Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 578

27/11/2015

LitNet: Jou woord van die jaar 2015

Menings

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

LitNet
Menings

Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!

Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Niq Mhlongo
Books and writers

"Let me declare that the reading culture among the black South African youth is changing very fast."

Parys-aanvalle, Daesh en die compassion gap in rapportering

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die oorgrote meerderheid vlugtelinge wat in die Weste ontvang word, vlug om onder Daesh se despotiese beheer uit te kom. Dan word hulle egter in die Weste met vyandigheid as terroriste bejeën, terwyl die oorgrote meerderheid juis vlug om terreur te ontkom."

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Fanie Olivier
Seminare en essays

"Wat die voorgestelde 'taalbeleid' uiteindelik impliseer, is egter dat duisende Afrikaanstaliges in die Wes-Kaap (en natuurlik elders) uitgesluit gaan word van die voorreg en geleentheid om in Afrikaans student te wees ..."

Die mentaliteit van monokultuur

Ernst Kotzé
SêNet-briewe

"Die 'trots Afrikaanses' van Stellenbosch, die laaste generasie wat in Afrikaans daar verder kon studeer, voel klaarblyklik nou vere vir die volgende geslagte wat nie hierdie voorreg sal hê nie ..."

Afrikaans aan die US

Frederik de Jager
Seminare en essays

"Steek mens jou nek uit vir Afrikaans, maak hulle 'n strooipop van jou."

Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole

Jean Oosthuizen, Jerome Dumas, Sabina Dumas
Skole

Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel bruin skole is bekommerd oor die toenemende verengelsing van universiteite soos Stellenbosch.

Twaalf dinge in die taaldebat om oor na te dink

Frikkie Lombard
Seminare en essays

"Die meeste mense wat vir die behoud van Afrikaans pleit, pleit eintlik vir meertaligheid in 'n meertalige omgewing. Dit is op sigself nie 'n onredelike pleidooi nie, en die meeste mense wat ek ken en wat daarom vra, is nie verkramp nie en verlang nie 'n 'Boere-enklawe' nie."

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Liela Groenewald
Seminare en essays

"Ons gesamentlike vertrekpunt is dat dit ‘n wesentlike skande is dat die Universiteit Stellenbosch meer as twintig jaar na die einde van amptelike apartheid sy verantwoordelikheid versuim het en min vordering met betrekking tot inklusiwiteit gemaak het."

Universiteit van die Vrystaat volg selfs nog 'n erger roete as die Universiteit Stellenbosch

Jacques van der Elst
Seminare en essays

"Die Afrikaanse Taalraad het begrip vir die anglisering in die tersiêre sektor, maar pleit vir ‘n vaste plek vir Afrikaans op die UV-kampus."

Die reaksies van PEN Afrikaans-lede op Vrydag die 13de

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is Marié Heese, John Miles, Carel van der Merwe, DP van Velden, Fanie Olivier, Johan Liebenberg en Theresa Papenfus se reaksies.

PEN Afrikaans eis meertaligheid

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

"Ons eis dat die staat in ag neem dat die getal Engelse moedertaal-gebruikers ver oorskadu word deur die hoeveelheid moedertaal-gebruikers in sowel Zoeloe en Xhosa as Afrikaans. Dit is ewe noemenswaardig dat daar eweveel moedertaal-gebruikers van Setswana, Sepedi en Sesotho is as wat daar van Engels is."

Elders

Karien Brits
Blogs

"Sal die verskraalde aanbod van Afrikaans op tersiêre vlak regtig so groot verskil op die toekoms van Afrikaans maak?"

Regsalmanak: Diefstal van eie goed

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Hy het 'n skelmstreek in die mou gevoer en aangebied om die helfte van die waarde van die goed aan die voorman te betaal as hy sou saamspeel."

His Master's Voice

Darryl David
English

"So I will build a sarcophagus in my heart for you. My memories of you will form the rocks of this shrine."

O behoede my tog, Tannie!

Jannie Pretorius
SêNet-briewe

"In die Frasier-sitkom van vroeër vra Roz, Frasier se wulpse assistent, per geleentheid vir hom hoekom die samelewing dit aanvaar as 'n ouer man by 'n jonger vrou aanlê, maar nie andersom nie."

Boeke en skrywers

Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015

Bernard Voges, Naomi Meyer
Boeke en skrywers

Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapport Prys is op Donderdag 19 November 2015 tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad aangekondig. Kyk hierdie foto's en voel of jy self daar was.

Kersfees 2015 saam met Leserskring

LitNet
Wen

Hier is Leserskring se gunstelinge dié seisoen. En Leserskring gee ook 'n heerlike boekpakkie weg.

Review: Career of evil by Robert Galbraith

Beyers de Vos
Books and writers

"Simply put: Am I reading her adult detective novels only because I liked (loved) Harry Potter?"

LAPA se nuwe boeke vir November 2015

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende November 2015.

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

Elmarié Dercksen
Resensies

"En watter lekker gebede: eerlik, amper gedagtestroom; menslik en eg; gelowig en juigend; strydend en stoeiend. Alles in keurige, maklik leesbare taal."

Voorleggings ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapport Prys vir debuutromans

LitNet
Boeke en skrywers

Voorleggings word ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapport Prys. Sluitingsdatum: 10 Desember 2015.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Bestuur vir 2016

Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke

Vir die Bloemfonteinse Skrywervereniging beloof 2016 om weer vele hoogtepunte op te lewer. Hier is ook 'n foto van hul bestuur wat tydens hul algemene jaarvergadering verkies is.

Boekresensie: Tikkun Ha’olam – Herstel die wêreld deur Marzanne Leroux-Van der Boon

JB Roux
Resensies

'n Skrywer se jongste boek word altyd met haar beste boek vergelyk, meen JB Roux.

Akademies en skole

Die soeke na God in “Groot ode” van NP Van Wyk Louw

Pieter Verster
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Ons weet nie ons weet nie
hoe ver die liefde lê nie
die wat sê die weet nie
die wat weet die sê nie."

LitNet Akademies-gesprek: Passie, produktiwiteit en navorsing

Eleanor Lemmer, Estelle Kruger
Onderhoude

"Hoe sou ’n navorser self weet wat sy/haar passie is? Is daar 'simptome' om op te let?"

Die Jan H Marais-prys bevorder Afrikaans as wetenskaptaal

Dioné Prinsloo, Naomi Meyer
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Almal praat oor die vrae rondom Afrikaans as wetenskaptaal. Dioné Prinsloo gesels in hierdie onderhoud met Naomi Meyer oor die ruim Jan H Marais-prys wat erkenning gee aan 'n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Leerders in graad 4: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen.

Laat die kinders hoor

Dirk Koekemoer, Jean Oosthuizen
Onderhoude

'n Mediese dokter wat 'n passie het vir kinders met gehoorgestremdheid, het onlangs 'n revolusionêre toestel gepatenteer om kinders se gehoor in 'n japtrap by die skool te toets.

Dankie! Thank you! Enkosi!

Izak de Vries
Blogs

Maar wat beteken dit vir kinders om ‘n eie boek te hê? Kyk na die foto's en besluit self.

A Babalela for Christmas

LitNet
ATKV-Portaal

"The children of Kewtown, a very poor neighbourhood in Cape Town, understood the Babalela's cry; it actually became a mantra in their school. Again and again they wanted to hear the story, but very soon this outcry became part of how they saw themselves."

Leefstyl

Spoegwolf: "Ons koppe is meestal in een mus"

Henry Cloete
Musiek

"Ons móés die album anders benader, aangesien ons almal nou baie nader aan mekaar is."

Wit Kasteel: "Liedjies is maar soos reën"

Henry Cloete
Musiek

"Die proses om seker te maak jy stel unieke musiek vry, is ’n moeilike proses."

Filmresensie: Wolf Totem

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Nie een van China se groot regisseurs het kans gesien vir ’n film met wolwe nie, maar die 72-jarige Jean-Jacques Annaud, veteraan van films met bere (The Bear) en tiere (Two Brothers), hét."

Skryfwerk

Paris, France

Abigail George
New writing

"You threw me away./ Said you were tired."

Seep

Jacques Maritz
Poësie

" ...in die bakkie
ruik ek na rook
en jy na seep ..."

knipoog kollektief

Waldemar Gouws
Poësie

"keperaanskou die komende (kners-) feesseisoen ..."

Onderlangs

LêNet: Verslind

Francois Kriel
Hygliteratuur

"Hoekom is jou mond so groot?"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved