 |
Filmresensie: Spy
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Eers was daar die Bond-flieks, toe die spottery met die Bond-flieks (met Kingsmen: The Secret Service as jongste voorbeeld) en nou is daar Spy." |
 |
Interview about Cape Rebels at the National Arts Festival
Paul Murray, Tony Jackman
Lifestyle and entertainment
An e-interview between Paul Murray and Tony Jackman about Cape of Rebels, a play which tackles freedom of the press in two different eras of upheaval in South Africa, to be staged at the National Arts Festival. |
 |
kykNET & kie loods nuwe sepie
LitNet
kykNET Portaal
Die opwindende nuwe sepie, Suidooster, bring die talente van top Suid-Afrikaanse sterre bymekaar, terwyl dit ook vir plaaslike akteurs en tegnici ’n waardevolle platform sal bied om hulle talente ten toon te stel. |
 |
Boekresensie: Judaskus deur Rudie van Rensburg
Jaco Fouché
Resensies
"Die boek is baie visueel sonder om in beskrywing vas te val. Dis duidelik dat Van Rensburg die plekke ken waaroor hy skryf en dat hy weet van dinge soos filatelie en polisieoptrede. Die onderliggende komplot is ook intrigerend en ontvou op sy tyd terwyl die pas in sy geheel danksy die baie gebeure en gereelde toneelwisseling terselfdertyd goed volgehou word." |
 |
Boekresensie: Swemlesse vir 'n meermin deur Marita van der Vyver
Dewald Koen
Resensies
"Swemlesse vir ’n meermin is ’n voortreflike opvolger vir Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom. Dié tweeluik sal tienerlesers boei en selfs ’n paar volwasse lesers met nostalgie aan hul tienerjare laat dink. Met haar jongste jeugroman bewys Van der Vyver weer eens dat sy in voeling is met haar lesers en weet wat in tieners se koppe broei." |
 |
Book review: The Death's Head Chess Club by John Donoghue
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"Even if they are 'only' fiction, at the root of such [historical war - editor's note] novels is a reality where pure evil manifests in human form and, as Donoghue’s narrator notes, the voices of the dead 'clamour to be heard'. This is precisely why the task of imagining these stories bears a great responsibility and should not be undertaken lightly." |
 |
Tirza: Die moderne mens se bestaanskrisis
Marietjie Lambrechts
Boeke en skrywers
"Saam met eksistensialisme ondersoek Grunberg ook die moderne humanistiese wêreldbeskouing en die uitwerking daarvan op ’n individu wat in ’n bestaanskrisis vasgevang is." |
 |
“My pa was ’n dominee!”
Jean Oosthuizen
Geestelik
Jean Oosthuizen het met ’n paar uiteenlopende pastoriekinders gesels om te hoor watter invloed die pastorielewe op hulle geloofsvorming gehad het. |
 |
In memoriam: Patrick Cull
Jason Lloyd
Jason Lloyd: Hotnotsgot
"Die dood van die voorslagjoernalis Patrick Cullhet my herinner aan die bywoning van my eerste politiekepartykongres, my ontmoeting met hom en hoe hy oudpresident Thabo Mbeki laat lag het." |
 |
WF 2015: Hier is ons wenners!
LitNet
Kuberklas Kreatief
Die beoordelaars het gewik, gekik en geweeg en op die wenners van LitNet Akademies se tweede wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie besluit. |

 |
'n Knippie sout
Kate Bester
Hygliteratuur
“Die resep sê ''n knippie sout'. Wat het 'n knippie nou met sout te make, vra ek jou?” |
|
|