 |
Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners
Christa Morrison
Seminare en essays
"Die eerste generasie wat gebore is en grootgeword het in ʼn wêreld waar tegnologie die primêre bron is van inligting en kommunikasie, die sogenaamde digitale inwoners, se eerste taal is nie Afrikaans, Engels of Xhosa nie, dis digitaal." |
 |
Tieners, tegnologie en die thomas@-reeks
Carina Diedericks-Hugo
Seminare en essays
"Vir my is dit van die uiterste belang dat skrywers moet wéét wie hulle lesers is. En belangriker: die lesers respekteer." |
 |
'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen
Jaco Jacobs
Seminare en essays
"Tegnologie het dalk ’n invloed op die manier waarop ons stories vertel en die manier waarop ons stories lees. Maar aan die hart van die saak – die rede wáárom ons skryf en lees – het dit niks verander nie." |
 |
It might get loud by Ingrid Winterbach (translated by Michiel Heyns): the uncut review
Chantelle Gray
Reviews
"Michiel Heyns beautifully retains the individual idiolects of characters in the translation, as well as giving careful consideration to Winterbach’s idiosyncratic language use, including Engfrikaans. In this way, It might get loud reveals itself as having the 'capacity to provoke new and singular responses' (Attridge 2004:75) that are accented." |
 |
LAPA Lekkerlit-wenner 2014: Onderhoud met Chanette Paul
Chanette Paul, Naomi Meyer
LAPA Uitgewersportaal
"Ek het immers aan die begin van my skryfloopbaan romanses geskryf, wat maar net die moderne weergawe van die sprokie is. Ewebeeld was so half en half ʼn korrektief op my romanses." |
 |
Foto's: LAPA Uitgewers se Kaapse mediafunksie
Naomi Bruwer
LAPA Uitgewersportaal
LAPA Uitgewers het Donderdag 2 Julie 2015 'n mediafunksie by die Distrik 6 Museum in Kaapstad aangebied. By dié geleentheid is die Lekkerlit-prys amptelik oorhandig en is die wenner van Kuier | LAPA | PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie aangekondig.
|
 |
Video: Martie Meiring gesels met Andreas van Wyk en Pieter Kapp
Naomi Bruwer
Skrywersonderhoude
Nalatenskappe sonder einde deur Pieter Kapp boekstaaf die bydrae van Jannie Marais en die Marais-broers van Stellenbosch. Martie Meiring het by 'n bekendstelling in Stellenbosch Protea Boekwinkel gesels met Andreas van Wyk, voorsitter van die Het Jan Marais Nationale Fonds, en Pieter Kapp.
|
 |
Joan Hambidge (1956– )
Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum
“Skryf is ’n belangrike transformasie-proses én ’n verwerking van konflikte. Eenvoudige etikette of resensies is só gesien, maar spoortjies in die sand.” Lees Joan Hambidge se bygewerkte skrywersprofiel. |
 |
Filmverse 2-werkswinkels vir animeerders
LitNet
ATKV-Portaal
Filmverse is 'n reeks animasiefilms van Afrikaanse gedigte, vervaardig deur die ATKV in samewerking met Fopspeen Moving Pictures. In 2016 word hierdie uitsonderlike projek voortgesit, met 'n nuwe reeks gedigte. |
 |
Slim Jannie se Rooi Eed
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Broodryk het daarna 'n aksie teen genl Jan Smuts in sy hoedanigheid as eerste minister en minister van verdediging ingestel waarin hy die hof versoek het om die ooreenkoms wat hy met die Unieregering gesluit het toe hy die Rooi Eed onderteken het, ter syde te stel." |
 |
Akademici in Afrikaans
Gert van der Westhuizen
Seminare en essays
"Hier is ruimtes vir ware meertaligheid, op nuutgeskepte wyses wat nuwe beleide en houdings en samewerking nodig het." |

|
|