Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 632

19/01/2017

Krities Afrikaans

LitNet: Jou goeie hoop

Pasverskyn

Hermann Giliomee: Historikus - ’n Outobiografie

As uitgesproke kommentator wat voor en ná 1994 met die regering gebots het, een van die Dakar-gangers wat al in die 1980’s die ANC gaan ontmoet het, en wêreldkenner van die Afrikaners, is Giliomee ten nouste betrokke by ons land se geskiedenis – en hoe ons dit verstaan. Hier verweef hy sy eie lewensverhaal met dié van die land en die mense wat hom fassineer in leesbare, narratiewe vorm, vol staaltjies en onvertelde verhale.

Skrywer: Hermann Giliomee
Uitgewer: Tafelberg
Prys: R380

NeerlandiNet

Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600

LitNet
NeerlandiNet

Van 17 februari t/m 21 mei 2017 presenteert het Rijksmuseum een grote tentoonstelling over de relatie tussen Zuid-Afrika en Nederland tussen 1600 en 1994. Ook het Zuid-Afrikahuis Nederland zal de komende maanden in haar programmering veel aandacht besteden aan deze bijzondere relatie tussen Zuid-Afrika en Nederland en een aantal thema’s die in de tentoonstelling gepresenteerd worden.

Zuid-Afrikahuis: Programma, Februari 2017

LitNet
NeerlandiNet

Die Zuid-Afrikahuis bied in Februarie 2017 ’n propvol program aan met boekgesprekke, lesings, films en wyn. Die volledige program is hier beskikbaar.

"Ik zal met je woorden zweven in de lucht." Dertig jaar De ongedanste dans

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Ik ben gegrepen door de vitalistische kracht van de beeldrijke teksten."

Menings

Fees Must Fall, edited by Susan Booysen: student revolt, decolonisation and governance in South Africa

Hans Pienaar
Universiteitseminaar | University Seminar

"When are our humanities sectors going to wake up to the importance of language? No matter which side you are on in the Afrikaans language debate, the mere existence of the Open Stellenbosch chapter of the uprising surely is evidence enough that language is a huge difficulty, even the primary difficulty, that alienated students have to negotiate."

Omstrede matriekuitslae: ’n Onderhoud met Gert van der Westhuizen

Gert van der Westhuizen, Jean Oosthuizen
Skole

"Politici sien en gebruik matriekuitslae as die prestasie van die regerende party; ouers juig oor suksesse, of huil oor die gevolge van hulle kinders se swak prestasies en hoe dit deure toemaak."

Verbeter jou wiskunde- en wetenskappunte vir tersiêre studie

Anneke Müller, Ramesh Jeram, Cerenus Pfeiffer, Naomi Meyer
Onderhoude

SUNSEP-kollegas gesels met Naomi Meyer oor die SciMathUS-program, wat matriekleerders in staat stel om hul wiskunde- en wetenskappunte te verbeter en daardeur vir universiteitsprogramme te kwalifiseer.

Kettinggesprek: Michael le Cordeur gesels met Charlyn Dyers oor Kaaps in fokus

Charlyn Dyers, Michael le Cordeur
Skrywersonderhoude

"Soos een student dit so beeldryk gestel het: 'Toe Prof vir die eerste keer sê dat van die materiaal in Kaaps vertaal is, het ek gevoel hoedat my kop oplig en my skouers breër word.'"

“Swartafrikaans”: Afrikataalmoedertaalsprekers en Afrikaans?

Menán van Heerden, Ansie Maritz, Jako Olivier
Onderhoude

Navorsers Ansie Maritz en Jako Olivier gesels met Menán van Heerden oor hul artikel "Napraatswartafrikaans: konteks en persepsies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans".

Obama, en ons

Heindrich Wyngaard
Menings

"En dit is – ná alles gesê is – wat die demokrasie vereis: dat elkeen hul bydrae lewer; nie net met verkiesingstyd of wanneer jou eie eng belange op die spel is nie, maar deurentyd, lewenslank."

Betrokke kunstenaars: noodsaaklik of onvanpas?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Is kunstenaars veronderstel om deur hul kuns net die estetiese in hul samelewing te weerspieël?"

Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason

Keith Dietrich
In memoriam

"Judith Mason was without any doubt a maestro. Her paintings are meticulously crafted."

Marga van Rooy oorlede

ATKV
In memoriam

Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie, oorlede.

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Susan Saaiman
In memoriam

"Ek onthou my pa saans in die lig van die ou stormlantern, waar ons saam by die kombuistafel sit en prentjies teken het."

Boeke en skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay: Die jongste Perspektief & Profiel – lywig, gewigtig en gesaghebbend

Ina Wolfaardt-Gräbe
Resensies

"Die verskyning van hierdie monumentale werk sou ’n besondere prestasie in enige taal wees, maar in Afrikaans in die huidige (s)t(r)ydperk grens dit aan ’n wonderwerk."

Boekresensie: Die leliemoordenaar deur Lerina Erasmus

Riette Rust
Resensies

"Teen die laaste paar hoofstukke haal jy weens die spanning so vlak asem dat dit voel of jy jou bewussyn gaan verloor."

Boekresensie: Multivers deur Hennie Smith

Dewald Koen
Resensies

"Multivers is ’n belowende en opwindende debuutbundel wat ’n waardevolle bydrae tot die nuwe stemme in die Afrikaanse digkuns lewer."

Boekresensie: Soetloop deur E Kotze

Johan Anker
Resensies

"Die roman is weer eens bewys van Kotze se besondere vermoë om ’n spesifieke ruimte en karakters te skep wat die leser saamneem op die familiegeskiedenis van mense wat jy sal onthou lank na jy klaar gelees het."

John Miles (1938– )

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"As ek nie kan skryf nie, sal dit boedel oorgee wees, met seniliteit of so iets tot gevolg." John Miles se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

LitNet Akademies

Die rol van voedsel en eetgewoontes in die asketiese spiritualiteit van Basilius van Sesarea, Evagrius van Pontus en Johannes Chrysostomus

Artemisa C Rodrigues
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Die studie toon dat al die skrywers vas, en ook vraatsug, aan die verhaal van Adam en Eva gekoppel het: om te vas was God se eerste geestelike bevel, en vraatsug een van die eerste oortredinge van die mens. Vraatsug word dus as ’n oersonde deur hierdie skrywers beskou."

Akademiese kennisgewings

SA Akademiepryse 2017: nominasies ingewag

Dioné Prinsloo
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die SA Akademiepryse 2017. Die sluitingsdatum vir voorstelle is 31 Januarie 2017.

Vakature: Lektor/senior lektor/medeprofessor/professor in Afrikaans en Nederlands by Noordwes-Universiteit

LitNet
NetWerk

Aansoeke vir hierdie betrekking word ingewag. Sluitingsdatum: 15 Februarie 2017.

Skryfwerk

Skryfkompetisie: Huis, woning, tuiste

LitNet
Skryfkompetisies

LitNet se skryfkompetisie: "Huis, woning, tuiste" het reeds baie diverse gedigte opgelewer waarin die tema vanuit elke perspektief beskou word. Meer as 70 van die inskrywings is reeds op LitNet geplaas en kan hier gelees word.

Bybel in Kaaps: Psalm 1

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Dit gan lekke mettie mens wattie innie voetstappe vannie goddelose stappie ..."

Bybel in Kaaps: Psalm 23

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"U het my kop gebedek met olie;
my bieke loep oor."

Luciferpsalm

JMT Labuschagne
Poësie

"gevleuelde, gevalle kind
van (r-)ewolusie,
jy ken die hel van die Hemel ..."

Leefstyl

Filmresensie: Sing

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"As jy reeds 'Die jaar sleep ...' wil kreun hier so halfpad deur Januarie, is daar net een oplossing: gaan kyk Sing."

The Rockets piekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die gewilde R&B/popgroep The Rockets tree op Vrydag 27 Januarie 2017 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.

Persvrystelling: Stersirkels-fotografiewerkswinkel

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

’n Fotografiewerkswinkel, waar deelnemers sal leer om stersirkels ("star trails") af te neem, word op Saterdag 18 Februarie 2017 by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied.

Sterrekykpiekniek: Pollie ons gaan sterre kyk

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Sterrekykgeesdriftiges moenie die eerste Sterrekykpiekniek van die jaar by die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg op Saterdag 21 Januarie 2017 misloop nie.

Uit die argief

Uit die argief: Neville Alexander oor nasiebou en subnasionale identiteite in Suid-Afrika na 1994

Neville Alexander
Seminare en essays

"Die blote feit dat mense in 1994 hul stem uitgebring het, kon nie die wonderwerk verrig om die rasvlek van hul bewussyn uit te wis nie."

Uit die argief: Die lag van die lumpen-proletariaat as idioom van hibriditeit: hulde aan Adam Small

Jakes Gerwel
Seminare en essays

"Die lag is herinnerde idioom, uitdrukking van ’n versplintering en splyting met wortels diep in ’n ou klasse-verlede."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved