Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 591

17/03/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou mentor

Menings

US Woordfees 2016 en Design Indaba: Oor mentorskap

Maryke Roberts
US Woordfees

Gehoor op RSG by US Woordfees 2016: “Mentorskap is ’n kuns. Mentors moet bybly met tegnologie, ontwikkeling en ontdekking.” Ook Li Edelkoort, ’n Nederlandse tendensvoorspeller, het hierdie tendens aangeraak.

Student protests and books to protest by

Fiona Snyckers
University Seminar

"Student grievances have been the subject of some of the best post-apartheid novels. These are not books that appeared briefly in print, sold a few hundred copies and disappeared without trace. They have been prescribed for school and university, reprinted many times, and translated into different languages."

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Heinrich Matthee
Universiteit Seminaar

"Die nuwe taalbeleid is ’n duidelike voetval voor die eenpartydominante politiek van die dag. Akademiese outonomie en ’n klem op goeie opvoeding en navorsing moes hier almal tweede viool speel."

A letter by Allan Hendrickse

Jason Lloyd
Rubrieke

"I ask that you accept that whatever I have done, I have done in accordance with the dictates of my conscience ..."

Regsalmanak: Oor eutanasie ("genadedood")

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Volgens die Suid-Afrikaanse gemenereg is aktiewe genadedood, asook die verlening van bystand aan iemand wat selfdoding wil toepas, steeds onregmatig. Dit kan, na gelang van omstandighede, óf die misdryf moord óf die misdryf strafbare manslag daarstel."

’n Ope brief aan Max du Preez

Fanie Cronjé
SêNet-briewe

"Ek was ’n senior navorser by ’n gerespekteerde staatsinstelling in die tagtigs en vroeë negentigs ..."

LitNet Akademies

Groeperings in nominale relatiewe konstruksies in die Griekse Nuwe Testament

Herman du Toit
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Die anaforiese verbande tussen sodanige opgestapelde relatiewe bysinne en hul antesedent(e) stem ooreen met dié in verskeie moderne tale, asook die volgorde van beperkende en bystellende relatiewe bysinne, in gevalle waar hulle saam opstapel."

Die geval van Romeine 13:1–7: Carien Smith gesels met Bernard Lategan

Carien Smith, Bernard Lategan
Onderhoude

"Owerhede mag wel hul gesag van God ontvang, maar dan rus die verpligting op hulle om as dienaars van God op te tree en die goeie te dien. As hulle hierdie roeping versaak en hul mag misbruik, verval die verpligting om gehoorsaam te wees en word burgerlike ongehoorsaamheid ’n praktiese opsie."

Uit die argief: ’n Verskuiwing na ’n oper en meer “pragmatiese” lees van Romeine 13:1–7?

Bernard Lategan
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Romeine 13:1–7 is bekend – of berug – as een van die teksgedeeltes waarvan die uitleg nog altyd omstrede was. Die kernvrae waarom dit hier gaan, is goed bekend: Hoe kan Paulus so ongekwalifiseerd positief wees ten opsigte van gesag?"

Uit die argief: Die probleem van mag, gesag en owerhede: Romeine 13 en 21ste-eeuse lesers

Nadia Marais
Seminare en essays

"’n Mens 'moet' tog sekerlik niks nie, veral nie wat betref gehoorsaamheid aan owerhede nie!"

Uit die argief: Romeine 13:1–7: ’n Steekproef van die dinamiese verhouding tussen teks en konteks

Wynand Fourie
Seminare en essays

"Nie net is dit broodnodig nie, dit is ook uiters verantwoordelike akademiese rentmeesterskap wanneer die Bybel gelees word op die verskillende maniere waarvan die 'pragmatiese' lees getuig."

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Boeke en skrywers

Review: Mongrel – essays by William Dicey

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"There is nothing quite as satisfying as an excellent personal essay, and William Dicey’s Mongrel contains six gems of the genre."

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Celesté Fritze, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Daardie oomblik wanneer sy die ding doen wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar, wanneer sy haarself word, wanneer sy kop verloor en die gevolge van mindere waarde ag."

US Woordfees 2016: Om met respek van mekaar te verskil

Jean Oosthuizen
US Woordfees

"As mense met respek van mekaar verskil sal meer mense luister na dit wat jy wil sê."

US Woordfees 2016: Brugbouers na gister

Izak de Vries
US Woordfees

"Vandag se lesers kan eintlik nie hulself indink in die tydsgees van daardie tyd nie. Dit is waarom fiksie belangrik is. Fiksie help die leser om daardie tye te interpreteer."

US Woordfees 2016: Die skrywer as morele agent – feit of fiksie?

Izak de Vries
US Woordfees

Henk Breytenbach: "Die rede waarom mense misdaadfiksie koop, is dat die leser en die skrywer saam moet soek na maniere om die skuldige aan die pen te laat ry."

Resensie: Voor-bode deur Cas Vos

Elbie Adendorff
Resensies

"Vos bly egter nie net in die verlede delf met die vertaling van die Griekse gedigte nie, maar bied ook ’n eietydse perspektief op Suid-Afrika en die wêreld."

US Woordfees 2016: My kind, my memoire

Izak de Vries
US Woordfees

"Al drie skrywers sê dit was nodig om hul pyn met ander te deel, want daar is talle mense wat ook deur trauma geraak word ..."

US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes

Naomi Bruwer
US Woordfees

Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes.

US Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale

Jean Oosthuizen
NB-Uitgewersportaal

“'Ek is nie kwaad vir die Here nie,' sê Fourie, wat ʼn diep gelowige is. 'Maar somtyds as ek haar so mis, vra ek steeds: Here, kon U dan nie maar net ʼn ander plan gemaak het nie?'”

US Woordfees: God is 'n metafoor

Jean Oosthuizen
Boeke en skrywers

"Hy het finaal weggestap van die gedagte dat God ’n persoonlike wese is, het die filosoof Willie Esterhuyse tydens die bespreking van sy jongste boek, Geagte Jahwe, by die US Woordfees gesê."

US Woordfees 2016: Onthou is die pantser teen vergeet

Jean Oosthuizen, Gerrit Rautenbach
NB-Uitgewersportaal

Vyftien jaar na sy eerste boek, Moer toe die vreemde in, het die avontuurskrywer C Johannes Bakkes sy sewende reisverhaal, Openbaring, tydens die afgelope Woordfees aan feesgangers bekendgestel.

US Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie

Izak de Vries
US Woordfees

"’n Groot deel van die gesprek het daaroor gehandel dat hedendaagse krimi's, ook boeke wat skynbaar op vroue gemik is, veel donkerder temas aanraak as tevore."

Repliek op Willie Burger se kommentaar aangaande literêre teorie

Henning Snyman
Menings

"Nêrens gee ek te kenne dat 'n teks net op een manier gelees kan en moet word nie."

’n Bielie van ’n resensie

Crito
Blogs

"Oosthuizen se uitgangspunt is dié van iemand wat glo dat daar meer genuanseerd gekyk moet word na alle uitgangspunte en aannames. Hy sien dan ook baie dinge in die boek raak wat hom dermate prikkel dat hy baie krities met die boek omgaan sonder om verdoemend of vooringenome te klink."

Leefstyl

US Woordfees 2016: die tong

Herman Lategan
US Woordfees

"As daar 'n sterk simbool van die US Woordfees is wat vir my in 'n kunswerk vergestalt word, is dit dié van ʼn tong. En dis nie sommer 'n hierjy-tong nie, dis 'n jong man wat syne vir die wêreld in ʼn treffende werk deur Hannalie Taute uitsteek, getiteld 'Op die punt van sy tong'. Daar is dus goed wat sluimer, wat nie gesê word nie."

US Woordfees 2016: Die gees van die fees

Gerrit Rautenbach
US Woordfees

US Woordfees 2016 is verby, maar die Woordfees sal tog bly. 'n Paar kiekies vir die onthou.

US Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika

Izak de Vries
US Woordfees

"Om skuld te erken is ’n belangrike deel van hierdie drama. By gebrek aan skulderkenning word mense in die rug gesteek."

US Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer

Izak de Vries
US Woordfees

"Ek het so gewens ons kon elke student op Stellenbosch blootstel aan Small se struggle-literatuur in Afrikaans. Hoe lekker sou dit nie wees as die #OpenStellenbosch-beweging kon boogie op die Afrikaanse strugglemusiek nie?"

US Woordfees 2016: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek deur Susina Jooste en Henk Stander

Izak de Vries
US Woordfees

"Die laaste Vrydagoggend van die US Woordfees 2016 het afgeskop met ’n glasie vonkelwyn en vars oesters."

US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker

Izak de Vries
US Woordfees

"Hulle kook Kaaps: gesinskos, huiskos. Deur gereeld in te bel na Amore Bekker se program op RSG, het dié twee dames oral in Suid-Afrikaners se harte ingekruip."

US Woordfees 2016: Cass Abrahams se 'n Lewe met kos

Izak de Vries
LAPA Uitgewersportaal

"’n Lewe met kos vertel soveel van ons land se mense en geskiedenis."

US Woordfees 2016: Amper, Vrystaat

Naomi Meyer
US Woordfees

"Amper, Vrystaat raak mens aan die hart. Dis die soort stuk wat veroorsaak dat 'n lid van die gehoor direk daarna haar ma sal bel om 'n slag te vra hoe dit gaan."

Grappige video: "Manifes van ’n Ouma" – Antjie Krog

Imke van Heerden
NeerlandiNet

Antjie Krog lees voor uit haar gedig "Manifes van ’n Ouma".

Kom hardloop saam! Join us on the run!

Durbanville Kinderhuis
Blogs

"Kom hardloop saam!"

US Woordfees 2016: Die Evangelie volgens Die gangsters

Naomi Meyer
US Woordfees

"Die gangsters van Die gangsters wil van geweet wees. Hierdie gangsters ís van geweet, al was dit net vanaand op die verhoog."

Uit die argief: Afrikaans se tong klap in Den Haag

Imke van Heerden
Uit die argief

Dis die fyn besonderhede wat ’n kultuurfees besonders maak. Imke van Heerden het vir LitNet foto's geneem by 2013 se Festival voor het Afrikaans.

LitNet is nou op Pinterest

LitNet het pas die heerlike visuele wêreld van Pinterest betree.

Volg ons Pinterest-profiel, @mylitnet, hier om jou gunsteling Afrikaanse gedigte, lirieke, boeke en skrywers te versamel en te deel.

Dis gratis en maklik om 'n profiel van jou eie te skep. Besoek: http://www.pinterest.com.

Skryfwerk

Wat is ’n huis sonder ’n Moeder

Hennie Fritz
SêNet-briewe

"In my Ouma se huis in Johannesburg was daar in die sitkamer ’n pienkerige porseleinbordjie teen die een muur met die woorde: “Wat is ’n huis sonder ’n moeder” ..."

Reëndans

Jean le Roux
Poësie

"Rinktinkdruppels
gly teen die glas ..."

Die hoogmoedige son

Francois Kriel
Poësie

"oor die sleepvoet sementvloer dryf die son onopgemerk
soos ’n tjoep in ’n swembad ..."

Donker verlede

Uit Melkbos
Blogs

"Laat ek maar die sluier oor my vrou, Tokkie, op 15 Maart ’n rype 70, se 'donker verlede' lig."

Wen

Nuwe Geskiedenis-blokraai: Hoofstuk 1

Gerrit Rautenbach
Skole

Knap jou geskiedenis op saam met blokman Gerrit Rautenbach, en wen lekker boeke op die koop toe.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved