|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 755
27/06/2019
|
Krities Afrikaans
|
Gaum, die kerk en die hof |
In ’n land sonder voëls
Wanneer ’n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur ’n verwoeste landskap vlug. In ’n wêreld waar ’n skynson lig verskaf, raak hy ’n pion in ’n komplot waarvan hy onbewus is. Selfs die verdwyning van sy kind tydens die chaos en die kosopstande voor die Wending kon hom nie hierop voorberei nie. In ’n land sonder voëls is ’n verdoemende ondersoek na die impak van ’n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.
Harry Kalmer
Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781485904014
|
 |
 |
Mag en ideologie in die Afrikaanse vertaalgeskiedenis
Maricel Botha
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die Suid-Afrikaanse samelewing se verwantskap deur die geskiedenis met uiterste sosiale ongelykhede en magstryde wat nou verbonde is aan kultuur en taal, bied ’n geskikte agtergrond waarteen vertaling se sosiale funksie ontbloot kan word."
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
Wiskunde met LitNet-video, graad 6: skryfwyse van getalle |
 |
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal — skryfwyse van getalle
LitNet
Skole
Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad ses-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.
|
Dwingelandy van Hongkong, konsentrasiekampe, apartheid en staande ovasies |
 |
Moderne konsentrasiekampe glad nie so vergesog nie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"In die afgelope aantal jare was daar talle probleme met kampe waar migrante en vlugtelinge in groot groepe gehuisves is. Menseregtegroepe het nog vroeg in 2019 verslae uitgereik dat die vlugtelingkampe by Calais, Frankryk en Lesbos, Griekeland, onvoldoende is en dat die toestande waarin vlugtelinge gehuisves word, menseregte skend."
|
 |
Hongkong se gees trek saam
Rachelle Conradie
Seminare en essays
"As die nuwe wet aanvaar word, verduidelik Ng Ngoi-yee, kan enigiemand wat in Hongkong woon, besoek, besigheid doen of op ’n aansluitingsvlug wag, aan die Chinese vasteland uitgelewer word."
|
 |
Die dwingelandy van die staande ovasie
Jean Meiring
Rubrieke
"Die kalorieë gaan soos mis voor die son verdwyn wanneer teatergangers met ’n verstommende reëlmaat en so te sê volkome sonder oordeel op hul voete kom om byna elke vertoning staande toe te juig."
|
 |
Valse Vriend: Zuid-Afrikaans
Voertaal
Valse vrienden
"Een Nederlandstalige die maar vaag enige kennis heeft van Zuid-Afrika, spreekt niet over Afrikaans (als taal) maar Zuid-Afrikaans."
|
 |
Het verhaal van het Afrikaans
Pieter Muysken
Literatuur
"Met Edith Raidt als tweede auteur heeft Wannie Carstens vorm gegeven aan de twee boeken (Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika (Deel 1 en 2)) voor ons. De rode draad is: Afrikaans heeft zijn wortels in Europa, maar is ontstaan in Afrika, en behoort volledig in dat continent thuis."
|
 |
Wat is ’n leier tog as hy nie ook kan inspireer deur te dróóm nie?
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"In Suid-Afrika is die gebruik, oor dekades heen, om die opening van die parlement gedurende die dag te hou, enkele jare gelede na ’n aandgeleentheid verander. Dit is gedoen om meer landsburgers die kans te bied om die gebeure op televisie of radio (en nou toenemend aanlyn) te volg, op dié wyse deel te laat voel van die rooitapytvertoonmakery en op hoogte gebring te word van wat die president gesê het. Einde verlede week was dit die beurt van pres Matamela Cyril Ramaphosa om sy sê te sê toe hy sy eerste 'eie' staatsrede gelewer het."
|
 |
De universele kracht van William Kentridge
Guido van den Berg
Zuid-Afrikahuis
"Met een indrukwekkende voorstelling die het best omschreven kan worden als 'totaalspektakel' opende 'The Head and Load' van William Kentridge eind mei het jaarlijks terugkerende Holland Festival in Amsterdam. Op vrijdagmiddag 31 mei vond er ook een gesprek plaats in het Zuid-Afrikahuis dat vooral ging over Johannesburg en het artcenter van Kentridge in Maboneng aldaar, het Centre for the Less Good Idea."
|
 |
Technische Universiteit Eindhoven: Alleen vrouwen
Guido van den Berg
Actueel
"'Vacatures wetenschappelijke staf TU/e voorlopig alleen voor vrouwen'. Met dit opmerkelijke persbericht op maandag 17 juni gooide rector magnificus Frank Baaijens van de Technische Universiteit Eindhoven weer eens de knuppel in het hoenderhok van de eindeloze discussie over de vraag hoe er meer vrouwen aan de top en in hooggekwalificeerde technische beroepen terecht zouden kunnen komen."
|
 |
Het dilemma van de IS-kinderen
Michaël Vandamme
Actueel
"Net als in andere landen leeft in Vlaanderen de problematiek van de zogenaamde IS-kinderen. Los nog van de aantallen die hier iets hoger liggen dan elders, speelt de politieke realiteit dat het land ergens tussen verkiezingsdag en de vorming van een nieuwe regering balanceert. Niet de beste omstandigheden om doortastende beslissingen te nemen."
|
Staatsrede-lofsang en vandag se rock scene |
 |
Bradley van Sitters se staatsrede-lofsang: Khoekhoegowab-, Nama- of "KhoiSan"-seënbede?
Menán van Heerden
Menings
Bradley van Sitters het oornag bekend geword met die debat rondom die taal wat hy gepraat het tydens sy lofsang voor president Ramaphosa se staatsrede in die parlement op 20 Junie. Van Sitters, die eerste Khoi-lofsanger wat een van ons presidente al voor ’n staatsrede geprys het, het kritiek uit verskeie oorde ontvang. Kritici en ondersteuners het na verskeie tale en terme verwys (die “Khoisan-taal”, Khoekhoegowab, Nama en die groep Damara-Namas). Hier volg wat kenners op LitNet, Menán du Plessis en Kerry Jones, in die verlede oor die definisies van hierdie tale, die betrokke etniese groepe, en Khoekhoegowab as medium van onderrig gesê het.
|
 |
Behind the Fifth Wall
Carsten Rasch
Music
"To compare this scenario, where songs were routinely banned, musicians harassed and/or locked up, and parties and gigs teargassed, with the rock scene of today is like comparing porcupines with export grapes. It’s not only impossible; it’s simply not useful."
|
 |
Innibos, maar nooit sonder boeke nie!
Alita Steenkamp
Feeste
"Vanjaar se boekgesprekke, wat weer by Nelspruit Hoërskool se voortreflike kultuursentrum aangebied word, sluit die volgende in: Tony Parks oor Scent of fear, Madelein Rust oor Doodsengel en Kanker schmanker, Jeanette Ferreira oor Bloedlelie, Jan van Tonder oor Verevrou ..."
|
 |
Alma Rossouw en André Terblanché loods nuwe werk
Izak de Vries
LAPA Uitgewersportaal
Op Donderdag 20 Junie het die skrywer Alma Rossouw en die sanger André Terblanché nuwe werk bekendgestel by die Bôrdienghuis, wat deel is van die Breytenbach-sentrum op Wellington.
|
 |
Vir mans deur Johan Ferreira: ’n resensie
Laurie Gaum
Resensies
"Die verhalende trant waarmee hy ’n reeks situasies skets waarmee mans te doen kry, en hulle simptome, maak die boek toeganklik. Ferreira is reg wanneer hy inleidend sê dat jy jou waarskynlik êrens in die boek gaan raaklees."
|
 |
Strafjaart deur Theo Kemp: ’n resensie
Adean van Dyk
Resensies
"Die roman lees soos ’n klassieke soektogverhaal in drie bedrywe: die held word deur die onbekende gekonfronteer; die held durf die onbekende aan; die held verkry nuwe insig. Die grootste kritiek hier is dat die simboliese verkenning van hierdie onbekende met tye die plotontwikkeling oorheers."
|
 |
Die NALN-tydkapsule: Jan Rabie – Rondom 21
Leana Lategan
Menings
Reis saam met die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein terug in tyd. Leana Lategan gaan tweeweekliks interessante, waardevolle en soms byna vergete argief-items met LitNet-lesers deel. Jan Rabie is eerste aan die beurt, maar nuwe ontdekkings wag: Langenhoven se houtsneewerk; ’n handvol kinderboeke uit boekrakke van vergange jare; dalk die valstande van Erich Mayer, of die Rococo-meubels van Nancy de Villiiers ... Wie weet?
|
 |
The African Library: Tears of the brain by OK Matsepe translated
Annie Gagiano
Books and writers
"The recent English translation, in 2018, forms part of the admirable work done by the Centre for Multilingualism and Diversities Research based at the University of the Western Cape, and the two translators are Seleka Tembane and Lucy Ndlovu."
|
 |
Alexander Strachan (1955–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die motto van my lewe is die eerste sin van Die Jakkalsjagter: ‘As ’n mens aanhou beweeg is daar nie eensaamheid nie ...’” Alexander Strachan se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
|
 |
Skryf in vir 2019 kykNET-Rapport-resensiepryse
LitNet
Boeke en skrywers
Boekresensente word genooi om in te skryf vir die 2019 kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee uitnemende resensies in Afrikaans van Afrikaanse boeke bekroon word. Die sluitingsdatum is Dinsdag 2 Julie 2019.
|
 |
Leonardo da Vinci – veelsydige genie
Christo Viljoen
Seminare en essays
"Historici beskou hom as die prototipe van die universele genie en die 'Renaissance-mens', ’n individu van onblusbare nuuskierigheid met ’n vindingryke verbeelding, een van die mees veelsydige en talentvolle mense wat ooit geleef het, ’n vernuftige ingenieur en uitvinder – wat die Nederlanders noem ’n 'vernufteling'."
|
Feeste, wyn en ’n luisterindruk |
 |
Runaway hit Kinky Boots extended at The Fugard Theatre
LitNet
Lifestyle and entertainment
Just two weeks into its South African premiere run, The Fugard Theatre’s production of the multiple Tony-Award winning musical Kinky Boots has been extended. Bookings are now open for performances until 27 October.
|
 |
Persvrystelling: Aardklop programbekendstelling 2019
LitNet
Aardklop
Vanaf 24-29 September sal feesgangers die moelike taak hê om te kies van die smorgasbord toneel, musiek, visuele kuns, boek- en aktuele gesprekke, kinderteater en leefstyl-ervarings wat aangebied word. Kyk hier na die volledige program.
|
 |
Luisterindruk: Gevlerktes deur Lizanne Barnard
Marié Jacobs
Musiek
"Gevlerktes is iets uitsonderlik in Afrikaans. Dit klink so oud soos 'die berggans het ’n veer laat val' van Boerneef en so nuut soos HemelBesem se rap song 'Moenie worry nie'."
|
 |
Director Mandla Mbothwe on Gugulethu Seven play G7: Okwe-Bokhwe
Marli van Eeden, Mandla Mbothwe
Interviews
"The production is based on the historical records of the Gugulethu Seven, seven young members of Umkhonto we Sizwe (MK) who were ambushed and heartlessly killed by the South African security forces on the morning of 3 March, 1986, during the anti-apartheid struggle years."
|
 |
Kleine Zalze-wynlandgoed vir tweede agtereenvolgende jaar wêreld se beste
Maryke Roberts
Kos en wyn
"Kleine Zalze-wynlandgoed buite Stellenbosch het Suid-Afrikaanse wyne aan die voorpunt van een van die wêreld se grootste en begeerlikste markte gehou deur te vermag wat geen ander inskrywer in die multinasionale Sommelier Wine Awards (SWA) in die VK nog ooit tevore kon nie: Dit is vir die tweede agtereenvolgende jaar as Beste Nuwe Wêreldprodusent aangewys en ’n derde maal in totaal, nadat dit die titel ook in 2015 ingepalm het."
|
 |
Stof tot stof
Crito
Blogs
Oor watter resensente skryf LitNet se Crito hierdie week?
|
 |
Sutherland, sopies en spoke
Izak de Vries
Blogs
Die Vriesjougataf-fees het van 14 tot 17 Junie in Sutherland plaasgevind; want dan is dit KOUD in Sutherland."
|
|