Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 565

20/08/2015

LitNet: Jou Rykie van Reenen

LitNet Akademies

“Rubriekmaak” à la ryk, ryker, Rykie – Rykie van Reenen en enkele merkers vir hedendaagse blog-rubriekskrywers

Lizette Rabe
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Kan ’n nuwe generasie (blog)rubriekskrywers baat vind by die stylkenmerke van Rykie van Reenen se rubrieke? Lizette Rabe ondersoek Van Reenen se “rubriekmaak”.

Menings

Ons het ons verlede vergeet

Danny Titus
Seminare en essays

"Waarop die tokkelok Russel Botman met die klein Afro reageer: 'Vir wat moet ek bid?'"

Waar is die intellektuele in die politiek?

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die opbloei van populisme en die kwyning van intellektualisme in die ANC en DA is kommerwekkend."

Ouervervreemding as ’n leerhindernis by kinders

Ryk Brink
Seminare en essays

"Ouervervreemding laat kinders weerloos. Die skool is dikwels die laaste bastion waar sulke kinders deur konstruktiewe ingryping teen fatalistiese denke beskerm kan word."

Deel van 'n seminaar na aanleiding van die LitNet Akademies (Regte)-artikel:
Aantekeninge oor regsaspekte van ouervervreemdingsindroom in Suid-Afrika

’n Teologie van insluiting sê onvoorwaardelik “ja!” vir gays

Chris Jones
Geestelik

"Heteroseksisme is presies soos seksisme en rassisme. Dit bevoorreg 'n bepaalde sosiale groep en diskrimineer teen die groep wat hulle 'die ander' noem."

Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Jean Oosthuizen, Izak de Vries
kykNET Portaal

"Baie van daardie mure wat Afrikaanse mense dekades lank in kampe verdeel het, is Vrydagaand afgebreek toe daar prontuit om die tafel gepraat is oor wie se Afrikaans."

Syferkunde is wiskunde se moses

Jean Oosthuizen
Skole

Kan wiskunde lekker gemaak word vir leerders? Jean Oosthuizen gesels met Wilhelm du Toit wat 'n unieke program ontwikkel het om leerders se syfervaardigheid radikaal te verbeter.

Munisipale aanspreeklikheid: ’n vergete bottel wyn, ’n motoralarm, nat gras en die koue Liesbeeckrivier

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Ewenwel, mnr en mev Butters het net in die restaurant gaan sit toe mnr Butters onthou het van die bottel wyn wat nog onder sy vrou se sitplek in die motor lê."

Die mense by die kruisings

Hennie Fritz
SêNet-briewe

Dit is nou al maande wat dieselfde mense by dieselfde padkruising elke dag volgens 'n oënskynlike skofrooster by die motors 'n geldjie vra.

Boeke en skrywers

Foto's en oorsig: South African Book Fair 2015

Izak de Vries
Boeke en skrywers

Die South African Book Fair van 2015 is in Johannesburg se Turbinesaal aangebied. Izak de Vries was daar.

Interview: Midlands Literary Festival 2015

Darryl David
Books and writers

"People from far and wide have phoned to say how happy they are that we are bringing a more inclusive, more festive offering to Durban."

Boekresensie: Labirint deur Chanette Paul

Daleen Venter
Resensies

"Dit is die verrassende wendinge, onderhoudende taalgebruik en netjies verwikkelde intriges wat die leser intrek en van Labirint 'n boeiende en onvergeetlike spanningsroman maak."

Boekresensie: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Douwleen Bredenhann
Resensies

"Soms kom ’n mens ’n boek teë wat jou feitlik onmiddellik laat vermoed dat dit een van die uitstaan-leeservarings gaan wees tussen die versameling van alles wat jy al in jou lewe onder oë gehad het. Bloedvreemd is só ’n boek."

Boekresensie: Die onbekende Van Gogh deur Chris Schoeman

Naòmi Morgan
Resensies

"Hy skryf nie juis interessante briewe nie, het nie ‘n goeie verhouding met Vincent (in wie die leser éintlik belangstel) nie ..." Waarom 'n biografie oor Cornelis van Gogh skryf?

NB-Uitgewers: Nuwe boeke gedurende Augustus 2015

LitNet
NB-Uitgewersportaal

NB-Uitgewers spog met 'n groot verskeidenheid boeke in Augustus.

LAPA se nuwe boeke vir Augustus 2015

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Augustus.

Blogs

Finesse
Crito

"De Beer se resensie is een wat getuig van finesse."

Leefstyl

Frank Freeman: "Klank is chaos"

Henry Cloete
Musiek

"Ek dink mens se oor leer vir altyd en dan probeer mens dit vir jou hande leer. So gaan dit tot die einde."

Teaterresensie: Marion Holm vir beginners

Danie Botha
Teater

"Marion Holm bereik haar gehoor sonder aggressie, sonder treitering. Sy skep ’n atmosfeer van meelewing, van gesels met handelinge. Lekker, man, lekker."

Onderhoud: Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel 2015

Naomi Meyer, Elsabe Laubser
kykNET Portaal

Daar's 'n "groot musikale energiegolf" agter die supersterre op die verhoog. Elsabe Laubser vertel van die orkes by die Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel 2015.

Wat word in 'n wynkelder gemaak?

Hannes Nel, Naomi Meyer
Leefstyl

By Lourensford word daar hierdie winter wyn én musiek gemaak. Hannes Nel, keldermeester, vertel nog.

Onderlangs

Ek bieg oor 'n magiese ervaring

Gooinet
Bieg

"Eendag nooi ‘n vriend van beide van ons ons om so 'n vinnige braai op die ingewing van die oomblik daar in die middel van die bosse te gaan hou net om bietjie weg te breek van die normale daaglikse druk."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved