|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 659
27/07/2017
|
Krities Afrikaans
|
Die wêreld van Charlie Oeng
Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke. Nou reis hy, Amsterdam toe, Ooste toe, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees, om daardie tyd se pyn eindelik te kan verstaan. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie ambisieuse, verbluffende roman, in die tradisie van breedopgesette vertellings met verskillende verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywing.
Skrywer: Etienne van Heerden
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624080527
Prys: R350 |
 |
|
 |
From Catch-22 to 9/11
Hans Pienaar
Opinion
America’s Donald Trump and North Korea’s Kim Jong-un – not the two leaders to inspire confidence in a safe future for the earth. Their baring of teeth at each other in recent months reminds Hans Pienaar of the bombing of Hiroshima, the anniversary of which is on 6 August.
|
 |
Makhosi Khoza vir president?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ons vergeet dat die mense wat nou in beheer van die land is, dikwels geweldige sielkundige letsels het as gevolg van dinge wat in exile gebeur het."
|
 |
Hoekom ons nie een nasie is nie
Bart van der Meer
Opinions
Bart van der Meer, wat in Suid-Afrika woon en hier ’n toergids is, skryf ’n brief vir sy neef in Nederland. | Bart van der Meer, who is a tour guide and lives in South Africa, writes a letter to his cousin in the Netherlands.
|
 |
VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken
Marinda Uys, Liné Enslin
Onderhoude
"Daar moet liefs nie op grond van foto's alleen besluit word om die eiendom te huur al dan nie. Daar is verskeie redes, waarvan persepsie een is. Foto's kan vir seker nie die nodige inligting verskaf wat nodig is om ’n ingeligte besluit te neem nie."
|
 |
Antjie Krog (1952–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“As ek ’n lewe daaruit kon maak, sou ek net wou dig.” Lees oor Antjie Krog se lewe en skryfwerk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n resensie
Dewald Koen
Resensies
"Daar bestaan by my geen twyfel dat die oorgrote meerderheid lesers hierdie teks terdeë sal geniet nie. En wanneer die misterie rondom die moordenaar uiteindelik ontrafel word, kan jy maar net sê: 'Slaan my met ’n pap snoek!'"
|
 |
Die apies se dieretrein deur Rosamund Haden
LitNet
Boeke en skrywers
Hierdie prenteboek is ’n visuele fees, geskryf in humoristiese rym wat oud en jonk sal vermaak en bekoor. Blaai hier deur die prenteboek en vind uit hoe jy een van drie eksemplare kan wen.
|
 |
Megaboere: ’n resensie
Jolanda Andrag
Resensies
"In Megaboere neem Wynand Dreyer, die vervaardiger van die TV-reeks, die leser tot op die voorstoep van 19 merkwaardige boere. Dis visionêre individue wat ’n ongelooflike ondernemingsgees openbaar en nie konformeer tot middelmatigheid of hulle omstandighede nie."
|
 |
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Nederlandse recensie
Herman Meulemans
NeerlandiNet
"Hij laat ze uiteenvallen in twee, soms drie, een enkele keer nog meer deeltjes en laat dan telkens een ander personage aan het woord, zoals in een caleidoscoop die de lezer verrast met een wirwar van veelkleurige elementen."
|
 |
Keur 1 deur Helene de Kock: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Dié bundel van vier stories getiteld Die soete dwaling, Seisoen van die skimmelson, Anderkant die vloedwaters en ’n Vrou van Ver-en-Naby laat jou sonder verskonings van nie tyd hê om te lees nie."
|
 |
Nog ’n boekbonanza met die komplimente van Taalgenoot
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"PEN Afrikaans deel sedert 2015, met die vriendelike vergunning van Taalgenoot se redaksie, dié kwartaallikse tydskrif se boekverwante inhoud op ons webportaal. Met die Herfs 2017-uitgawe van Taalgenoot is ons samewerking uitgebrei met die eerste in ’n nuwe rubriekreeks wat PEN Afrikaans aanbied: Boeke wat skrywers laat skryf."
|
 |
Foto's: Vrystaat Kunstefees 2017
Izak de Vries
Feeste
Die Vrystaat Kunstefees het vanjaar van 18 tot 22 Julie in Bloemfontein plaasgevind. Izak de Vries deel van sy feesfoto's.
|
 |
The Odyssey: ’n filmresensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Met planeet Aarde se voortbestaan wat ernstig bedreig word, is die verskyning van hierdie biografiese prent oor die oseanograaf Jacques Cousteau (puik vertolk deur Lambert Wilson) tydiger as ooit."
|
 |
Filmresensie: EXHIBITION ON SCREEN: Goya – Visions of Flesh and Blood
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Goya was ’n selfopgeleide kunstenaar wat eers op ses-en-dertig sy eerste opdragwerk van ’n Spaanse koninklike ontvang het, maar danksy toewyding en brandende ambisie is hy uiteindelik aangestel as die belangrikste hofkunstenaar van koning Charles III."
|
 |
Baby driver: a film review
Reney Warrington
Film
"All in all, Baby driver is an unexpectedly beautiful dance between love, music and kick-ass car chases."
|
 |
Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2017
LitNet
NeerlandiNet
Die Zuid-Afrikahuis bied in September ’n opwindende program aan, met onder andere ’n Afrikos-kookwerkswinkel en vertonings van ’n Suid-Afrikaanse dokumentêr en film. Daar is ook die Week van de Afrikaanse roman om na uit te sien.
|
 |
Churchill: ’n mening
Emile Coetzee
Film
"Churchill sal nou nie enige prys vir historiese akkuraatheid wen nie, maar die verloop van die storie sal ook nie ’n persoon verveel nie."
|
Skryfwerk |
 |
 |
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1
LitNet
Skryfkompetisies
LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is die eerste inskrywings wat ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
|
 |
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2
LitNet
Skryfkompetisies
LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is nog van die inskrywings wat ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
|
 |
dit snoer my stem
Elize Koch
Poësie
"dit snoer my stem:
die opeenstamelende woorde van die
wyses die slimmes die bereisdes en die beleesdes"
|
 |
Quarantine
Heidi Henning
New writing
"Something is birthing
a nameless malady ..."
|
 |
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, skeppende kunste, lewensoriëntering, ekonomiese en bestuurswetenskappe, natuurlike wetenskappe, tegnologie, sosiale wetenskappe en wiskunde.
|
 |
Graad 10, 2016: Vraestelle en memoranda
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is daar ’n graad 10-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir fisiese wetenskappe en wiskunde.
|
 |
Persvrystelling: Miljoene vir studie in Afrikaans
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vanjaar weer miljoene rand beskikbaar vir beurse aan nagraadse studente in enige vakdissipline. Studente wat vir ’n meestersgraad of doktorsgraad by enige universiteit in Suid-Afrika wil inskryf, kan aansoek doen."
|
|