Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 668

29/09/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou skooloorlewingsgids

Pasverskyn

Grom!

Party oggende voel Emma brommerig en grommerig.
Sy is nie lus om op te staan nie.
Sy is nie lus vir pap nie.
Sy is nie lus om met haar boetie te speel nie.
Een oggend toe Emma in die spieël kyk, sien sy iets baie vreemds.
Sy het snorbaarde, haar hele lyf is vol kolle ... 

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799379136
Prys: R130

Skole

Matriekeindeksamen 2017: oorlewingsgids

LitNet
Skole

Die matriekeindeksamen kom nader en LitNet wil matriekleerders help om voorbereid te wees. Hier is die eksamenroosters (IEB ingesluit), notas en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, sowel as skakels na vorige jare se eksamenvraestelle en ander hulpbronne.

Kuberklas: Praktiese studiewenke vir ouers, onderwysers én leerders

Jerome Joorst
Skole

Dis binnekort die vierde kwartaal. Jerome Joorst deel praktiese wenke vir voorbereiding, hersiening en algemene akademiese oorlewing met ouers, opvoeders en leerders.

Sonder kompas: hoe navigeer ’n arm leerder sy pad deur sy skoolloopbaan?

Jerome Joorst, Estelle Kruger
Onderhoude

"Hierdie kinders moet dikwels hul skoling doen parallel met ’n stryd om oorlewing. Alhoewel die regering baie gedoen het en steeds baie doen om historiese ongelykhede tussen skole aan te spreek, sukkel arm, landelike leerders steeds meer as ander kinders met historiese materiële ongelykheid binne en buite die skool."

Boeke en skrywers

Wen met jou lesersindruk vir LitNet!

LitNet
Lesersindrukke

Lees jy ’n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van ’n boek wat gedurende die afgelope 12 maande verskyn het, te skryf en te stuur. LitNet loof ’n prys uit van ’n R1 000 kontant vir een van die gepubliseerde lesersindrukke wat ons aandag trek.

Die reis gaan inwaarts deur Cas Wepener: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Chris van der Merwe
Resensies

"Die reis gaan inwaarts en Slot van die dag hou met mekaar verband deurdat albei fokus op die temas van dood en doodsbegeleiding by Schoeman. Belangriker nog: albei tekste bevestig watter fenomeen Schoeman in die Afrikaanse letterkunde was en steeds sal bly: ’n meester van die woord, ’n diepsinnige denker, ’n komplekse en fassinerende mens."

Buys door Willem Anker: boekbespreking

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Buys is een episch verhaal dat de lezer regelrecht katapulteert naar de eenentwintigste eeuw."

Alles begin met Anna deur Annemari Coetser

Liné Enslin
Lesersindrukke

"Alles begin met Anna is ’n familiesage met storielyne wat soos treinspore Suid-Afrika se oorlogsgeskiedenis deurkruis en uiteindelik by dieselfde eindbestemming aankom."

On record deur Schalk van der Merwe: ’n resensie

Etienne Viviers
Resensies

"Schalk van der Merwe het ’n fassinerende boek oor populêre Afrikaanse musiek gepubliseer."

Swanesang deur Karel Schoeman: ’n FMR-resensie

JC de Villiers
Resensies

"In hierdie werk slaag die skrywer in ’n besondere mate daarin om die veelvuldige faktore wat die nedersetting aan die Kaap – op daardie stadium ’n uithoek van die wêreld – beïnvloed het, aan te dui."

The Life of Worm & Other Misconceptions: a review

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"Barris will make you laugh, weep and think. Read The life of Worm & other misconceptions for the pure delight of experiencing the short story at its versatile best: take a flying room, add a saurian, and see where they might take you."

XWord: ’n onderhoud, ’n blokkiesraaisel en ’n boekprys

Anina Roux, Liné Enslin
Leefstyl

Anina Roux, samesteller van verskillende soorte blokkiesraaisels, blokraaisels, woordspeletjies en Sudoku's, gesels met Liné Enslin en deel ’n blokkiesraaisel met LitNet se lesers. Los die blokkiesraaisel teen 6 Oktober op, stuur jou antwoorde vir ons en jy kan twee blokkiesraaiselboeke van LAPA wen!

Oor berge en dale, op reis met ’n monumentjagter: ’n onderhoud met Jackie Grobler

Jackie Grobler, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Ek het my doelbewus daarop toegespits om gedenkplekke van al Suid-Afrika se uiteenlopende gemeenskappe in te sluit."

Ingrid Winterbach (1948–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"As jy ’n romanskrywer is, moet jy die tyd waarin jy leef, uitbeeld. Jy moet die hele spektrum van menswees uitbeeld." Ingrid Winterbach se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Boekbekendstelling: Hoë hakke met hoogwater deur Jacolet van den Berg

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Hoë hakke met hoogwater op 12 Oktober in Johannesburg, waar Jacolet van den Berg met Alta Cloete in gesprek sal wees.

Leefstyl

Aardklop 2017: ’n Onderhoud met YOMA

YOMA, Menán van Heerden
Onderhoude

"Saam met taal kom identiteit en kultuur – moet nooit jou moedertaal minag of ander toelaat om dit te doen nie. As jy wil rym in Afrikaans, doen dit dan. Dis ons taal."

Aardklop 2017: ATKV-Boeke-oase

LitNet
Aardklop

Die ATKV-Boeke-oase by vanjaar se Aardklop bied ’n propvol boekeprogram gratis aan. Kom luister watter interessante boeke vanjaar in die nuus is en ontmoet die skrywers.

Articulate Africa Book Fair 2017: an interview with Darryl David

Darryl David, Naomi Meyer
Lifestyle and entertainment

Articulate Africa Book Fair 2017 will take place from 29 September to 1 October at the Durban ICC. Read an interview with Darryl David, and see the full programme.

Programma: Week van de Afrikaanse roman 2017

Ingrid Glorie
NeerlandiNet

"Van vrijdag 29 september t/m zondag 8 oktober 2017 wordt in Nederland en Vlaanderen de derde Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die brede aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling."

Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 1

Amy Coetzer
Feeste

Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Hier is Amy Coetzer se foto’s.

Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 2

Lien Botha
Feeste

Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Hier is Lien Botha se foto’s.

Tuin van Digters 2017: ’n oorsig

Mercy Kannemeyer
Menings

"'Uitdagend skeppend'. Dit was die tema van vanjaar se Tuin van Digters. Die fees was volgepak met besprekings, uitstallings en musiek wat gesorg het dat daar iets op die program is vir almal."

Sopraan wen ATKV Klassiekesangkompetisie

ATKV
ATKV-Portaal

Tydens ’n glansgeleentheid by die Hugo Lambrechts Musieksentrum op Saterdagaand 16 September is die jong sopraan Cecilia Rangwanasha (23) aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.

Menings

Erfenisdag

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Miskien, in stede van vashou aan die verlede, en die heritage wat nie altyd positief is nie, moet ons met erns begin kyk na die toekoms en die legacy wat ons nalaat vir die geslagte wat ons volg."

Internasionale betrokkenheid by Afrikaans neem toe

Willem de Vries
NeerlandiNet

"Met die bou van brûe tussen die Weste en Afrika bly wen Afrikaans aan relevansie vir Suid-Afrikaanse én buitelandse universiteite. Die rol wat dit speel in die Suid-Afrikaanse taallandskap kring uit oor landsgrense heen."

Erfanusdag

Blouwillem Theron
Rubrieke

"Vir Fanus het ek ’n leeftyd geken (soos die res van ons land se mense). Volksbesit en die rede waarom ek vele oggende laat by die skool opgedaag het."

Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die gesprek en analogie deur Tumi Morake gemaak kan met die mees gesofistikeerde en entoesiastiese verdraaiing nie inpas in die gevestigde definisie van haatspraak of rassistiese spraak nie."

ATKV-Kopskuif snoer gemeenskappe saam

Izak de Vries
ATKV-Portaal

Die ATKV-Kopskuifprogram strek oor drie jaar en word in gekose distrikte aangebied. Izak de Vries en sy kamera het onlangs twee van hierdie funksies bygewoon.

Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing

LitNet
Akademies en skole

Die Departement Afrikaans en Nederlands (US) bied op 5 Oktober ’n DJ Opperman-gedenklesing aan met die titel "Opperman en die Afrikaanse literatuurkritiek". Willie Burger is die spreker.

Persverklaring: Spesiale rede om Internasionale Vertaaldag 2017 te vier

LitNet
Menings

"Hierdie jaar is daar egter nog meer rede vir feesviering as gewoonlik, aangesien die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in Mei 2017 eenparig ’n resolusie aanvaar het wat die rol erken wat professionele vertaling in die verbinding van nasies en bevordering van vrede, begrip en ontwikkeling speel."

LitNet Akademies

Die skending van die menswaardigheid van ouer bruin staatspensioenarisse

Jacobus Carnow, Christo Thesnaar
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"In hierdie bydrae is die teologiese grondslag van menswaardigheid aangewend om die menswaardigheid van ’n groep bruin staatspensioenarisse binne hul sosio-ekonomiese situasie te help interpreteer."

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Kyk na ons lesers se voorstelle.

NetWerk

Pos beskikbaar: Bestuurder van PEN Afrikaans

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans is op soek na ’n nuwe bestuurder. Dit is ’n kontrakpos vir een jaar en die bestuurder kan van die huis af werk teen ’n mededingende salaris.

Pos beskikbaar: Redakteur – Human & Rousseau Fiksie (Kaapstad)

LitNet
NetWerk

NB-Uitgewers bied ’n uitdagende geleentheid vir ’n ambisieuse en dinamiese persoon wat in ’n loopbaan in die uitgewerswese belangstel.

Projekbestuurspos: aansoeke word ingewag

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) soek ’n dinamiese en veelsydige projekbestuurder. Aansoeke sluit om 17:00 op Vrydag 29 September 2017. Hier is nog inligting oor die pos.

PEN Afrikaans

PEN Afrikaans AJV 2017: Notule

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Notule van PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering. Gehou op 18 September 2017 om 12:30 te Wellington Biblioteek.

PEN Afrikaans AJV 2017: Voorsittersverslag

Kerneels Breytenbach
PEN Afrikaans

"Afrikaans se grafskrif sal geskryf kan word eers wanneer dit nie meer gepraat en gelees word nie. Het u opgemerk hoe ’n bloeityd die Afrikaanse prosa en digkuns tans beleef? Die dood kan mos nie in die pot wees nie!"

PEN Afrikaans AJV 2017: Bestuurdersverslag

Danie Marais
PEN Afrikaans

"Ons PEN-sentrum het baie waardevolle myle in ’n kort tydperk afgelê en ons is nou goed geposisioneer om die saak van die Afrikaanse letterkunde, joernalistiek en uitgewerswese sowel nasionaal as internasionaal te bevorder."

PEN Afrikaans AJV 2017: Terugvoer oor Kopiereg-wysigingswetsontwerp

Marga Stoffer
PEN Afrikaans

"Dit bly van die uiterste belang dat hierdie wetsontwerp nie deurgedruk word nie, maar dat belanghebbendes saamstaan om te verseker dat hulle regte beskerm word."

PEN Afrikaans AJV 2017: Verslag oor die PEN Afrikaans Vertaalfonds

Marga Stoffer
PEN Afrikaans

"Die doelstelling van die fonds is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak."

Skryfwerk

"One less scoundrel" – on why, perhaps, we write poetry

Karin Schimke
English

"After all, there’s a significant service to humanity in spending time doing no harm. While you’re writing your poem, there’s one less scoundrel in the world."

"Vroue wat my inspireer"-skryfkompetisie: wenner aangekondig

LitNet
Skryfkompetisies

"Altesaam 38 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, 'Vroue wat my inspireer', ontvang. 7 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved