Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 596

21/04/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou woordtrofee

Feeste

Foto's: WOORDtroFEES 2016

Naomi Bruwer
US Woordfees

Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch-stadsaal aangekondig.

US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps wen 'n WOORDtroFEE

Izak de Vries
LAPA Uitgewersportaal

"Ek het nou besef dis nie ’n droom nie. Gisteraand het ek nog gedink dis ’n droom."

Aankondiging: WOORDtroFEES 2016: Wenners
Alle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Imke van Heerden
NeerlandiNet

Splinternuwe foto's, video's en artikels: hier is alles wat jy wil weet en sien van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016.

AKA 2016: Hulde aan een onvervangbaar kopstuk van de Zuid-Afrikaanse literatuur

Laura Engels
NeerlandiNet

"Brinks stem weergalmt nog steeds over de weidse vlakten van de Karoo en Adamastor zal voor altijd zijn naam uitschreeuwen. Zijn woorden blijven kleven aan de tongen van diegenen die geloven in een betere toekomst en daarvoor willen strijden."

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with James Matthews

Naomi Bruwer, James Matthews
Festival

"it is the eve of life's death
and i am departing with
a glow of being
my spirit ablaze with
celestial splendour"

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Georges Lory

Naomi Bruwer, Georges Lory
Festival

"Poetry is a desperate move to express what we can't express." – Georges Lory

Menings

Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan

Danie van Wyk
Universiteitseminaar

"Afrikaans is nie meer die taal van die wit elite nie. Bruin mense gaan dus sentraal binne hierdie debat staan en vir hulself praat."

ATKV Sêr – pitchy, contested, yet harmoniously resilient

Stefan van der Westhuizen
University Seminar

“If we are to truly restructure and reimagine our cultural platforms, weary of the stale path of ‘generic, international university’, we must become aware of the complexities of true inclusivity.”

The removal of art at UCT: interview with Alex Dodd

Alex Dodd, Hans Pienaar
University Seminar

"On a more constructive note, colonial artworks can be curated in such a way that they reveal and expose the inner workings of colonialism. They can be set in dialogue with contemporary works that bring out fresh valences in their content or they can be used as conceptual raw material for the creation of radical new artworks."

The removal of art at UCT: Marilyn Martin's response

Marilyn Martin, Hans Pienaar
University Seminar

"I am totally opposed to the kind of direct action that was taken in Cape Town and now in other places. It precludes discussion and I think a democracy is based on the idea that when you have differences you can talk about it … it’s fundamental …"

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief

Breyten Breytenbach
Universiteitseminaar

"... u ideologie van pragmatisme herinner my aan die fris kêrel wat sy ma en pa vermoor het en nou by die hof pleit om vonnisversagting uit hoofde van die feit dat hy ’n weeskind is …"

US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie

Hermann Giliomee
Universiteitseminaar

"Watter student sal ’n eerlike antwoord gee as hy of sy weet die dosent se grootste begeerte is om parallelmediumklasse te vermy?"

US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach

Anton van Niekerk
Universiteitseminaar

"Die koue, harde, vir baie alumni skynbaar amper onverstaanbare werklikheid van die huidige studentekorps op Stellenbosch, is dat dié groep wat Afrikaans kan verstaan, asook die groep wat Afrikaans as onderrigtaal verkies, jaar na jaar kleiner word."

US reageer op Breyten Breytenbach se ope brief: Hersiening van die US-Taalbeleid

LitNet
Universiteitseminaar

Universiteit Stellenbosch se reaksie op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

US-taalbeleid: Vrae aan Piet Croucamp

Joan Hambidge
Menings

"Gaan die Universiteit Stellenbosch Afrikaanse dosente aan Maties dwing om Engels-klasse by te woon?"

Ope brief aan Piet Croucamp

Helize van Vuuren
Menings

"U het as politokoloog duidelik nie ’n snars begrip van Breyten Breytenbach se meesterlike bydrae tot die Afrikaanse poësie oor meer as 50 jaar nie (1964-2016)."

’n Gesprek oor Suid-Afrikaanse opera: Etienne Viviers gesels met Mareli Stolp

Etienne Viviers, Mareli Stolp
Onderhoude

"Ek glo nie in slegs ’n enkele idee van wat 'Afrika', 'Afrikamusiek' of 'Afrikaïese musiekpraktyke' is nie – elke individuele kunstenaar moet self besluit hoe hulle gaan woeker met die land waarin hul bly, hoe hulle gaan omgaan met die ongelooflik ryk materiaal wat hul omgewing hul bied, hoe hulle gaan skep."

Anthony Pym se lesing: The role of translation in language policy

Koos Holtzhausen
Menings

"Al is daar minder as 10 miljoen Katalaanse sprekers, bestaan daar ’n maatskaplike wil om die taal te bevorder."

LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

LitNet Akademies
Akademies en skole

LitNet Akademies is op soek na die jong Afrikaanse Einstein – ’n slimkop-navorser op enige vakgebied – wat komplekse idees só kan verduidelik dat almal dit kan verstaan. Is jy 'n nagraadse student of jong dosent? Hoe sou jy jou navorsingsonderwerp aan die man en vrou op straat verduidelik? 'n Slim sin kan jou R10 000 in die sak bring!

Einstein-kompetisie

Mag ek inskryf?
Hoe skryf ek in?
Pryse
Hoe werk hierdie kompetisie?
Beoordelaars
Hoekom 130 karakters?

Volg die Einstein-kompetisie op ...

Facebook
Twitter
Instagram
Pinterest

Die # om te gebruik is #EinstKomp.

Inskrywings

Einstein-kompetisie: Jan van Niekerk

Jan van Niekerk voltooi sy doktorsgraad in rekenaarwetenskap en sagteware-ingenieurswese.
Einstein-kompetisie: Willem Krog

Willem Krog is tans besig met sy meestersgraad in ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch. Sy navorsing fokus op sonkrag en hoe om die hitte van die son te gebruik in stoomsisteme en kragopwekking.
Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Natalie Theron-De Bruin voltooi haar doktorsgraad aan die Universiteit Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Werner Gouws

Werner Gouws is tans besig met 'n verhandeling vir 'n MSc in Landbou – dieregesondheid.
Einstein-kompetisie: Jo-Mari Myburgh

Jo-Mari Myburgh studeer aan die Universiteit van die Vrystaat.
Einstein-kompetisie: Suné van Rooyen

Suné van Rooyen studeer aan die Universiteit van Wes-Kaapland.
Einstein-kompetisie: Du Toit Orton

Du Toit Orton is 'n meestersgraadstudent in bedryfsielkunde en ondersoek die psigologiese kontrak, asook die komponente van roeping soos ervaar deur geestelike werkers.
Einstein-kompetisie: George van Zijl

George van Zijl het sy studies (uiteindelik) by Kovsies voltooi, en teken nou grondkaarte regoor Afrika, vir die bewaring van hierdie kosbare uitputbare hulpbron.

Geakkrediteerde artikel

Die hadeda as liminale dier in Kaar van Marlene van Niekerk

Marius Crous
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hierdie ondersoek geskied vanuit die invalshoek van dierestudies, ’n onderafdeling van die ekokritiek, en dui aan in watter mate Van Niekerk in hierdie bundel die mens desentraliseer."

Film

Filmresensie: The Jungle Book (2016)

Reinhardt Fourie
Film

"The Jungle Book is in baie opsigte baie dieselfde as die oorspronklike, maar dit vertoon ’n bewustheid van hedendaagse waardes betreffende familie en die mens se verhouding met die natuur. En boonop bly dit ’n prettige en vermaaklike avontuur."

Skryfwerk

koedoes

Toast Coetzer
Poësie

"soggens skuif die son ons voete warm
tot in die sy, waar ons strepe hang
ons is bokke, koedoes
in die heelal ..."

Bietjie bietjie maak baie

Roela Hattingh
Fiksie

"Soekie hoor die boeke val voor sy wakker word. Die deur van haar kamer stamp stamp stamp teen die boekrak."

Boeke en skrywers

So onthou ek Hennie Aucamp

Jacques Smuts
Menings

Studenteherinneringe aan Hennie Aucamp: "In die kamer sien ek hom nog as die student wat sit en skrywe by sy lessenaar. Toe ek hom op ’n keer vra wat hy gaan doen as hy nou klaar is met sy formele studie, was sy antwoord: 'Ek wil skryf.'"

Foto-onderhoud: Keina Swart oor Koms van die biblioteekbus

Keina Swart, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Naderhand kom jy agter die veiligste plek is in jou eie kop. Jy leer om te luister en te kyk wat die ander doen, want dit is veiliger as om iets te doen of te sê. Jy word die biblioteektannie op elke dorp se beste vriend en lees in boeke van plekke waar dit Kersfees sneeu of van diere soos koalabere en Bengaalse tiere en besluit jy wil ook eendag soontoe gaan."

Video en foto's: Hans du Plessis se roman Tussen die klippe word bekendgestel

Naomi Bruwer
LAPA Uitgewersportaal

Hans du Plessis se jongste roman, Tussen die klippe, het pas by LAPA-Uitgewers verskyn. Kyk na 'n video van die Stellenbosch-bekendstelling.

Book review: Ontdekkingsreisiger of Soldaat? Die Verkenningstogte van Robert Jacob Gordon (1743–1795) in Suider-Afrika

Paul Murray
Review

"Luc Panhuysen has written a marvellous book on a period of Cape and South African history that truly enriches South African historiography. The painstaking task of rendering the original Dutch into Afrikaans, thus making it accessible to readers in this country, was undertaken by Wium Van Zyl."

Vanwaar, Gehasie?

Crito
Blogs

"Dewald Koen sê in sy deurdagte bespreking van Celesté Fritze se plaasroman Verlorenkop presies waaroor dit gaan – gender en seksualiteit, met die vroulike randfigure wat vir die roman se substansie sorg, en die patriargale figure wat nie die middelpunt is nie."

Anne Landsman to speak at Jewish Literary Festival

LitNet
Books and writers

There is an abiding legacy of Jews and words and the Jewish Literary Festival will explore the rich tradition of disputation, debate and dialogue with over 45 events that span Sunday May 22 in the many venues at the Gardens Community Centre in Cape Town.

Tussen die klippe bekendgestel op Stellenbosch

Izak de Vries
Blogs

"Hans du Plessis se nuwe roman, Tussen die klippe, is op Saterdag 16 April by die Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel."

SêNet

Episode een: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Episode twee: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Episode drie: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Hennie Fritz
SêNet-briewe
Heita, Pappiepiet my bru'!

Breyten Breytenbach
SêNet-briewe

Breyten stuur 'n foto aan Piet Kopdoek.

Hond word mens

oester
SêNet-briewe

"Omdat, vir elke sekonde wat sy pyn en leed en mensdom se sleg moes ervaar sal ek seker maak sy kry meer as 'n uur se gerief."

Onderlangs

Hygliteratuur: My eerste keer

Onskuldige meisie
Hygliteratuur

"Ek sit in die coffee shop so op my senuwees soos nog nooit. Ons het nou al 'n paar maande op die dating website gesels."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved