Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 563

13/08/2015

LitNet: Jou Dorslandtrek

Boeke en skrywers

Boekresensie: Die Dorslandtrek deur Nicol Stassen

Christo van Rensburg
Resensies

"Beslis ’n bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse mense in Suid-Afrika."

LitNet Akademies-resensie-essay: Brandwaterkom deur Alexander Strachan

Louise Viljoen
Resensies

Brandwaterkom is "’n roman wat die leser se aandag uit die staanspoor vasvang en deurgaans behou".

Die Catch-22 van woordeboekwerk

Jean Oosthuizen, Jana Luther
Skrywersonderhoude

"’n Goeie woordeboek weerspieël die gees van sy tyd. Ons taal en taalgebruik weerspieël wie ons is. As woordeboekmakers is dit ons werk om taal op ’n gegewe moment in die tyd en geskiedenis te beskryf, sonder waardeoordele."

Onderhoud: Die McGregor Gedigtefees | The McGregor Poetry Festival 2015

Marinda Oosthuizen, Naomi Meyer
Feeste

"Ons program sluit onder andere in Antjie Krog, Petra Müller, Adam Small, Ian McCallum, John Maytham, Douglas Reid Skinner, Diana Ferrus, Philip de Vos, Gert Vlok Nel, Koos van der Merwe, Patricia Schonstein, Lara Kirsten ..."

Arnon Grunberg, 25 jaar schrijver

Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet

"Het heeft hem wel gevormd tot wie hij nu is: een gevierd schrijver."

Tien vrae: Nini Bennett oor Boekstaaf

Nini Bennett, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Met die koms van die internet het die wêreld kleiner begin word – ook die Afrikaanse literêre landskap het paradoksaal verruimend begin 'krimp'."

Wen die splinternuwe HAT6!

LitNet
Wen

Ken jy jou idiome? Stuur die 10 woorde om hierdie blokraai te voltooi. Die eerste drie korrekte trekkings wen elk die splinternuwe HAT6.

Jan Scholtz (1938–2015)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

"Stories skryf is soos ’n rugbywedstryd. Mense skreeu vir hulle eie span. Daarom gee jy vir hulle iets om mee te identifiseer. Mense gee nie om vir ’n karakter waarvoor hulle niks voel nie. Hulle kies kant." Jan Scholtz se volledige skrywersprofiel is nou beskikbaar.

Boekresensie: Monstersaad deur Madeleine Rust

Beyers de Vos
Resensies

"Monstersaad is leesbaar. Daar is dele wat aangrypend is en dit regkry om spanningvol te wees."

Boekresensie: Woestynwysheid deur Ronelle Bezuidenhout

Laurie Gaum
Resensies

"Die boek het my op verskillende vlakke gekonfronteer. Dit is een vir herkou en integreer in ‘n leeftyd se inoefening."

ATKV-Woordveertjies 2015: Finaliste

LitNet
ATKV-Portaal

Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag 11 September by D’Aria, Durbanville aangebied word. Hier is die finaliste.

Boekresensie: Boas Mei is verward deur Tinus Horn

Koos Kombuis
Resensies

"Ek hoop regtig nie dat ons nog twee dekades moet wag voordat Tinus Horn weer ‘n roman publiseer nie."

Bloedvreemd deur Juliana Coetzer: Aangrypend, ontroerend, inspirerend

Persvrystelling
Boeke en skrywers

"Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n kind wat nou 'in 'n ander vorm leef'."

Blogs

Opdrag van oorkant vir sterk vroue op Vrouedag
Izak de Vries

"Hier onder volg ’n resensie oor Alta Cloete se nuutste. Ek plaas dit op Vrouedag, maar ek wil ook pleit dat ons nie sal vergeet dat Vrouedag gevier word om vroue se aandeel in die vryheidstryd te gedenk nie."

Blogs

Draaiboeke sonder flieks
Crito

"Die publikasie van draaiboeke is só ’n sonderlinge gebeurtenis dat ’n mens verwag dat ’n resensent behoorlik sal baljaar met al die moontlike invalshoeke."

Menings

Fotobeeld: Musiek, visuele kuns en poësie verklaar oorlog teen korrupsie

Jean Oosthuizen
Menings

Sangers, kletsrymers en digters het hulle stemme Vrydag dik gemaak teen alle vorme van korrupsie. Jean Oosthuizen het 'n fotobeeld saamgestel.

