Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 689

8/03/2018

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou water, jou grond

Pasverskyn

Rympies vir Kleintjies en Kleuters

Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters wat in 2015 verskyn het. Met sy prettige volkleur-illustrasies bied dit ’n keurversameling verse spesiaal saamgestel vir drie- tot vyfjariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein kinders se leefwêreld – in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit ’n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders en versorgers in speelskole, met ’n nuttige gebruiksgids agterin ingesluit.

Rympies vir Kleintjies en Kleuters sal egter ook tuis wees in elke huis – om nie te praat van kuiertyd by Ouma en Oupa nie!

Samestellers: Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624081920
Prys:
R310

Menings

Cities and water: some lessons from very water-scarce places

Chris Heymans
Opinion

"One lesson is that no amount of investment in water infrastructure, by itself, can root out water shortage. The dramatic growth in Las Vegas’s population and tourism industry over recent decades has stretched the city’s allocation from the Colorado River – which it shares with several states and other cities – as well as its available groundwater reserves. It remains vulnerable, but drastic changes in its approach to water management have helped the city avoid running out of water."

Nationalisation of land by the state and the expropriation of land without compensation: A few thoughts on win-win partnerships

Christo van der Rheede
Opinion

"We do have the agricultural plans jointly developed by role players in the agricultural sector, which are based on chapter six of the NDP! The government forked out millions to get all role players around the table to devise workable and implementable plans."

Die sin van taalregtelitigasie as onderdeel van taalaktivisme

Theodorus du Plessis
Universiteitseminaar | University Seminar

"Maar ons het ook gesien dat vir ’n taalregte-aktivistiese beweging om suksesvol te kan wees, daar ’n behoorlike wetlike wegspringplek moet bestaan. Dit is nie vir my duidelik of ons oor ’n voldoende regsbasis beskik om taalregte op te eis wat aan openbare instellings gekoppel kan word nie."

Om te twyfel

Desmond Painter
Rubrieke

"Eerder as om te onderskei tussen regte en verkeerde antwoorde op vrae, wetenskaplike teenoor kwasiwetenskaplike oplossings, wil ek wonder oor die vrae wat ons vra – waar hulle vandaan kom, wie hulle vra, en in wie se belang hulle, wetenskaplik sowel as kwasiwetenskaplik, gevra en beantwoord word."

Die dag toe die Jukskei homself weer laat geld het

SP Benjamin
Menings

"Elke af en toe word die mens tot verhaal geroep. Soos nou met die greep van droogte waarin ons land verkeer en dan ook soos onlangs met die Knysna-brande. Dit laat mens dink. Dit maak mens klein. Feilbaar."

Daar is ’n byt in die lug van die Cyril Lente

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Kritiek teen Cyril word nie geduld nie. Gee vir Cyril kans, verandering vat tyd, sê hulle. Moenie negatief wees nie, kyk hoeveel het hy al vermag in ’n kort tyd, brom hulle. Hy’t ons van Zuma gered, moenie krap nie, pleit hulle."

Godsdiens en die reg: aktualiteit van ’n gesprek

Pieter GR de Villiers, Helena van Coller
Menings

"Die aktualiteit van ’n gesprek oor godsdiens en die reg was nog nooit so relevant soos juis nou nie. Met die onlangse skietery by die Ngcobo-polisiekantoor in die Oos-Kaap wat met die Seven Angels Ministry-kerk verband hou, het die soeklig opnuut geval op die verhouding van kerk en staat in Suid-Afrika."

Leefstyl

US Woordfees 2018: Kook & Geniet – foto's

Liné Enslin
US Woordfees

Hier is ’n paar foto's van Eunice van den Berg en Lise Swart se kosdemonstrasie van disse uit die immergewilde Kook & Geniet.

US Woordfees 2018: Fotoblad 1

Liné Enslin
US Woordfees

Liné Enslin deel foto's van interessante gesprekke wat op Maandag 5 Maart plaasgevind het.

US Woordfees 2018: Fotoblad 2

Gerrit Rautenbach, Naomi Bruwer
US Woordfees

Die US Woordfees is in volle swang. Volg die fotoverhaal.

US Woordfees 2018: Fotoblad 3

Liné Enslin
US Woordfees

Liné Enslin deel haar foto's van boek- en diskoersgesprekke wat op Woensdag 7 Maart plaasgevind het.

US Woordfees 2018: Joernalistiek tussen demokrasie en disaster

Jean Oosthuizen
US Woordfees

"Die uitdaging vorentoe is om waaksaam te wees en nie toe te laat dat politici, amptenare of belangegroepe aan die media vertel slegs wat hulle wil hê die publiek moet weet nie."

US Woordfees 2018: Grepe van Karin Hougaard se lewe en musiek

Naomi Meyer
US Woordfees

"Sy vertel haar lewensgrepe deur te sing."

US Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma

Naomi Meyer
US Woordfees

"Philip de Vos is ook daar, ewe aanwesig as die son, en hy is in alle opsigte die ster van die vertoning. Sy manier om die storie van Pieter en die wolf te vertel is fantasties."

US Woordfees 2018: Gespreksgenoot: ’n brieweboek

Jean Oosthuizen
US Woordfees

"Liesbeth sê haar ma was ’n baie emosionele mens en het ’n lewe van dankbaarheid gelei. Haar groot vreugde in die lewe was boeke en mense."

US Woordfees 2018: Die feëkoningin, ’n resensie

Jaco Barnard-Naudé
US Woordfees

"Henry Purcell se Die feëkoningin is ’n semi-opera, en soos Izak Grove se programnota vir Kaapstad Opera se nuwe produksie aandui, beteken die term presies wat dit sê: dit is ’n werk wat slegs ten dele uit konvensionele opera bestaan en wat, benewens die sang, uitgevoer word met dans- en spraakrolle, sowel as instrumentale items."

US Woordfees 2018: Tjieng Tjang Tjerries – ’n onderhoud met Jason Jacobs

Christiaan J de Swardt, Jason Jacobs
US Woordfees

"Wanneer hy skep, wil en moet jy luister en kyk."

US Woordfees 2018: Korreltjie Kantel

Nadine Petrick
US Woordfees

"Waar stemkunstenaars vantevore verantwoordelik was vir die dialoog tussen die liedjies, word die beeldskone Christine Truter en die talentvolle Wessel Pretorius ingespan om in ’n klein en intieme spasie gestalte aan die vuurwarm verhouding te gee."

US Woordfees 2018: Klara Maas se hart is gebreek, en so meer: Die vloeistof-trilogie

Nadine Petrick
US Woordfees

"As jy uit jou maag wil lag en stom wil staan oor die tweemanskap se dinamiese samespel, moenie die stuk misloop nie."

US Woordfees 2018: Die dans van die watermeid

Nadine Petrick
US Woordfees

"Als word geïmpliseer en bitter min word eksplisiet bevestig. Dis waar die krag van die verhaal lê. Dis ’n droom en ’n gedagte."

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

LitNet
US Woordfees

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees die eerste uitgawe.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee

LitNet
US Woordfees

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Dinsdag se uitgawe.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

LitNet
US Woordfees

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Woensdag se uitgawe.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier

LitNet
US Woordfees

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Donderdag se uitgawe.

Present laughter: ’n resensie deur Danie Botha

Danie Botha
Teater

"Baie mense moet dit nog sien en geniet."

Three billboards outside Ebbing, Missouri – it deserves the Oscars

Reney Warrington
Lifestyle and entertainment

"It’s a fierce film that does, refreshingly, not offer real redemption to any of the characters, but that does portray them as terribly flawed and utterly human."

I, Tonya – a bruising comedy

Reney Warrington
Lifestyle and entertainment

"I, Tonya is billed as a film about skating, about the rivalry between Tonya Harding and Nancy Kerrigan. In truth, it is so much more than that. It is a searing depiction of domestic violence, it takes on society’s expectation of how a woman should act, and it finally delivers an endearing portrait of a rather difficult woman who refused to be a victim."

Present laughter: ’n resensie deur Maryke Roberts

Maryke Roberts
Teater

"As jy Shakespeare soek, ry eerder Maynardville toe, maar as jy wil agteroorsit en lekker lag, koop beslis jou kaartjie en kom sommer nog ’n keer vir nog ’n dosis, om al die fyn humor waarmee die stuk aanmekaar geweef is en jy dalk die eerste maal gemis het, op te let."

Boeke en skrywers

Video: Bekendstelling van Marlene van Niekerk se beeldgedigte

Naomi Bruwer
NB-Uitgewersportaal

Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk is Maandag 26 Februarie by die Lemoenkloof Gastehuis in die Paarl bekendgestel. Gerrit Olivier het met Marlene gesels.

The Alan Paton Book Festival 2018

Darryl David
Lifestyle and entertainment

Here is the full programme of The Alan Paton Book Festival 2018, as received from festival organiser Darryl David.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bet-El deur Helena Hugo

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bet-El deur Helena Hugo, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Van kant gemaak deur Kris van Steenberge: ’n resensie

Wium van Zyl
Resensies

"Van kant gemaak is ’n boeiende roman wat ek hartlik in ons taal verwelkom."

Brand deur Peet Venter: ’n resensie

Daleen Venter
Resensies

"In die jongste aflewering van die Thys Krige-sage skets Peet Venter ’n ontstellende prentjie van regeringskorrupsie en -komplotte wat gans té bekend lyk ..."

Eisteddfod-pret: bekendstelling in Wellington

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Eisteddfod-pret op 17 Maart in Wellington. Huisgenoot se boekeredakteur, Elna van der Merwe, sal met die bydraers in gesprek wees.

Tweevuis

Crito
Blogs

"Kyk, mens kry goeie resensies en jy kry slegte resensies. Dan is daar ook positiewe resensies wat sleg geskryf is, en negatiewe resensies wat goed geskryf is."

LitNet Akademies

Andrew Murray en die debat oor wondergeloof

Vincent Brümmer
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Murray het die wêreld geïnterpreteer vanuit die interpretasieraamwerk van die Réveil waarin die natuurlike wêreld sin kry vanuit sy verhouding met die bonatuurlike God wat deur wonders sy liefde binne die natuurlike orde aan ons openbaar ..."

Skryfwerk

Ernesta

Kobus Burger
Fiksie

"Dit is sy oorskulp wat onder my linkerbors nestel. ’n Vlesige stetoskoop, darem warm."

Dramateks: ’n Skouer in die nag

Danie Botha
Drama

Danie Botha deel ’n dramateks uit sy pen met LitNet.

Nou op Voertaal

Kaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika

Willem de Vries, Eureka Barnard
Meningen

"Vanjaar werk die sentrum nou saam met Protea Boekhuis, die Nederlandse Letterenfonds, ook die Woordfees op Stellenbosch en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved