| |
| Teater | Theatre |
 |
Foto’s
kykNET Fiestas – die Oscars van Afrikaanse teater |
Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig. |
| • Peet Pienaar gesels met Steyn du Toit oor hierdie jaar se stelontwerp
|
 |
Resensie
’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense |
Michael le Cordeur
Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux. |
|
 |
Review
The Nutcracker on Ice – suggestions to parents and theatres from a fan |
Serisha Letchmiah
"I truly commend parents who expose their young ones to the arts, and in particular to the theatre, which can often be a hard sell. Unfortunately this was also the cause of my inability to engage properly with the show." |
|
|
|
| NetKeuse | NetSelect |
 |
| Toast Coetzer se ses bestes |
|
Hierdie week kies Toast Coetzer sy gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web. |
|
|
| Books and Writers |
 |
Book launch
From Malan to Mbeki |
Naomi Meyer & Elzette Steenkamp
On Tuesday 21 February 2012 a small crowd gather in parliament. Most of the people present work here anyway, during the day, but tonight they attend the book launch of From Malan to Mbeki." |
|
 |
Review
Ants in the Big Onion: A bustling, warm-hearted romp |
Jonathan Amid
"I would recommend Ants in the Big Onion to readers that can look past the perfunctory title and jarring cover design, those willing to suspend disbelief in service of a genuinely warm-hearted, good-natured and mostly well-written frolic in the deep end of the new South Africa." |
| |
 |
Inter-review
Somewhere on the Border – a review |
Janet van Eeden
Anthony Akerman, playwright, in conversation with Janet van Eeden, about the republication of his play Somewhere on the Border. |
|
 |
New books and events
Two launch-events for The Cambridge History of South African Literature |
• Johannesburg
• Cape Town |
|
|
| Film |
 |
Resensies
The skin I live in – ’n donker reis na seksuele identiteit |
Suzette Kotzé-Myburgh
“Dis ’n donker reis deur die psige van ’n versteurde man, maar getrou aan Almodóvar se briljante filmkuns het dit ’n onwrikbare interne logika.” |
• Meryl Streep skitter in The Iron Lady, maar dis al – Reinhardt Fourie
|
|
|
| Menings |
 |
Hotnotsgot
Die swye van Julian Smith |
Jason Lloyd
Hoekom het Smith as ’n lid van die keurkomitee wat verantwoordelik was vir die aanstelling van De Villiers hom deurlopend van openbare kommentaar rondom die “omstredenheid” die afgelope vier jaar weerhou? |
|
 |
In Memoriam
Danie “Jorrie” Jordaan |
Ernst Kotzé
Jorrie Jordaan, wat die grootste deel van sy lewe as student en akademikus aan die Universiteit van Port Elizabeth (later die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit) verbonde was, het ’n onuitwisbare indruk gemaak op elkeen wat hom leer ken het. |
|
 |
blacksheep.tv
Riot |
|
|
| LitNet Akademies |
 |
Geesteswetenskappe
’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje |
Jannie Pretorius
In hierdie navorsing is waarderende onderhoude met ses onderwysers en sewe leerders van die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje gevoer om ’n profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – ’n buitengewone voormalige hoofmeisie van die skool – saam te stel. |
|
|
|
| US Woordfees |
 |
| Woordfees-onderhoud: Deon Lotz gesels oor Agterplaas |
Steyn du Toit
Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom. |
• Storielied by die Woordfees – Luna Paige en Naomi Meyer
• Die grammatika van liefhê
• HumanEarth-kunsuitstalling by die US Kunsgalery
• Wen Woordfees-kaartjies
|
|
|
|
| Wen |
• Raak romanties met LAPA, Satyn en Tafelberg Uitgewers: Wenner bekend
• Mankepank en ander verse: Wenner bekend |
|