|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 594
7/04/2016
|
Krities Afrikaans
|
 |
Einstein-kompetisie: Voorbeeld-inskrywing
Imke van Heerden
Akademies en skole
'n Voorbeeld-inskrywing vir LitNet Akademies se Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
|
 |
Einstein-kompetisie: Lize-Mariè van der Watt
Lize-Mariè van der Watt
Akademies en skole
Lees die geskiedkundige Lize-Mariè van der Watt se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
|
 |
Einstein-kompetisie: Johannes Gideon
Johannes Gideon
Akademies en skole
Lees Johannes Gideon se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
|
 |
Einstein-kompetisie: Dewald Koen
Dewald Koen
Akademies en skole
Lees Dewald Koen se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
|
 |
Einstein-kompetisie: Simoné Hendriks
Simoné Hendriks
Akademies en skole
Lees Simoné Hendriks se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
|
 |
Ter verdediging van die Grondwet
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die gebeure van die afgelope paar dae het bewys dat alhoewel daar al meer ontevredenheid van binne ANC-geledere kom, daar nog voldoende steun binne die party is dat ’n stem teen Zuma neerkom op politieke selfmoord."
|
 |
Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Die hof het eerstens beslis dat die verlening van amnestie aan McBride ingevolge die Versoeningswet slegs die regsgevolge van sy vorige skuldigbevinding aan moord ongedaan gemaak het. Tweedens het die hof beslis dat The Citizen se verweer van billike kommentaar suksesvol was, onder meer aangesien dit feitelik korrek en in openbare belang was."
|
 |
Op die spoor van Regina Adema
Sybrandus Adema
NeerlandiNet
"En wat sou só 'n verhaal sonder romanse wees? Want sy en een van die Joodse oorlewendes, oom Sal, is direk na die oorlog getroud."
|
 |
Dana Snyman se Nkandla in Hiervandaan
Koos Holtzhausen
Menings
"'Dít is wat sommige Afrikaners, op ’n sielkundige vlak, nodig het: ’n Nkandla' (bladsy 151). Dana pak dan die reis aan op soek na sy en sy pa se Nkandla."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2016
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: bekronings deur die SA Akademie en kortlyste vir die UJ-pryse; samekoms van PAN (PEN African Network) en die TLRC (PEN International Committee for Translation and Linguistic Rights) – 6 tot 11 Maart 2016, Wits, Johannesburg; konsep vir Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid; Trippel-7, die AKA en Spier Digtersfees; nuwe Afrikaanse boeke in April 2016
|
 |
Carina Stander (1976–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend.” – Carina Stander
|
 |
UJ-pryse 2016: Kortlys
LitNet
Boeke en skrywers
Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen toegeken. Hier is die kortlys.
|
 |
Boeke vanjaar deur die SA Akademie bekroon
LitNet
Boeke en skrywers
Die Hertzogprys, Eugène Maraisprys, Protea Boekhuisprys vir beste gepubliseerde werk in Afrikaans en Scheepersprys vir jeugliteratuur is pas bekend gemaak. Lees meer oor die wenboeke en hul skrywers.
|
 |
Film review: Allegiant
Reney Warrington
Film
"Allegiant is a tedious, more befuddling, and even more sexist version of Divergent and Insurgent."
|
 |
Aan Louis Pretorius
Adriaan van Eeden
SêNet-briewe
"Ek wil Meneer net hartlik gelukwens met die uitstekende storie ..."
|
Uit die argief: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam |
Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam vind hierdie naweek plaas.
Lees 'n keuse van artikels uit LitNet se argief oor die skrywers en kunstenaars wat optree. |
 |
Jans Rautenbach, filmmaker, op tagtig
Anna-Marie Jansen van Vuuren
Seminare en essays
"Vir 30 jaar lank het daar niks gebeur nie. Vir 30 jaar het Rautenbach geleef, maar ook geslaap. En toe hy ontwaak, is dit weer tyd om ’n storie te vertel."
|
 |
Bettina Wyngaard oor Slaafs
Bettina Wyngaard, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."
|
 |
ATKV se Filmverse
Nita Cronjé, Naomi Meyer
ATKV-Portaal
"Filmverse kan beskryf word as 'n 'visuele bloemlesing'. Ons het 'n DVD saamgestel met animasiefilms van 12 Afrikaanse gedigte, elk met sy eie klankbaan."
|
 |
HemelBesem – "gegrond, maar kop in die wolke"
Henry Cloete
Musiek
"Ek het redelik ’n beter balans gevind deesdae, en alhoewel baie van my werk nie noodwendig blatant op ’n sosiale saak ’n soeklig plaas nie, is daar ander lesse wat geleer word. Lesse van kultuur, taal, filosofie, religie ensovoorts."
|
 |
Antjie Krog (1952–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Waar ’n romanskrywer ’n landskap bekyk, op ’n storie en konflik ingestel is en ’n dramaturg ’n dramatiese moment skep, werk ’n digter met die taal. Met een stem.” – Antjie Krog
|
 |
Ons was jonk
Elize Koch
Poësie
"Daar ís foto’s waar ons tussenin vir Kersfees om die tafel lag ..."
|
 |
N=R*Fp.Fl.Fi.Fc.L
Francois Kriel
Poësie
"... en laat presiese algoritmes, geskryf uit angstige hoop ..."
|
 |
I am of this gender
Lazola Pambo
New writing
"I am of this gender which has been shunned by society ..."
|
 |
Theo die Griek
oester
SêNet-briewe
"Niemand het hom ooit so genoem nie ..."
|
|