ons liedjies, 'Vrede', het daar ’n bakleiery uitgebreek in die gehoor tussen mense van die koshuis waarin ek was en ’n ander koshuis. Dit alles terwyl ek my hart uitsing oor 'vrede'."

Op Tulbagh blom die kunste in September


Feeste

Van 11 tot 13 September vanjaar sal kunstenaars, kokke en musikante hier in aksie wees vir die vyfde jaarlikse kunstefees.

Virtuoos klarinetspeler wen Suid-Afrika se grootste klassiekemusiekkompetisie

LitNet
ATKV-Portaal

Tydens ’n glansgeleentheid in Bloemfontein op Saterdagaand 1 Augustus is die klarinetspeler Junnan Sun aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq.

Tuin van digters 2015: Volledige program

LitNet
Feeste

Die Breytenbach Sentrum se Tuin van Digters word vir die vyfde keer aangebied op 19 en 20 September in Wellington. Die program spog vanjaar met boeiende besprekings, voorlesings deur van die belangrikste Afrikaanse digters en opwindende nuwe stemme, ’n verskeidenheid musiek en visuele kunsuitstallings.

Teaterresensie: Wie's bang vir Virginia Woolf?

Maryke Roberts
Teater

"Om soveel seerkry, vernedering en woede in Afrikaans te sien en hoor, het hernude trefkrag."

Boeke en skrywers

Mathews Phosa (1952–)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

"Omskep Afrikaans in ’n geneestaal. Taal moet aangewend word sodat ons die kleinlike kompartemente waarin ons ons laat klassifiseer en herklassifiseer het, kan afbreek." Matthews Phosa se skrywersprofiel is nou bygewerk.

TT Cloete – 'n Memoir

Rensia Robinson
In memoriam

Rensia Robinson skryf oor "die vormende digterlike intellek van TT Cloete".

TT Cloete (31-05-24 – 29-07-15)

Heilna du Plooy
In memoriam

"Met die afsterwe van TT Cloete staan daar inderdaad ’n unieke biblioteek in ligte laaie."

Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach

Org Potgieter
Resensies

"Dibi Breytenbach verdien applous vir haar eerste poging met 'n boek wat lekker lees en teen die einde moeilik neergesit word."

Resensie: Woudfontein deur Hannes Haasbroek

Riette Rust
Resensies

"Dit was vernuwend om met Woudfontein ’n nuwe subgenre van die spanningsverhaal te skep. Iets waarop die skrywer en ander skrywers sal kan uitbou."

Boekresensie: Verdriet se moses deur Helm Jooste

Elvira Hattingh
Resensies

Dié boek is "‘n moet-lees vir elke oud-Namibiër wat hom- of haarself elders bevind en soms na die woestynland terugverlang".

Onderhoud: Skeppende Inkleurboek (Ontspanningsterapie vir besige mense)

Marianne van Loggerenberg, Naomi Meyer
Boeke en skrywers

"Vir my is mindfulness die moontlikheid om onverskrokke te kan skep of om onverskrokke deel te word van ’n skeppingsproses, op ’n realistiese of op ’n verbeeldingsvlak."

Bekendstelling: Koos Kombuis se Ver in die wêreld sushi

LitNet
Boeke en skrywers

Koos Kombuis se jongste boek word op 8 Augustus op Philadelphia bekendgestel.

LAPA se kinderboeke skitter by ATKV-Veertjies

LitNet
ATKV-Portaal

LAPA Uitgewers pronk vanjaar weer met ’n hele rits wenners by die jaarlikse ATKV-Kinderboektoekennings.

Die 2015 Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie

LitNet
Boeke en skrywers

Inskrywings word ingewag vir die 2015 Ingrid Jonker-prys vir poësie.

Nuwe skryfwerk

Identiteitskrisis

Marthé McLoud
Poësie

"Die kind moes weg. Koshuis toe."

Voorste skrywers betrokke by Breytenbach Sentrum-skryfskool

LitNet
Skryfsake en rubrieke

Verskeie voorste Afrikaanse skrywers, onder wie Rachelle Greeff, Wilna Adriaanse, Francois Bloemhof, Karin Brynard, Eben Venter en Ingrid Winterbach, is vanjaar betrokke by die skryfskool van die Breytenbach Sentrum op Wellington.

Onderlangs

Koshuiskaskenades

Hess
Hygliteratuur

"Ag, nou ja, hier sit ek vanaand maar al weer, soos alle ander aande, alleen in my kamer terwyl ander studente soos ek hulle gate uit geniet by al wat kuierplek is."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved