|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 753
13/06/2019
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Wat mag en wat mag nie? |
Verwoerd: My journey through family betrayals
When, in the 1990s, Wilhelm Verwoerd openly spoke out against his grandfather's racist policies, his father called him a traitor. Working in Northern Island, making peace between former enemies, he feels the urge to return to his homeland, to make peace with his own family. This moving memoir examines the complexities of having Verwoerd blood in your veins whilst fully acknowledging that Verwoerd has blood on his hands.
Wilhelm Verwoerd
Publisher: NB Publishers
ISBN: 9780624088189 |
 |
Sypaadjie-gesprek: Woorde wat die wenkbroue laat lig |
 |
Woorde wat die wenkbrou laat lig, om al die verkeerde redes
Bettina Wyngaard
Rubrieke
Wat mag en wat mag nie? Bettina Wyngaard skryf oor die boek Sypaadjie, wat onlangs by Wenkbrou verskyn het. "Dink watter verskil dit sou gemaak het indien daar van ’n groep Xhosasprekendes gevra was hoe hulle voel wanneer hulle uitgebeeld word op die wyse waarop dit gedoen is. Of as ’n groep bruin mense gevra was hoe hulle voel oor die term kleurling, of die geloof dat om mense uit te sluit nie rassisme is nie."
|
 |
Na aanleiding van Bettina Wyngaard se skrywe oor Sypaadjie
Izak de Vries
Menings
Johan Jack Smith en Izak de Vries van Wenkbrou reageer op Bettina Wyngaard se artikel wat pas op LitNet verskyn het: "Om van ’n skrywer uit te maak dat sy haar skuldig maak aan '’n [u]itgesproke verdediging van skeiding en verskillende behandeling op grond van kleur' is ’n wilde aantyging en heeltemal onaanvaarbaar."
|
 |
Herschelle Benjamin vertel wat Jeugdag vir hom beteken
Marli van Eeden, Herschelle Benjamin
Onderhoude
Marli van Eeden gesels met Herschelle Benjamin oor Jeugdag wat jaarliks op 16 Junie gevier word: "Daar is nog voorbeelde van jongmense wat in opstand kom en hul stem laat hoor, maar ook in ander gevalle dit verloor, sodat die wêreld en ons land besef dat jongmense se rol in die samelewing nooit onderskat mag word nie."
|
 |
Watwou “vergunning”! Afrikaans bied dalk juis ’n oplossing in skole!
Sonja Brink
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Die omvang van hierdie krisis behoort diegene wat die belange van kinders voorop stel, uit hul polities-historiese bekgevegte wakker te ruk en te laat soek na werkbare oplossings vir skole, eerdat nog ’n generasie kinders so te sê ongeletterd die werksmark betree."
|
 |
LitNet is #opdielug!
LitNet
Onderhoude
LitNet is #opdielug! Kom luister saam: Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Net op Radio 786. Eerste aan die woord: Universiteit Kaapstad-student Riyaadh Lawrence.
|
 |
Mikrodosering?
Handré Brand
Seminare en essays
Heinz Mödler skryf onlangs in ’n dagbladrubriek dat "pasiënte met middelweerstandige depressie en posttraumatiese stres, vir wie daar nie meer raad is nie, kan baat vind deur ’n kort kursus LSD ..., ecstasy ... of magic mushrooms ... te neem". Handré Brand ondersoek hierdie stelling.
|
 |
Bekendstelling van die Winnie Rust-stigting
Helena Reid
Menings
"Vir ons was die bekendstelling van die Winnie Rust-stigting ’n simboliese, nuwe begin. Ons wou dit graag met ander deel en die trauma van die moord en lang hofsaak na die agtergrond skuif. Ons was gretig om die rol van passiewe slagoffers te verruil vir dié van bouers van ’n beter toekoms vir ander. Ons het geweet dit sou nie maklik wees nie, maar ons moes iewers begin."
|
 |
Human rights and cultural relativism in Africa
Mike van Graan
Seminars and essays
"Are human rights absolute, or are they relative to cultural – including religious – beliefs and practices? The recent passing of anti-abortion laws in Alabama in the USA was done with evangelistic religious fervour, with Governor Kay Ivey stating that the passing of the law was a 'powerful testament to Alabamians’ deeply held belief that every life is precious and that every life is a sacred gift from God'."
|
 |
Ramaphosa sal met openbare beskermer saamwerk oor R500 000-skenking
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa sê hy is bereid om sy volle samewerking aan die openbare beskermer (OB) te gee met haar ondersoek oor bewerings dat hy vir die parlement gejok het. Die presidensie het bevestig dat Ramaphosa ’n kennisgewing van die OB, Busisiwe Mkhwebane, ontvang het oor haar ondersoek na bewerings dat hy in die parlement gejok het oor ’n R500 000-skenking van Bosasa."
|
 |
"Laat mij niet alleen"
Quintus van der Merwe
Reizen
"Hoekom woon ek in België? Wil ek eerder hier as in Mouillepunt in Kaapstad bly waar ek die voorafgaande 11 jaar gewoon het? Talle Suid-Afrikaners het die afgelope jare hulle geboorteland verlaat en baie oorweeg dit of droom daaroor. Elkeen het sy eie rede en landgenote bevind hulle wydverspreid oor die wêreld. Sommige is gelukkig oor die verhuising, ander minder."
|
 |
Valse vriend: Kuier
Voertaal
Valse vrienden
Het woord “kuieren” betekent in het Nederlands net iets anders dan in het Afrikaans.
|
 |
Ace Magashule se ys in ANC begin smelt
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die paleisrevolusie in die ANC kan straks op die spits gedryf word met die hoogs omstrede sekretaris-generaal Ace Magashule, wat vir die hoeveelste keer in die spervuur is binne die ANC."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2019
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
PEN Afrikaans-artikelreeks: Die wêreld van die skrywer
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Vrae aan EKM Dido en Jolyn Phillips: Watter gebeurtenis(se) en/of individue het daadwerklik daartoe bygedra dat ’n skrywer kon debuteer, of aangemoedig gevoel het om aan ’n eerste manuskrip te begin werk? Watter geleenthede was van onmisbare waarde om te groei en nuwe rigtings in te slaan?
|
 |
Danie Marais (1971–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Gedigte skryf is ’n bietjie soos adverteer in die hoekie vir eensames. Of soos om konfyt te maak en goed in te lê. Of soos om die rumoer vir ’n oomblik te laat stil word.” Danie Marais se se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
|
 |
50 Blertse blou deur Blouwillem: ’n resensie
Hennie van Deventer
Resensies
"Oor die vraag of sy eie 50 blertsies die eerbiedwaardige ouma Tinkie se voorkeurlys van verdienstelike pennevrugte sou gehaal het, laat ek my liefs nie uit nie. Die boek is nou nie lelik of banaal of so nie, maar plek-plek … wel … tog stouterig."
|
 |
The Wall deur Max Annas: ’n resensie
Org Potgieter
Resensies
"Lesers mag dit interessant vind – dis ’n taamlik ongewone aanslag – en ander sal dalk wonder of die skrywer nog ’n paar bladsye by die dun slapband wou voeg."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Rocketman: ’n resensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Die interessanter aspek van Rocketman is egter die draaiboek, waarvolgens verskillende gebeure in John se lewe telkens musikaal uitgebeeld word."
|
|