Ouers wat skei en baklei laat kinders ly

Jean Oosthuizen
Seminare en essays

"Dit is ook nie net die kinders wat daaronder ly nie. Geskeide ouers gaan dikwels self deur diep waters na ’n egskeiding, en die verhouding met hulle kinders ly baie keer erg daaronder."

Advokaat Oswald Pirow

Gustaf Pienaar
Regsalmanak

"'My boy,' het Pirow die jong prokureur gerusgestel, 'you insert the digit, I will add the nought.'"

Google se nuwe ABC

Christa Morrison, Naomi Meyer
Onderhoude

"Soekenjins werk volgens algoritmes. Dit is nie staties nie – algoritmes word gereeld aangepas."

Die fusillerings van Johannes Morgendaal en Lambert Colyn

Handré Brand
Seminare en essays

Twee manne sterf voor die vuurpeleton tydens die ABO: Morgendaal en Colyn. Hul gevalle word met mekaar vergelyk en deur die kognitiewe-dissonansie-teorie geïnterpreteer.

Artists unite against corruption

Mike van Graan
Opinion

More than 650 individuals in the arts, culture and heritage sector endorsed the Unite Against Corruption campaign in less than a week.

Blogs

Olifante, olifante, olifante
Hennie van Deventer

"Tweelinge is uiters skaars in die olifantgemeenskap, aldus kenners. Ons is redelik oortuig ons het enkele dae later ‘n olifant-tweeling by die piekniekplek sien kaperjol."

Leefstyl

Kiek-en-fliek: BoekBazaar 2015 op Philadelphia

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Die jaarlikse BoekBazaar het 9 Augustus by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind. By dié fees is onder meer Koos Kombuis se nuwe rubriekbundel, Ver in die wêreld, sushi!, bekendgestel.

ATKV-Applous: Administratiewe rompslomp keer nie dié koor se goud nie

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Hulle het die gehoor op hulle voete gehad en is formeel met 'n goue sertifikaat vereer, wat beteken dat hulle meer as 80% behaal het."

Jannie du Toit: "Dit sal nie my swanesang wees nie"

Henry Cloete
Musiek

"Ek skryf beslis minder liedjies as 20 en 30 jaar gelede, maar dit is grootliks omdat ek al hoe meer besef dat dit my voorkeur is om vir mense musiek te maak op die verhoog, en nie noodwendig my eie liedjies nie."

Filmresensie: While we’re young

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Hierdie fliek se titel dui al op dubbelsinnigheid: we’re kan staan vir we were sowel as vir we are. Ons het hier te doen met die teenoor mekaar stel van generasies: die twintigplussers en die veertigplussers."

Midlands Literary Festival 2015: Programme

Darryl David
Lifestyle and entertainment

The sixth chapter of the annual Midlands Literary Festival takes place over the weekend of 21–23 August 2015 in Howick.

Die nuwe Clover Aardklop TV-advertensie

LitNet
Clover Aardklop

Feesgangers kan ook van Maandag 17 Augustus inskryf vir Aardklop se #CelebJagter-kompetisie waar hulle R20 000 kan wen.

LitNet Akademies

Die ekstrinsieke-getuienis-reël: Universele vennootskappe en die huwelik buite gemeenskap van goed met uitsluiting van wins en verlies en aanwas

Neil van Schalkwyk
LitNet Akademies (Regte)

"Die kwessie of partye wat buite gemeenskap van goed getroud is, ’n universele vennootskap met mekaar mag sluit, is nie nuut nie en loop hand aan hand met die debat oor die informele verandering van ’n huweliksgoederebedeling stante matrimonio."

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 4 | Diary of a teacher

Ms January
Skole

"Ek kyk rond in die skoolsaal na al die ouers, leerlinge en onderwysers en ek weet die spanning is hoog."

Skryfwerk

Deon Meyer vanjaar die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se slypskoolaanbieder!

LitNet
Skryfwerk

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag 22 Augustus 2015 van 8:00–14:00 die jaarlikse nasionale BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan.

Onderlangs

LêNet: Onbeplande oornag

GSA
Hygliteratuur

"Verlede week was ek weer in die Kaap vir besigheid, en met die gure weer wat ons gehad het, is ‘n paar vlugte vertraag terug Johannesburg toe."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved