|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 680
22/12/2017
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou 2 307 bladsye |
Ramaphosa: The man who would be king
Deputy President Cyril Ramaphosa is credited with driving through the deal between the apartheid government and the African National Congress that was at the heart of South Africa’s democratic constitution. He was the ANC’s lead negotiator and the man who persuaded one of the most recalcitrant racist governments in the world to buy into a settlement based on one of the most enlightened bills of rights. But once the ink had dried on the Constitution, Ramaphosa found himself politically sidelined.
Author: Ray Hartley
Publisher: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781868428342
Price:
R190 |
 |
|
 |
Geloofsinstellings en die hersieningsbevoegdheid van die howe
Helena van Coller
LitNet Akademies (Regte)
"In Suid-Afrika word die staat ook deur die beginsel van nie-inmenging in leerstellige kwessies daarvan weerhou om inbreuk te maak op die kerk of geloofsinstellings se 'outonome sfeer'. Geloofsinstellings geniet dus ’n gebied van outonomie wat betref godsdienstige doktrine en besluite en optrede wat daaruit kan voortspruit."
|
 |
Richard van der Ross: politieke aktivis én ’n gentleman
Michael le Cordeur
In memoriam
"Dicky van der Ross het bewys dat beskaafdheid, passie en goeddeurdagte debatvoering ’n hele nasie kan transformeer. Dit het ’n onuitwisbare merk op my, en ek glo my medestudente, gelaat. Ons kon nie anders as om dieselfde droom te leef nie. Hiervoor sal ek hom altyd onthou."
|
 |
#ANC54: Cyril Ramaphosa en die top-6
Jason Lloyd
Seminare en essays
"Cyril Ramaphosa se verkiesing as president van die ANC was eers (net vir ’n paar minute) goeie nuus voor dit skielik versuur het toe dit duidelik word dat hy verswak is deur die verkiesing van drie Zuma-makkers tot die top-6-posisies van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK)."
|
 |
#ANC54: 'n Hele halwe heling
Frederik de Jager
Seminare en essays
"En dit is hoe Suid-Afrika is. Helfte-helfte. Nooit heel nie. Nooit die beste nie, het Jan Smuts van ons demi-monde gesê, en nooit die slegste nie. Soos radioaktiewe verval het ons ’n halflewe op pad na ons eie verderf wat ons, soos die goeie, nooit heeltemal haal nie."
|
 |
#ANC54: Cyril the Silent
Hans Pienaar
Seminars and essays
"For now it’s business as usual for the captured state. Ramaphosa will have to tread softly at least until the 2019 elections."
|
 |
#ANC54: Die gifbeker voor die triomf
Martie Retief-Meiring
Seminare en essays
"Wie het rose en maanskyn op die 54ste ANC-leierskapkonferensie verwag? Wie’t gedink die Zuma-kontaminasie sou op die 54ste ANC-leierskonferensie uitgeroei wees?"
|
 |
#ANC54: Cyril Ramaphosa is die nuwe leier van die ANC
Frans Rautenbach
Seminare en essays
"Die Zuma-kandidaat, Nkosazana Dlamini-Zuma, is verslaan – ’n reuseslag teen korrupsie, want met Cyril het ons ’n kans dat die regerende party van binne af sal skoonmaak. Maar hierdie onbetwisbare seën bring ook sy eie vloek."
|
 |
#ANC54: Hoe nou vorentoe?
Bettina Wyngaard
Menings
"Ek erken ruiterlik, my verligting om te verneem dat Ramaphosa gewen het, was groot. Noudat hy gewen het, sal ons waarskynlik binnekort positiewe reaksie van die markte sien."
|
 |
2017 in die truspieël
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"2017 was ’n jaar van kontraste, ’n jaar waarin beide die absoluut beste en slegste in mense na vore gebring is."
|
 |
Die SAKP en Blade Nzimande
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die SAKP, wat soos ’n parasiet op die rug van die ANC ry, het onlangs uiteindelik hul dreigement uitgevoer dat hulle in die toekoms op hul eie aan verkiesings gaan deelneem."
|
 |
Versoen se gat
Denver Breda
Menings
"Versoen se gat
Ôs skarrel torrie dood,
Vir twee rand vir ’n brood."
|
 |
Hoe om van Suid-Afrika ’n beter land te maak
Jean Oosthuizen, Barend le Grange
Onderhoude
Die eerste Suid-Afrika-dag is vanjaar op 25 November gehou. Jean Oosthuizen wou by SA-dag se bedryfshoof, Barend le Grange, weet wat hierdie inisiatief behels en of gewone Suid-Afrikaners regtig ’n verskil kan maak om van Suid-Afrika ’n wenland te maak.
|
 |
Prettige maniere om Afrikaans te leer praat
Estelle Kruger, Elbie Adendorff, Arné Binneman, Ju-Mari du Plessis
Onderhoude
"Ek het opnuut my liefde vir Afrikaans ontdek. Die studente se opgewondenheid en positiewe reaksies dui daarop dat Afrikaans ’n lekker leef- en lagtaal is."
|
 |
Kinders en lees: ’n onderhoud
Estelle Kruger, Nandi Lessing-Venter
Onderhoude
"Leeswaardering beteken dat die leser hou van ’n teks en emosioneel daarby betrokke raak deur met die karakters en gebeure in die teks te kan identifiseer. Leesbegrip vind plaas wanneer die leser verstaan wat hy/sy lees."
|
 |
Spertyd deur Elsa Joubert: ’n resensie
Chris van der Merwe
Resensies
"Dit gaan hier om ’n uitgestrekte hand wat ’n stut soek sowel as ’n uitgestrekte hand wat die nodige ondersteuning verleen. Die mens mag ’n nietige stofdeeltjie wees, maar deur so ’n liefde en empatie word ’n goddelike heerlikheid verkry."
|
 |
Shéri – Nes ek is deur Shéri Brynard en Colleen Naudé: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Dit vertel nie net die storie van die Brynard-familie nie, maar dien ook as platform vir bewusmaking van mense met Downsindroom en hulle uitdagings, is ’n godsdienstige getuienis, en dien ook as ’n verdere platform vir Brynard se werk as motiveringspreker."
|
 |
Atlantis pass weer ’ie torch an
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Die ATKV-tak op Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers. Dié fakkeldraers is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap. Uit hierdie projek het ’n boek, Vroue van Atlantis, ontstaan."
|
 |
Adam Small vereer in die Kunstekaap
Izak de Vries
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal
"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."
|
 |
NB-Uitgewers se voorstelle vir jou vakansieleeslys
LitNet
NB-Uitgewersportaal
LitNet het by NB-Uitgewers gehoor watter boeke wat vanjaar by hulle verskyn het, op jou vakansieleeslys moet wees. Daar is iets vir elke ouderdom en smaak, wat ook natuurlik wonderlike Kersgeskenke sal maak.
|
 |
Wat is op jou bedkassie? Loammi Wolf antwoord
Loammi Wolf
Boeke en skrywers
LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Loammi Wolf se antwoord.
|
 |
Wat is op jou bedkassie? Anzil Kulsen antwoord
Anzil Kulsen
Boeke en skrywers
LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Anzil Kulsen se antwoord.
|
 |
Wat is op jou bedkassie? Luna Paige antwoord
Luna Paige
Boeke en skrywers
LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Luna Paige se antwoord.
|
 |
Wat is op jou bedkassie? Frazer Barry antwoord
Frazer Barry
Boeke en skrywers
LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Frazer Barry se antwoord.
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2017
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; benoemings vir die Jan H Marais-prys; wenners van die Sanlamprys vir Jeuglektuur en SALA-toekennings; Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs aan Nathan Trantraal; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.
|
 |
Word leesaktiviste!
Izak de Vries
Blogs
"Wat gebeur in Suid-Afrika? In ons land kan 78% van alle graad 4 leerders nie lees nie. Dit is die bevinding van Progress in International Reading Literacy Studies (PIRLS), ’n organisasie verbonde aan Unicef." |
 |
Die blokhuis
Emile Coetzee
Fiksie
"Soos menige ander steenblokhuis wat die Britse imperiale magte aan die begin van die laaste eeu gebou het, is hierdie blokhuis dalk nie besonders nie, behalwe een unieke aspek."
|
 |
Halacga
Wilna Pietersen
Poësie
"duisternis skep later breëlepel na stillerwordende lig
wagtend tot skemer met musieksaluut"
|
 |
Oktober
Sunelle Geyer
Poësie
"In Brooklyn rol die reën nog steeds
’n pers tapyt vir liefde uit"
|
 |
Is ons musiek outentiek? (Deel 2)
Luna Paige
Musiek
"Baie voel dat ons Suid-Afrikaanse musiek nie werklik outentiek is nie en dat ons musiek as't ware voorgeskryf word deur platemaatskappye se voorafbepaalde idees van wat die massas wil hoor en wat in daardie raamwerk die meeste inkomste gaan genereer."
|
 |
Flieks 2017: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Ek het vanjaar altesaam 59 flieks gesien – nege minder as laas jaar, wat die knaende gevoel bevestig dat daar al minder kykbare films op ons kringloop wys as jou smaak afwyk van die gewone aksie-oordaad, superheldsages en kinderflieks."
|
 |
Laat dit riel!
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Op Saterdag 2 Desember 2017 het daar ’n deeglike stofwolk oor die Paarl gehang. Dit was nie die wind se skuld nie, dit was die trappers van die riel wat so gemaak het tydens die finaal van ATKV-Rieldans."
|
 |
Hartklop – iets om te beleef
Izak de Vries
Teater
"Gisteraand was die opening van Hartklop, ’n splinternuwe drama deur Jan Groenewald wat in die Kunstekaap speel. Die stuk berus op verskeie verhale wat Susan Vosloo, die bekende hartoorplanter, aan Jan Groenewald vertel het."
|
 |
ATKV-Crescendo: vanjaar se finale ronde
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"ATKV-Crescendo het landswyd getoer om liedjieskrywers op te spoor. Uiteindelik is die finaliste na ’n intensiewe sessie genooi wat van 4 tot 9 Desember in die Slanghoek-konferensiesaal by ATKV-Goudini Spa plaasgevind het." Hier is ’n aantal foto's.
|
 |
Molly's game: a film review
Reney Warrington
Film
"The film is based on the fascinating story of Molly Bloom, an intriguing real-life person. It’s worth buying your ticket just for that. Don’t expect well-drawn characters or anything outside of the Hollywood soapbox, though."
|
 |
Jumanji – so much fun
Reney Warrington
Film
"Jumanji is good, old-fashioned entertainment guaranteed to put you in a fantastic mood."
|
 |
ATKV-Mediaveertjies 2018: Skryf in!
LitNet
ATKV-Portaal
Dit is weer ATKV-Mediaveertjietyd en jou inskrywing(s) word ingewag. Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2018 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag 2 Februarie 2018. Hier is nog inligting.
|
 |
Honneurs in Afrikaans en Nederlands by NMMU
LitNet
Akademies en skole
"Vanaf 2017 word die honneursklasse in blokformaat tydens die skoolvakansies aangebied om sodoende aan onderwysers die geleentheid te gee om ook die kursus te kan volg."
|
|