|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 595
15/04/2016
|
Krities Afrikaans
|
Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam |
 |
Marita van der Vyver oor André P Brink by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
Marita van der Vyver
NeerlandiNet
"Omtrent 20 jaar later, in 1994, het ek een van my eerste romans geskryf oor 'n groep wit tieners wat in die jare 70 in 'n swoel, wit gekkeparadys in die Laeveld lewe. Ek het toe reeds, op 'n beskeie manier, probeer hulde bring aan André Brink en wat hy vir my en ander lesende Afrikaanse jongmense beteken het. Die boek was Die dinge van 'n kind, wat binnekort heruitgegee word ..."
|
 |
De laatste reis van André P Brink: herdenking, Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
Herman Meulemans
NeerlandiNet
"In Brinks boeken kwamen weliswaar geen buitenaardse wezens voor. Maar zoals De kleine prins had hij zijn verstand vaak op nul gezet om des te beter te kunnen luisteren naar het hart van de mensen. Vooral van onderdrukte mensen, van mensen die aan handen en voeten zijn gebonden en geen enkele keuze hebben."
|
 |
Regsalmanak: Produkaanspreeklikheid, toe en nou
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Gedurende die vroeë 1970’s het regter Gert Coetzee uitspraak gelewer in die eerste Suid-Afrikaanse saak waarin vergoeding van 'n handelaar geëis is vanweë 'n gebrek in 'n produk wat hy verkoop het."
|
 |
Entrepreneurs @ Blikkiesdorp
Izak de Vries
Blogs
"Hierdie seuns was baie trots op hulle tuisgemaakte motors. Ander se vullis is nou hulle speelgoed."
|
 |
Mars en opposisie vir Angus
Panda
SêNet-briewe
"Mars verskyn tans na sononder in die ooste en is die res van die nag sigbaar. Dit sal voorts elke aand ongeveer 4 minute vroeër sy verskyning in die ooste maak."
|
 |
Review: Affluenza by Niq Mhlongo
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"If you want to take the pulse of present-day South Africa, you can turn to his [Mhlongo's] work for insight."
|
 |
Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed
Riette Rust, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Die boek is belangrik omdat dit volgens die Bloedsusters sal help lewens red. Daar is baie raad in oor hoe om misdaad te voorkom. En dit begin by elkeen van ons."
|
 |
Sterk, ouer vroue al meer die norm in liefdesverhale
Ilse Salzwedel
Boeke en skrywers
"Waar ek ook al in boekgesprekke betrokke is, is dit opmerklik dat vrouefiksielesers van die lojaalste ondersteuners van die Afrikaanse boekbedryf is. En moet ook nie die fout maak om te dink hulle lees net romantiese fiksie nie – hulle lees en koop alles wat in Afrikaans verskyn, en ʼn naïewe jong dingetjie as heldin gaan hulle doodgewoon nie tevrede stel nie."
|
 |
Tien vrae: Nadia Viljoen oor 1-2-3 groei met spel
Nadia Viljoen, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Die boek is op almal met kinders gemik. Om te help met kinderpartytjies, om die kinders besig te hou of as jou kind dalk ‘n motoriese afwyking het. Ek sê die boek is vir almal, want ‘n hele huisgesin kan saamspeel."
|
 |
André le Roux (1954–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Hulle kan miskien nie ’n konfytpotjie oopdraai nie, maar in alle ander opsigte is vroue die sterker geslag. Hulle kan vrede maak en ’n stukkende wêreld heel." – André le Roux. Lees André se skrywersprofiel op LitNet.
|
 |
Minnie Postma (1908–1989)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Ekself geniet elke oomblik wat ek kan skryf, al doen ek dit soms onder moeilike omstandighede, al sukkel ek maar altyd om die woorde so ingespan te kry dat hulle gladweg saamtrek en al kry ek nooit reg om presies weer te gee wat ek voel nie.” – Minnie Postma
|
 |
Wenners: UJ-pryse, 2016
LitNet
Boeke en skrywers
Dit is ’n groot voorreg en plesier vir die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg om hiermee die twee wenners van die 2016 UJ-pryse bekend te maak.
|
 |
Daar doer in die resensie
Crito
Blogs
"Hoe resenseer mens ’n ensiklopedie? Of ’n gesaghebbende werk oor die kunste, medisyne, geskiedenis of watter vakgebied ook al? Die antwoord is sekerlik dat jy iemand moet kry wat die onderhawige vakgebied goed ken – en as daar nie só ’n persoon is nie, iemand in ’n verwante dissipline, wat die omvang en impak van die werk sal kan takseer."
|
 |
Einstein-kompetisie: Brian van Vuuren
Brian van Vuuren
Akademies en skole
Brian van Vuuren kom oorspronklik van Durban af en dus (soos jy kan glo) is Afrikaans nie sy moedertaal nie. Hy is al ses jaar op Stellenbosch en hou bitter baie van die dorp. Hy is 'n doktorsgraadstudent, maar werk ook as 'n dosent in die bedryfsdepartement by ingenieurswese.
|
 |
Einstein-kompetisie: Louis Taljard
Louis Taljard
Akademies en skole
Louis Taljard is tans in diens van Hurter Spies Ing as professionele assistent en is deeltyds ingeskryf vir 'n LLM (Kontraktereg) aan die Universiteit van Pretoria.
|
 |
Einstein-kompetisie: Nandi Lessing-Venter
Nandi Lessing-Venter
Akademies en skole
Nandi Lessing-Venter is 'n dosent in die Kommunikasiedepartement van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat. Haar passie is kinderliteratuur en om absoluut verlore te raak daarin.
|
 |
Einstein-kompetisie: Barend Hendrik Steyn
Barend Hendrik Steyn
Akademies en skole
Barend Hendrik Steyn is 'n meestersgraadstudent aan 'n Engelse universiteit met 'n obskure akademiese belangstelling in die skakeling tussen rekeningkunde en mynbou-ingenieurswese.
|
 |
Voortrekker
Wium van Zyl
Fiksie
"Die swaar vrou in die lang, lanferswart rok beweeg stadig, effens hinkend, maar tog met byna manlike energie op die skare af wat ‘n vuur met motorbande teen die generaal se voetstuk gemaak het."
|
 |
Gedig: "Aandster"
J Martin Trotske Labuschagne
Poësie
"in die testament van my tyd ..."
|
 |
'n Naam soos skedonkie
Uit Melkbos
Blogs
"Hoe gooi ons, die gewone voetsoldate, wal teen die tsoenami wat oral teen Afrikaans aan’t opbou is?"
|
|