|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 875
12/11/2021
|
Krities Afrikaans
|
Spieëltjie, spieëltjie
Skrywer: Jan Vermeulen
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780639607689
Uiteindelik weet hy: Ons sal altyd alles slegs ten dele ken, en ons moet ’n manier vind om elke dag met dié wete saam te leef. |
 |
|
 |
FW hét ’n keuse gehad
Izak de Vries
Menings
"My kinders verstaan nie die hel van apartheid nie. En dít is ’n voorreg. Die dice het uiteindelik beter geval, oom Adam. My kinders is geseënd."
|
 |
FW de Klerk, die mens
Martie Retief-Meiring
In memoriam
"Met my laaste besoek aan hulle, terwyl Elita geesdriftig vertel van planne vir die stigting vorentoe, het ’n reeds brose FW ’n wye, bewonderende glimlag haar kant toe gerig. Sy kop geknik."
|
 |
FW – die einde van ’n era
Bettina Wyngaard
In memoriam
"Hy het gekies om die hele land te help bou, eerder as om ’n minderheid se belange te probeer beskerm. Hy het teen ’n groot persoonlike prys die regte keuse gemaak. Dis hoe ek vandag verkies om hom te onthou."
|
 |
’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap
Heindrich Wyngaard
In memoriam
"Wie ook al nie daarvan hou nie, wil ek nou byvoeg, sal hom kan kritiseer so lank en heftig soos hulle wil, maar sal nooit die feit van 2 Februarie 1990 in ons gedeelde, dog betwiste, geskiedenis kan uitskryf of uitwis nie."
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Rust Theron en Stoffel Grobler
Freek Robinson, Rust Theron, Stoffel Grobler
Onderhoude
Twee mediese spesialiste verduidelik die simptome van en behandeling teen lang Covid, en ook die impak van die pandemie op gesondheidswerkers kom onder die loep. Hulle pleit: Kry asseblief die entstof en kry hulp as jy depressief voel.
|
 |
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Elise Bishop
Elders gesien
"Dit is eers mos bietjiedag van my se tyd wat vrouens sonder hoedens kon gaan na die kerk of die hof. Die sinode het gebesluit. Maar steeds moes Flippie Retief en sy vrou wat so boeke geskrywe het, met hul streep dogters agterna, hul plek inneem in die kerk met hul mooie hoedens Sondae. Een groter assie anner."
|
 |
In memoriam: Thomas Mollett
Jean Oosthuizen
In memoriam
"Ek het hom net na die draai van die eeu leer ken as ’n selfstandige denker wat nie skroom om die water te roer en omstrede sake aan die orde te stel nie. Hy was een van die samestellers van die boek Die omstrede God: Bestaan God of nie?. Die mederedakteurs was Erns Grundling en Etienne van Heerden."
|
 |
Klasgids, ’n digitale tydskrif vir taalonderwysers
Naomi Meyer, Kathie Viljoen
Akademies en skole
"Klasgids is daar vir verryking, vir onderwysers wat nie tyd het om ’n teks vir hersiening in die klas uit te werk nie, vir onderwysers wat wil seker maak dat hulle standaard op die regte vlak is."
|
 |
Wiskunde met LitNet-video: Graad 4, vloeidiagramme
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 4’s insetwaarde, uitsetwaarde en die berekenings wat te doen het met vloeidiagramme. Laat dit soos musieknote oor jou vloei – en dan verstaan jy sommer jou eksamenwerk beter!
|
 |
Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 5 en moet jy binnekort Wiskunde-eksamen skryf? Hoe meer jy oefen, hoe meer gaan jy van Wiskunde hou – later soveel soos van jou gunsteling-troeteldiere! Laai gratis oefenvraestelle deur Lee-Ann West hier af.
|
 |
Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 10 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Moenie toelaat dat Wiskunde jou oorweldig nie! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.
|
 |
Op reis in Darwiesj se poësie
Willem de Vries
Literatuur
Die digter Magmoed Darwiesj, ’n groot gees in die moderne Arabiese en wêreldletterkunde, sou vanjaar 80 geword het. ’n Afrikaanse vertaling en keur uit sy oeuvre is as Die vlug van ’n vreemdeling: Magmoed Darwiesj gedigte in Afrikaans op die afgelope jaarlikse Tuin van Digters-fees op Wellington bekendgestel. |
 |
Een reis van geweld naar genade
Ingrid Glorie
Literatuur
"En op de derde reis verbindt ze de traditie van geweld uit het verleden met de cultuur van misdaad en geweld in Zuid-Afrika nú, vooral op het platteland. Alles overziend komt ze tot de conclusie dat Rubens moordenaars niet alleen dader zijn, maar ook slachtoffer."
|
 |
Marken en Volendam
Milton Webber
Reizen
"As jy nie lus het vir die geroesemoes van Amsterdam nie, maar steeds op soek is na eg Nederlandse besienswaardighede, is die Marken en Volendam goeie keuses."
|
 |
Eskom is in totale verval, sê opposisie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Wonderwerk is nodig om in Suid-Afrika se huidige elektrisiteitsbehoeftes te voorsien vanweë die haglike toestand waarin Eskom tans verkeer en die totale verval by die organisasie."
|
 |
Vier broers se ontvoerders nog op vrye voet
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Kenners sê die sielkundige effek wat die insident op die kinders en die res van die gesin gehad het, moet nie onderskat word nie. Die hele gesin sal waarskynlik berading by ’n traumaterapeut of sielkundige moet ontvang."
|
 |
Persbericht: Gesigneerde oma’s
Voertaal
Literatuur
Jan de Kinder: "Momenteel loopt er een actie bij uitgeverij De Eenhoorn waarbij je bij aankoop van het boek Mijn oma, dit boek persoonlijk kan laten signeren. Tegelijkertijd maak ik met plezier een mooie tekening in het boek."
|
 |
Ek onthou – ’n outistiese seun se lewensreis: ’n onderhoud met Anton en Corrie Müller
Naomi Meyer, Anton Müller, Corrie Müller
Skrywersonderhoude
"Ek was altyd goed om ’n reeks boeke in ’n numeriese volgorde te rangskik. Ek was baie opgetense as ek agterkom dis nie reg nie. My oorlede ma het agtergekom ek is goed daarmee. En sy het besluit ek moet eendag in ’n biblioteek gaan werk." Anton Müller en sy broer, Corrie, het met Naomi Meyer gesels.
|
 |
Anton Müller – Ek onthou: ’n outistiese seun se lewensreis: persoonlike indrukke
Trisa Hugo
Resensies
"Mense wat hom ken, sal sy stem in die teks hoor. Die skryfproses was ook vir Anton ’n manier om dankie te sê vir die liefde en ondersteuning wat hy vir meer as ses dekades uit soveel oorde gekry het. Dit kom letterlik op elke bladsy na vore. Anton se boek is ’n dokument van hoop vir talle ouers met kinders op die outismespektrum."
|
 |
Koerantkamerade deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk
Sarel Venter
Lesersindrukke
"Koerantkamerade – in Van Deventer se reeds kenmerkende, boeiende en vloeiende skryfstyl – is ’n besonder insiggewende en waardevolle magnum opus-bydrae tot die vroeëre eietydse geskiedenis van die koerantbedryf, en ook van Suid-Afrika."
|
 |
Unbecoming by Joanne Fedler, an unflinching look at midlife
Joanne Hichens
Books and writers
"I recommend it – engrossing and tender – to all who face the challenges of letting go, to readers heading for a time of life without children, perhaps without partners, and considering, with hope, what fruitful – also intense and challenging – years may lie ahead."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2021
PEN Afrikaans
Portale
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
LitNet se spiraalblokkiesraaisel no 3
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl
Tyd vir ’n blaaskans! Die spiraal se inwaartse leidrade moet antikloksgewys ingevul word, die uitwaartse leidrade kloksgewys.
|
 |
Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"
Daylen Tobias
Fiksie
"Deesdae het jy nogal ’n houding." Hy spoel sy hande af. "En moetie eers van die ander storie praat nie." Lees Daylen Tobias se storie waaraan sy by LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool in Somerset-Oos gewerk het.
|
 |
adieu
Elmarie Van Kampen
Poësie
"toe ek wil teruggaan op my spoor
jou menswees herontdek en weer bemin
het ek jou reeds verloor
jy het bome geplant waar ek wou reis"
|
 |
Wegkruip-vers
Caren Kearley
Poësie
"sodat ek ook in woorde kan wegkruip
lettergreep-landskappe leefbaar maak
klanke in die wind los
of stil kan raak"
|
 |
Die prag in jou kleure
Johannes van der Merwe
Poësie
"baie het gekom
baie het gegaan
terwyl jy Elandsbaai
vas met jou voete
in die water bly staan."
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|