Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 609

21/07/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou skoenlapper

Pasverskyn

Hy kom met die skoenlappers

In dié diep ontroerende novelle toor die skrywer soos ’n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is ’n liefdesroman, ’n elegie aan die verlore liefde.

Skrywer: Valda Jansen

Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R200

Boeke en skrywers

Onderhoud: Valda Jansen oor Hy kom met die skoenlappers

Valda Jansen, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Dit was nie maklik om mense rondom my doelbewus uit te sluit nie. Maar dit was nodig vir die storie om vorm aan te neem. Dit was nie maklik om deur die muur te breek wat ek oor baie jare sorgvuldig om myself gebou het nie."

Karin Brynard se Tuisland

Karin Brynard, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Dis die plek wat die grootste emosie by my wakker maak – altyd ’n bietjie kwaad oor wat ons doen en hoe dit is, altyd ’n bietjie skaam oor wie en wat ons is, maar tegelykertyd ook trots en dikwels heel verwonderd en selfs ontroerd oor waartoe ons in staat is."

Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met Frederik de Jager – voormalige boekuitgewer

Frederik de Jager, Jaco Botha
Boeke en skrywers

"Onderskei. Moenie met onsin tevrede wees nie."

Resensie: Kroniek van Donkerhoek deur Kees van Dijkhorst

Danie Botha
Resensies

"Met elke hoofstuk behou jy jou konsentrasie baie goed, want die teks stu kragtig voort na die einde van elke hoofstuk."

Boekresensie: Goeie dood wat saggies byt deur Ilse van Staden

Ampie Coetzee
Resensies

"Dis ’n goeie roman, boeiend om die onderliggende tema: Is die genesing en versorging van diere belangriker as dié van mense?"

Kerneels Breytenbach (1952–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Die lewe bestaan uit verskuilde skinderstories.” Kerneels Breytenbach se skrywersprofiel is nou bygewerk.

Uitnodiging: Stuur jou liefdeskortverhaal as voorlegging vir nuwe Hartlam-bundel

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Lees die inligting hierby, skryf ’n kortverhaal oor die liefde in al sy gedaantes en stuur jou voorlegging aan Gerda Taljaard of Deborah Steinmair.

Wenner aangekondig: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?

LitNet
Wen

Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek wat sedert 1999 verskyn het? Lees watter boeke kies ons lesers.

Menings

Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Marlene van Niekerk
University Seminar

"I think the plot has been completely lost, and with it the spirit of imaginative transformation. You have not understood yet that there is a very modern, pedagogically sound and intellectually progressive basis for promoting mother-tongue education and linguistic diversity and for developing and protecting minority languages."

Dink anders oor sosiale geregtigheid

Hanru Niemand
Universiteitseminaar

"Meertaligheid is nie teenliberaal nie. Net soos mens vir rasse- en geslagsgelykheid moet streef, so moet ware meertaligheid ook nagestreef word. Om een tipe gelykheid bo ’n ander te verhef, is moeilik regverdigbaar."

Geen mindere plek vir Afrikaans: Oorwegings vir die toekoms van Afrikaans in Suid-Afrika

PH Spies
Universiteitseminaar

"Hierdie beweging moet die fout van die tweede beweging regstel deur die uiteenlopendheid van die Afrikaanse taalgemeenskap te erken, te omarm, en daardeur ’n kulturele platform te skep vir die ontwikkeling van ongeveer 16 miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika en Namibië."

Interview: African languages in the South African publishing industry

Clare-Rose Julius, Hans Pienaar
Books and writers

"The state's support is needed. Industry support is needed."

Regsalmanak: Hoofregter Stratford en die Wêreldhofuitspraak oor SWA

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Die geskil het hoofsaaklik gehandel oor die wyse waarop Suid-Afrika die gebied Suidwes-Afrika (nou Namibië) geadministreer het."

Brief aan ’n vriend wat glo #BlackLivesMatter is nie so belangrik soos #AllLivesMatter nie

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"#BLM, #woke, #luister is nie ’n kompetisie om te sien wie se lyding is die ergste nie. Dis ’n noodkreet, een wat jy verkies om te ignoreer, want dis nie jou huis wat afbrand nie."

Onderhoud: Lyfstraf versus 'n voorbeeld wat respek afdwing

Erna Liebenberg, Johnnie Hay, Roelf Reyneke, Estelle Kruger
Onderhoude

"Onderwysers kan dus begin deur eerstens respek te toon aan leerders en ouers deur self professioneel op te tree en duidelike praktiese riglyne en struktuur daar te stel wat respekvolle optrede betref."

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

PEN Afrikaans

PEN Afrikaans vra dat skrywers en ander joernaliste, ook die internasionale PEN Gemeenskap, saam met ons protes sal aanteken teen die volgehoue kultuur van sensuur by die SAUK.

Joint statement from PEN South Africa and PEN Afrikaans regarding new developments around South African copyright law

PEN Afrikaans

PEN Afrikaans en PEN South Africa het oorleg gepleeg rakende verwikkelinge rondom kopieregwetgewing in Suid-Afrika wat moontlik verreikende gevolge vir skrywers en uitgewers kan hê.

Oproep om nominasies: Neville Alexander-prestigetoekenning

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi die publiek uit om geskikte kandidate te nomineer vir hul tweede jaarlikse Neville Alexander-prestigetoekenning.

Mandeladag 2016

LitNet
Uit die argief

Dit is Mandeladag 2016. Hier is drie artikels uit LitNet se argief rondom Nelson Mandela en sy nalatenskap.

NeerlandiNet

Hanneke Stuit, Spui25: "Van achter het glas – Florence in JM Coetzees Age of Iron"

Hanneke Stuit
NeerlandiNet

"Een bril is niet per se een barrière, dat hangt volledig af van de manier waarop het licht erop valt."

LitNet Akademies

’n Kritiese betragting van die kieswetgewing ten opsigte van gelyke kanse vir politieke partye

Loammi Wolf
LitNet Akademies (Regte)

"Hierdie artikel fokus op drie aspekte van die kieswetgewing wat die reg op gelyke behandeling en geleenthede van politieke partye en die beginsel van vrye en regverdige verkiesings beïnvloed."

Belangrike aankondiging: LitNet Akademies

LitNet Akademies sal voortaan R9 000 betaal vir elke nuwe voorlegging wat vanaf 1 Julie 2016 ontvang en vir publikasie aanvaar word, en R4 000 kontant per nuwe gekeurde vonnisbespreking of aantekening.

Besoek die LitNet Akademies Kitsgids vir nog inligting.

Skryfwerk

Pensioenaansoek, kategorie 83

Marlize Hobbs
Fiksie

"En hy hoes weer. Hy hoes die geraas van die waterval dood."

Juffrou Swanepoel kyk op

Renée Basson
Fiksie

"Sy het vasbeslote na die kinderboekie in haar handjies bly staar."

feng shui

Luan Staphorst
Poësie

"terwyl ons oë die ritme van kleurvloei
probeer in ..."

Ek mis jou

Chris-Marie Vosloo
Poësie

"Ek staan voor jou graf met ‘n patetiese kaartjie ..."

Die bruid

Amanda Ebersohn
Poësie

"So lank gewag vir hierdie dag …"

Leefstyl

Oorsig: Die Grahamstadse Nasionale Kunstefees 2016

Emma Kotze
Feeste

"Veral by hierdie fees is dit ook opmerklik hoeveel jongmense onafhanklik, sonder ouerbegeleiding, die fees bywoon. Die jonger generasie is dus ook daar, wel met slegte teateretiket, maar dáár."

Akkedis: "Nog vele albums en mal aande"

Henry Cloete
Musiek

"’n Song kry ’n lewe van sy eie so deur die jare. Jy het partykeer nie beheer daaroor nie."

Klierkop: "Ek sal nooit aard op die verhoog nie"

Henry Cloete
Musiek

"Met myself verskans en verskuil in my winterstudeerkamer – en dit met die gasverwarmer stip op my gerig – is presies waar ek wil wees."

Crowdfunding: Koos Kombuis se lang pad na lekkersing

Koos Kombuis
Musiek

Word een van Koos se Vriende en help om hierdie droom ‘n werklikheid te maak!

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: Christi Kruger

Christi Kruger
Einstein-kompetisie

Christi voltooi haar doktorsgraad in antropologie aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Einstein-kompetisie: Catherine Schenck

Catherine Schenck
Einstein-kompetisie

Catherine is 'n meestersgraadstudent in argeologie.

Einstein-kompetisie: Annelize Daniels

Annelize Daniels
Einstein-kompetisie

Annelize is 'n professionele verpleegkundige en gee tans klas by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie.

Einstein-kompetisie: Selna Cornelius

Selna Cornelius
Einstein-kompetisie

Selna doen haar meestersgraad in stads- en streekbeplanning.

Einstein-kompetisie: Carien Smith

Carien Smith
Einstein-kompetisie

Carien is ’n skrywer en 'n honneursstudent aan die Universiteit van Fort Hare.

Einstein-kompetisie: Mionè Pieters

Mionè Pieters
Einstein-kompetisie

Mionè is kreatief, mal en altyd honger vir inligting en navorsing.

Einstein-kompetisie: Marco Delport

Marco Delport
Einstein-kompetisie

Marco is ’n meganiese-ingenieurswese-student (honneurs) by die Noordwes-Universiteit.

Einstein-kompetisie: Elcke du Plessis

Elcke du Plessis
Einstein-kompetisie

Elcke hoop om deur haar navorsing by te dra tot sosiale geregtigheid en vooruitgang in Suid-Afrika.

Einstein-kompetisie: Jacques Masuret

Jacques Masuret
Einstein-kompetisie

Jacques voltooi sy doktorsgraad in wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Ashleigh Pieterse

Ashleigh Pieterse
Einstein-kompetisie

Ashleigh is tans besig met 'n meestersgraad in kommunikasiestudies.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved