|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 692
29/03/2018
|
Krities Afrikaans
|
Redelike twyfel
Manon Viljoen is ’n jong advokaat en ywerige motorfietsryer. Sy word ingeroep om as amicus curiae die regter by te staan in ’n moordsaak om ’n regverdige uitspraak te lewer. Die beskuldigde is Charles Mouton, ’n suksesvolle senior advokaat wat een oggend wakker word langs die bebloede lyk van sy vrou en van haar moord aangekla word. Hy weet nie wat gebeur het nie. Of so beweer hy. Hy weier om aan die verhoor deel te neem, omdat hy glo die hof moet die waarheid soek. Dit val dus op Manon se skouers om die waarheid te soek en voor die hof te lê.
Skrywer: Chris Marnewick
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485304258
Prys:
R250
|
 |
|
 |
Grondonteiening: ’n ander perspektief
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Daar bestaan alreeds voorsiening in die Grondwet dat grond onteien kan word sonder vergoeding. Daar was nie enige mosie nodig om aan die parlement die mag te gee om grond te onteien nie; hulle het dit alreeds."
|
 |
Die Bo-Kaap en Afrikaans
Menán van Heerden
Menings
Op Saterdag 24 Maart het ’n paneelbespreking oor die rol van die Bo-Kaap in die ontwikkeling van Afrikaans by die Kasteel die Goeie Hoop plaasgevind. Kyk hier na foto's van die geleentheid. Lees ook meer oor die Kaapse Moslemgemeenskap en Afrikaans.
|
 |
Mark Behr: een aantal herinneringen
Jef Boden
NeerlandiNet
"Drie maanden later, op een zondagmiddag, staat Mahyar aan mijn deur. Ernstig. Er is wat aan de hand. We zitten stil aan tafel. Mark is gisteren gestorven, meldt hij."
|
 |
NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018: Wenners aangekondig
LitNet
NB-Uitgewersportaal
Die wenners in die kategorie vir gepubliseerde skrywers is: eerste prys: "Die troebel tyd" deur Ingrid Winterbach; tweede prys: "Die aanspreeklikheid" deur Jaco Fouché; derde prys: "Die boek van gelukkige eindes" deur Debbie Loots.
Die wenner in die debuutkategorie is:
"Die Seepunt-insident", Gerhard Greyvensteyn
|
 |
UJ-pryse 2018: kortlyste
LitNet
Boeke en skrywers
Vir die 2018 UJ-pryse is altesaam 63 titels ingeskryf – 11 daarvan debute. Hier is die kortlyste vir die UJ-debuutprys en UJ-prys.
|
 |
Johann de Lange (1959–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Skryf het my ’n wonderlike, verrykende lewe besorg, vol mense wat ek andersins nooit sou leer ken het nie. My beskeie talent het vir my deure oopgemaak na vriendskappe met werklik groot skrywers en digters in ons taal, en met visuele kunstenaars ook, en dít verruil ek vir niks nie." Lees oor Johann de Lange se lewe en werk.
|
 |
Onder de vlinderboom: Blijven de Boerenoorlog en de Hongerwinter nog altijd nazinderen?
Herman Meulemans
NeerlandiNet
"Onder de vlinderboom leidt de lezer binnen in een totaal onverwachte wereld, waar de echo van het verleden nagalmt en waakt over de veerkracht van de mens. Pauline Vijverberg werkt met grote taalvirtuositeit twee parallelle verhaallijnen uit, die zich situeren in twee andere tijdvakken en op twee andere continenten."
|
 |
Somer deur Jaco Fouché: ’n onderhoud
Jaco Fouché, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Dis ’n volwasse seisoen en terselfdertyd verkneukel jongmense hulle daarin – al die ure in die water; warm, laat aande met braai en die wyn wat hulle ontdek kort voor hulle moet gaan studeer of werk. Dis vir my ’n tyd wat hartseer voorafgaan."
|
 |
Colour me yellow by Thuli Nhlapo: book review
Janet van Eeden
Reviews
"This is a powerful book that has you spellbound, especially as the secrets are revealed towards the end. It reminds you, once again, that knowing your ancestry is all-important for healthy self-actualisation."
|
 |
Feminism is: South Africans speak their truth, edited by Jen Thorpe: a book review
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"While reading the essays in this collection, I found myself repeatedly rethinking my own attitudes. To start with, I wanted to be as sensitive and as aware as I could be while writing my review of the book. Change of attitude often begins with language. I hope that each of the words I have chosen for this review is respectful towards the contributors, their views and their sterling work."
|
 |
My Portuguese feast by Mimi Jardim: reader impression
Louise Viljoen
Books and writers
"I am impressed by the wide and carefully chosen selection of mouth-watering recipes in My Portuguese feast. My favourite recipe by far is the golden koeksisters on page 48. Another firm favourite is the chicken and chickpea soup on page 104."
|
 |
Isabella deur Mariël le Roux: ’n leeskringbespreking
Danie Botha
Boeke en skrywers
"Isabella vertel haar verhaal in die eerste persoon. Sy dra haar eie gedagtes en emosies oor, beskryf hoe sy teenoor ander optree en dramatiseer die talle gebeurtenisse oor 300 groot bladsye heen. Hier gebeur inderdaad baie. Ek was nie verveeld nie."
|
 |
KKNK 2018: Boekgesprekke
LitNet
KKNK
Hier is ’n lys van die gesprekke met skrywers oor hul jongste publikasies wat vanjaar by die KKNK se ATKV-Boeke-oase plaasvind.
|
 |
Afrique mon désir: Indrukke van ’n groentjieresensent
Jaco du Plooy
Musiek
"Dié musikale produksie, wat al sedert 2016 in wording is, bring klank en beeld en weef tale soos Afrikaans, Frans, Lingala en Swahili saam tot ’n kulturele tjalie wat enige Afrikaan met trots kan dra."
|
 |
Annihilation: fim review
Reney Warrington
Film
"The mutated world within the Shimmer is the stuff that dreams and nightmares are made of, gorgeous and creepy all at once. Annihilation will certainly leave (adventurous) moviegoers with much to talk about, and an ending to fight over for years."
|
 |
Catching feelings: ’n filmresensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Maar ten diepste gaan Catching feelings oor identiteit: wie is elkeen van ons in die nuwe Nuwe Suid-Afrika, of wie probeer ons wees?"
|
 |
Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 1)
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"En met magtige dade van oordeel sal ek my volk, die Israeliete, uit Egipte uit bring. 5 Ennie Egiptenaars sal wiet dat ek God is wanne ek my hand uitstiek oo Egipte ommie Israeliete daa uit te bring."
|
 |
Ongetiteld
Marius Coetzee
Poësie
"met die taal wat ek praat
brei ek truitjies
en bou ek blokkies"
|
 |
Afterthought
Jemima Meyer
Poetry
"With you I stopped thinking
about Adam and Eve
and their fig leaves."
|
 |
Deurmekaarlaai
Sunelle Geyer
Poësie
"onder die gemmerkoekies en die nartjiebak
was ’n skatkislaai vol dit en dat"
|
 |
Menseregtedag: mét en sónder regte
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Dit is een van Suid-Afrika se hande vol openbare vakansiedae: Menseregtedag, wat sedert die land se eerste demokratiese verkiesing in 1994 jaarliks op 21 Maart gevier word, soos ook hierdie jaar en verlede week." |
 |
Van wijk Transvaal tot de Krügerstraat
Michaël Vandamme
Meningen
"En dan heb je in de Europese hoofdstad Brussel een hele wijk die Transvaal heet. Ook een Boerestraat en elders in Vlaanderen een half dozijn Krügerstraten. Vanwaar komen deze naamkeuzes? We legden de vraag voor aan deskundige Leo Camerlynck." |
|