Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 703

13/06/2018


Krities Afrikaans

LitNet: Jou vennoot

Pasverskyn

Patagonië

Die middeljarige doktor Tertius Pelser is ’n gefrustreerde Geskiedenisdosent aan die Universiteit Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander handomkeer wanneer hy op ’n aand homself oorgee aan drank en by ’n jong student, Carina, slaap. Tertius besluit om dadelik landuit te vlug. Sonder om enigiets aan sy vrou te verklap, bevind Tertius hom binne enkele ure op ’n vliegtuig na Patagonië in Argentinië – op pad om die familielede wat hy daar het, en nog nooit ontmoet het nie, te gaan opspoor. Onbewustelik herhaal Tertius sy voorvaders se geskiedenis. 

Skrywer: Maya Fowler
Uitgewer: Umuzi
ISBN: 9781415209288
Prys:
R220

Boeke en skrywers

Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden: ’n resensie

Dave Pepler
Resensies

"Wat hierdie werk nog meer indrukwekkend maak, is die eenvoud en toeganklikheid van die teks. Ek wil graag voorstel dat dit verpligte leesstof word vir jongmense juis omdat die skrywer pleit vir ’n lewenslange betrokkenheid en verantwoordelikheid vir ons eie gesondheid."

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Naomi Meyer, Hermann Giliomee
Onderhoude

"Ek dink die term Afrikaner is vandag veel minder gelaai as 30 of 40 jaar gelede."

In glas deur Nicola Hanekom: ’n resensie

Temple Hauptfleisch
Resensies

"In glas is daardie betreklik rare verskynsel, ’n aanbiedinggerigte en hoogs speelbare verhoogteks wat absoluut vrá om in opvoering beleef te word, maar een wat terselfdertyd ook ’n uitdagende, dog leesbare, drama is wat net so dringend vra om indringend ontleed en bespreek te word."

In memoriam: JC (Kay) de Villiers, 7 March 1928 – 5 June 2018

Paul Murray
In memoriam

"Out of all the great accomplishments in De Villiers’s career that reached universal proportions, the historical medical aspects of the South African Anglo-Boer War stand out as some of the supreme achievements of this genius and intellectual giant."

Die dao van Daan van der Walt deur Lodewyk G du Plessis: ’n resensie

Marietjie Lambrechts
Resensies

"Die dao van Daan van der Walt voeg ’n ander dimensie by deurdat dit spesifiek fokus op ’n ouer Afrikaner-man vir wie dit as gevolg van institusionele handhawing van kollektiewe identiteit nooit voorheen nodig was om eie identiteit te bevraagteken nie. Die roman lewer op verskillende vlakke ’n bydrae tot die debat en verdien ’n plek op elke leser se boekrak."

Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting

LitNet
Leeskringe

Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 60 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.

Patagonië: ’n onderhoud met Maya Fowler

Maya Fowler, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Selfs toe ek aan Karin Brynard se Plaasmoord vertaal het, het ek die Griekwastad-omgewing besoek, want ek wou die wind hoor, die bossies ruik, die stof proe. Ek het gedink dis belangrik om dinge op daardie vlak te verstaan om outentiek te kan vertaal. En so is dit met die skryf ook."

PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Rudie van Rensburg, Lien Botha en Karel Schoeman

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Na afloop van die Mei 2018-sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds sal die volgende drie vertalings na Nederlands befonds word: Slagyster deur Rudie van Rensburg, Wonderboom deur Lien Botha en Die hemeltuin deur Karel Schoeman.

Kringloop deur Bets Smith: ’n resensie

Org Potgieter
Resensies

"Reine is ’n student en semifinalis in ’n skoonheidskompetisie. Dit bring haar in aanraking met verskeie instansies, soos ’n kleremaker, grimeerkunstenaar en ’n gesondheidspa."

Rian – 16 dinge wat ek nié moes sê nie deur Rian van Heerden: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Die lief en leed van Rian van Heerden se openbare lewe het selfs my verwagtinge ’n bietjie oortref."

Tweede kanse deur Stefan Enslin: ’n resensie

Elkarien Fourie
Resensies

"Tweede kanse met sy ongekompliseerde boodskap van geloof in ware liefde sou beter tot sy reg kom op die silwerdoek, want dit is duidelik hier waar Enslin se talent lê."

Spieëlbeeld deur Franz Marx: ’n resensie

Barbara Potgieter
Resensies

"Ek voorspel dat wanneer hierdie boeiende storie jou eers beetgepak het, sit jy die boek nie neer voor die laaste bladsy nie."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2018

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; kykNET loods GRAPKAS; nuwe sluitingsdatum vir internasionale kuns- en vredesprojek; Wat elke skrywer moet weet: die reg op privaatheid; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei; nuwe Afrikaanse boeke in Junie.

Press release: Call for entries – City Press-Tafelberg Nonfiction Award

LitNet
NB-Uitgewersportaal

"The aim is to fund the research and writing of an original work of nonfiction on a subject of importance in the South African context, irrespective of genre. The closing date for entries is 30 June 2018."

LitNet wag op jou lesersindruk!

LitNet
Lesersindrukke

Lees jy ’n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van ’n boek wat gedurende die laaste twee kalenderjare verskyn het, te skryf en te stuur.

Woorde wek

Crito
Blogs

"Laat ons waak teen die inflasie van woordgebruik. Sekere woorde moet nie in oormaat gebruik word nie, sodat hulle nie banaal word en hul uniekheidswaarde verloor nie."

Menings

Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?

Anzil Kulsen
Menings

"Wat sou gebeur het as Vorster Afrikaans, Engels en Zoeloe, of watter taal ook al in daardie demografiese gebied gepraat word, as drie gelyke onderrigtale by skole bevorder het, sodat wit leerders ’n Afrikataal kon aanleer nes hul swart maatjies ingewikkelde vakterme in Afrikaans of Engels onder die knie moes kry?"

Mmusi, ou pel, jy beter jou perde pad toe trek

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Heel eerste probleem: pleks van uitwerk wie julle is en daarvolgens campaign, het julle campaigns nog altyd gegaan oor wie en wat julle nie is nie."

Afrikadag-lesing: Kan skole ’n inklusiewe Afrika-identiteit bou?

Wilken Calitz
Menings

"Na ’n staaltjie of twee gooi hy die eerste stuk vet tussen die vlamme. Die probleem met die verdeeldheid wat tans in skole en universiteite heers, sê hy, is nie die studente en kinders se skuld nie."

Omskep ’n skool in ’n ware lugkasteel – en kweek verbeeldingryke leerders: ’n onderhoud

Estelle Kruger, Johann Burger, Aslam Fataar
Onderhoude

"Dit is ons doel om deur middel van ons artikel ruimte as ’n kragtige stuk gereedskap aan ons lesers bekend te stel en deur middel van die omskepping van dooie fisiese ruimtes in uitnodigende, inspirerende en kreatiewe leeromgewings ons land se leerderprestasie te help verbeter."

Die digter en die politikus

Piet Muller
Seminare en essays

"Verwoerd en Louw het elkeen ’n resep vir die Afrikaner se oorlewing aangebied: Verwoerd deur groter skeiding van rasse en Louw deur die beklemtoning van die kulturele eenheid van alle Afrikaanssprekers."

Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Eep Francken van die Universiteit Leiden

Eep Francken, Naomi Meyer, Menán van Heerden
NeerlandiNet

Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied? Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Eep Francken van die Universiteit Leiden.

Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Annelies Verdoolaege van die Universiteit Gent

Annelies Verdoolaege, Naomi Meyer, Menán van Heerden
NeerlandiNet

"Ja, het Afrikaans wordt als meerwaarde gezien, een taal die het Zuid-Afrikaanse talige/culturele landschap verrijkt en een meerwaarde geeft. Vooral voor ons Vlamingen en Nederlanders opent het Afrikaans de deur naar Zuid-Afrika en Afrika." Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Annelies Verdoolaege.

LitNet Akademies

WhatsApp? Die ontwikkeling van ’n positief-interafhanklike e-praktyknetwerk tydens die samestelling van e-portefeuljes in afstandhoëronderwys

Christa van Staden
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die afleiding kan gemaak word dat WhatsApp-groepe ’n sleutel tot studentesukses in afstandhoëronderwys bied, mits die dosent of mentor aktief in die aanlynleeromgewing betrokke is om die leerproses koöperatief te struktureer en die ontwikkeling van selfreguleringsvaardighede te fasiliteer."

Leefstyl

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

LitNet
Leefstyl

"Wêreldwyd word museums as bewaarders of beskermers van kultuurgoedere beskou, en in Suid-Afrika verkeer die daarmee gepaardgaande kultuurbewussyn in ’n krisis."

Skole

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

The school’s dress code

Dawid van der Vyver
Skole

"I forecast that it will take just one steadfast learner, backed by a half-decent legal team, to expose the dress and conduct code for what it is: a discriminatory house of cards that will tumble once subjected to serious scrutiny."

Jong leser: wen met jou boekresensie!

LitNet
Jong lesers

Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!

Skryfwerk

Ek vistaan

Ricardo Arendse
Poësie

"Djy was ’n kerkmens
Ek hettit geweet toe ek djou ha bo sien staan
Sonner ’n baadjie, net ’n djêrsie aan."

Nou op Voertaal

Hou my naam liewer hieruit

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Naamsveranderinge oorvleuel natuurlik met kwessies uit die geskiedenis. Om jou naam op ’n openbare gebou te kry, is ’n tweesnydende swaard. Deels weens die ANC se gebrekkige hantering van die geskiedenis weet min mense wie OR Tambo is."

Muchu gustu: Oor vliegtuie en sitplekgordels

Alfred Schaffer
Meningen

"Dink jou in dat jy elke liewe dag, dag na dag, vreeslik hard en baie lank moet werk vir ’n appel en ’n ei, en dat jy, maak nie saak hóé hard jy werk nie, elke dag die evidente Ander is en bly."

Hof moet beslis oor NG Kerk se besluit dat gays nie mag trou

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"In hulle bydrae om die hof by te staan om tot ’n besluit te kom, sê die geslagskommissie geen vorm van diskriminasie kan ingevolge die Grondwet verdedig word nie."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved