|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 588
25/02/2016
|
Krities Afrikaans
|
 |
Jans Rautenbach, filmmaker, op tagtig
Anna-Marie Jansen van Vuuren
Seminare en essays
"Vir 30 jaar lank het daar niks gebeur nie. Vir 30 jaar het Rautenbach geleef, maar ook geslaap. En toe hy ontwaak, is dit weer tyd om ’n storie te vertel."
|
 |
Filmresensie: The Revenant
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"As liefhebber van geskiedenis was dit vir my fassinerend om ’n indruk te kry van die Frontier-tydperk: die pelsjagters en 'trappers', hul interaksie met die Indiaanstamme, die forte en handelsposte."
|
 |
Aardklop slaan nuwe rigting in
LitNet
Clover Aardklop
Die Aardklop Nasionale Kunstefees, wat sedert 1998 in Potchefstroom aangebied word, gaan met onmiddellike effek in die huidige formaat gestaak word.
|
 |
Onderhoud en foto's: Kuns en vuur
Hannelie Coetzee, Naomi Meyer
Kuns
"Ek gebruik kuns om dinge te ondersoek. Die landskap is waar ek onder andere kuns skep. Vuur was eerste daar."
|
 |
US Woordfees 2016: Händel se Duitse arias
LitNet
US Woordfees
Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die US Musiekdepartement se Eenheid vir Vroeë Musiek, bied Händel se Duitse arias aan – op Vrydag 4 Maart, om 18:00, in die Fismersaal, Stellenbosch.
|
 |
Die filmweergawe van Die Ontwaking stel teleur
Reney Warrington
Film
"Die Ontwaking het ʼn ongelooflik goeie rolverdeling (Gys de Villiers, Gerard Rudolf, Paul Eilers, Morne Visser, ens). Die bronmateriaal is ook ʼn bekroonde boek (Abel se ontwaking deur Chris Karsten)."
|
 |
Ongelykhede in taal en onderwys – perspektiewe op moedertaalonderrig in Suid-Afrika
Theodorus du Plessis
Universiteit Seminaar
"Eenvoudig gestel, 'n gemiddelde swart student en 'n gemiddelde Afrikanerstudent spring reeds in hulle eerste jaar aan universiteit nie gelyk weg nie. Dit illustreer my punt waarom die verwydering van Afrikaans uit die prentjie niks aan die situasie van die swart student verander nie. Hoe maak dit die vyfjaaragterstand van die swart student op?"
|
 |
Ope brief aan Wim de Villiers
Andrew le Roux
SêNet-briewe
"2016 gaan beslis nie vir jou en die res van die span by die Universiteit Stellenbosch (US) ’n maklike jaar wees nie ..."
|
 |
Farid Esack se Johan Combrink-gedenklesing
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Almal praat deesdae van dekolonisering, maar wat beteken dit? Vir baie mense beteken dit klakkelose aanhang van Engels ten koste van alle ander tale. Dit is verkeerd, want daar is nie net een manier van menswees nie."
|
 |
In memoriam: Anton Prinsloo
Tom McLachlan, Ernst Kotzé, Frikkie Lombard
In memoriam
"Ek hoop nie ouderdom of Alzheimers ontneem my ooit die herinneringe aan Anton nie, want my lewe is breed verryk deur sy kollegialiteit en kennis, sy vriendskap – trouens, sy hele menswees."
|
 |
ATKV bring hulde aan Anton Prinsloo
LitNet
In memoriam
"Ons eer die nagedagtenis van iemand wie se lewenstaak dit was om nie net die hoë funksies van Afrikaans in stand te hou en uit te bou nie, maar ook die vreugdes, humor en interessanthede van die taal vir elke liefhebber van die Afrikaanse taal laat leef het."
|
 |
Regsalmanak: Mondigverklaring
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Reeds in die Romeinse Reg was dit vir minderjariges moontlik om by die owerheid aansoek te doen om as meerderjariges verklaar te word."
|
 |
Leon Rousseau (1931–2016)
Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum
“Tradisionele stories is deel van ’n volk se kultuur. Dit gee die kind die gerusstellende gevoel dat hy êrens tuis hoort.”
|
 |
US Woordfees 2016: Boeke op die feesprogram
LitNet
US Woordfees
Wonder jy watter boekpraatjies om by die US Woordfees by te woon? LitNet het 'n keuse van boekartikels uit ons argief saamgestel sodat jy meer te wete kan kom oor die boeke wat bespreek word.
|
 |
Eleanor Baker (1944–2002)
Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum
“’n Goeie skrywer is een waarin jy jouself herken, wat jou eie waarneming bevestig en by jou die gevoel wek: só sou ek dit ook wou doen.” – Eleanor Baker. Lees haar skrywersprofiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
|
 |
Jochem van Bruggen (1881–1957)
Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum
"Wat ek geskryf en hoe ek geskryf het, was nooit doelbewus of voorbedag nie. Die het eenvoudig gebeur, soos my lewe gebeur het." Jochem van Bruggen is vier maal bekroon met die Hertzogprys. Lees oor sy lewe en werk.
|
 |
LAPA by die US Woordfees 2016
Izak de Vries
Blogs
"LAPA het vanjaar weer ’n baie vol program by die US Woordfees. Dit sal lekker wees om julle daar raak te loop!"
|
 |
Stem vir LAPA se Romanza-ridder
LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal
"LAPA Uitgewers soek na ’n hunk wat op die voorblad van een van ons nuwe Romanza-boeke kan kom. Hier is die ses finaliste. Wil jy stem?"
|
 |
'n Ander geskiedenis (en ook oor leemtes en volpunte)
Crito
Blogs
"Volpunte vir Hambidge se weiering om haar kritiese blik op die digkuns ondergeskik te stel aan die emotiewe aanslag van Kamfer se kuns. En volpunte aan Kamfer vir haar eie verskansing in 'slapende honde'."
|
 |
Do you know Bulawayo?
Ndaba Sibanda
New writing
"They were telling them that the moment one saw the words 'Welcome to Bulawayo', the city's appeal greeted one warmly."
|
 |
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: nasionale skryfwedstryd 2016
Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke
Dis tyd vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse nasionale skryfwedstryd 2016 in vennootskap met die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN). Prysgeld: R18 000. Hier is die besonderhede.
|
 |
Onderhoud: 'n Tweede kans in die lewe
Faith Langeveldt, Liezel Frick, Estelle Kruger
Onderhoude
Dis nooit te laat om verder te studeer nie. In hierdie gesprek lees 'n mens van 'n volwasse student wat te midde van moeilike omstandighede die leer van verdere studie moes klim – en uiteindelik bo uitgekom het.
|
 |
Uit die argief: Afrikaans: Kombuis, paleis, kerkhof?
Leon Rousseau
Uit die argief
"Eugène Marais het 100 jaar gelede die 10 reëls van 'Winternag' geskryf en daarmee gewys dat Afrikaans die vermoë het om soos Aspoestertjie uit die kombuis te kom en ’n prinses te word."
|
 |
'n Resensie van Palindroom/Koesnaatjies met verwysing na Umberto Eco
Heilna du Plooy
Uit die argief
"Toe sy [Umberto Eco se] uitgewers vir hom gesê het dat lesers nie maklik verder as die eerste 100 bladsye van The name of the Rose gaan lees nie, was sy antwoord: 'Die lesers wat wel verder as 100 bladsye lees, is die lesers wat ek vir my boek wil hê.'"
|
|