Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 601

26/05/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Vat vyf

Fresh off the press

Che Guevara Talks to Young People

This is a collection of Che Guevara's speeches to youth groups and students – a collection of thoughts as iconic as Che Guevara’s image.

Writer: Ernesto Che Guevara

Kwela
Price: R180

LitNet Akademies


Vyf afdelings, vyf artikels! Lees hierdie week ’n geakkrediteerde artikel in elk van LitNet Akademies se afdelings.

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Heinie Heydenrych
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die basis vir die vervreemding tussen die Uitlanders en die regering is vóór 1895 reeds gelê en daarin het Paul Kruger ’n deurslaggewende rol gespeel."

Nabydood-ervarings: ’n kritiese ontleding van buiteliggaamlike waarnemings tydens hartstilstand

Pieter F Craffert
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Die aanspraak dat betroubare waarnemings onafhanklik van enige breinfunksies die aannames van moderne neuronavorsers bevraagteken en tegelyk die tradisionele siening van ’n 'siel' bevestig, berus op beweerde 'feite' en 'bewyse' wat op hierdie stadium nie die toets van kritiek kan deurstaan nie."

Die rol van geselekteerde motiveringsfaktore en leerstrategieë by akademiese prestasie van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe- (EBW-) onderwysstudente

Louis van Staden
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Daar word sterker ondersteuning aanbeveel by die volgende faktore en strategieë: toetsangs, uitbreidingstrategie, kritiese denke, metakognisie en bykomende pogings."

Die fassinerende meganika van hoppende fietswiele

Willem Theron, Milton Maritz
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)

"Feitlik al die gepubliseerde numeriese resultate is gegee vir beweging van ’n hoepel op ’n horisontale vlak; in hierdie artikel word ’n wiel wat afrol op ’n skuins vlak beskou."

Dronkenskap as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n sober benadering?

Rinda Botha, Marina van Rooyen
LitNet Akademies (Regte)

"Hierdie artikel ondersoek of die daargestelde Strafregwysigingswet 1 van 1998, en bepaald artikel 1, na wense geformuleer is en ’n sober strafregtelike benadering tot die dronkenskapverweer bied."

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet
Akademies en skole

LitNet Akademies het vanjaar reeds meer as 500 bladsye geakkrediteerde navorsing wat in Afrikaans geskryf is, gepubliseer. Die jongste uitgawe is nou in PDF-formaat beskikbaar.

Menings

Van Elsies na Muizenberg: My huisie by die see

Shirmoney Rhode
Menings

"En ek hoor hoe my destydse vriende my uitlag oor ek my hond op die see stap op ’n sondig agtermiddag, soos ’n wit mens. Hoe dikwels het ons dan nie juis gepraat oor witmensgoed nie. En om ’n hond vir ’n stappie op die see te vat was beslis op daardie lysie."

Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp

Aslam Fataar, Henry Fillies, Estelle Kruger
Onderhoude

"Die omstandighede waaronder hulle geleef het, was by tye ’n bron van inspirasie. Verder was dit betekenisvol in hul sienings van hul toekoms van wat hulle wou word en nie wil word nie."

Leopold Scholtz se Kruispaaie, bruin mense en die huidige taalherrie

Jason Lloyd
Rubrieke

"Tydens apartheid het die digter en dramaturg Adam Small opgemerk dat die dag gaan aanbreek dat die Afrikaner die bruin mense nodig gaan kry."

Interview: Why were the schools burnt down?

Anonymous, Hans Pienaar
Opinion

The vandalising of close to 30 schools through arson and other means in Vuwani from late in April to early May left the nation puzzled. Hans Pienaar spoke to a resident who prefers to remain anonymous, as he fears for his safety.

Internet piracy not worth the ethics debate anymore

Rohan Magerman
Opinion

"Piracy has provided us with endless entertainment options."

Regsalmanak: Sal ‘n rekenaar eties kan optree? En wat van liegbekke ontmasker?

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Sal die rekenaar járe se ervaring – dikwels deur menslike skandes en skades verwerf – kan vervang?"

Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch

Jan Heunis
Universiteitseminaar

"Geen universiteit kan in reaksie op afdreiging en uit vrees vir geweld belangrike besluite neem oor byvoorbeeld die inhoud van sy taalbeleid nie, en sulke oorwegings behoort hoegenaamd nie die besluitnemingsproses te bepaal of beïnvloed nie."

Hersiening van US se Taalbeleid gaan voort

LitNet
Universiteitseminaar

"Die Universiteit Stellenbosch (US) kan ongestoord voortgaan met die hersiening van sy Taalbeleid en die Taalkomitee van die Raad kan ook sy werksaamhede voortsit. Dit volg nadat AfriForum Jeug en vyf ander applikante op 19 Mei 2016, kort voor die aanhoor van hul aansoek – dat die US die hersiening van die Taalbeleid moet staak – hul aansoek in geheel teruggetrek het."

By die afskeid van Winnie Rust

Naomi Meyer
In memoriam

"Winnie Rust laat ’n sigbare leemte, maar sy laat ’n veel groter nalatenskap."

Rouwbetuiging: Winnie Rust

Anne Vegter, Charles Ducal
In memoriam

"Met verbijstering hebben wij kennis genomen ..."

Hoekom? Why? Coward@Kaalvoet

Izak de Vries
Blogs

"Hoekom hardloop jy kaalvoet?" "Daar is baie redes, 144 van hulle."

Roomyskar

oester
SêNet-briewe

"Ek is onlosmaaklik deel van ’n stelsel wat kon beleef hoe die geklingel van ’n ou afgeleefde Volkswagen Kombi kon klink."

Boeke en skrywers

Kortlyste vir Media24 Boeke-pryse bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Gevestigde sowel as nuwe skrywers ding vanjaar mee om die Media24 Boeke-pryse wat in Junie toegeken word.

Of romance, rugby and refugees: intertwined at the inaugural Jewish Literary Festival in Cape Town

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"Sunday, 22 May, one of those glorious winter days in Cape Town: all light and revelation. It wasn’t even 9 am, but the queue in front of the Gardens Community Centre in Hatfield Street looked overwhelming."

Ten questions: Carnie Matisonn on Degas' Dust

Carnie Matisonn, Naomi Meyer
Books and writers

"I’d like to think that people would be able to identify with all the universal human aspects of my story – starting from humble beginnings, trying to succeed as a musician, deciding what to do with my career, getting married, divorced, starting businesses, nearly going bankrupt, learning to fly aircraft, making a name for myself in the legal profession, and so on. There’s something for everyone in the story ..."

Maanskyn en rose? 'n Gesprek oor liefdesverhale

Carolyn Meads, Naomi Meyer
Onderhoude

"Om voortdurend op ’n geloofwaardige manier die spanning tussen die held en die heldin te behou, verg vernuf. Boonop word daar van ’n liefdesverhaalskrywer verwag om die emosie van ’n ontluikende romantiese verhouding so getrou uit te beeld dat die leser dit ervaar asof sy sélf weer van voor af verlief raak – nie ’n eenvoudige taak nie."

Booktown Richmond: JM Coetzee and Athol Fugard Festival 2016 – programme

LitNet
Festival/Feeste

Attend this year's Booktown Richmond's JM Coetzee & Athol Fugard Literary Festival from 26 to 28 May. Daar is uiteenlopende sprekers in Afrikaans en Engels, soos Pumla Gqola, Deon Knobel, Anel Heydenrych, Francois Griebenow, Hendrik Mentz en David Butler. Films sal ook vertoon word. Hier is die program.

Boekbekendstelling: Die skaalmodel deur Anneli Groenewald

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Tafelberg en Graffiti nooi jou uit om op 9 Junie 2016 by Lynnwood Bridge in Pretoria te kom luister na Willie Burger in gesprek met Anneli Groenewald oor Die skaalmodel.

Wat hulle sê van vere

Crito
Blogs

"Getooi in die regte vere, maar nouja, jy weet wat sê hulle van vere."

Leefstyl

Die kind is nog jonger: Onderhoud met Simone Garcia Marques

Simone Garcia Marques, Naomi Meyer
Musiek

Oor "Toemaar die donker man": "Ek was bang vir die donker, maar my ma het deur die gedig ’n vorm aan die donker gegee."

Onderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Carina Claassens, Naomi Meyer
NeerlandiNet

"Vir seker meer Nederlandse besoekers as by die vorige feeste."

Teaterresensie: A cock & bull story by die Theatre on the Bay

Danie Botha
Teater

"Dit is eenvoudig ’n sterk opvoering. Smith en Van der Walt hanteer pouses en die spanning voortreflik. Fisiek en sielkundig is alles só oortuigend."

A cock & bull story handel oor vriendskap tot die uiterste beproef

Maryke Roberts
Teater

"Marthinus Basson se behendige hand as regisseur is duidelik te bespeur: die akteurs is selfversekerd en speel hul rolle oortuigend."

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: Marinus de Jager

Marinus de Jager
Einstein-kompetisie

Marinus is ’n nadoktorale genoot aan die Universiteit Stellenbosch wat navorsing doen oor plant-dier-interaksies, veral die bestuiwing van fynbos en Namakwalandse madeliefies.

Einstein-kompetisie: Monray Belelie

Monray Belelie
Einstein-kompetisie

Monray is besig met sy meestersgraad in omgewingswetenskap aan die Noordwes-Universiteit. Kwik fassineer hom – nie net omdat dit ’n vloeibare metaal is nie, maar ook omdat dit nie uit die omgewing verwyder kan word nie.

Einstein-kompetisie: Wihan Pretorius

Wihan Pretorius
Einstein-kompetisie

Wihan is tans besig om sy meesters in geografie en omgewingsbestuur te voltooi. Sy projek handel oor volhoubare landboupraktyke en omgewingsimpakte in die Vaalharts-besproeiingskema.

Einstein-kompetisie: Melani van der Merwe

Melani van der Merwe
Einstein-kompetisie

Melani is ’n doktorsgraadstudent en navorser by die Universiteit Kaapstad.

Einstein-kompetisie: Léandi Steenkamp

Léandi Steenkamp
Einstein-kompetisie

Léandi doen haar doktorsgraad in rekeningkunde en ouditkunde aan die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Rika van Zyl

Rika van Zyl
Einstein-kompetisie

Rika is ’n dosent, besig met haar doktorsgraad in regsgeleerdheid en geniet nie-empiriese navorsing wat kritiese denke verg.

Einstein-kompetisie: Lee-Ann Steenkamp

Lee-Ann Steenkamp
Einstein-kompetisie

Lee-Ann is ’n navorsingsgenoot verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Besigheidskool. Haar navorsing fokus op “groen belasting”, maw die neksus van belastingreg en omgewingsreg.

Einstein-kompetisie: Wanda Verster

Wanda Verster
Einstein-kompetisie

Wanda, ’n professionele argitek, is besig met ’n PhD-studie oor kunsruimtes. Sy is tans vir ’n semester aan die kunsgeskiedenisdepartement van Uppsala-universiteit verbonde.

Einstein-kompetisie: Anneke Erasmus

Anneke Erasmus
Einstein-kompetisie

Anneke is besig met haar meestersgraad in laserfisika aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is baie geïnteresseerd in die manipulering van lig vir toepassings in vandag se moderne era.

Einstein-kompetisie: Francois Pretorius

Francois Pretorius
Einstein-kompetisie

Francois is ’n visuele kunstenaar en bestuurder van die NWU se Kreatiwiteitsentrum.

Einstein-kompetisie: Helene Eloff

Helene Eloff
Einstein-kompetisie

"Joernalis. Gek oor die reg. Rubriekskrywer. Die lewe is ’n uitdaging sonder ’n horison."

Einstein-kompetisie: Sumari van Biljon

Sumari van Biljon
Einstein-kompetisie

Sumari doen haar doktorsgraad in spraak-taalpatologie en oudiologie aan die Universiteit van Pretoria.

Einstein-kompetisie: Erik Loots

Erik Loots
Einstein-kompetisie

"Ons ingenieurs is nou nie bekend vir ons skryfkuns nie, tog hou almal van ’n paar woorde aanmekaar lap (veral as jy eerder aan jou tesis moet tik). As iemand my Kalaharikind noem, sal ek nie kla nie."

Einstein-kompetisie: Bhivek Singh

Bhivek Singh
Einstein-kompetisie

Bhivek is ’n meestersstudent in fisika met ’n fokus op kernfisika aan die Universiteit van Wes-Kaapland.

Einstein-kompetisie: Lida-Mari Groenewald

Lida-Mari Groenewald
Einstein-kompetisie

Lida-Mari is ’n natuurwetenskap-meestersstudent aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Coert Erasmus

Coert Erasmus
Einstein-kompetisie

Coert studeer finansies, risikobestuur en bankwese by Unisa.

Einstein-kompetisie: Jessica Vervalle

Jessica Vervalle
Einstein-kompetisie

Jessica het nog altyd ’n belangstelling in biologie gehad. Sy werk by die Departement Genetika as laboratoriumbestuurder, en doen ook haar doktorsgraad as deel van ’n samewerkingsprojek tussen die LNR en Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Nicolette Hall

Nicolette Hall
Einstein-kompetisie

Nicolette het in 2015 haar PhD in menslike voeding aan die Universiteit van Pretoria oor die volhoubaarheid van Suid-Afrikaanse rooivleis uit ’n mensvoedingsoogpunt voltooi.

Einstein-kompetisie: Antoinette Burger

Antoinette Burger
Einstein-kompetisie

Antoinette is ’n doktorsgraadstudent aan die Universiteit Kaapstad. Sy spesialiseer in neurowetenskap, met MRS ('n vorm van MR-skandering) as primêre tegniek waar sy ondersoek instel na die verandering in breinmetabolisme van mense wat tik gebruik.

Einstein-kompetisie: Janah Miller

Janah Miller
Einstein-kompetisie

Janah is ’n prokureur wat in omgewingsreg spesialiseer by Cullinan & Associates. Sy is ook tans besig met haar meestersgraad in regte by die Universiteit van Wes-Kaapland.

Einstein-kompetisie: Elizabeth Deysel

Elizabeth Deysel
Einstein-kompetisie

Elizabeth is ’n tolk in die Taaldiens van die parlement van die Republiek van Suid-Afrika. Sy was koördineerder van ’n projek tussen die Universiteit van die Vrystaat en die Departement Justisie om 100 hoftolke regoor Suid-Afrika in ’n Nasionale Diploma op te lei.

Einstein-kompetisie: Tersia Conradie

Tersia Conradie
Einstein-kompetisie

Tersia studeer mikrobiologie aan die Universiteit Stellenbosch.


LitNet is sedert Januarie 1999 aanlyn. Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek wat sedert 1999 verskyn het? Skryf in vir ons kompetisie en jy kan 10 boeke wen, met komplimente van Human & Rousseau, LAPA, Lux Verbi, Tafelberg, Penguin en Protea Boekhuis.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved