Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 598

6/05/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou boekbekendstelling

Pasverskyn

Hier is al die antwoorde wat jy nodig het om jou Afrikaanse blokraaisel suksesvol te voltooi – ’n ideale geskenk!


Die groter en beter Moeg-gesoek Blokraaigids

Skrywer: Adri Burger

Pharos-uitgewers
Prys: R285

moeggesoek

Boeke en skrywers

Video: Breyten Breytenbach se dubbele boekbekendstelling

Naomi Bruwer
NB-Uitgewersportaal

Breyten Breytenbach se versamelbundel die singende hand, sowel as sy jongste bundel die na-dood is Woensdag by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Breytenbach het met Louise Viljoen gesels.

Video: Heilna du Plooy se roman Die taal van been word bekendgestel

Naomi Bruwer
Skrywersonderhoude

Heilna du Plooy se Taal van been het pas by Litera Publikasies verskyn. Chris van der Merwe het met haar daaroor gesels by die bekendstelling in Protea Boekwinkel, Stellenbosch.

Die 2016 Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie is bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Die Ingrid Jonker-prys word jaarliks beurtelings aan ’n Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken – die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het.

Boekresensie: Slaafs deur Bettina Wyngaard

Dewald Koen
Resensies

"Die roman raak interessante onderwerpe aan en die narratief is so verslawend soos ’n dwelmmiddel."

Boekresensie: Openbaring deur Johan Bakkes

Dawid de Wet
Resensies

"Bakkes en sy stam is net gewone mense, nie professionele avonturiers nie. Gewone mense wat buitengewone avonture aanpak, hulleself borg en hulleself met hul beursies by die huis kry. Dít is dalk die rede hoekom dié leser só ’n diep beskrywing van die reisiger se psige raaklees. Bakkes het die keuse gemaak om nie lou te wees nie. Hy reis hard. En somtyds reis hy alleen."

Resensie: Hammie deur Ronelda S Kamfer

Vincent Oliphant
Resensies

"Hierdie is ... geen soete Moedersdag-odes waarin die deugde van die ma liries besing word nie. Nee, dis liewer die ontbloting van die diep maar onvolmaakte liefde tussen gewonde mense."

Boekresensie: Gelukkige slawe deur Tom Lanoye

Coenraad Walters
Resensies

"Ek het my ... met lees en herlees met genot oorgegee aan die avonture van twee Belge met dieselfde naam en soortgelyke probleme, wat deur ’n geniepsige satirikus in die arena ingestoot word ..."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2016

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: stellinginname van PEN Afrikaans se bestuur oor die Universiteit Stellenbosch se konseptaalbeleid; Trippel-7 se suksesvolle storiereis deur die Noord-Kaap; nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2016

Trippel-7 is inderdaad meer as ’n gelukkige nommer

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Sewe dae, sewe dorpe, sewe skrywers, 1 400 km, 174 deelnemers ... PEN Afrikaans se Trippel-7-projek was ’n voorspoedige, epiese storiereis.

African Library: The Train of Salt and Sugar by Licínio de Azevedo

Annie Gagiano
Books and writers

"This fine and moving text by an author originally from elsewhere is a rich contribution to the African library ..."

Spier Poetry Festival 2016: Poets’ Welcome Dinner

Naomi Bruwer
Books and writers

dancing in other words / dansende digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach, Dominique Botha and composer Neo Muyanga. This year's participating poets were introduced at a special Poets’ Welcome Dinner at Spier on Sunday, 1 May.

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge

Naomi Bruwer, HC ten Berge
Books and writers

"The translator should be patient and persevering: endurance is the solution to difficult problems which may have left the translator in despair for quite some time." – Hans C ten Berge

Wat een schrijverschap in stand houdt en versterkt
Hans C ten Berge
Video: Johan C Bakkes lees voor uit Openbaring

Naomi Bruwer
NB-Uitgewersportaal

Johan C Bakkes se reisroman Openbaring is onlangs by die Wild Clover Bierbrouery bekendgestel.

Bekendstellingsgeleentheid van Hilda Smits se die bome reusagtig soos ons was by NALN

Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke

Hilda Smits debuteer met die bome reusagtig soos ons was. Sy besoek Bloemfontein op 7 Mei 2016 vir 'n bekendstelling van die bundel.

Einstein-kompetisie

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

LitNet Akademies
Akademies en skole

LitNet Akademies is op soek na die jong Afrikaanse Einstein – ’n slimkop-navorser op enige vakgebied – wat komplekse idees só kan verduidelik dat almal dit kan verstaan. Is jy 'n nagraadse student of jong dosent? Hoe sou jy jou navorsingsonderwerp aan die man en vrou op straat verduidelik? 'n Slim sin kan jou R10 000 in die sak bring!

Einstein-kompetisie: Nicola van der Westhuizen

Nicola van der Westhuizen
Einstein-kompetisie

Nicola van der Westhuizen is 'n gekwalifiseerde bedryfsielkundige en tans 'n voltydse doktorsgraadstudent in bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Haar doktorale studie handel oor die voortslepende krisis waarin basiese onderwys in Suid-Afrika verkeer.

Einstein-kompetisie: Andrea Scholtz

Andrea Scholtz
Einstein-kompetisie

Andrea Scholtz is 'n lektor en voornemende doktorsgraadstudent aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Hy het 'n passie vir probleemoplossing en wiskundige modelbou.

Einstein-kompetisie: Janina Theron

Janina Theron
Einstein-kompetisie

Janina Theron is tans 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Mense beskou haar in die algemeen as ‘n ekstrovert, maar sy weet nie altyd so mooi nie.

Einstein-kompetisie: Alwyn Roux

Alwyn Roux
Einstein-kompetisie

Alwyn Roux is 'n dosent in literatuurwetenskap en kreatiewe skryfkuns aan Unisa en het in 2015 sy doktorsgraad in Afrikaans en Nederlands oor landskap in die latere werk van Breyten Breytenbach en Lucebert voltooi.

Einstein-kompetisie: Victor Correia

Victor Correia
Einstein-kompetisie

Victor Correia is 'n dosent by Aros (Akademie vir Reformatoriese Opleiding en Studies).

Einstein-kompetisie: Frederick J Botha

Frederick Botha
Einstein-kompetisie

Frederick J Botha is 'n vryskutskrywer en resensent van Kaapstad wat tans besig is met sy proefskrif in Afrikaans en Nederlands aan die NWU (Potchefstroomkampus).

Einstein-kompetisie: Werner Pretorius

Werner Pretorius
Einstein-kompetisie

Werner Pretorius is 'n prokureur en entrepreneur wat tans in Nederland studeer.

Einstein-kompetisie: Lia Bester

Lia Bester
Einstein-kompetisie

Lia Bester is 'n poësieliefhebbende meestersstudent wat die nostalgie van Stellenbosch se strate, rooiwyn en musiek tussen deur die uitdagings van chemiese ingenieurswese waardeer.

Einstein-kompetisie: Zibeth Hansen

Zibeth Hansen
Einstein-kompetisie

Zibeth Hansen is 'n kliniese sielkundige wat tans met onder andere geweldsmisdadigers in 'n korrektiewe sentrum werk.

Einstein-kompetisie: Carina Bruwer

Carina Bruwer
Einstein-kompetisie

Carina Bruwer hoop om in Desember 2017 haar PhD-graad te verwerf, waarna sy hoop om haar kennis te gebruik om die samelewing 'n veiliger en meer verdraagsame plek te maak.

Einstein-kompetisie: Juan Swanepoel

Juan Swanepoel
Einstein-kompetisie

Juan Swanepoel het van kleins af 'n passie vir die natuur en biologie gehad, en was een van die min jongmense wat presies geweet het wat hy na skool wou doen. Hy het besluit om nagraads op plantekologie te fokus.

Einstein-kompetisie: Anelda Marx

Anelda Marx
Einstein-kompetisie

Anelda Marx studeer Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Erika Fourie

Erika Fourie
Einstein-kompetisie

Erika Fourie het haar PhD in risiko-analise (met spesifieke fokus op kredietgraderingsmetodologieë) in 2015 voltooi.

Einstein-kompetisie: Anneen Church

Anneen Church
Einstein-kompetisie

Anneen Church is 'n meestersstudent aan die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Chrismi-Rinda Loth

Chrismi-Rinda Loth
Einstein-kompetisie

Chrismi-Rinda Loth studeer linguistiek en taalpraktyk aan die Universiteit van die Vrystaat.

Menings

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Bettina Wyngaard
Menings

"Het julle die nuusberigte en TV-dekking oor die studente-optogte, kompleet met plakkate waar die behoud van Afrikaans by Maties bepleit word, gesien? Of die sit-ins op die Rooi Plein en in die rektor se kantoor, waar studente in hulle getalle opgeruk het?"

AKA 2016: Die ekologie van Afrikaans in ’n verander(en)de landskap

Anne-Marie Beukes
NeerlandiNet

"Dit is ’n skrynende ironie dat die bestaansruimte vir die enigste Afrikataal wat in die 20ste eeu volle universiteitstatus bereik het en as ’n waardige wetenskapstaal in die akademie gebruik (kan) word, beduidend inkrimp."

US-taalbeleid: Benjamin Kock reageer op Anton van Niekerk

Benjamin Kock
Universiteitseminaar

"Die holistiese omgewing moet in gedagte gehou word om werklik ’n strategiese, eties verantwoorde besluit te kan neem."

Kunsverwydering by die UK: Marianne de Jong gee haar mening

Marianne de Jong
Universiteitseminaar

"Dit tref my al lankal dat die korporatiewe universiteit en 'transformasie' sulke goeie bedmaats is. Trouens, hulle het saam-saam, soos ‘n akteursegpaar, op die Suid-Afrikaanse akademiese toneel verskyn."

The removal of art at UCT: interview with Zamansele Nsele

Zamansele Nsele, Hans Pienaar
University Seminar

"Acquiring new artworks and curating desirable images and objects is the easy part. The hard part is changing the inner workings of the actual institution, not just the look of the institution."

The removal of art at UCT: interview with Sharlene Khan

Sharlene Khan
University Seminar

"Having come out of apartheid and decades of censorship, as a society we are incredibly wary of any kind of censorship, particularly if it comes from institutions. As we should be. But in almost every case where white South African visual artists have screamed 'censorship' I’ve struggled to locate institutional/governmental censorship ..."

Enkele perspektiewe op waardigheidsdoding (eutanasie)

Handré Brand
Seminare en essays

"Psigiese pyn en lyding as ‘n faktor in die toepassing van eutanasie tree tans meer dikwels op die voorgrond."

Die nuwe Zuid-Afrikahuis – en met Esopus argief toe

Carina van der Walt
NeerlandiNet

"Intussen is Zuid-Afrikahuis ná die restourasie heropen en kon ek ’n bietjie gaan kuier met Die fabels van Esopus onder die arm."

Regsalmanak: Die rokende bus en die motorfietsryer met trane in sy oë

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Met die skielike versnelling het 'n digte swart rookwolk by die uitlaatpyp uitgeborrel – bo-oor mnr Murray, wat nie 'n beskermende bril gedra het nie."

'n Gesprek oor huistale: Estelle Kruger gesels met Albert Weideman, Sanet Steyn en Colleen du Plessis

Albert Weideman, Sanet Steyn, Estelle Kruger
Onderhoude

"[V]erbeeldingloosheid in taalonderrig en taaltoetsing is ons grootste vyand."

Wat niemand waag nie

Karien Brits
Blogs

"Die aanleer van tale is baie meer as om net te leer om te groet en die lig wat in jou gespreksgenoot se oë opgaan. Dit gaan ook oor die ontdekking dat alles in jou eie taal nie so onskuldig is nie."

God stuur in by die agterdeur

Izak de Vries
Blogs

"Hulle vertel my van Saldanha Foods wat vir Flori gebel het en beloof het om vis te kom aflaai nadat hulle haar op die radio hoor praat het. 'Ja, sê daai op die internet!' sê Koelsoem."

My gesin is belangrik

Durbanville Kinderhuis
Blogs

"Jy word hartseer as: Ek weg van my mense is."

LitNet Akademies

Die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie?

Anné Hendrik Verhoef
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

Hierdie artikel ontleed of die begrip transendensie steeds ’n toekoms kan hê, spesifiek in Kontinentale godsdiensfilosofie, aan die hand van drie moontlike toekomsscenario’s, naamlik die Messiaanse, bevryding- en plastisiteitscenario.

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Skole

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is daar 'n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, wiskunde, natuur- en sosiale wetenskappe.

Akademie-kennisgewings

Uitnodiging: Ena Jansen, afscheidscollege

LitNet
NeerlandiNet

Op vrijdagmiddag 17 juni 2016 om 15.00 uur zal prof dr Ena Jansen, bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam, haar afscheidscollege houden in de Aula van de Universiteit: "Van Thandi de nanny tot Thandi de madam".

Leefstyl

Albumresensie: Introvertigo deur Dan Patlansky

Stephen Fourie
Musiek

"Die materiaal is oorspronklik, vars en opwindend. Die kitaarspel is van wêreldklasgehalte – een oomblik sag, melodieus en lig, dan bars alle hel skielik los en dreig dit om buite beheer te raak."

Willem Samuel: "Dis beter om aan die songs te dink as sketse"

Henry Cloete
Musiek

"Langafstand was oorspronklik ’n verjaardaggeskenk vir my vrou: al die liedjies wat ek vir haar geskryf het oor ’n vyfjaartydperk, die meeste van hulle toe ons ver weg van mekaar was."

Skryfwerk

Walms en wyn

Kobus Bezuidenhout
Poësie

"Hierdie is ‘n slegte idee. Sê sy in Engels.
Ek weet. Sê ek in Afrikaans."

Op hierdie Dinsdag

Nini Bennett
Fiksie

"’n Week het een Dinsdag. ’n Jaar, ’n halwe honderd. ’n Rewolusie het baie Dinsdae."

Winterskool met trots in 2016 aangebied

LitNet
ATKV-Portaal

Van 30 Mei tot 3 Junie 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved