Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 643

6/04/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou Katinka

Pasverskyn

Eindspel

Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk. Toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. 

Skrywer: Wilna Adriaanse
Uitgewer: Tafelberg
Prys: R270

Menings

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Katinka Heyns, Christiaan J de Swardt
Onderhoude

"Ek is dankbaar vir die beroepsgeleenthede wat ek gehad het en die fantastiese ondersteuning van soveel mense daar buite. Ek is ook dankbaar dat die branders wat my en my familie soms onverhoeds betrap het, ons sterker leer swem het."

Durban bidding to become a Unesco City of Literature

Darryl David
Books and writers

Breaking news: "We have lodged our formal announcement with Unesco that Durban is going to bid to become South Africa’s and Africa’s first Unesco City of Literature." Read it first on LitNet.

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

Quintus van der Merwe
NeerlandiNet

"Na aanleiding van die onlangse Hugo Claus-lesing deur Tom Lanoye in Antwerpen, hiermee my persoonlike ervaring van verhoudinge tussen Suid-Afrika en Vlaandere."

Die ander kant: in gesprek met vier studente

Mercy Kannemeyer
Universiteitseminaar | University Seminar

"Daar is verdere gesprekke wat nou oopgekloof moet word. Afrikaans is soos ’n baboesjka – die Russiese pop. Elke keer kom daar iets aan die lig en dan vind jy uit daar is iets dieper as dit wat jy die vorige keer gesien het."

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Fanie Cloete
Universiteitseminaar | University Seminar

"Dit bly steeds vreemd dat die debat oor die toekoms van Afrikaans op Stellenbosch so selektief gefokus word op net sekere aspekte daarvan wat nie altyd die kernaspekte is nie, en dan belangriker aspekte ignoreer."

Rommelstatus en die politieke wildernis vorentoe

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hou voorts in gedagte dat selfs al is Zuma dan nie meer president van die land nie, hy nog steeds president van die ANC is ..." Bettina Wyngaard oor rommelstatus en die moontlike mosie van wantroue in die President.

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Carina Stander
In memoriam

"Jare nadat hy my dosent was, was hy steeds my mentor. Om eerlik te wees, ek het die laaste 13 jaar nie ’n enkele gedig op papier of selfs op die internet gepubliseer voordat ek dit eers vir sy mening gestuur het nie."

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Sy neem aan dat Afrika, en die inheemse stamme, ’n tabula rasa was, ’n skoon lei wat net gewag het vir koloniale goedgunstigheid om ons ongevormde klompe te kom skep."

Standpunte oor menslike reproduktiewe kloning: ’n verkenning en samevatting van die literatuur

Handré Brand
Seminare en essays

"Die doel van hierdie artikel is om ’n bondige en ’n ewewigtige oorsig van die beskikbare en tersaaklike literatuur, insluitende standpunte, navorsingsbevindings, argumente en gevolgtrekkings, oor menslike reproduktiewe kloning (MRK) saam te stel, sodat die noodsaaklike narratief oor hierdie uiters relevante onderwerp sinvol en objektief verder gevoer kan word."

Ou skool

Crito
Blogs

"Net twee resensies van die afgelope week trek my aandag."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 6

DuPreez Strauss
NeerlandiNet

"Ek weet niks van hierdie Belgiese kinders af nie. En ek weet amper niks oor of hulle enige konsep het van Afrikaans of Suid-Afrika nie."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 7

Annari Breed
NeerlandiNet

"Dit is nie gepas op hierdie stadium vir die lieflike, jong gesigte voor my om te wroeg oor hulle taal en hulle selfbehoud nie. Vir nou is die musiek genoeg."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 8

DuPreez Strauss
NeerlandiNet

"En ek hoop dat Europa dit ook sal leer: dat ’n volk en ’n taal se voortbestaan nie afhang van eksklusiwiteit of segregasie nie."

Boeke en skrywers

Van plek-plek na Elders

Gerrit Rautenbach, Erns Grundling
Skrywersonderhoude

"Erns sit sy hand op my skouer en kyk my vierkant in die oë. Met so ’n skewe glimlag. 'Walk it off ...' Ek glo dis tyd vir ’n vliegkaartjie Spanje toe."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die fortuinsoekers deur Lerina Erasmus

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1 deur Lerina Erasmus, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Louise Viljoen
Resensies

"Dit is die produk van ’n digter volkome in beheer van sy vak. Veral is dit die werk van iemand wat met sy ingehoue, maar tog dringende stem die vermoë het om tot ’n wye spektrum van lesers te spreek."

Illustrasiekompetisie: Verbeel dit!

LitNet
Kuns

Protea Boekhuis is op soek na buitengewone opkomende illustreerders. Is jy een van hulle? Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Mei 2017.

Eindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie

Elbie Adendorff
Resensies

"Tipies Adriaanse is die ingewikkelde storielyn en die karakters wat nie eensydig en stereotipies uitgebeeld word nie."

Die meisie op die bus en ander liefdesverhale: ’n resensie

Juliana Coetzer
Resensies

"Die bundel is ’n samestelling van Doc Immelman se verhale wat in die jare 1955 tot 1965 in tydskrifte soos die destydse Die Huisgenoot en Sarie Marais gepubliseer is. Almal met die liefde as tema – al 13 van hulle."

PEN Afrikaans: Ons groet die somer met ’n nuwe boekbonus van Taalgenoot

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans deel met vriendelike vergunning van Taalgenoot dié inhoud wat relevant is vir lesers, leeskringe en skrywers.

Koeëlreën deur Wollie Wolmarans en Japie Bogaards, ’n onderhoud

Wollie Wolmarans, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Die misdadiger laat nooit (amper nooit) sy wapen op ’n misdaadtoneel nie, maar uit die doppies kan ek as deskundige baie inligting verkry en selfs uit die koeëlgate kan daar baie geleer word."

Dricky Beukes (1918–1999)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Ek skryf ontspanningsleesstof, want ek voel ontspanne as ek skryf. Ek dink nooit aan ’n spesifieke teikengroep of ’n ‘iemand’ nie, maar skryf doodgewoon vir ménse.” Lees meer oor Dricky Beukes se lewe en werk.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2017

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

Phil van Schalkwyk
Resensies

"Waarmee die leser hier gekonfronteer word, is ’n soort Bybelse toerisme waarby hy, byna soos tydens die Passiespel, Bybelse en Bybels-geïnspireerde taferele voor hom sien afspeel."

Skryfwerk

Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners

Elodi Troskie, Sandra Norval, Liné Enslin
Onderhoude

"Gedigte doen hulself voor as momente. Soms is ek te laat – die woorde het my dan verbygegaan. Maar dis goed so. Want dalk was dit iets wat ongesê moes bly." Die wenners van LitNet se gedigkompetisie "Huis, woning, tuiste" gesels oor hulle huise, boeke en skryfwerk.

Soutrivierstasie (soos onthou uit 1997)

Jaco Fouché
Poësie

"Verdra my herfsherinnering,/ my teenwoordigheid daar op Soutrivierstasie,/ waar die son bottergeel verblind/ voor dit ondergaan asof vir oulaas."

Herfsmiddag

Jaco Fouché
Poësie

"Wanneer honde blaf,/ kalmeer dit gemoedere:/ iets, iemand, is nog aan die waghou."

LitNet Akademies

Die aard van kerklike gesag in die kerkregtelike besinning van W.D. Jonker

Gert Duursema
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Besluite van kerklike vergaderings is volgens Jonker bindend slegs as dit ooreenstem met die Woord van God. Indien nie, is dit nie bindend nie en mág gelowiges daarteen appelleer."

Leefstyl

Koos Kombuis: "Die liedjies het hulleself geskryf"

Henry Cloete
Musiek

"Ek weet dis moeilik om te verduidelik, maar twee jaar terug was ek baie meer negatief oor Suid-Afrika as vandag."

Händel se Messias: 275 jaar later

Naomi Meyer
Musiek

"Dié oratorium word onder leiding van Louis van der Watt uitgevoer. Hy dirigeer die Canticum Novum-studentekerkkoor, die USSO-orkes, en die sangstudente van die Departement Musiek. Die resultaat is ’n gevoelvolle en opheffende ervaring."

Hidden Figures: ’n filmresensie

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Hidden Figures word hoog aanbeveel. Dit belig ’n uiters interessante stuk geskiedenis terwyl dit jou volkome intrek op emosionele vlak, tot by die baie bevredigende einde."

Priscilla Queen of the Desert: ’n resensie

Maryke Roberts
Teater

"Maar alle suurpruime se vooroordeel ter syde, dit was een van my gunsteling-blyspele nog. Ek het lanklaas so lekker gelag, gehuil en my verwonder aan die pragkostuums."

Jagveld: ’n mening

Reney Warrington
Film

Reney Warrington deel haar indrukke van Jagveld.

Akademiese kennisgewings

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: oproep om referate

LitNet
Akademies en skole

Akademielede en/of belangstellendes wat by vanjaar se SAAWK-simposium referate wil lewer, word hartlik uitgenooi om voor 31 Mei ’n voorlegging te doen.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved