Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 567

28/04/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou ronde tafel

Menings

Oor die sin en sinloosheid van kunsverbranding

Loammi Wolf
Universiteitseminaar

"Mens moet versigtig wees om die tydelike stoor van die 75 kunswerke tot tyd en wyl die taakspan van die universiteitsraad besluit het hoe om die situasie te hanteer, as sensuur te betrag."

The removal of art at UCT: interview with Wamuwi Mbao

Wamuwi Mbao
University Seminar

"One way to decolonise objects in a meaningful way is to let go of the Ozymandian idea that art has to last in one form, for all time, in order to have meaning or force. After fire, new things grow."

US-taalbeleid: Op soek na 'n ronde tafel

Danny Titus
Universiteitseminaar

"Interessant dat die SABC Afrikaans nou met Khoi- en San-tale gaan groepeer het hierdie week. Die kombuistaal kry uiteindelik sy plek wat Croucamp se Afrikaans haar wil ontsê. Hopelik sal die Afrikaanse media nou ook begin wakkerskrik en die volle waarheid oor Afrikaans begin vertel."

US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie

Afrikaanse Taalraad
Universiteitseminaar

"Engels word hiermee die nuwe taal van uitsluiting by die US, iets wat verreikende opvoedkundige, sosio-ekonomiese en kulturele gevolge kan inhou."

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Christo Viljoen
Universiteitseminaar

"Die oorwoë indruk is dat die konsep-taalbeleid tot gevolg sal hê dat Afrikaans so vroeg as aanstaande jaar as onderrigtaal aan die US kan verdwyn ..."

US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid

LitNet
Universiteitseminaar

"Namens die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch onderskryf ons, die Konvokasiebestuur, hiermee die Gelyke Kanse-veldtog teen die Universiteit Stellenbosch (US) se voorgenome taalplan."

Gelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun die inisiatief

LitNet
Universiteitseminaar

Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse ouddiplomaat Robin Renwick het hul steun verleen aan die veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te behou.

Dene Smuts: ook die joernalis wat ’n verskil wou maak

Irna van Zyl
In memoriam

"Ek kan my nie uitlaat oor Dene Smuts se politieke loopbaan nie, maar as joernalis van die tagtigerjare besef ek nou weer hoe maklik mens in hierdie tyd van Guptaïsme kan vergeet hoe onstuimig dit toe was en hoe die politiek van die dag gelei het tot ’n onhoudbare posisie vir baie Afrikaanse joernaliste en redakteurs."

Regsalmanak: Die vere maak die voël

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"In April 1958 – dis ook al 58 jaar gelede – het die dra van togas deur landdroste en staatsaanklaers in ons laer howe verpligtend geword."

Die anatomie van selfhaat

N N
SêNet-briewe

"Dit lê ’n huidige kenmerk van Afrikaanse elites bloot: ’n sadomasochistiese plesier om alles wat Afrikaans is te wil ondermyn."

Laat die kinders lees @ Valhalla Park Public Library

Izak de Vries
Blogs

"Focus on the youth, they are our future."

Doos vol dasse

Uit Melkbos
Blogs

"Ek besit drie klasse dasse."

Boeke en skrywers

Boekresensie: Marga & Henriëtte – in die skadu van skisofrenie deur Marga van Rooy en Henriëtte Boot

Juliana Coetzer
Resensies

"Terwyl Marga se verhaal die agtergrond van die storie vertel, trek Henriëtte die drade bymekaar. Die krag van die boek lê in die feite, geskryf deur iemand wat persoonlike ervaring het. Iemand wat self die pad moes stap van skisofreniese simptome, van verstaan tot aanvaarding tot herstel."

Boekresensie: Omega, oor en uit deur François Verster

Francois Lötter
Resensies

"Aan wie jy ook al skryf, dit moet geskryf word, geboekstaaf word. As argivaris en bewaarder van die verlede weet hy dit."

Oor bome en oor die bome reusagtig soos ons was

Hilda Smits, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Ek hou van bome."

Oscar vs The Truth: Oscar Pistorius se moordsaak ondersoek

Jean Oosthuizen
Skrywersonderhoude

Die broers Thomas en Calvin Mollett het pas 'n boek gepubliseer oor die moord op Reeva Steenkamp, Oscar vs The Truth. Jean Oosthuizen wou by Thomas Mollett weet wat maak hulle bevoeg om met soveel gesag oor die moorde te skryf.

Margaret Bakkes (1931–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Al my idees en karakters kom uit die werklike lewe. Sprake van verbeeldingsvlugte bestaan nie." Margaret Bakkes se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Juryrapport: Paul Snoekprijs 2016

LitNet
NeerlandiNet

De achtste Paul Snoekprijs van de stad Sint-Niklaas werd uitgereikt aan Alfred Schaffer op zondag 24 april 2016.

Uitnodiging om aan die 2016 McGregor Gedigtefees deel te neem

LitNet
Skryfsake en rubrieke

Ons is bly om aan te kondig dat die volgende McGregor Gedigtefees vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 sal plaasvind. Digters (internasionaal en plaaslik, gepubliseerd en ongepubliseerd) wat graag oorweeg wil word vir deelname, word hiermee uitgenooi om ’n voorlegging in te dien vir oorweging.

Die WAT bly "verstommend gesond as neëntigjarige"

Rufus Gouws
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

"Hartlik geluk met nege dekades van werk, woorde en wen."

Relevansie

Crito
Blogs

"Die vraag is net vir my hoe ’n resensent meer lesers na ’n resensie kan lok waar die onderwerp nie juis lesers vervaard na die boekeblad sal laat blaai nie."

LitNet Akademies

Die tante uit Nederland as liminale karakter in Etienne van Heerden se Kikoejoe (1996) en 30 nagte in Amsterdam (2008)

Joan-Mari Barendse
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

In hierdie artikel onderneem Joan-Mari Barendse ’n ondersoek na die rol en funksie van die karakters tant Geertruida in Kikoejoe en Tante Zan in 30 nagte in Amsterdam van Etienne van Heerden.

Die assessering van huistale in die Suid-Afrikaanse Nasionale Seniorsertifikaateksamen – die strewe na regverdigheid en groter geloofwaardigheid

Colleen du Plessis, Sanet Steyn, Albert Weideman
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"In soverre die kurrikulum en assesseringstandaarde mag help met klasbeplanning, bied hulle steeds geen waarborg dat dit ’n bydrae sal lewer tot die gehalte van onderrig en assesseringspraktyke, of die versekering van ekwivalensie oor verskillende taaleksamens heen nie."

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Leefstyl

Waar is ons manlike amateurbakkers?

Clifford Roberts
kykNET Portaal

Op kykNET se Koekedoor-logo pryk daar 'n haan. Clifford Roberts het opgemerk dis die enigste een: daar is hierdie seisoen net een manlike bakker tussen die henne. Clifford het agter die skerms gaan skrop.

Jy het 'n wenresep!

Carmen Niehaus, Naomi Meyer
TV

Carmen Niehaus vertel vir Naomi Meyer, en vir enigeen wat glo hulle het 'n wenresep, van die vyf-sterre-beginsel wat sy op die kanaal Via se kookprogram Jy het 'n wenresep! toepas.

Resensie: Modder en bloed

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Die film se sukses berus op verskeie elemente, waarvan die belangrikste die puik draaiboek en uitnemende toneelspel is."

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Keorapetse Willie Kgositsile

Naomi Bruwer, Keorapetse Willie Kgositsile
Festival

"Poetry celebrates life through the aesthetic ordering of language comparable to the way music does through its aesthetic ordering of sound."

Franschhoek Literary Festival 2016: Festival highlights

LitNet
Festival

The Franschhoek Literary Festival will take place on 13, 14 and 15 May 2016.

Einstein-kompetisie

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

LitNet Akademies
Akademies en skole

LitNet Akademies is op soek na die jong Afrikaanse Einstein – ’n slimkop-navorser op enige vakgebied – wat komplekse idees só kan verduidelik dat almal dit kan verstaan. Is jy 'n nagraadse student of jong dosent? Hoe sou jy jou navorsingsonderwerp aan die man en vrou op straat verduidelik? 'n Slim sin kan jou R10 000 in die sak bring!

Einstein-kompetisie: Wouter de Wet

Wouter de Wet
Einstein-kompetisie

In 2015 het Wouter de Wet na die pragtige Oos-Vrystaat verhuis, en is tans 'n dosent in geskiedenis op die Qwaqwa-kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Hy is ook besig met sy PhD.

Einstein-kompetisie: Nathaniel McGregor

Nathaniel McGregor
Einstein-kompetisie

Nathaniel McGregor is in 2016 aangestel as lektor in die Departement Genetika aan die Universiteit Stellenbosch. Op die oomblik gee hy klas in verskeie modules in inleidende genetika en farmakogenetika.

Einstein-kompetisie: Emile Coetzee

Emile Coetzee
Einstein-kompetisie

Emile Coetzee is 'n junior lektor en MA-student.

Einstein-kompetisie: André van der Westhuizen

André van der Westhuizen
Einstein-kompetisie

André van der Westhuizen studeer gesondheidstudies.

Einstein-kompetisie: AJ van Schalkwyk

AJ van Schalkwyk
Einstein-kompetisie

AJ van Schalkwyk studeer aan die Sentrum vir Waterwetenskappe en -bestuur aan Noordwes-Universiteit.

Skryfwerk

Drie weeklae vir Hektor

Marius Crous
Poësie

"te jonk is jy dood my eggenoot
te jonk is ek vir weduweeskap ..."

Om vredeswil

Roela Hattingh
Fiksie

"Hy fantaseer hoe hy op die balkon staan en vir die jillende masse die vredespille gooi."

Onderlangs

Kom ons lees saam

Wilde Will
Hygliteratuur

"Clara stap by die biblioteek in so ’n halfuur voor dit sluit."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved