Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 568

17/09/2015

LitNet: Jou veertjie

Boeke en skrywers

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Naomi Bruwer, Izak de Vries
ATKV-Portaal

Sewentien ATKV-Woordveertjies is Vrydagaand toegeken by 'n spoggeleentheid by D’Aria in Durbanville. Vanjaar spog ook LitNet met 'n spesiale veertjie in die LitNet-hoed.

Boekresensie: Huisies van papier deur Dalena Theron

Izak de Vries
Resensies

"Huisies van papier vertel die verhaal van 'n jong vrou wat haarself moet los maak van haar pa se rokspante."

Joost Zwagerman (18 November 1963, Alkmaar – 8 September 2015, Haarlem)

Annemarié van Niekerk
In memoriam

"So was Joost Zwagerman. Hy en sy begeesterde belangstellings kon niemand wat met hom in aanraking kom, koud laat nie. Hy sou jou anders laat kyk en anders laat dink, en terselfdertyd laat voel of jy self plotseling bars van energie."

Joost Zwagerman overleden

Hendrik-Jan de Wit
In memoriam

"Met de dood van Joost Zwagerman heeft Nederland een bijzondere schrijver verloren."

Video: Bekendstelling van Die hormoonfabriek, met Saskia Goldschmidt en Daniel Hugo

Naomi Bruwer
NeerlandiNet

Die hormoonfabriek is geïnspireer deur historiese feite oor die eerste Nederlandse vleisfabriek wat begin het om op kommersiële vlak hormone uit die afvalprodukte te vervaardig.

Onderhoud: NB Akademie se kortkursusse vir vryskutwerkers

Nèlleke de Jager, Naomi Meyer
NB-Uitgewersportaal

"Is hier werksmoontlikhede vir vryskutwerkers?"
"Ja, ja, ja. En nogmaals ja."

Boekresensie: Komplot deur André Krüger

Org Potgieter
Resensies

"Komplot is Krüger se tweede historiese roman, hierdie keer met die Spaanse Burgeroorlog as agtergrond. Soos in sy bekroonde debuut, Die Twee Lewens van Dieter Ondracek, (met die Tweede Wêreldoorlog as agtergrond) is daar ook vir hierdie hoofkarakter, Thomas Jacobs, 'n tweede lewe."

Ná Open Book 2015: Onderhoud met Debbie Loots, skrywer van Split

Debbie Loots, Beyers de Vos
Skrywersonderhoude

​Oor die skryfproses: "Ek wens ek het geweet dit gaan so lekker ​wees​."

Blogs

Nasionale Boekweek
Izak de Vries

"Dit is Nasionale Boekweek in Suid-Afrika – iets wat dalk te min aandag kry?"

Open Stellenbosch Seminar

The Open Stellenbosch Seminar is an ongoing seminar on Open Stellenbosch, transformation, language and the Constitution, and contributions (in any language) are most welcome: naomimeyer@litnet.co.za.

I-“Open Stellenbosch Seminar” yiseminar eqhubekayo engayekiyo ethetha ngokuvulwa kweyunivesithi yaseStellenbosch, inguqulo, ulwimi nomgaqo-siseko. Naliphi na igalelo (nakoluphi na ulwimi) lamkelekile: naomimeyer@litnet.co.za

Die Open Stellenbosch Seminar is 'n voortgaande seminaar oor die Open Stellenbosch-diskoers, transformasie, taal en die Grondwet. Bydraes (in enige taal) is hartlik welkom: naomimeyer@litnet.co.za
Open Stellenbosch: The elephant in the room

Leon Wessels
Seminars and essays

"Come, let us create space for Afrikaans as well as the other indigenous languages – English is a world language, it is the greatest common factor among us and will remain standing without special assistance."

Open Stellenbosch: Academic imperialism at Stellenbosch and in higher education

Tumi Senokoane
Seminars and essays

"[L]anguage is more than just a means of communication; it influences our culture and even our thought processes."

Open Stellenbosch: Fresh and innovative ideas are sorely needed

Marinus Wiechers
Seminars and essays

"Finally, there is only one viable and long-term solution, namely the creation of a fully fledged English academy and a fully fledged Afrikaans academy on the same campus, with the ideal of having, one day, also a fully fledged Xhosa or Zulu academy."

Open Stellenbosch: Statement by the Adam Tas Students’ Society | Verklaring deur die Adam Tas Studentevereniging

Frederik Rudolph van Dyk
Seminars and essays

"… we believe that tuition in a language of choice is central to a dignified and well-deserved tertiary education. Students should not be compelled to be taught in a language they do not fully understand or do not know at all. However, by simply introducing English as the only language of instruction, the academic development of Afrikaans and isiXhosa is jeopardised. It is regressive and shameful to transformative constitutionalism if a previously neglected language such as Xhosa loses its developmental status at SU, along with Afrikaans …"

Blogs

Is sommige tale meer beskaaf as ander?
Karien Brits

"Ek dink baie mense sal saamstem (of ten minste voorgee om saam te stem) dat geen taal meer beskaafd as ‘n ander kan wees nie."

Menings

Palmyra: die vernietiging van die tempels van die “Venesië van die Woestyn”

Izak Cornelius, Pieter GR de Villiers
Onderhoude

"Die Jodedom, Christendom en ook Islam het nie in ’n lugleegte ontstaan nie. Hulle het teen ’n bepaalde kultuurhistoriese agtergrond ontwikkel. Om hulle te begryp, word ou monumente en tekste bestudeer, ook besonderse plekke soos Palmyra."

Die kuns van verlies – Suid-Afrikaanse alchemie

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Vir baie was die einde van apartheid ’n rampspoedige verlies, aan albei kante van die kwessie."

What is preventing linguistic cross-pollination?

Karin Schimke
Books and writers

On UWC Creates and the lack of literary translations from and into other indigenous languages.

Die Oudtshoorniet wat nie toegelaat is om sy welverdiende vonnis uit te dien nie

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Op ’n lentedag in 1978 het Swiegelaar, bloot omdat sy aandete nie betyds gereed was nie, sy vrou se klere ter waarde van R50 fyn en flenters gesny."

Voorspoedige Nuwejaar – dankie, maar wanneer?

Hennie Fritz
SêNet-briewe

Moenie verbaas wees indien jy vir iemand ’n Voorspoedige Nuwejaar toewens en hulle jou met ’n paar verwarrende ogies aankyk en vra: "Watter een?" nie.

Blogs

Dingen van de dag
Ingrid Glorie

"aan de rand van mijn bestaan
willen mensen een zee over,
dobberen bootjes ..."

LitNet Akademies

’n Verskuiwing na ’n oper en meer “pragmatiese” lees van Romeine 13:1–7?

Bernard Lategan
Argief: LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Romeine 13:1–7 is bekend – of berug – as een van die teksgedeeltes waarvan die uitleg nog altyd omstrede was. Die kernvrae waarom dit hier gaan, is goed bekend: Hoe kan Paulus so ongekwalifiseerd positief wees ten opsigte van gesag? Het hy die sekulêre Romeinse staat in gedagte? Kan ’n onderdrukkende en gewelddadige owerheid werklik as ’n “dienaar van God” beskryf word? Is opstand teen gesag onder alle omstandighede vir gelowiges verbode? Geld hierdie uitsprake van Paulus slegs vir sy tyd of het dit ’n universele strekking?"

Die probleem van mag, gesag en owerhede: Romeine 13 en 21ste-eeuse lesers

Nadia Marais
Seminare en essays

"’n Mens 'moet' tog sekerlik niks nie, veral nie wat betref gehoorsaamheid aan owerhede nie!"

Romeine 13:1–7: ’n Steekproef van die dinamiese verhouding tussen teks en konteks

Wynand Fourie
Seminare en essays

"Nie net is dit broodnodig nie, dit is ook uiters verantwoordelike akademiese rentmeesterskap wanneer die Bybel gelees word op die verskillende maniere waarvan die 'pragmatiese' lees getuig."

Leefstyl

Chris Chameleon, Boerseun in 'n punkpienk minirok

Chris Chameleon, Jean Oosthuizen
Onderhoude

"Afrikaans is ’n taal, is ’n mens. Jy praat hom en/of hou van hom of nie. Ek hou van hom. Eintlik is die taal vir my ’n 'haar'. Sy sit gemaklik in my mond, ek worstel graag om haar kinkels my denke uit, sweet graag om haar kurwes my doene uit."

Onderhoud oor kykNET se Namibië: ’n plek om dop te hou

Chris Chameleon, Daniella Deysel, Naomi Meyer
kykNET Portaal

In Namibië: "Afrikaans word erken as een van die tale waarin mens kan bou en groei."

Onderhoud: Pops Mohamed ná die fees van Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen

Pops Mohamed, Naomi Meyer
Musiek

"... om ‘n baie lang storie kort te maak, sal ek sê my mission in die lewe is om alle inheemse musiekinstrumente te beskerm en bewaar."

Chiano Sky: "I am introducing a new genre"

Henry Cloete
Musiek

"One thing I have realised is that the music you put out to the world will be there forever, so I wanted my second album to be right."

Sannie Fox: "It has always been of importance to me to not be manipulated into something I am not"

Henry Cloete
Musiek

"I tend to be quite stressed out when I record in studio because I would like everything to be perfect, which is never possible."

US Woordfees stel eie leeskring bekend

LitNet
US Woordfees

Die US Woordfees Leeskring sal tien keer ’n jaar byeen kom vir ’n oggend van boeke, koffie of tee en ’n lekker sny koek.

Sandra Prinsloo beslis by Clover Aardklop, al kan Jani nie haar draaie kry nie

LitNet
Clover Aardklop

Die bekroonde Prinsloo sal te sien wees in twee van haar gewildste solovertonings ooit: Die naaimasjien en Oskar en die pienk tannie.

Affodille blom by Afrikaanse Taalraad se Erfenisdagvieringe

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Die Kaapse Affodille, ’n unieke vroueboereorkes, is een van die vrolike hoogtepunte tydens die Afrikaanse Taalraad se Erfenisdagvieringe op 24 September 2015 by die Kunstekaapteater.

Onderlangs

LêNet: Verrassende einde van ’n aand

GSA
Hygliteratuur

"In die kar op pad terug sit ek weer my hand op haar been ..."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved